Drakenstein gazette 26 09 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 26 September 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Paarl’s crime statistics ) Kidnapping in CBD ) School girl ap- prehends burglar ) Subscribe and win )Oktoberfest at German Club Bejaarde beseer 2 Skoolseun sterf onverwags 3 PZ sokker-aksie 8 Ouers betoog voor skoolhek DEVIDEAN MOSES Gemoedere het hoog geloop toe ontstoke ouers voor die skoolhek van New Orleans Primêr saamgedrom het in ’n protesoptog om hul woede teenoor die de- partement van onderwys uit te spreek. Ouers is die afgelope weke in ’n twis met die departe- ment weens ’n skoolhoofkwessie by dié laerskool. Volgens ’n ouer, Beverly de Wet, het Linda Marais, hoof-onderwyskundige van Kaapse Wynland Onder- wysdistrik vir Kring 2, hulle meegedeel dat sedert Janu- arie vanjaar daar nog nie ’n skoolhoof by die skool aan- gestel kon word nie. Die groep bekommerde ouers het George Cook, huidi- ge waarnemende skoolhoof, vir die posisie voorgestel. Maar volgens die departement van onderwys en die skoolbeheerliggaam moet alle kandidate gelyke ge- leenthede gebied word vir die posisie. ’n Ouer en ook oudleerder, Ricardo Visagie (37), het sy kommer uitgespreek dat Cook nie die regverdige ge- leentheid gegun word nie omdat hy reeds jare lank die pos van adjunkhoof by die skool beklee. “Cook, wat al 32 jaar lank by die skool onderrig gee, neem al baie lank hier die leiding. Hy beklee verskeie posisies en is bereid om altyd die ekstra myl met ons as ouers en leerders te loop,” meen Visagie. Verder sê Visagie: “Destyds is die adjunkhoofde van skole na die skoolhoofposisie oorgeplaas as die skool- hoof sou aftree. Maar dinge het so verander dat onder- wysers nie in hul posisies kan groei nie.” Vera Davey (57), nog ’n bekommerde oudleerder, het gesê “ons as ouers en oudleerders sal aanhou betoog totdat mnr. Cook as die skoolhoof aangestel word”.. Millicent Merton van die departement van onderwys sê: “Die proses van onderhandelinge tussen die hoof, onderwys- en die skoolbeheerliggaam is nog nie gefina- liseer nie.” Volgens haar toon New Orleans se leerder- talle tans ’n dalende tendens. Ontstoke ouers van leerders by New Orleans Primêr het verlede Vrydag by die skoolhek betoog om hul ontevredenheid teenoor die departement van onderwys uit te spreek oor die aanstelling van ’n nuwe skoolhoof.. FOTO: DEVIDEAN MOSES

description

Drakenstein gazette 26 09 2014

Transcript of Drakenstein gazette 26 09 2014

Page 1: Drakenstein gazette 26 09 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 26 September 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Paarl’s crimestatistics) Kidnapping inCBD) School girl ap-prehends burglar) Subscribe andwin)Oktoberfest atGerman Club Bejaarde beseer 2 Skoolseun sterf onverwags 3 PZ sokker-aksie 8

Ouers betoog voor skoolhekDEVIDEAN MOSES

GemoederehethooggelooptoeontstokeouersvoordieskoolhekvanNewOrleansPrimêrsaamgedromhet in ’n protesoptog om hul woede teenoor die de-partement van onderwys uit te spreek.

Ouers is die afgelopeweke in ’n twismet die departe-ment weens ’n skoolhoofkwessie by dié laerskool.Volgens ’n ouer, Beverly de Wet, het Linda Marais,

hoof-onderwyskundige van Kaapse Wynland Onder-wysdistrikvirKring2,hullemeegedeeldatsedertJanu-arie vanjaar daar nog nie ’n skoolhoof by die skool aan-gestel kon word nie.DiegroepbekommerdeouershetGeorgeCook,huidi-

ge waarnemende skoolhoof, vir die posisie voorgestel.Maar volgens die departement van onderwys en die

skoolbeheerliggaam moet alle kandidate gelyke ge-leenthede gebied word vir die posisie.’n Ouer en ook oudleerder, Ricardo Visagie (37), het

sy kommer uitgespreek dat Cook nie die regverdige ge-leentheid gegun word nie omdat hy reeds jare lank diepos van adjunkhoof by die skool beklee.“Cook, wat al 32 jaar lank by die skool onderrig gee,

