Drakenstein Gazette 07 September 2012

8
Drakenstein Year 2 • Vrydag 7 September 2012 | Tel. 021 870 4600 VROLIKE LENTE. Baie Drakensteiners slaak ’n sug van verligting noudat die lente amptelik aangebreek het. Maar of die winter nou finaal verby is, sal net die tyd bewys. Dié vierstuks van Wellington het Saterdag die lekker weer langs die Bodal-pad tussen die veldblomme geniet. Van links is Rewano Maarten (7), Enrique Johannes (10), BJ Marthinus (5) en Devan Marthinus. Foto: Sieb Sieberhagen Ouers ontstoke 3 Hulle gee om vir lydendes 3 Wellington wen derby 8 In Paarl Post Dié week in Paarl Post: ) Klub-amok in Lady Greystraat; ) Ouers betoog oor skool wat dalk moet sluit; ) Lig loop vir luiperd in Klein Drakenstein HEERLIKE LENTE!

description

Drakenstein Gazette 07 September 2012

Transcript of Drakenstein Gazette 07 September 2012

Page 1: Drakenstein Gazette 07 September 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 7 September 2012 | Tel. 021 870 4600

VROLIKE LENTE. Baie Drakensteiners slaak ’n sug van verligting noudat die lente amptelik aangebreek het. Maar of die winter nou finaal verby is, sal net die tyd bewys. Dié vierstuks van Wellington het Saterdagdie lekker weer langs die Bodal-pad tussen die veldblomme geniet. Van links is Rewano Maarten (7), Enrique Johannes (10), BJ Marthinus (5) en Devan Marthinus. Foto: Sieb Sieberhagen

Ouersontstoke 3

Hulle gee om virlydendes 3

Wellingtonwen derby 8

In Paarl PostDié week in PaarlPost:

)Klub-amokinLady Greystraat;

) Ouers betoogoor skool wat dalkmoet sluit;

) Lig loop virluiperd in KleinDrakenstein

HEERLIKELENTE!

Page 2: Drakenstein Gazette 07 September 2012

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 7 September 2012Enter ta inment ­ Vermaak

Saturday 1 September) Paulus Joubert Laer-

skool bied ’n piekniekdansaanopVrydag7September indie Hugenote Gemeenskap-saal om 19:30. Die StrandCombo-orkes sal optree.Kaartjies is R80 en kan by dieskool en by die deur gekoopword.

Ouers wat reeds betaal hettoe die vorige geleentheid ge-kanselleer moes word, kandie skool kontak by 021 8623690.

Tuesday 12 September) Die angs- en depressie-

ondersteuningsgroep verga-der op 12 September om 19:15by die Marthasaal in Jan vanRiebeeckstraat, Wellington.Die spreker is dr MellétaLouw, kliniese sielkundigeby CPUT, wat praat oor hoeom jouself te ken en sonder ’nmasker te lewe.

Skakel Petro by 072 7098000.

Thursday 15 September)Paarl-WellingtonVollies

bied ’n uitstappie na Herma-nus en Caledon aan op Sater-dag 15 September. Vir meerinligting, skakel Esau Jacobsby 072 405 4513.

Saterdag 20 September) Dakota Events bied ’n

Lentebal aan op Saterdag 20Oktober te StellenboschVliegklub. Koste is R220 perpersoon en sluit in ’n drie-gangmaaltyd en wyn. SkakelChrisnaby 081 254 9327 vir be-sprekings.

Saterdag 28 September) Ligstraal Skool bied ’n

piekniekdans aan op 28 Sep-tember om 20:00 by die Paarl-Oos Thusongsaal in New Or-leans. Die Elginairs sal sorgvir die musiek. Kaartjies isR70 per persoon en kan be-spreek word by die skool by021 862 7182. Bring jou piek-niekmandjie en drankiessaam.

