HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

download HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

If you can't read please download the document

description

HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ. AFDWINGING DEPARTEMENT FUNKSIES. FATD Afdwinging Departement verantwoordelik vir bevegting van nie-voldoening aan die Wet op FATD. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

  • HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV

    AANGEBIED DEUR JOE KOTZ

    intermediation redefined

    AFDWINGING DEPARTEMENT FUNKSIESFATD Afdwinging Departement verantwoordelik vir bevegting van nie-voldoening aan die Wet op FATD.Hooffunksie van departement is om afdwingingsaksie te neem teen oortreders en beletting van persone wat nie geskik of onbevoeg is om finansile dienste te lewer.Sedert totstandkoming van die departement in laat 2010 is in totaal 57 oortreders gestraf en afdwingingsbevele ten bedrae van R8 455 000 uitgevaardig deur die RFD Afdwinging Komitee.Boetes hoofsaaklik aangewend vir verbruiker opvoeding inisiatiewe.

    intermediation redefined

    AFDWINGING BEVELE

    Gevalle statistieke Afdwingingsbevele

    Aantal gevalleBedrag aan boetes20101R40 000201122R1 160 000201224R5 395 00020136R1 860 000Totaal57R 8 455 000

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEIn 2013 is daar n afname in getal afdwinging sake in die departement.Redes nie duidelik kan voorkomende effek wees van boetes of positiewe effek van regulatoriese eksamens.Fokus het geskuif na belettings wat uiterste uitdaging is en kompleks is om te hanteer.Die volume sake vir beletting is ontstellend omdat dit n prentjie skets van n industrie oorlaai met mislukkelinge en onbevoegde verteenwoordigers.

    Eenvoudig gestel, die publiek is op risiko.

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEBeletting vereis dringende aandag van die reguleerder en die industrie.Die status quo is onhoudbaar.Klaarblyklike verwarring van rolspelers se pligte en verantwoordelikhede en dit vererger die probleem.Die regstruktuur van belettings is duidelik: eerste in lyn van verdediging is die verskaffers en laaste in lyn van verdediging is die reguleerder.Verskuiwing van posisies is nie wenslik nie omdat die doel van beskerming van verbruikers teen onbevoegde verteenwoordigers verydel word.

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEVerskaffers is verantwoordelik vir die aanstelling van verteenwoordigers en is beste geposisioneer om op te tree wanneer verteenwoordigers nie meer geskik en bevoeg is nie.Die reguleerder dien as bystand maatrel en was nooit bedoel om die funksie van n primre stoorplek te vervul nie.Praktikaliteite en kapasiteit beperkings belemmer die reguleerder se vermo om belettings te doen as primre funksie. Die rol van die reguleerder itv beletting is sekondr en aanvullend tot di van verskaffers.

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEVoldoen verskaffers aan die gees en letter van die wet wanneer belettings gedoen word?

    Ja waar n verskaffer beheermaatrels en risikobestuur prosesse in plek het, is daar algemene navolging van die rels.

    Nee waar daar nie beheermaatrels en risikobestuur prosesse is nie, is daar onkunde en verontagsaming van rels.

    Die probleem is heersend by hoofsaaklik kleiner, alleeneienaar gesentreerde verskaffers.

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEBeletting dikwels gebruik om werkgewer se dispute met of griewe teen werknemers te besleg.Meerderheid klagtes ontvang van belette verteenwoordigers handel oor onbillikheid van redes vir beletting;versuim van verskaffer om belette persoon geleentheid te gee om hulle saak te stel.Gevoel is dat verskaffers eenvoudig beletting doen om verteenwoordiger terug te kry.Hierdie is nie-nakoming van die Wet en moet stop.

    Afdwingingsaksie is moontlik.

    intermediation redefined

    Daar mag geen illusie bestaan dat die reguleerder nie tande het om voldoening oor die algemeen af te dwing nie!

    intermediation redefined

    intermediation redefined

    BELETTING FUNKSIEReguleerder kan nie tussenbeide tree en beletting tersyde stel wat gedoen is in terme van artikel 14(1).Geen rede vir misbruik van regulatoriese middel. Beletting het verreikende gevolge en moet met sorg en omsigtigheid toegepas word.Stappe sal geneem word teen verskaffers wat nie voldoen aan die gees en letter van die wet nie.Reguleerder mag wysiging van artikel 14(1) oorweeg om duidelike vereistes in te bring vir behoorlike prosesse in lyn met die Wet op Bevordering van Administratiewe Geregtigheid.Intussen sal riglyne vir verskaffers uitgereik word om behoorlike prosesse na te volg.

    intermediation redefined

    REGULEERDER VERWAGTINGEReguleerder verwag dat verskaffers sal voldoen aan die rels van natuurlike geregtigheid voordat beletting gedoen word.Neem ten minste kennis van die arbeidsreg riglyne op die CCMA webtuiste.Reguleerder verwag dat verskaffers die beskerming van die publiek en die integriteit van die finansiledienste industrie sal in ag neem wanneer beletting gedoen word.Reguleerder verwag dat verskaffers tydig sal optree wanneer hulle bewus raak van gevalle van oortredings deur hulle verteenwoordigers.

    intermediation redefined

    BELETTING GEVALLEDie ongewone getal beletting sake onder artikel 14A is rede tot kommer vir die reguleerder:

    Byvoorbeeld, tussen 1 September 2012 en 30 Julie 2013 het n prominente versekeringsverskaffer 2 artikel 14(1) en 67 artikel 14A belettings ingedien.In dieselfde periode het n ander prominente verskaffer 78 artikel 14(1) en 210 artikel 14A belettings ingedien.A verskaffer in die bankdienste het 93 artikel 14(1) en 2 artikel 14A belettings ingedien.

    intermediation redefined

    BELETTING GEVALLEDie uitdaging is gekonsentreerd in die versekeringsektor.Ervaring toon dat die versekeringsektor wel prosesse en prosedures in plek het omdat hulle omvattende verslae en stawende getuienis indien.Hulle blyk die bal te laat val reg teen die einde van die proses wanneer hulle beletting moet doen.Redes verskaf verskil, maar dit is meesal verwant aan die feit dat die werknemer bedank het en die disiplinre proses onmoontlik gemaak het.In sommige gevalle was die verteenwoordiger nie opspoorbaar nie ten spyte daarvan dat hulle kon bedank.

    intermediation redefined

    BELETTING GEVALLEIn sommige gevalle was die verteenwoordigers nie opspoorbaar nie ten spyte daarvan dat hulle kon bedank en briewe van aanbeveling gegee is.Vermoede bestaan dat verskaffers moedswilliglik verteenwoordigers toelaat om te bedank ten einde beletting te vermy en hierdie gevalle dan na die reguleerder verwys.In een geval het die verskaffer erken dat hy die verteenwoordiger aangemoedig het om te bedank omdat hulle ongeruimdhede vermoed het en toe agterna die geval na die reguleerder verwys.

    intermediation redefined

    SLOTSOMHulle het reeds die verskaffers gedentifiseer wat blyk strydig met wetgewing op te tree en afsprake is met daardie senior bestuur geskeduleer.Omdat dit nie prakties is vir die reguleerder om die volumes te hanteer nie, kan gevalle terugverwys word na verskaffers om te hanteer volgens hulle mandaat.Die plig om verbruikers en die aansien van die bedryf te beskerm is nie onderhandelbaar nie.Verskaffers word aangemoedig om hulle huise in orde te kry.Indien die situasie nie verbeter nie, sal afdwingingsaksie genoodsaak word.

    intermediation redefined

    Vriendelike dankie!