Gebedsbediening Weekprogram Kom na My...

2
08:30 Dieperdelf Diens: Doop & Belydenisaflegging 08:30 Gesinsdiens 09:30 Josua Kids 10:00 Protea Aſtree-oord: Nagmaal 10:30 Jesus. Life. Community Hartlik welkom aan alle lidmate, nuwe intrekkers en gaste. Besoek na die oggenddiens die Inligngstafel onder die bome, terwyl jy mede- lidmate oor ‘n koppie tee of koffie leer ken. Prediker: Dr. Auke Compaan (Dr. Jorrie anker) Prediker: Ds. Janet Cruywagen Prediker: Ds. Wilm Troskie (Ds. Janet anker) Prediker: Br. Albie Jordaan 18:30 Aanddiens 19:15 Tiener Omgeegroepe Prediker: Ds. Janet Cruywagen Gebedsbediening Hannes de Villiers, Harriet Brink, Buks & Katy Hangh, Roy & Marie Stapelberg, Giel de Lange, Koos Posthumus, Susan Janse van Vuuren, Bill & Rina Sass, Dot Jacobs, Fonnie du Toit. Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in versorgingsoorde. Meegevoel word betuig aan lidmate met afsterwe van ‘n familielid/vriend: Vader van José Van der Veen. Afsprake met leraars U word hartlik uitgenooi om die Kerkkantoor te skakel by 012 348 5135, indien u ‘n huisbesoek of ‘n kantoorbesoek verlang. Stel ons asseblief ook in kennis as een van u gesinslede, familie, vriende of enige lidmaat tuis siek is, of in die hospitaal is. Maandag: Kontak Kerkkantoor Dinsdag: Kontak Kerkkantoor Woensdag: Kontak Kerkkantoor Besoek ons Webblad: www.lynnwoodrif.co.za Volg ons op Facebook: Kom na My toe- Lynnwoodrif Gemeente Volg ons op Twier: @Lynnwoodrif Weekprogram Predikante Konferensie 25 - 29 Mei Maandag 25 Mei Tshwane Gebedsdag Dinsdag 26 Mei 09:00 Bybelskool 19:00 Bybelskool Woensdag 27 Mei 09:00 Bybelstudie: Dr. Ronald Murray 09:00 Arbeidsentrum 18:00 Biduur 18:00 Doopgesprek Donderdag 28 Mei 10:00 Seniorklub 14:30 Tabitas 15:00 Lees– en Skrylasse Saterdag 30 Mei 07:00 Biduur Sondag 31 Mei Hartklopsondag Verjaarsdagtee vir Dr. Chris Malan GO-Kids word geloods 08:30 Dieperdelf Diens: Ds. Janet 08:30 Gesinsdiens - Ouditorium: Dr. Chris 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven: Ds. Janet 18:30 Aanddiens- Belydenisaflegging & Nagmaal: Dr. Chris 19:15 Tiener Omgeegroepe Kom na My toe LYNNWOODRIF GEMEENTE DANKOFFERBYDRAES Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif Rekeningnommer: 16 3058 0079 GELOOFSOFFERBYDRAES Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif GO Rekeningnommer: 40 5070 7236 Week van Oorvloed Baie baie dankie vir jul ruim bydrae! Diens van Barmhargheid is opreg dankbaar vir elke groen sak wat ons terug ontvang het! Ons het meer as 200 sakke ontvang. Ons het 17 uitdeelpunte wat o.a. die CMR kantore, Danville Kamers, Genadeplaas, Reddingsdaad, Getuieniskantoor, Silwersig Ouetehuis, M4HIV, Paul Young Nickel Tehuis ens. insluit. Ons het baie vroue, mans en kinderklere ontvang en is so opgewonde daaroor. Projekte wat steeds voortgaan is die weeklikse koskas waar ons pakkies kos verdeel om verligng te bring aan soveel nood. Miriam, ‘n gevange in Libië Die Gebedsbediening nooi jou om die aangrypende verhaal van Miriam aan te hoor. Sy is vir 2 maande in Libië aangehou en beskuldig van verspreiding van Bybels en ander christelike materiaal aan kinders. Woensdagaand 27 Mei om 18:30 in die Gebedslokaal Kontak Edwin Rosslee 082 577 2470

Transcript of Gebedsbediening Weekprogram Kom na My...