What’s happening

MATRIEKAFSKEID. Weltevrede Sekondêr het onlangs hul matriekafskeid in die Wellington-stadsaal gehou.Hier pronk ’n paar van die die matrieks in hul spoguitrustings. Foto: John Martin Studio

TONEEL. Hoër Meisieskool Paarl het vanaf 28 tot 30 Augustus die opvoeringCharlotte and the Chocolate Factory op die planke gebring. Die leerders hetbaie hard geoefen en dit was beslis die moeite werd. Al die leerders, ook dievoorskoolse klassies, het deelgeneem.

Auditions atmusic centreTHE Frank PietersenMusic Centre’s auditi-ons for placement in 2013 will take place on21 September and from 25 to 27 September.

Primary school learners, high school lear-ners and adults are welcome.

Tuition is offered in symphony orchestrainstruments: violin, viola, cello, double bass,flute, oboe, clarinet, saxophone, bassoon,trumpet, trombone, frenchhorn, tubaandor-chestral percussion as well as piano, recor-der, classical guitar, or individual singinglessons.Tuitionisalsooffered inAfricanper-cussion and in jazz, with instruments suchas keyboard and electric guitar.

Make an appointment beforehand at 021872 2123/4.

Call Mondays to Thursdays between 10:00and 13:00 or 13:45 to 18:00 or on Fridays bet-ween 08:00 and 12:00 and 12:45 and 16:00.

Grease op dieplanke in WellingtonDIE musiekblyspel, Grease isvanaf 11 tot 14 Oktober by dieBergkroon-teater op Welling-ton te sien.

Drakenstein se akteurs ensangers enmusikante spansaamomhierdie bekende storie en on-vergeetlike musiek van die“PinkLadies” endie “BurgerPa-lace Boys” aan te bied.

Kom kyk hoe Danny Zuko (ge-speel deurLyall Ramsden) enSa-ndy Dumbrowki (gespeel deurInge Augustyn) die aantrek-kingskrag wat hulle vir mekaarhet, op die verhoog uitspeel.

Tussen al die kattekwaad watdie bendes aanjaag, word daargesing en gedans opmaat van ge-

liefde liedjies soos SummerNights, We Go Together, Look atMe I’m Sandra Dee en BeautySchool Dropout.

Korewat deel uitmaakvandieproduksie is Hugenote Hoër-skool,HugenoteLaerskool,HugoRust, CPUT Wellington, HoërJongenskool Paarl, Wellingtonkerkkoor, Bastion en New Orle-ans Sekondêr.

Kaartjies teen R120 en R160 isbeskikbaar by koorlede, produk-sieledeofbyComputicket.Kaart-jies vir skoolgroepe (R75 op 9Ok-tober) is beskikbaar by [email protected]. Vir navrae epos [email protected].

Plak en wen!DIE plakstuk vir die Pret-met-Gazette-plakkompetisie waarin’n leser R1000 kan wen, verskynop bladsy 2. Die kompetisie, watdie eerste verjaarsdagvanGazet-te vier, sluit opVrydag 5Oktoberom 16:00.

Sorg dus dat jy die plakstukuitknip en op die plakvorm plak.

Aandieeindevandiekompeti-sie word die vorm ingedien byGazette en die wenner getrek,waarna sy/haar foto geplaasword.

Page 3: Drakenstein Gazette 07 September 2012

Vrydag | 7 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

DEVIDEAN MOSES

NET soos mynwerkers ’nmoeilike werk het om tedoen is maatskaplikewerkers sewerkook inge-wikkeld om te verstaan.“Maar as jy geroepe

voel daartoe, kan jy men-se se lewens help veran-der en dit in hoop omskepvir ’nbeter toekoms,”ver-tel Elmarie Kotze wat ditreeds vir die afgelope 25jaar doen.Elmarie is ’n senior

maatskaplike werker vandieACVVPaarl-tak.Hier-die welsynsorganisasiebestaanvanaf 1905omhulp teverleenaanmensemetmaatskaplike probleme.Elmarie vertel toe sy ’n klein dogtertjie was, wou

