GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie...

27
AOO DIREKTORAAT Graad 4 Gewone Breuke (Draft) DATUM: ……………………………………….. 1. ONDERWERP: GEWONE BREUKE 2. KONSEPTE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die week moet leerders by magte wees en weet om: Beskryf,vergelyk en orden van gewone breuke van verskillende noemers (helftes, derdes, kwarte, vyfdes, sesdes, sewendes, agtstes) in diagramvorm Ontwikkel die konsep van breuke op `n verskeidenheid van manière. Kontekse vir probleemoplossing kan leerders help om in verskillende manière waarop daar oor breuke gedink word verstaan: Ontwikkel die konsep van breuke van verskillende modelle gebruik te maak. 3. Hulpbronne: Sasol-Inzalo Kwartaal 2 boek, Handboeke (vir verdere oefening) 4. INLEIDING Gelyke verdeling in breukdele In hierdie afdeling gaan ons kyk hoe ons brood, lemoene en grondboontjies op verskillende maniere kan deel. Let wel: Moenie simbole gebruik om die antwoorde te skryf nie. Gebruik woorde om breukdele in jou antwoorde te beskryf. Vyf kinders deel hierdie brood gelykop. “Gelykop” beteken dat elke kind ewe veel kry. Wat kan ons die deel noem wat elke kind kry? Om ’n brood op hierdie manier te deel, word dit in vyf ewe groot dele verdeel. Elkeen van hierdie dele word een vyfde van die brood genoem. ______________________________________ As ’n brood of enige ander voorwerp in sewe gelyke dele verdeel word, word elke deel een sewende van die hele genoem. Kom ons oefen gelyke verdeling: WISKUNDE GRAAD 4 Een vyfde

Transcript of GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie...

Page 1: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

AOO DIREKTORAAT

Graad 4 Gewone Breuke

(Draft)

DATUM: ………………………………………..

1. ONDERWERP: GEWONE BREUKE

2. KONSEPTE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die week moet leerders by magte wees en weet om:

Beskryf,vergelyk en orden van gewone breuke van verskillende noemers (helftes, derdes,

kwarte, vyfdes, sesdes, sewendes, agtstes) in diagramvorm

Ontwikkel die konsep van breuke op `n verskeidenheid van manière.

Kontekse vir probleemoplossing kan leerders help om in verskillende manière waarop daar oor

breuke gedink word verstaan:

Ontwikkel die konsep van breuke van verskillende modelle gebruik te maak.

3. Hulpbronne: Sasol-Inzalo Kwartaal 2 boek, Handboeke (vir verdere oefening)

4. INLEIDING

Gelyke verdeling in breukdele

In hierdie afdeling gaan ons kyk hoe ons brood, lemoene en grondboontjies op verskillende

maniere kan deel. Let wel: Moenie simbole gebruik om die antwoorde te skryf nie.

Gebruik woorde om breukdele in jou antwoorde te beskryf.

Vyf kinders deel hierdie brood gelykop.

“Gelykop” beteken dat elke kind ewe veel kry.

Wat kan ons die deel noem wat elke kind kry?

Om ’n brood op hierdie manier te deel, word dit in vyf ewe groot dele verdeel.

Elkeen van hierdie dele word een vyfde van die brood genoem.

______________________________________

As ’n brood of enige ander voorwerp in sewe gelyke dele verdeel word, word elke deel

een sewende van die hele genoem.

Kom ons oefen gelyke verdeling:

WISKUNDE

GRAAD 4

Een vyfde

Page 2: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 2 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

2. ’n Stuk wors word tussen ses kinders verdeel sodat elke kind dieselfde hoeveelheid kry.

Watter deel van die stuk wors kry elke kind?

Maak `n skets om te wys hoe die wors gesny moet word.