neem al baie lank hier die leiding. Hy beklee verskeieposisies en is bereid om altyd die ekstra myl met onsas ouers en leerders te loop,” meen Visagie.Verder sê Visagie: “Destyds is die adjunkhoofde van

skole na die skoolhoofposisie oorgeplaas as die skool-hoof sou aftree. Maar dinge het so verander dat onder-wysers nie in hul posisies kan groei nie.”Vera Davey (57), nog ’n bekommerde oudleerder, het

gesê “ons as ouers en oudleerders sal aanhou betoogtotdat mnr. Cook as die skoolhoof aangestel word”..MillicentMertonvandie departement van onderwys

sê: “Die proses van onderhandelinge tussen die hoof,onderwys- en die skoolbeheerliggaam isnognie gefina-liseer nie.” Volgens haar toon New Orleans se leerder-talle tans ’n dalende tendens.

Ontstoke ouers van leerders by New Orleans Primêr het verlede Vrydag by die skoolhek betoog om hul ontevredenheid teenoor die departement vanonderwys uit te spreek oor die aanstelling van ’n nuwe skoolhoof.. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 2: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 26 September 20142

Bejaarde ernstig beseerDEVIDEAN MOSES

’nBejaarde inwonervan Magnolia-woongebied sterktans in die Paarl-hospitaal aan nadatsy verlede Donder-dag (18 September)in ’n motorongelukin Paarl-Oos betrok-ke was.

Volgens BrendaWilliams (68) se dog-ter, Levona April, hetdie ongeluk om-streeks 07:00 by dieoorgang van Van derStelstraat, op die hoekvan Magnoliastraatplaasgevind.

Williams, wat op pad was na TCNewman-hospitaal vir haar maande-likse ondersoek, het glo mooi regs enlinks gekyk, voordat sy die straatoorgesteek het.

“Skielikhet ’nmotoroordieChica-go-bult gery en my ma aan die regter-kant van haar lyf getref. Sy het vol-gens ooggetuies deur die lug getreken die ambulansdienste het haar be-wusteloos op die toneel gevind,” ver-tel April.

AprilhetookgesêdatdieWilliams-

familie per toeval van die ongeluk ge-hoor het.

“Dit moes vir my ma ’n geweldigeslaggeweeshet,wantsyhethaarbek-ken op vier plekke gebreek. Boonophet sy ook haar stuitbeen gebreek enernstige inwendige beserings opge-doen,” vertel April.

Volgens April het haar ma ook ver-skeie gesig- en kopwonde opgedoen.

Williams sal nog vir twee weke indie Paarl-hospitaal moet aansterk.

April vertel: “Ons familie blameerniemand vir die ongeluk nie, ons is

net dankbaar dat sy steeds leef. Onsis ook dankbaar vir die gemeenskapvir hul gebede”.

Jo-Anne Otto (Kommunikasiebe-ampte) van Kaapse Wynland Ge-sondheidsdistrik by Paarl-hospitaalhet bevestig dat Brenda Williamstans in ’n stabiele toestand is.

“Sy word vir beserings wat sy indie motorongeluk opgedoen het be-handel,” sê Otto.

Paarl-Oos-polisie ondersoek ’nklag van roekelose en nalatige be-stuur.

Brenda Williams (68).

’n Saak van roekelose en nalatige bestuur word deur die polisie onder-soek, nadat ’n bejaarde vrou verlede Donderdag (18 September) deur’n BMW-motor in Van der Stelstraat, op die hoek van Magnoliastraat,getref is. FOTO: EDGAR J PETERSEN

) Vonnis/Sentences:*RicardoSnyders isonlangstot10 jaar tronk-straf gevonnis vir roof met verswarende om-standighede ná ’n rooftog in Franschhoek op2 Oktober 2013.*Isak Skeffers is onlangs tot 12 jaar tronk-straf gevonnis, waarvan vyf jaar opgeskortis, vir die moord op Chantall Devries vanWellington. Skeffers het Devries op Oujaars-aand met ’n mes doodgesteek.*Adam Pietersen was sentenced to 20 yearsimprisonment for rape, attempted rape andassault with the intent to cause grievous bod-ily harm. The incident occurred in PaarlEast on 21 January this year.) Op soek na verdagtes:Paarl-Oos-polisie is opsoek na ’n verdagtewat verlede Sondag 21 September omstreeks07:20 ’n ambulans-assistent se handsak uitdie ambulans gesteel het, terwyl hulle besigwas om ’n pasiënt in Grysbokstraat, Chicagote behandel. Volgens inligting was ambu-lanspersoneel besig om die pasiënt agter indie ambulans te behandel toe die verdagte’n vroulike ambulans-assistent se handsakvoor uit die ambulans gesteel het.Enigiemand met inligting kan die Paarl-Oos-polisiestasie by 021 877 5900 bel.