sy graag ’n onderwyseres geword het weens haargroot bewondering vir haar graad 1-opvoeder.“Maar ek is lief vir wat ek doen en is nie spyt oor

die keuse wat ek gemaak het nie,” sê sy.Sy en haar eggenoot, Joe woon reeds vanaf 1979

indiePaarl. SyhetaandieHugenoteKollege ’ndiplo-ma in maatskaplike werk voltooi. Daarna het sy ’nhonneursdiploma aan die Universiteit van Witwa-tersrand verwerf waar sy haar tesis in kindermis-handeling voltooi het.Elmarie fokusopgesinsorgwaar sy indie gemeen-

skappevanSimondium,GrootDrakenstein,Pniel enLanquedoc diens lewer in terme van individuele ge-valle, gemeenskapsontwikkeling en groepwerk.“Ek hou dagboek van alles wat ek doen en moet

my vorderingsverslae skryf oor alle werk (om virstaatsubsidies te kwalifiseer) en ook intern rekordhou van elke brief en oproep.”Dus moet sy haar tyd vir die gemeenskap en kan-

tooradministrasie sorgvuldig verdeel om ook haarindividuele indiepte-navorsing en maatskaplike te-rapie vir spesiale gevalle in te pas.Van die gevalle wat sy hanteer, handel oor gesins-

geweld,huweliksprobleme,kinderverwaarlosingendwelmverslawing: “Dit is basies elke maatskaplikeprobleem waaraan jy kan dink.”“Maatskaplike werkers dra ’n baie groot verant-

woordelikheid en is ook regsaanspreeklik ten opsig-te van die hantering van die kliënte”.“Dit wil sê, met alles wat jy doen, moet jy bewyse

hê en nie op hoorsê werk nie.”

Diegene wat droom om’nmaatskaplikewerker tewil word moet matriekmet universiteitsvrystel-ling slaag om te kwalifi-seer om die BAmaatskap-like kursus te volg.Anders kan jy ook aan-

soekdoenomdieoorbrug-gingskursus te voltooivoor jy die werklike kur-sus doen.Maatskaplike werkers

kan in verskeie velde spe-sialiseermet aanvullendestudie.“Soos byvoorbeeld in

spelterapie, gemeenskap-ontwikkeling of huwe-

liksberading,” vertel Elmarie.“Dit is beter dat jy eers in ’n algemene pos begin

werk waar jy insig in ’n wye spektrum van die werksal kry,” meen sy.Allepraktiserendemaatskaplikewerkersmoetge-

registreerweesbydieraadvirmaatskaplikeengeas-sosieerde werkers.Hulp-maatskaplikewerkers(watslegs ’ntweejaar-

diplomakursus gedoen het) moet ook jaarliks regi-streer. Hulle fokus meestal op groepwerk, gemeen-skapsontwikkeling en jeugontwikkeling.Kotze meen dat almal wat maatskaplike werkers

wil word, oor baie geduld en uithouvermoëmoet be-skik. Jy moet bereid wees om hard te kan werk enuitdagings te aanvaar.“So jymoet ’n persoonweeswat ’n breëmenseken-

nishetenomgeevirgemeenskappeenmense,”vertelsy. “Jy moenie krities of ver-oordelend wees nie. Jy moetvertroue waardig wees.“Maatskaplike werkers

moet te alle tye hou by die eedvan vertroulikheid wat hulleafgelê het.”Elmariesê:“Onskanniekla

as ons self nie in die gemeen-skap help werk nie. Jy moetnet vra - daar is altydwerk omte doen. Raak betrokke by ge-meenskapsprojekte.“As jy voel jy kan nie prak-

ties betrokke raak nie, kan jy’n finansiële bydrae maak tenopsigte van skenkings.”