3. KLASWERK

AKTIWITEIT 1: Dag 1: Beraamde tyd 30 min

3. Vyf kinders deel ’n brood gelykop. Daar bly niks oor nie.

Maak ’n vryhandskets om te wys hoe hulle dit kan doen

4. Maak vryhandsketse om te wys hoe elk van die volgende gelykop tussen ses kinders verdeel

kan word:

(a) een sny brood (b) een hele brood (c) 24 grondboontjies

5. Verander nou die sketse wat jy gemaak het om te wys hoe elk van die volgende gelykop

tussen 12 kinders verdeel kan word:

Page 3: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 3 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

a) een sny brood (b) een hele brood (c) 24 grondboontjies

6. Verander nou die sketse wat jy gemaak het om te wys hoe elk van die volgende gelyop

tussen 3 kinders verdeel kan word:

a) een sny brood (b) een hele brood (c) 24 grondboontjies

7. Vyf mense deel 11 snye brood. Elkeen moet dieselfde hoeveelheid brood kry. Niks bly oor

nie.

Maak ’n vryhandskets om te wys hoe hulle dit kan doen.

Page 4: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 4 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

4. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK

Beklemtoon die volgende:

Onthou, om gelykop te deel beteken dat elkeen ewe veel kry.

Huiswerk:

3. Voltooi:

8. Maak vryhandsketse om te wys hoe elk van hierdie gelyke verdelings gedoen kan

word:

(a) 8 kinders deel ’n brood

(b) 4 kinders deel ’n brood

(c) 5 kinders deel ’n brood

(d) 10 kinders deel ’n brood

(a) (b)

(c) (d)

Page 5: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 5 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

4. KLASWERK

BESKRYF GEWONE BREUKE

Aktiwiteit 2: Dag 2: Beraamde tyd: 45min

As jy iets gelykop deel, verdeel jy dit in breuke. `n Breuk is `n gedeelte van `n

heelgetal of `n groep.

Jy sal in Graad 4 leer om breuke te skryf deur simbole te gebruik.

Voltooi:

Naam van breuk Verduideliking Getalvorm

Een halwe

Twee gelyke dele,

maar een deel is

ingekleur.

𝟏

𝟐

Een derde

Drie gelyke dele,

maar een is

ingekleur.

𝟏

𝟑

Een kwart

Vier gelyke dele,

maar een deel is

ingekleur.

𝟏

𝟒

……..

……….

……..

Ses gelyke dele,

maar een is

ingekleur.

Een sewende

……….

…….

𝟏

𝟖

Vanaf diagramvorm to breukvorm:

Breuk ingekleur = vier sesdes

𝟒

𝟔

Die noemer dui aan in hoeveel gelyke dele die geheel verdeel is.

Die teller dui aan hoeveel van die gelyke dele gebruik word.

Teller

Noemer

Breuklyn

Page 6: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 6 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

Kyk na hierdie vorm:

a) Hoeveel gelyke dele het dit?

_______________ gelyk dele

b) Een deel word een _______________ genoem.

c) Skryf een deel deur `n breuksimbool te gebruik. ________________

d) Teken dieselfde vorm en kleur 7

8 daarvan in.

e) As sewe agstes daarvan ingekleur is, watter breuk is nie ingekleur nie?If seven eighths is

shaded, what fraction is not shaded?___________________

____________________________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK

___________________________________________________________________________________________

Beklemtoon die volgende:

Diagramvorm Breuknaam Breuksimbool

Drie kwart

3

4

In 3

4: 3 van die 4 gelyke dele is ingekleur.

3 is die teller

4 is die noemer

Tuiswerk:

1. Toon hierdie breuke in diagramme aan:

a) `n Kwart b) Twee derdes

2. Kleur die breuke in:

a) 3

4 b)

5

6

Page 7: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 7 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

4. KLASWERK

Aktiwiteit 3: Dag 3: Beraamde tyd 45min

9. In Foto A is ’n lemoen in halwes gesny.

In Foto C is ’n lemoen in agtstes gesny.