Oud-speurder oorlede’n Bekende oud-speurder vanPaarl-Oos-polisie is oorlede.

Samuel Daniel Pekeur(Boet) is op Maandag 15 Sep-tember op 85-jarige ouderdomná ’n kort siekbed oorlede.

Pekeur, ’n adjudant-offisierwat as speurder gewerk het,was jare lank by Paarl-Oos-po-lisie gestasioneer waar hy ookuiteindelik afgetree het.

Hy het in hierdie tyd ook tal-le lang diens- en ander toeken-nings ontvang.

Pekeur laat sy vrou, Hester,en drie seuns Selwyn, Jamesen Colin agter. Wyle ao.Samuel Pekeur.

Paarl-Oos-polisie het ver-lede week ’n Fuji digitalekamera verlate in Paarl-Oos gevind. Vir nadere na-vrae, kan die publiek vir ao.Alta Booyens (op die foto)by 021 877 5944 bel.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-Oos-polisie het verlede week by ’n sjebien in Rocky Mafikenstraat, Paarl-Oos op 61,5 F drank beslag gelê. Hulle het ook in Paarl-Oos-woongebied 26verdagtes in hegtenis geneem vir dwelms. Hier wys ao. William Daniels (links)en ao. Alta Booyens die voorraad. Die polisie is steeds bekommerd oor diestyging in huisbrake asook kabeldiefstal. Enigiemand wat misdaad wil aanmeld,kan die polisiekantoor skakel by 021 877 5900.

Page 3: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 26 September 2014 3

Steps to safer bankingFrom ATM scams such as ‘shoul-der surfing’ and card skimming,through to identity theft, creditcard fraud, and phishing, crimi-nals have dreamt up a range of in-genious ways of defrauding androbbing bank account-holders.Here are a few ways to keep your-self safe from criminal scams andschemes.

) Pins and passwords.When you are choosing a pin or

password for your debit and cred-it cards, make sure it is some-thing that no one else will be ableto guess. For example, do notchoose a predictable sequencesuch as 0000 or 1234, or a personaldetail anyone could guess such asyour date of birth or the name ofyour child.

Memorise your user names,pins and passwords, and do notwrite them down.

) Report lost or stolen cards.As soon as you are aware that

one of your cards is missing, re-port it to the bank and cancel it.If you are really fast, you mighteven be able to prevent the thieffrom transacting with it at all.Save your bank’s emergencystop-card number on your phone.

) Treat your cards like cash.Your card is a potential gate-

way to your bank account for athief, sotreat itascarefullyasyouwould a big wad of cash. Do notlet a card out of your sight whenyou are making a payment anddouble-check that you have re-ceived your own card at the endof a transaction.

) Use SMS notifications andstatements tostayonestepahead.

) Treat personal identifiabledata like classified information.

For identity thieves, a few sliv-ersof information–youraddress,your bank account or card num-ber, ID number and full name areall they need to get going.

Some precautions you cantake:

•Do not send your credit carddetails in emails.

•Destroy your credit card re-ceipts and old bank account state-mentsbeforeyouthrowthemout.

•Be careful of who you give cop-ies of documents such as munici-palbills, IDdocuments,passportsand payslips.

) Beware of scam phone callsand emails.

Your bank will never phone oremail you to ask for personal in-formation such as your onlinebanking password or your creditcard number.

Skoolseun beswyk aan longontstekingDEVIDEAN MOSES

’n Belowende, jong pool-speler enleerder van Paulus Joubert Se-kondêr, het die afgelope naweekvan longontsteking gesterf.

Melvin Jacobs (17), of beter bekendas Melly, is met sy geboorte gediag-noseer met Pneumonie (longontste-king) en was aan die linkerkant vansy liggaam heeltemal gestremd.

Melvin was toe vanaf geboorte ’npasiënt by Tygerberg- en Paarl-hos-pitaal en moes gereeld die hospitaal

besoek.Volgens sy ma, Lea Jacobs, het

haar seun se longe nie reg ontwikkeltydens haar swangerskap nie en dithet te veel druk op sy hart veroor-saak.