Maatskaplikewerkers gee om

HOU JY VAN MENSE? Hierdie maatskaplike werkers (van links)Claudia Schutte, Elmarie Kotze en Andriëtte Diedericks (maat-skaplike hulpwerker) van die ACVV Paarl-tak het ’n passie virhul werk om die gemeenskap te help. Foto: Devidean Moses

HOU DIE SKOOL OOP! LK Zeeman Primêr is een van drie skole in die Drakenstein-gebied (saammet Bergrivier Primêr en Bosplaas Primêr) wat moontlik hul skoolhekke in Desember moet sluit.Ouers hou hier plakkate omhoog om te protesteer teen die sluiting tydens die onlangse publiekeverhoor wat by LK Zeeman gehou is. Foto: Devidean Moses

Lions reël skoonmaakDIE Lions van Wellington werk nou saammet die Korrektiewe Dienste en Draken-stein Munisipaliteit om elke tweede Sater-dag van die maand (as die weer dit toelaat)die ingange van die dorp skoon te maak.Daarword gemiddeld 80 tot 90 sakke rom-

mel elke keer opgeruim deur mans wat ge-meenskapsdiens moet verrig. Een keer isdaar 129 sakke rommel opgetel.

Die meeste van hierdie mans gaan werksonder dat hulle die oggend iets geëet heten die Lions probeer dus om iets vir hullete gee om te eet.Die Lions doen ’n beroep op die publiek

vir skenkings van broodjies, sop en koel-drank. Indien die publiek kan help of verde-re inligting benodig, kan Gert Booysen ge-kontak word by 083 455 5433.

Page 4: Drakenstein Gazette 07 September 2012

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 7 September 2012Li festy le ­ Leefsty l

Boek- enpapierkursusDIE gewilde kursus in boekherstelwerk enpapierkonservering by die Afrikaanse Taal-museum in die Paarl word weer van 18 tot20 September aangebied.

Dié intensiewe driedaagse kursus sal aandeelnemers die nodige kennis en vaardighe-de oordra om ou hardebandboeke se rûe suk-sesvol te herstel. Geen vooraf kennis wordbenodig nie.

DieaanbiederisdiekonserveringspesialisJohann Maree. Hy was vir 28 jaar hoof vandie departement van papier- en boekkonser-vering by die biblioteek van die Universiteitvan Kaapstad.

Virmeer inligting, kontak Amira Claytonby 021 863 0543/4809 of [email protected].

Hulp gesoekDIE Graceland Arts Ministries benodig diehulp van vrywilligers om twee dae in dieweek klasse in kitaar en klavier aan te bied.Vir navrae, skakel Henry October by 071 2579373

Lui die klokkeINTERNASIONALE Fetale Alkohol Sin-droomdag word elke jaar wêreldwyd op9 September gevier.

Jaarliks lui die klokke om09:09 vir eenmi-nuut lank as deel van ’n internasionale be-roepvirelke tydsonedwarsoordiewêreldombewusmaking te skep en die fokus te plaasopdie feitdatenigealkoholwatgedrinkworddeur ’n vrou gedurende die negemaande vanswangerskap, haar ongebore baba skade kanaandoen.

As jy nie ’n klok het om te lui nie kan jy’n deurklok, selfone, sleutels gebruik of selfsvoet stamp. Dit is belangrik om geraas temaak om sodoende die boodskap te versprei.

In Wellington het verskeie departementeen organisasies hande gevat in die vieringvan Internasionale FetaleAlkoholsindroom-dag deur die tema: “Light a candle for FAS.”

’n Kort program sal aangebied word byBergrivier Sekondêr om 14:00 met die bood-skap van FAS, naamlik dat geen alkohol ge-durende swangerskap beteken dat die onge-bore baba nie fas sal hê nie, te versprei.

SKENKING. Die Paarl/Wellington Vollies het komberse aan die RaasbekkiesVoorskool in Simondium geskenk wat hulle onlangs aangeneem het. Saam metdie kinders is van links Esau Jacobs (sekretaris), John Goliath, John Jordaan(voorsitter), Magdalene Petersen (opvoeder), Patrick du Plessis (kassier) enAmanda Arrisan (opvoederhoof). Foto: Ernest Kilowan

MAKING several short car trips is less effici-ent than combining them into one longer tripas you use more fuel each time you start andwarm up the engine.