In watter breukdele is die lemoen in:

Foto B _________________________________

en in Foto D gesny? ____________________________

10. Maak vryhandsketse om verskillende maniere te wys waarop ’n sny brood in kwarte gesny

kan word.

Kom ons bespreek: [Dit is die tipe vrae en verduideliking wat onderwysers en leerders behoort

te hê]

Vyf mense deel 3 brode. Hoeveel sal elke person kry.

Wat moet nou gedoen word. Onthou ons moet gelyke deling doen!!

Page 8: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 8 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

Is daar genoeg brode om elkeen `n brood te gee? Beslus nie!

Dit wil sê elke persoon moet `n deel van elke brood kry.

Kom ons maak `n vryhandskets om hierdie probleem op te los!

Brood 1 –

Wat het ons met die eerste brood gedoen?

Ons het dit in 5 gelyke dele gesny.

Wat noem ons elke gelyke deel?

Ons noem dit een vyfde.

Brood 2 -

Wat doen ons met die tweede brood?

Ons doen dieselfde – on sny dit in 5 gelyke dele.

Hoe kry elke persoon van hierdie brood?

Elke persoon kry weer een vyfde van hierdie brood.

Brood 3 –

Wat doen ons met die derde brood?

Ons doen dieselfde – ons sny dit in 5 gelyke dele.

Hoe kry elke persoon van hierdie brood?

Elke persoon kry weer een vyfde van hierdie brood

So kom ons kyk hoeveel brood elke persoon sal kry.

Elke persoon kry: een vyfde + een vyfde + een vyfde = drie vyfdes

Page 9: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 9 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK

_________________________________________________________________________________________

Beklemtoon die volgende:

Huiswerk:

Gelyke Deling

Doen die volgende gelyking deling. Gebruik vryhandsketse om jou deling te verduidelik.

11. Agt mense deel 5 brode gelykop. Hoeveel brood kry elkeen?

Jy kan ’n skets maak om jou te help.

12. Twaalf mense deel 8 brode gelykop. Hoeveel brood kry elkeen?

Page 10: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 10 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTIWITEIT 4 & 5: Dag 4 & 5: Beraamde tyd 1 ½ uur

Gee breukdele name

1. Wat kan ons elke deel in die volgende gevalle noem?

(a) ’n Brood is in vyf gelyke dele verdeel. ____________________________________

(b) ’n Brood is in drie gelyke dele verdeel. ___________________________________

(c) ’n Brood is in tien gelyke dele verdeel. ___________________________________

2. ’n Koek is in gelyke dele verdeel en elke deel is een sewende van die hele koek. Hoeveel

stukke is daar? _________________________________ stukke.

___________________________________________________________________________________________

VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK

__________________________________________________________________________________

Huiswerk:

3. Wat is die grootste, een sesde van ’n koek of een vyfde van dieselfde koek?

Verduidelik jou antwoord sonder om te teken. ________________________

_______________________________________________________________________________________

_______________________________________________________________________________________

Page 11: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 11 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

________________________________________________________________________

KLASWERK

AKTIWITEIT 5: Dag 5: Beraamde tyd 45mins In Foto’s A, B en C word drie verskillende maniere gewys

om ’n brood te halveer

4. Kan die helftes in Foto B gesny

word om kleiner dele soos dié wat in

Foto D gewys word, te vorm?

________________________________

5. Kan die helftes in Foto B gesny word om kleiner dele

soos dié wat in Foto’s E en F gewys word, te vorm?

_______________________________

5. Watter breukdele van ’n hele brood word in

Foto’s D, E en F gewys?

_________________________________

_________________________________

_________________________________

7. Watter helftes kan gesny word om kleiner dele soos dié

wat in Foto E gewys word, te vorm?

__________________________________

__________________________________

8. Watter helftes kan gesny word om kleiner dele soos dié wat

in Foto F gewys word, te vorm?