“Melly moes van kleins af verskeieoperasies ondergaan en was ’n warevegter. Hy het nooit oor sy pyn en ly-ding gekla nie, maar het altyd ge-glimlag en ander bemoedig,” vertelsy hartseer ma.

Melvin sou vanjaar vir die derdeagtereenvolgende jaar Boland ver-teenwoordig op SA-vlak vir pool. Hy

het ook vanjaar die Drakensteinpool-liga se B-afdeling gewen.

Paulus Sekondêr is in rou gedom-pel, nadat hulle die tyding ontvanghet.

Volgens Olivia Kulsen, ’n opvoe-der, was Melvin ’n besonderse per-soon. “Sy dood laat beslis ’n leemtein elkeen van ons se harte. Ondankssy gebrek, het hy altyd uitgestyg,”meen sy.

Die begrafnisdiens vind op Sater-dag27Septemberom09:30bydiehuis(Disastraat30)enom10:00 inNazare-na-kerk in Pittesporemstraat plaas.

Hier staanMelvin se ma,Lea Jacobs,met ’n groep-foto wat ty-dens ’n pool-toernooi ge-neem is. Mel-vin (17) isonverwagsoorlede.FOTO: DEVIDEANMOSES

Melvin Jacobs (17), ’n leerder vanPaulus JoubertSekondêr, het Vry-dag in Paarl-hospitaal gesterf.

Western Cape Health is appealing to thepublic to assist in the finding of the rela-tives of a patient in the Department’s care.Lentegeuer Psychiatric Hospital is trying tolocate the family of Loyiso Saku, born on1 January 1971. Whether or not this ishis correct name or date of birth cannotbe confirmed. Saku was brought to thehospital by police on 30 July after he wasfound wandering the streets of Ceres. Heis unable to provide information regardinghis address and famliy’s contact details.Contact Celiwe Komat Lentegeur Psychiat-ric Hospital on 021 370 1170/1111/1145 if anyone has information.

Geliefde inwoner sterf skielikTANDY-LEE MARINUS

’n Bekende Paarliet is die af-gelope naweek oorledeweens onbekende redes.

Gail Kermis (48) se doodop Saterdag 20 Septemberword diep betreur deur fa-milie. Gail word deur haarma, Claire Sharter, beskryfas ’n menslike mens en ’nkind op wie sy altyd konstaatmaak.

“Ek gaan haar onthou virdie lieflike mens wat sy wasen wat vir ons altyd onder-steun het,” sê ’n bedroefde Sharter tydens ’nonderhoud.

Sharter bevestig dat Gail Saterdagmiddagin Paarl-hospitaal opgeneem is nadat sy blyk-baar geval het.

“Sy het geval en is hospitaal toe geneem,maar het geen tekens van beserings getoon

nie,” sê Sharter.Gail was ’n bekende

plaaslike wat in haar fami-lie-huis in Kanariestraat,Amstelhof, gewoon het. Syhet William Lloyd Primêreskool bygewoon, asookPaulus Joubert SekondêreSkool.

Sy het die afgelope vierjaar by Neil’s-begrafnis-dienste gewerk, waar sy ’nkosbare medewerker was.

Sharter sê ook dat Gail al-tyd mooi dinge te sê gehadhet en het altyd die Here ge-

dien.Sy word oorleef deur haar man, Danie, en

kinders Carmen, Charlene, Danillo, Garnethen drie kleinkinders.

Haar begrafnis vind op 27 September plaas,om 09:00 in Avonstraat 55, Paarl en kerkdiensom 10:00 in die AGS Betesda, Beukesstraat.

Gail Kermis.

Page 4: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 26 September 20144

Staff of Groenheuwel Primary School celebrated Heritage week embracing multicultural diversity.From left are Mabatho Binca, Desmond Ceasar (principal), Thobeka Ntubuntu, Nokutula Nkolwana,Merencia Cloete, Phumla Conana, Pumla Silingani, Mpumelelo Hanabe, Yandiswa Sankwankwa,LulamaTaitai ,ThelmaZaula,NtombekhayaMazwi,NolusindisoMbali,NadiaSolomons, LulekaBhenya-na and Vuyokazi Skafu.