When planning a trip with several stops,for instance if you’re running errandsaround town,plan todrive the longestdistan-ce first to helpwarmup the engine. Even bet-ter, walk or cycle, instead of driving.

Tip of the week

Page 5: Drakenstein Gazette 07 September 2012

Vrydag | 7 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5People ­ Mense

UNCORKED FESTIVAL. Franschhoek uncorked festival attracted many visitorswho were able to visit 19 Franschhoek wineries. These visitors from Paarl were(from left) Tiffany vanRooyen,NinaDrotskie,Michelle Voster and JanineCardinalwho had an amazing experience with cellar tours, barrel tastings, food andwine pairings. Music fans were entertained with a variety of live shows.

REACHINGOUT. Councillor Esther Kearns ofWard20 (rear second right) recentlyhanded out soup and bread in Ward 20 as part of her social responsibilitytowards the community. Here with the children are (from left) Flortina Smith,Delila Samuels, Katie Fortuin and Jennifer Botha.

VROUEDAG. Opvoeders van Hillcrest Primêr, HugoRust Laerskool en Ihlumelo Hoërskool het die vroue-dagvieringe van Kring 3 in die Kaapse Wynland On-derwysdistrik te Hugenote Hoërskool bygewoon. Dieswierige geleentheid is deur tweehonderd dames indie onderwysdepartement bygewoon met die doelom vrouemaand in die Boland te vier. Hier van linkspronk Helena Krynauw, Francis Pool en Liezl Stassenvan Hugo Rust.

LENTE. Hoër Meisieskool Paarl het op Saterdag 1 September, Vrouedag endie lente gevier met ’n heerlike kuier in die skoolsaal. Die tafels was smaakvolgedek, die spreker inspirerend en die geskenke was volop.

TALENT. Plaaslike jong talent, Thomas Engela junior(naasregs), het onlangs soos ’n ster gevoel toe dievertonings van Janneman in die Oerwoud, waarvanhy die hoofrol vertolk, uitverkoop was by die Kalfie-fees in Hermanus. By hom van links is bekendemusi-kant Riku Latti en sy dogter Lia Luna Li, Jackie vanden Heever (verteller) en akteur Lochner de Kock,wat ook by die fees betrokke was.

DINEE. Bet-El VGK het ’n Oscar-debutantedinee gehou. Hier is die debutante en hul metgeselle saammet ds Emile de Wet (derde van regs). Voor sit die wenners Deel Sias (derde plek), Joanie Neff (eersteplek) en Adwena Williams (tweede plek). Foto: Ernest Kilowan

PRETLOOP.DieGroenheuwel Senior Legioeneklub het tesamemet die KaapseWynlandDistriksmunisipaliteitWoensdag ’n pretloop gehou om bietjie die litte los te maak. Voor lei Edward Abrahams (voorsitter) enAnn van Willing (ondervoorsitter) die span. Belangstellendes kan Woensdae om 10:00 by VGK Bet-El inGroenheuwel by die klub aansluit. Foto: Liezl Davids

NEIGHBOURHOOD WATCH EQUIPMENT. The Dallas Neighbourhood Watch (Kie-wiet flats) inWard26 recently receivedequipment fromDrakensteinMunicipalityas part of the ward projects for this financial year. Here with the equipmentare (from left) Ishwaan Second (Neighbourhood Watch member), CouncillorWendy Philander (Portfolio Holder: Human Settlements and Land Development),Elizabeth Robertson (Chairperson Ward 26 Neighbourhood Watch) and DenzilHendricks (SAPS).

Page 6: Drakenstein Gazette 07 September 2012

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 7 September 2012Adver tensie

12 10 CASH LOANS:Lenings tot R200 000. Swart­lys welkom. Goedkeuring in 5min. 021 762 7079.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisver­wydering. Skakel Neels: 021872 9397 of 083 412 8810.