__________________________________

(E)

(F)

(

(A)

(C

(B)

(B

(C)

(D)

Page 12: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 12 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTIWITEIT 6: Dag 6: Beraamde tyd: 45 min:

VERGELYK EN ORDEN VAN GEWONE BREUKE

Dit is `n breukemuur. Elke ry toon `n ander tipe breuk. Die boonste ry is een hele, dus bevat dit

`n 1. Die volgende ry toon halwes. Twee halwes is dieselfde as een hele. Die volgende ry bevat

drie derdes – dieselfde as een hele.

Byvoorbeeld:

Kom ons vergelyk breuke op die breukemuur.

Vind 2

5 op die breukemuur

Nou vind 3

6 op dieselfde breukemuur.

Dus kan ons sê: drie sesdes is groter as twee vyfdes.

Dus skryf ons dit as: 2

5 <

3

6

Onthou: Ons lees die getalsin van links na regs.

Dit lees, 2

5 is Kleiner as

3

6

Page 13: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 13 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

Kom ons oefen:

Gebruik die breukemuur om jou te hep om die volgende vrae te beantwoord:

Leerders moet voorsien word van `n breukemuur om die vergelykings van breuke te doen:

1. Watter breuk is die kleinste? 1

2 of

1

3

2. Watter breuk is die grootste? 1

5 of

1

3

3. Verlyk hierdie breuke en rangskik dit in

stygende volgorde. (van die kleinste to die

grootste). 1

2;

1

5;

1

3

___________________________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK:

____________________________________________________________________________________________

Beklemtoon die volgende:

Breukemure moet gebruik word om verlyking van breuke te doen.

Vergelykings getalsinne word vanaf links na regs gelees.

Tuiswerk:

1. Vul in die korrekte simbool <, > or = in die volgende getalsinne.

a) 3

5 ____

5

6

b) 2

5 ____

3

7

c) 5

8 ____

6

7

d) 2

8 ____

3

5

2. Is stelling waar of onwaar? 2

7 <

3

7, maar

3

7 >

2

7

3. Wat wil jy eerder hê? Waarom?

a) Die helfte van `n pizza of `n derde van `n pizza?

_________________________________________________________________________________

b) Een sesde van `n pizza of `n agste van `n pizza?

_________________________________________________________________________________

c) Een vyfde van `n koek of `n kwart van `n koek?

_________________________________________________________________________________

d) Een sewende van `n koek of een agste van `n koek?

_________________________________________________________________________________

Page 14: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 14 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

Probleemoplossing: 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood

een vyfde van ’n hele brood is? __________________________________ snye.

(b) Susan het een van die stapeltjies brood in die oggend en twee van hulle in die aand

geëet. Watter deel van ’n hele brood het sy altesaam geëet

___________________________________________________________________________

(c) Hoeveel hele brode kan gemaak word deur hierdie stapeltjies bymekaar te sit, en watter

deel van ’n hele brood sal oor wees?

___________________________________________________________________________

(d) Hoeveel snye is 3 kwarte van ’n hele brood?

___________________________________________________________________________

(e) Wat is die meeste, 3 kwarte van die hele brood of 3 vyfdes van die hele brood

___________________________________________________________________________

(f) Hoeveel hele brode kan gemaak word deur 8 kwarte saam te sit?

____________________________________________________________________________

(g) Hoeveel hele brode kan gemaak word deur 20 kwarte saam te sit?

____________________________________________________________________________

Page 15: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 15 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTIWITEIT 7: Dag 7: Beraamde tyd: 45 min:

VERGELYK BREUKE

1. (a) Hoeveel is drie vyfdes van 15 mense? ____________________ mense

(b) Hoeveel is een derde van 15 mense? Wys hoe jy deling kan gebruik om

die antwoord te kry. _________________________________________

(c) 15 mense word in vyf ewe groot groepe verdeel. Hoeveel mense is in

elke groep? Wys hoe jy ’n breuk kan gebruik om die antwoord te kry.

_____________________________________________________________________

(d) 20 mense word in groepe van 4 elk verdeel. Hoeveel groepe is daar?