  • 08:30 Dieperdelf Diens: Doop & Belydenisaflegging 08:30 Gesinsdiens 09:30 Josua Kids 10:00 Protea Aftree-oord: Nagmaal 10:30 Jesus. Life. Community

    Hartlik welkom aan alle lidmate, nuwe intrekkers en gaste. Besoek na die oggenddiens die Inligtingstafel onder die bome, terwyl jy mede-

    lidmate oor ‘n koppie tee of koffie leer ken.

    Prediker: Dr. Auke Compaan (Dr. Jorrie anker) Prediker: Ds. Janet Cruywagen Prediker: Ds. Wilm Troskie (Ds. Janet anker) Prediker: Br. Albie Jordaan

    18:30 Aanddiens 19:15 Tiener Omgeegroepe

    Prediker: Ds. Janet Cruywagen

    Gebedsbediening Hannes de Villiers, Harriet Brink, Buks & Katy Hattingh, Roy & Marie Stapelberg, Giel de Lange, Koos Posthumus, Susan Janse van Vuuren, Bill & Rina Sass, Dot Jacobs, Fonnie du Toit. Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in versorgingsoorde.

    Meegevoel word betuig aan lidmate met afsterwe van ‘n familielid/vriend: Vader van José Van der Veen.

    Afsprake met leraars U word hartlik uitgenooi om die Kerkkantoor te skakel by 012 348 5135, indien u ‘n huisbesoek of ‘n kantoorbesoek verlang. Stel ons asseblief ook in kennis as een van u gesinslede, familie, vriende of enige lidmaat tuis siek is, of in die hospitaal is. Maandag: Kontak Kerkkantoor Dinsdag: Kontak Kerkkantoor Woensdag: Kontak Kerkkantoor

    Besoek ons Webblad: www.lynnwoodrif.co.za Volg ons op Facebook: Kom na My toe- Lynnwoodrif Gemeente

    Volg ons op Twitter: @Lynnwoodrif

    Weekprogram

    Predikante Konferensie 25 - 29 Mei

    Maandag 25 Mei Tshwane Gebedsdag

    Dinsdag 26 Mei 09:00 Bybelskool 19:00 Bybelskool

    Woensdag 27 Mei 09:00 Bybelstudie: Dr. Ronald Murray 09:00 Arbeidsentrum 18:00 Biduur 18:00 Doopgesprek

    Donderdag 28 Mei 10:00 Seniorklub 14:30 Tabitas 15:00 Lees– en Skryfklasse

    Saterdag 30 Mei 07:00 Biduur

    Sondag 31 Mei Hartklopsondag Verjaarsdagtee vir Dr. Chris Malan GO-Kids word geloods 08:30 Dieperdelf Diens: Ds. Janet 08:30 Gesinsdiens - Ouditorium: Dr. Chris 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven: Ds. Janet 18:30 Aanddiens- Belydenisaflegging & Nagmaal: Dr. Chris 19:15 Tiener Omgeegroepe

    Kom na My toe LYNNWOODRIF GEMEENTE

    DANKOFFERBYDRAES Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif

    Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif

    Rekeningnommer: 16 3058 0079

    GELOOFSOFFERBYDRAES Bankbesonderhede: ABSA Lynnwoodrif

    Rekeningnaam: NG Gemeente Lynnwoodrif GO

    Rekeningnommer: 40 5070 7236

    Week van Oorvloed Baie baie dankie vir jul ruim bydrae! Diens van Barmhartigheid is opreg dankbaar vir elke groen sak wat ons terug ontvang het! Ons het meer as 200 sakke ontvang. Ons het 17 uitdeelpunte wat o.a. die CMR kantore, Danville Kamers, Genadeplaas, Reddingsdaad, Getuieniskantoor, Silwersig Ouetehuis, M4HIV, Paul Young Nickel Tehuis ens. insluit. Ons het baie vroue, mans en kinderklere ontvang en is so opgewonde daaroor. Projekte wat steeds voortgaan is

    die weeklikse koskas waar ons pakkies kos verdeel om verligting te bring aan soveel nood.