BEKOSTIGBARE HUISE:1 ­ 3­Slpk huise in Paarl,Wellington, Klapmuts ens.R75 000 ­ R990 000. Kontantof permanente inkomste R4500 ­ R40 000 pm. 072 8053574.

OP SOEK NA NAALD­WERKSTER: Moet onder­vinding hê van trourokkemaak & aandrokke. KontakAnnelize: 073 384 6654.

TENTMAKER benodig.Moet ondervinding hê in diemaak van karavaan tente.Salaris onderhandelbaar.Kontak 021 873 4441 vironderhoud.

YOUNG, energetic andharworking person needed forBakery. Fax a 1 page CV to021 872 7533.

Page 7: Drakenstein Gazette 07 September 2012

Vrydag | 7 September 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

CUTE STARTERUP & INCOMEBeds 2 Baths 2 Garage 2Fitted kitchen, 2 livingareas, flat as bonus in popular area. Ex-cellent investment.

PAARL R650 000 Web ref: 273735

START RIGHT HEREBeds 3 Baths 1Facebrick semi offers 2 livingareas, carport, out building for extraincome on taxi route and walking distance from schools & shops.

PAARL R450 000 Web ref: 274063

BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223

SOLE MANDATE

NETBAL. Die o.11-netbalspan van Hugo Rust Laerskool het aan die sone-netbal-dag deelgeneem op Wellington en goed gevaar.

VISIT. Lear-ners of Soe-tendal Prima-ry recently ex-periencedtheir first visitto the Wel-lington publiclibrary. Theywere accom-panied bytheir teacher,Natalie Ja-cobs, and amember ofthe Multigra-de EducationCentre, Aman-da Anker. Thetrip was partof a programto promote areading cultu-re amongchildren in ru-ral schools.

VOORDRAG. Twee leerders vanGimnasiumHoërskoolhet albei in drie afdelings geskitter by die Paarl Ei-steddfod (in gedigtevoordrag, prosa en monoloog).Celeste Coetzer en Nichol Kirsten het albei cum lau-de ontvang.

BUSRIT. Kleuterkampus van Wellington het onlangs ’n uitstappie na Butterfly World onderneem.

SPREEKKOOR. Tydens die Paarl Eisteddfod het die graad 2-spreekkoor van Paarlzicht Primêr goud verower.Foto: Devidean Moses

DIGKUNS. Dis nou nie meer nodig om na Frankryk te reis om Franse digkuns te waardeer nie, want onshet digters in ons midde. Vanjaar, vir die eerste keer in die Hoërskool La Rochelle se geskiedenis, hetdie Franse leerders aan ’n gedigtekompetisie deelgeneem. Daar was geen tekort aan kreatiwiteit of ywernie en die Frenchies het gewys wat in hulle steek. Meer as 60 gedigte is ontvang, en vanuit die talleoorspronklike werke, is vyf wenners gekies. Saam met hulle trotse professer, Frans Botha, verskyn ArienneDu Plessis (graad 12), Zoë-Mae Adams (graad 11), Megan Smedley (graad 10), Fatima Hendricks (graad9) en Kristina van Zyl (graad 8). Elkeen ontvang ’n geskenkbewys met die komplimente van die LAR FranseVereniging 2012.

HOKKIE. William Lloyd se o.13-meisieshokkiespan is in ekstase na hul oorwinning van 2-0 oor EbenezerPrimêr op New Orleans-velde. Die wedstryd was deel van die skole se jaarlikse derbystryd.

Foto: Edgar J Petersen

WENNERS.Dieo.13-rugbyspan vanAmstelhofPrimêrhet vir Nederburg Primêr met 19-6 afgestof in hulderbystryd. Foto: Ernest Kilowan

UITSTAPPIE. Die graad dries van La Rochelle Laer-skool het die planetariumendieSAmuseum inKaap-stad besoek. Hier is (van links) Caelynn van Rooy,Kayla Nortman, Meickhe Fortuin en KarsenckaEfraim by die fossiel van ’n dinosourus.