__________________________________________________________________________

(e) Hoeveel is een vyfde van 20 mense?

___________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________

VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK

____________________________________________________________________________________________

Beklemtoon die volgende:

Page 16: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 16 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTIWITEIT 8: Dag 8: Beraamde tyd: 45 min:

2. Maggie het een kwart van haar geld spandeer en Lizzie het die helfte van haar geld

spandeer. Wie het die meeste spandeer

(a) as Maggie R40 en Lizzie R100 gehad het? _________________________________

(b) as Maggie R100 en Lizzie R40 gehad het? _________________________________

(c) as Maggie en Lizzie albei R40 gehad het? _________________________________

3. Maak ’n vryhandskets van ’n brood wat in snye opgesny is sodat elke sny een tiende van

die hele brood is.

4. (a) Skryf drie sinne neer om te sê wat jy in die prentjie sien.

(b) Hoeveel snye is daar in die hele brood?_________________________________snye

(c) Hoeveel snye is daar in elke vyfde van die hele brood?__________________ snye

(d) Hoeveel snye is daar in 3 vyfdes van die hele brood? ____________________snye

(e) Hoeveel snye is daar in ’n kwart van die hele brood? ____________________snye

(f) Hoeveel snye is daar in 3 kwarte van die hele brood?_____________________snye

(g) Hoeveel kwart brode kan jy uit 5 hele brode kry? ________________________

(h) Hoeveel hele brode het jy nodig om 12 kwart brode te kry?______________

(i) Wat is meer, 3 vyfdes of 3 kwarte van ’n brood?___________________________

5. ’n Ander brood is in 12 ewe groot snye gesny.

(a) Hoeveel snye is drie kwarte van hierdie brood?

(b) Hoeveel snye is twee sesdes van hierdie brood?

(c) Hoeveel snye is een derde van hierdie brood?

(d) Peter eet 8 snye van hierdie brood. Watter deel van die brood eet hy?

Jy kan ’n vryhandskets maak as dit jou sal help.

Page 17: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 17 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTIWITEIT 9: Dag 9: Beraamde tyd: 45 min:

GEBRUIK BREUKE OM TE MEET:

Day 10: Informal test

1. (a) Is die drie stokke ewe lank? __________________________

(b) Hoe verskil die groen en die pers stokke van die grys stok?

_________________________________________________________________________________

(c) Hoe verskil die groen en die pers stokke van mekaar?

_________________________________________________________________________________

(d) Hoeveel gelyke dele kan jy op die pers stok sien?

_________________________________________________________________________________

(e) Wat kan jy hierdie dele noem?

_________________________________________________________________________________

(f) Wat kan jy die dele op die groen stok noem?

_________________________________________________________________________________

Page 18: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 18 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

KLASWERK

AKTWITEIT 10: Dag 10: Beraamde tyd: 45 min:

4. Hier sien jy weer die blou en die rooi baksteenmure. Kan jy nou presies sê hoe

lank hulle is?

Die rooi muur is ____________________

lank.

Die blou muur is ____________________

lank.

5. Wat is die langste, 5 sesdes of 4 vyfdes van Billy se maatstok?

___________________________________________________________________________________

6. Check your answers for question 4 and write them in the same way that the length of

the green wall is written above.

Rooi muur____________________________ Blou muur: _____________________________________

2(a)

(b)

(c)

(d)

3. Dink aan ’n plan om die blou en die rooi baksteenmure akkuraat te meet.

Page 19: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 19 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

7. Watter van hierdie mure is een en 3 agtstes van ’n stok lank?

8. Hoe lank is al die ander mure in vraag 7?

7(a) __________

7(b) __________

7(c) __________

9. Billy sê die muur in vraag 7 (b) is een en ’n halwe stok lank. Stem jy saam?

Skryf jou redes neer hoekom jy saamstem of nie.