Do you want to be the next Drakenstein Gazette Entre-preneur? Drakenstein Gazette wants to find out moreabout entrepreneurs who operate their unique busi-nesses from their homes,making interesting products,whether it is place mats, handbags or fancy cakesor cookies. In today’s tough economy, starting yourown business is the solution. Not only do you creatework for yourself, but for others as well. Send us adescription of your business, or comeand tell us aboutit. Once a month the Gazette Entrepreneur of theMonth will be selected. The winner will receive a freepromotional article in the Drakenstein Gazette anda free advertisement to boost his or her business.To enter or for more information, call 021 870 4614;email [email protected] or visit our officeat 1a New Street, Paarl.

You the entrepreneur:Hiring and firingDAVID MALHERBE

Appointing people towork in your business isone of themore challeng-ing aspects of havingyourownbusiness.Oftenone is pressed for timewhen you need to makean appointment andtherefore easily appointsomeonewhoisavailableand not necessarily thebest person for the job.

Jim Collins in Good toGreat says: “Get the rightpeople on the bus and thewrong people off the bus.”So it is wise to consider theadvice in Proverbs 26:10“An employer who hiresany fool that comes along isonly hurting everybodyconcerned.”

The next important as-pect, is to get the right peo-ple in the right seats. Thismeans that a person’s per-sonality and abilities mustmatch the work that is ex-pected of him or her to do.

Tao Tao, co-founder ofGetYourGuide.comconsid-ers it important to hire, foras he puts it, the “fantasticfour”: integrity, motiva-tion, skill and culture fit.

Integrity or character isvery important when hir-ing.

Weusually consider skillor competence as most im-portant, but when we needto fire someone, it is oftenfor flaws of character.

A person whose person-ality matches the job thathe or she has to do is alsomore motivated than peo-ple who do not like whatthey do. So once again therightperson in theright jobis very important.

Every organisation has aunique culture that devel-ops over time, and new ap-pointments that do not fitthecultureoften lead todis-

harmony in a previouslypleasant working environ-ment.On the other hand, be

careful to not only havestaff that always agree100% with everything.That is called “group-think” and can be equallyharmful to an organisa-tion.Present day labour laws

make it difficult to lay offrebellious or unproductiveworkers. Therefore it is ofutmost importance for em-ployers to ensure that theymake the best possible ap-pointments.Employers should ac-

quaint themselveswith thedetails of the Labour Lawin order to act accordingly.Today’s business owner

needs the necessary know-howandshouldhaveapoli-cy in place for hiring andfiring. Without it yourbusiness becomes vulnera-ble.* David Malherbe is a

businessandcareer consult-ant and lives in Wellington.He can be contacted on hiswebpage www.jedidiah.org.za or T/F 021 873 0262or on Facebook at “Jy dieEntrepreneur”.

Page 5: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 26 September 2014 5

Karel Dampies (left) was amongother guests at the book launch ofA Tribute to Kader Asmal in CapeTown. Speakers who deliveredspeeches included Judge Jody Ko-llopan and Judge Yasmin Sooks forHuman Rights. Pictured here withDampies is Louise Asmal.

Die ondersteuningsgroep van die Love your Nuts-projek het Saterdagoggend vanaf Windmeul Kelder vertrek op die Nuts and Bolts rally na Verneukpan. Ongeveer 20 voertuie,almal ouer as 30 jaar, neem deel aan die “rally” ten bate van testikulêre kanker.

Ruswahl Samaai (vyfde van regs), die Suid-Afrikaanse baan- en veldatleet wat in die verspringkompeteer en ook ’n bronsmedalje by vanjaar se Statebondspele gewen het, het sy laerskool-onderwysers by Amstelhof Primêr besoek.

Unemployed youthand youngadultsweregiven the opportunityto be trained in basicfirefighting skills at theDrakenstein Fire Ser-vices by station com-mander, FrankNdlangisa (middle).The participants arenow equipped to as-sess a situation incase of a fire and actaccordingly. With thetrainees is (secondfrom right) councillorWendy Philander(ward 26).

Paarl-gemeenskapswerker, Karel Dampies (middel agter), was onlangsdie seremoniemeester by die gemeenskap van Pniel se kanker-oorwin-naarsdag.Sowat60kanker-oorwinnaarshet die geleentheidbygewoon.Hy het ook ’nmotiveringspraatjie gelewer. Saammet hom staan YvonneDavids (organiseerder en oorwinnaar), Eva Williams, Diane Booysen,Danielle Booysen en Faith Brandt.