    Miriam, ‘n gevange in Libië

    Die Gebedsbediening nooi jou om die aangrypende verhaal van Miriam aan te

    hoor. Sy is vir 2 maande in Libië aangehou en beskuldig van verspreiding van

    Bybels en ander christelike materiaal aan kinders. Woensdagaand 27 Mei om

    18:30 in die Gebedslokaal Kontak Edwin Rosslee 082 577 2470

  • SKAAPBRAAI Lynnwoodrif Gemeente braai skaap op Saterdag 6 Junie. Die

    braai begin 08:00. Kom kuier gerus saam. Ete vanaf 13:00. Koste beloop R50 pp. Kinders onder 12 kan worsbroodjies

    teen R10 per kind koop. Bring jou eie eetgerei (borde, messe, vurke ens.) en drinkgoed. Kaartjies by die kerkkantoor en na

    eredienste onder die bome by die inligtingstafel te koop.

    WIT OLIFANT CMR DERDEPOORT

    Diens van Barmhartigheid is betrokke by die aktiwiteite van CMR – Derdepoort. Soos u weet het die staat baie op toelaes vir die CMR teruggesny

    en hulle probeer op alle maniere om nog fondse te genereer om staande te kan bly. Hulle vra ENIGE artikel vir hul wit olifant verkope. Ons sal indien nodig,

    vervoer reël. Vir navrae kontak Annemarie van der Watt 082 465 1168 of per e-pos [email protected]

    Vrouediens Dankoffer Meimaand is Vrouediens Dankoffermaand. Hierdie spesiale

    dankoffer word aangewend vir o.a. Wêreldbiddag vir vroue, Huis Carino, Andries Snyman Ouetehuis, begrafnisdienste, senior burgertee en nog

    meer. Koeverte is by die deure beskikbaar tot einde Mei vir hierdie spesiale dankoffer.

    Die tyd vir visumaansoeke raak al hoe minder. Indien jy by die Spaanse of

    Oekraïniese spanne hierdie Junie/Julie vakansie wil aansluit - is dit nou die tyd om aan te meld. Moenie die klop aan jou hart om te gaan help, ignoreer nie. Die van der Merwe’s en Rossell’s sal jou hulp hierdie vakansie baie waardeer.

    Keerdatum: 31 Mei 2015. Kontak Annelize Meyer by 012 365 3959 of Zanne van Niekerk by 082 202 2015

    Die eerste projek word Sondag 31 Mei tydens Hartklop met ’n groot hande-verf en Loombands-projek geloods. Ons wil graag 500 loombands armbandjies Oekraïne toe stuur vir

    die somerkampe. Kan julle solank begin maak? Die kleure van hulle vlag is blou en geel. Skakel vir ons GO Kids Tannie Sanelda Putz as jy loombands kan maak

    by 083 232 9567!

    Mission4HIV sê graag baie baie dankie vir al die muffins vir die gesondheidsdag in Mamelodi. Dit was ‘n groot hulp! Saam met Lynnwoodrif het twee plaaslike kerke - JLC Mamelodi en Vineyard Spring Valley Christian Fellowship - saamgespan om hul onmiddellike gemeenskap te bedien met basiese gesondheidsorgdienste. Baie dankie aan al die vrywilligers, insluitende ‘Foundation for Professional Development’ en die Department Gesondheid Tandheelkunde, wat gesondheidsdienste gelewer het.

    Ons is op soek na ‘n goeie werkende wasmasjien vir Reddingsdaad. Indien jy hulle kan help, kontak asseblief vir Annemarie van der Watt by 082 456 1168 of per e-pos [email protected]

    Die musikale Van Deventer-gesin bestaan uit 10 kinders met 'n 11de enetjie oppad. Van die kinders sal die oggend saam met hulle mamma ons bederf met

    klassieke musiek. Donderdag 28 Mei om 10:00 in die Atrium. Heerlike tee en verversings na die tyd.

    Seniorklub nuwe Bestuur 'n Nuwe bestuur word ook gekies – die klub het behoefte aan jong dinamiese

    afgetrede persone wat lus is om die klub met kreatiwiteit vorentoe te lei.

    Ons is opsoek na ouens en vrouens om by ons aanddiens “band” aan te sluit! Wat ons nodig het:

    'n Liefde vir God en musiek Klavier · Kitaar · Bass kitaar · Perkussie · Sangers

    Kontak asb vir Ds. Janet by [email protected] of die kerkkantoor.