_________________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

10. Hoe lank is elk van die mure hier onder?

(a) ______________

(b) ______________

(c) ______________

(d) ______________

(e) ______________

11. (a) Watter van die mure is twee en 3 kwarte van ’n stok lank?

______________________________________________________________________

(b) Watter van die mure is twee en 6 agtstes van ’n stok

lank? ___________________________

____________________________________________________________________________________________

Page 20: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 20 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK:

____________________________________________________________________________________________

Beklemtoon die volgende:

Tuiswerk:

12. Watter van die mure is twee en 3 vyfdes van ’n stok lank? Verduidelik hoe jy dit weet.

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

13. Een deel van ’n muur is 5 agtstes van ’n stok lank; ’n ander deel is ook 5 agtstes van ’n stok

lank. Hoe lank is die twee dele saam?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

3 kwarte en 6 agtstes word

ekwivalente breuke genoem

want hulle is net verskillende

maniere om dieselfde breukdeel

van ’n hele voorwerp te beskryf.

Page 21: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 21 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

MEMORANDUM

INLEIDING – GEWONE BREUKE

Gelyke deling van Breuke

2.

4. KLASWERK

AKTIWITEIT 1: Dag 1:

3.

4. (a) (b) (c)

5. a)

(b)

(c)

6. a) (b) (c)

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

Elke kind kry een sesde van die worsie

Page 22: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 22 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

7.

Elke persoon kry 2 en een vyfde.

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

0 0 0 0

5. VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK

Tuiswerk:

3. Voltooi:

8. (a)

(b)

(c)

(d)

Page 23: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 23 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

4. KLASWERK

BESKRYWING VAN GEWONE BREUKE

Aktiwiteir 2: Dag 2:

Voltooi:

Naam van breuk Beskrywing Breukvorm

Een vyfde

Vyf gelyke dele,

maar een deel is

ingekleur.

𝟏

𝟓

Een sesde

𝟏

𝟔

Sewe gelyke dele,

maar een deel is

ingekleur.

𝟏

𝟕

Een agste

Ag gelyke dele,

maar een deel is

ingekleur.

f) 8 gelyke dele

g) agste

h) 1

8

i)

j) Een agste

Vaslegging / Samevatting & Tuiswerk

_____________________________________________________________________

Tuiswerk:

3.

b) `n Kwart b) twee derdes

b) 3

4 b)

5

6

KLASWERK

Page 24: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 24 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

AKTIWITEIT 3: Dag 3:

9. Foto B: _kwarte_ En Foto D? __agstes__

10. [Enige een van die opsies]

_____________________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK

_____________________________________________________________________________________

Tuiswerk:

Gelyke deling:

11. 5

8 [Met `n geskikte tekening]

12. 8

12 [Met `n geskikte tekening]

KLASWERK

AKTIWITEIT 4 & 5: Dag 4 & 5:

BENAAMING VAN BREUKE

1. (a) een vyfde (b) een derde (c) een tiende

2. sewe stukke

__________________________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK

______________________________________________________________________

Tuiswerk:

3. een vyfde

KLASWERK

AKTIWITEIT 5: Dag 5:

4. Alhoewel jy foto B in kwarte kan sny soos foto D, sal dit nie dieselfde lyk nie.

5. Ja

6. kwarte

7. Foto A en B

8. Foto B

KLASWERK

AKTIWITEIT 6: Dag 6:

Page 25: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 25 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

VERGELYKING EN ORDENING VAN GEWONE BREUKE

4. 𝟏

𝟐

5. 1

3

6. 1

5 ;

1

3 ;

1

2

_______________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK:

_______________________________________________________________________________________

Homework:

4.

e) 3

5 ___<___

5

6 b)

2

5 ___>___

3

7 𝑐)

5

8 ___<___

6

7 d)

2

8 ___<___

3

5

5. waar

6.