Lodewyk Sitzer, ook bekend as oom Louie,en Elizabeth Sitzer van Paarl-Oos het indie huwelik getree op 25 September 1954in Paarl. Die egpaar het onlangs hul 60stehuweliksherdenking gevier.

Die Paarlse pretprater en motiveringskonsultant, Elsabé Aldrich (voor in diemiddel), was die geleentheidspreker by die Pikkieland Speelskool op Wellingtonse vrolike dames-tee. Saam met haar is agter van links Susan Ochse, KarinCrous, Pieter Terblanche (skooleienaar) en Antonette O’Ehley (skoolhoof). Vooris Mareli Coetzee en Zenelda Smith. FOTO: ENGELA DUVENAGE

Page 6: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 26 September 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

FINANSIEEL

1420

KRUIEKENNER

1435

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

GESOEK OMTE KOOP

1675

ALGEMENE &HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

LOODGIETERS

1855

ALLE LOODGIETER-WERK24/7

Geysers; Geblokte dreine;Instandhouding; Badkamerrenovasies. Geen werk te

klein/groot.Quinton 084 564 2451.

ROMMEL-VERWYDERING

1860

Minister Theuns Bothagets behind MovemberThousands of men are diag-nosedwithprostateandtes-ticular cancer in South Af-rica, but there is still a stig-ma around these men’shealth issues andmenoftenfind these issues difficult totalk about and avoid seek-ing timeous medical help,saysWesternCapeMinisterof Health, Theuns Botha.

To start the conversationaboutmen’s health issues andencourage themtogo for regu-lar health checks, MinisterBotha will lend his support tothe Movember campaign,which aims to change the faceof men’s health by raisingfunds and awareness formen’s health issues, includ-ing prostate and testicularcancers.“There is a definite need to

makemenmoreawareof theirhealth and remove the stigmaassociated with these men’shealth issues,” says Botha.Movember raises funds by

getting men or Mo Bros, assupporters of the campaignare affectionately known , tosign up on www.movember.com.They then grow and groom

a moustache, or mo, for themonth of November and getpeople to pledge money to-wards their efforts.

“I would like to encourageSouthAfrica to get behind thecampaign and sign up forMovember thisyear,”hesays.Women can also get in-

volved by registering as MoSistas on www.movember.com and by encouraging themen in their life to signupandgrow amo, showing their sup-port by pledging funds andopening dialogues aboutmen’s health issues.The fundsraisedbyMovem-

ber fund survivorship and re-search programmes that aredeveloped in conjunctionwith Movember South Afri-ca’s men’s health partner, theCancer Association of SouthAfrica (CANSA). These pro-grammes provide men withthe best choices and treat-ment options available.The rules are simple, once

registered or re-registered (asrequired each year), Mo Brosstart clean shaven on 1 No-vember and grow amo for themonth, getting those close tothem to pledge funds and sup-port towards their mo, help-ing them spread Movember’shealth messages.Mo Bros and Mo Sistas can

sign up or re-register for thisyear’s Movember campaignon www.movember.com,from 15 September until 1 No-vember.

Minister Theuns Botha and Movember SA Country Manager Garron Gsell.

Work-related issues?) Liewe Antie Klara, ek is virdie afgelope agtmaandewerkloosby die huis. Ek het reeds matriekklaargemaak,maarmyouerskannie bekostig om vir my universi-teit toe te stuurnie.Mypuntewasbaie goed toe ek nog op skool wasen ek sien myself as ’n B-gemid-delde student. Ek sukkel ook omwerk tekry omdat eknie die regtevereistes het nie. Dit veroorsaakslapelose nagte en plaas druk opmy omdat ek graag my ouers wiltrots maak. Help my asb.ClaireLiewe ClaireOnthou, daar is mense reg oor

die wêreld wat met dieselfde pro-bleem sit as jy, so weet dat jy niealleen is nie. Miskien is dit nodigdat jy aansoek doen vir ’n beurs,aangesien jou punte so goed is.Daar is verskeie besighede regoor die land wat dit beskikbaarmaak, soos in jou geval. Hulle isbereid om jou universiteitsfooietebetaal, asookverblyf en sommi-ge tye selfs etes as jy kwalifiseer.Doen gerus navorsing by jounaaste biblioteek of internetka-fee. Intussen, hou jou plaaslikekoerant dop vir werk vakatures

en doen aansoek. Die ergste wathullekandoen is omnee te se. Jouplek in die son sal uitkom.