Page 8: Drakenstein Gazette 07 September 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 7 September 2012 | Tel. 021 870 4600

Preparation in full swingTHE talent identification programme of Bo-land Athletics which forms part of BolandAthletics’ preparation for the 2013 athleticsseason, is now in full swing.

Severalcourses incoaching, lifeskills,ad-ministration, technical aspects were heldand talent meetings were organised, or willbe organised during the remainder of 2012.

To strengthen and support the talent iden-tification programme a coaching omnibuswas published by Boland Athletics and is in-tended to assist athletes, coaches, teachersand parents in their preparation for the ta-lent identification meetings and eventually

the 2013 athletics season.More information regarding this pro-

gramme is available on www.bolandathle-tics.com.

To ensure the quality of the upcoming ta-lent meetings, and the athletics meetings in2013, Boland Athletics will be joining forceswith Boland Schools Athletics to conduct aseries of technical officials’ courses.

An entry fee of R100 per person will becharged at each of the courses.

Visit their website, www.bolandathle-tics.com for the list of the courses to be heldin the next few weeks.

Soccer tournamentin MbekweniON15SeptemberBolandBuild-Itwill be hosting their annual soc-cer tournament at the Mbekwenisports fields from 08:00 to 16:00.

Sixteen soccer teams fromaround the Boland will partici-pating in the knock-out matches.It is Boland Build It’s annualknock-out soccer tournamentwhichispartof theircommunityupliftment programme.

The fixtures are as follows:Knights v Boland Warriors(09:00), Double V United v Invita-tional Team (09:00), Paarl Unitedv Paarl Soccer (09:30), Norsav vsAll Stars (09:30), Newcastle v Po-wer Cosmos (10:00), City Killersv Mbekweni United (10:00), Spoi-lers v Mbekweni Sundowns(10:30) and Boland Celtic v Car-terville (10:30).

HET HOM. Hul vreugde hetgeen einde geken nie toeWellington Hoërskool Sater-dag vir Charleston Hill Se-kondêr op Wellington met8-0 geklop het.

ENIGSTE DRIE. BradleyHendricks, agsteman vanWellington Hoërskool, valoor vir die enigste drie inSaterdag se derbywedstrydteen Charleston Hill Se-kondêr wat op die CPUT-veld op Wellington beslisis. Wellington het die wed-stryd met 8-0 gewen.Foto’s: Sieb Sieberhagen

MTB at BacksbergTHE tough and demanding Si-monsberg Mountain-bike Chal-lenge takes place this Saturdaystarting at 08:00 at Backsberg wi-neestate,organisedbyPaarlRota-ry.

The 45 km long route starts at08:00, the 30 km medium route startsat 08:30, the 15 km short route startsat 09:00 and the 5 km children’s race

starts at09:15.

The longroute requi-res moretechnical ri-ding skills

than the average PPA funride. Itshould be seen as a challenge and isaimed at the fit rider, definitely notfor the first entrant!

The prize-giving and cut-off timewill be at 12:30.

Theracepromisesfitmountain-bi-kers the reward of some of the mostspectacular scenery in the country.

Running through ancient forests,some of the top wine producing vi-neyards in South Africa, over damsand up steep hills, the 45 km and 30km routes provide some of the bestwineland landscapes, with uniqueviews of Table Mountain in the back-ground.

The roads are 80% jeep track withsome single track and open roads in-between.Beautifulviewsfollowchal-lenging climbs, and the course variesbetween meandering s-bends to mur-derous bumps with fast forest roadsdownhill to recover.

Thearea isamountain-bikerpara-dise with virgin single track over pri-vate land opened up exclusively forthe race.

A special feature of the race willbe the pontoon bridge over a dam ne-ar the finish to create some thrills,but hopefully no spills for daring cy-clists. For entries and information,visit www.paarlrotary.co.za.

Wenners