e) halwe – halwe pizza is groter as `n derde

f) sesde – sesde is groter as `n agste

g) kwart – kwart is groter as `n vyfde

h) een sewende – een sewende is groter as een agste

Probleemoplossing : 9. (a) 20 snye in die hele broode (b) 3 vydes

(c) 2 hele brode en 4 vyfde van die brood is oor (d) 15 snye

(e) 3 kwarte (f) 2 brode (g) 5 brode

KLASWERK:

AKTIWITEIT 7: Dag 7:

VERGELYKING VAN BREUKE

1. (a) vyf mense (b) vyf mense - 15 ÷ 3 = 5

(c) drie mense in elke groep 15

5 = 3 (d) vyf groepe

(e) 4 mense

___________________________________________________________________________________________

KLASWERK

AKTIWITEIT 8: Dag 8:

2.(a) Lizzie het die meeste spandeer. (b) Maggie het die meeste spandeer. (c)Lizzie het

die meeste spandeer

3.

4. (a) 1. `n Brood in vyfdes gesny 2. Elke vyfde bestaan uit vier snye

Page 26: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 26 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

3. Die hele brood bestaan uit 20 snye altesaam. [Enige logiese antwoord]

(b) 20 snye (c) 4 snye (d) 12 snye (e) 5 snye (f) 15 snye

(g) 20 kwart broodjies (h) 3 hele brode (i) 3 kwarte van `n brood

5.

(a) 9 snye (b) 4 snye (c) 4 snye (d) twee derdes

KLASWERK

AKTIWITEIT 9: Dag 9:

GEBRUIK VAN BREUKE OM TE MEET

1. (a) Ja

(b) Die vaal stok is een hele, die groen stok is in ag gelyke dele opverdeel en die pers stok is in

vyf gelyke dele gedeel.

(c) groen stok is in agt dele ingedeel en die pers stok is in vyfde opgedeel

(d) vyf gelyke dele

(e) vydes

(f)

agstes

KLASWERK

AKTIWITEIT 10: Dag 10:

4. (a) twee en een agste lank

(a) 2 stokke lank –

Elke grys verteenwoordig `n stok. Dit pas presies met niks was oorhang nie.

(b) 2 en een derde stok lank

2 grys stoke en `n derde van die derde stok

(c) 2 en a halwe stok lank

2 grys stoke en `n halwe van die derde stok

(d) 2 en een agste stok lank

2 grys stoke en een agste van die derde stok

3. Die een agste van die rooi muur is `n kwart van die halfde van die pers muur. Dus

daarom is die derde stok van die rooi muur is in 8 gelyke dele opverdeel. Daarom is

die rooi muur een agste.

Die pers muur is half, en die blou is iets wat korter daarom daarom is die blou muur

in derdes opverdeel.

Page 27: GRAAD 4 - d.kwikweb.co.za · 9. (a) Hoeveel snye is daar in een hele brood as elk van hierdie stapeltjies van snye brood een vyfde van ’n hele brood is? _____ snye. (b) Susan het

Bladsy 27 of 27

Graad 4 Lesplan GEWONE BREUKE

(Konsep)

(b) twee en twee vydes lank.

5. 5 sesdes van Billy se meetstok

6. Rooi muur: twee en vyf sesde Blou muur: twee en drie agstes

7.

8. 7(a) een en drie vyfdes 7(b) een en drie sesdes

7(c) een en drie tiendes

9. Ja, ek stem saam – die stok is in ses gelyke dele opverdeel. Die lengte van die stok strek tot

3 van die 6 gelyke dele, wat half is. Daarom is die stok een en `n half lank

10.

(a)Twee en vier vyfdes

(b)Twee en twee vyfdes

(c)Twee en ses agstes

(d)Twee en a half

(e)Twee en ses tiendes

11. (a) muur C (b) muur C

______________________________________________________________________________________

VASLEGGING / SAMEVATTING & TUISWERK:

_______________________________________________________________________________________

Tuiswerk:

12. Muur E

13. 5 agtstes + 5 agtstes = 10 agstes = 1 en 2 agtstes