) Dear Antie KlaraI recently started a new job and

I amextremelyunhappy. There isno communication between my-self and my colleagues, and whenI am asked to do something it isoften disastrous. I have becomeanxious before going to work andmy stress levels have increased,so much so that it makes me feelsick to my stomach. Any advice?JohnDear JohnThere is nothing wrong with

asking for help, you are expectedto do so to prevent further prob-lems arising. Ignite communica-tion with your colleagues first, todetermine whether this might re-solveyourproblem.Speaktoyourboss or someone in a higher posi-tion than you, and ask them to ad-dress the issue. Askwhat you cando to increase your quality ofwork.Maintainingahealthyrela-tionship with your colleagues isimportant.Remember,noonecanhelp you if you cannot help your-self.

W’ton-kindersorg AJVDie Wellington-kindersorg hou sy algemenejaarvergadering 29 September 11:00 by Safma-rine-gemeenskapsentrum in Van Wyksvlei.LidmaatskapsfooiviringeskreweledeisR10.

Vir meer inligting bel 021 864 1383.

Page 7: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 26 September 2014 7

A bright future atBoland CollegeDuring last year and the begin-ning of this year, research hasshown that there was a hugevolumeoflearnerswhoappliedat various institution’s, in par-ticularly universities.

Where some got accepted, oth-ers did not get accepted at publicuniversities and this is because ofcapacity, leaving them at a disad-vantaged bend. Many decide totake gap years and wait in antici-pation to apply again.What seems to make these

learners opt for these institu-tions, is yes their great turnout ofprofessionals in various fields,yet this too canbe said of FETCol-leges.BolandCollegeisonefineexam-

pleof suchcolleges,offeringanar-ray of courses.It is an exciting time at Boland

College Paarl campus, a collegewhose inceptionbeganas early as1968. Timehas broughtmanypro-gressive changes, providing qual-

ity education and producing es-teemed professionals in variousfields.Boland College Paarl campus,

recognises the challenges that ex-ist and has adjusted its sails to fitwith the current billows.Accommodating learners, who

have acquired their Grade 9 orGrade 10 with a 40% or 50% passrate respectively inmathematics.It offers NCV (National certifi-

cate vocational) level course op-tions in three fields namely, Na-tional Certificate (Vocational):Hospitality, National Certificate(Vocational): Tourism and Na-tional certificate (Vocational):Civil Engineering and Buildingconstruction.Learners who have a matric

certificate with a 40% pass in ei-ther mathematics or mathemati-cal literacy can choose from ei-ther construction engineeringstudies (plumbing) and construc-tion engineering studies (brick-laying).

Die VGK Bergrivier setweedejaar-katkisantehet vanaf 19 tot 21 Sep-tember ’n kamp byge-woon by Drakenstein Kor-rektiewedienste. By dieaanbiedings het hulle ge-worstel met die tema: DiePost-moderne Christense Verwagting van diePost-Moderne Kerk. Diegroep was verras met ’nbesoek aan die Mandela-huis. Hier pronk van diekatkisante, kombuisper-soneel en kategete voordieMandela-huis. Dit waswerklik een van die hoog-tepunte op die program.

Magnolia Primêre skool se gr. R-dansers het met die louere weggestap by vanjaarse Paarl Vallei Eisteddfod. Hulle het ’n goue toekenning met cum laude ontvang.Hulle het ook opgetree by die gala-aand, waar hulle medaljes ontvang het virdie beste gr. R-dansgroep.

Hierdie groep onderwysstudente het vir ses maande by Hoërskool Noorder-Paarlgeproef. Hulle is van links Sharry Carolissen (4de jaar), Jessica Jones (3de jaar),Lynne Patients(3de jaar), Inga Arendse (3de jaar), skoolhoof Darryl Mathys, Saad-iq van Breda (3de jaar), Michelle Cloete (1ste jaar), Inge Sharter (2de jaar),CarlynWilliams (4de jaar) enMaresaRust (4de jaar). Voor sit AnnestaciaWillemse(4de jaar) en Richelle Du Preez (4de jaar).

Pauw Gedenk Primêre Skool het onlangs deelgeneem aan die distrik sespel-olimpiade (WOW). Die kompetisie het by Pauw Gedenk Primêr afge-skop en die finale het by Wellington Primêre Skool geëindig. Hier is dietrotse leerders wat aan die kompetisie deelgeneem het.

Page 8: Drakenstein gazette 26 09 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 26 September 2014 | Tel. 021 870 4600

RUGBY

) Die Paarl Rangers-rugbyklub houop 4 Oktober hul derby by Dal Josafat-stadion. Toegang is R10 p.p.Op 24 Oktober is die klub se bekeruit-deling by die Thusong-sentrum. Diekaartjies is R150 p.p.)Albions se vroue, veterane en oukrokshetreedsbeginoefenmetdieoogop die derby die 4deOktober teenRan-gersopdieDal-stadion.Diéwatnogwildeelneem kan vir Edgar Arendse by079 082 2866 of Ryan Dirks by 079 1836048 bel.Albions se derby-optog vind plaas op4 Oktober vanaf die ou polisiestasie inSolomonstr, die optog begin 09:00. Allevoormalige spelers word gevra omdeel te neem aan die optog. Vir meerbesonderhede kontak vir EdgarArendse.) Laer-Paarl (Blues) se bekeruitde-lingvindSaterdag 11Oktober om19:00by dieThusong-saal plaas. Kaartjies isR80p.p.Bring joueiepiekniekmandjieen XYZ.) Young Stars RVK (Egoli) het weer-eens Saterdag ’n bonuspunt behaal insy ligawedstryd teen Spartans.Die eerste spanwen 27-15, tweede span20-0, drieë gedruk deur manne metgoeie potensiaal , Heinrich Pietersen(1),SheldonSmall (1),MarioJacobs(1),RiaanDavids (1).Resvanpunteaange-

teken deur Keanon Booysen se goeieskopvoet.

ROLBAL

) 27 SeptemberBewusmakingsdag:Mensewatbelang-stel indie sport of graagwilweetwaar-oor die sport gaan, kan diemiddag om13:00 by die klub aanmeld en saammetdie klublede die spel leer speel.Bel Avril Darlew by 083 708 4904 virverdere besonderhede.) 4 en 5 Oktober: Paarl-rolbalklub setweede “Classic” vind die naweekplaas. Besoekers is welkomom te komkykhoedingspannevandieWestelikeProvinsie en Bolandmee om die grootpryse.

KRIEKET

) Young Peoples-krieketklub viervanjaar sy 65ste bestaansjaar en diespelers is reeds kliphard aan die voor-berei onder die bekwame leiding vanafrigterMarcoWalters vir die komen-deseisoen.MaandaeoefendieTiereopDal Josafat van 19:00 af en Woensdaeop Boland Park van 17:45 af.Nuwe spelers is welkom en kan by dieoefeninge aansluit.

) Paarl-Oos-krieketklubDie klub se vriendskaplikewedstrydeis Saterdag 27 en Sondag 28 Septemberteen Kuilsrivier-krieketklub en Mit-chells Plain-krieketklub op die NewOrleans-veld.

TENNIS

) Thefirstmen’s teamofPaarlHugue-notTennisClubwontheir leaguegame

on Saturday with a 3-2 win over Mal-mesburyB.Thewomen’s teamwon3-2against Bottelary B.MaliekCassiemandDarrelHendricksmade a welcome return to league ten-nis. Club practices are Tuesday andThursday 17:00 – 19:00. On Fridayschildren get free coaching from 15:00.For more information phone AidenDemas on 079 644 2373.

WALKING CLUB

) Well-known Paarl runner, AchmatCassiem would like to establish aHealth and Walking club in the Paarlarea. For more information or to join,contact him on 021 862 3067 or078 851 1027.

A friendly soccer match was recently played between Paarlzicht Primary school (left) and Paarl Galacticos.The game was played at the Monte Christo field and Paarlzicht proved too strong as they easily wonthe game 3-1. Here Mateo Solomons (left) secures the ball. PHOTO: ERNEST KILOWAN

Klubrugby: uitslaeen bepalings

) Uitslae van die naweek se wed­stryde:Hiervolgdie2derondeuitkloptoernooise uitslae.Violets 29 Simondium 14Young Standards 39 Riverstones 19Rangers 25 Vineyards 23Laer Paarl 42 Allandale 22

) Die spelrooster (semi­finaal) vir Vry­dagaand 26 September te Faure stadi­on is.16:30 o. 15 Semifinaal17:30 o. 17 Semifinaal – Young Gar­dens vs. Riverstones19:00 Young Standards vs Rangers20:30 Laer Paarl vs. Violets