DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103,...

6
DORMER NUUS DESEMBER 2014 SEKRETARESSE: LIZANNE VERMEULEN • 051 4100 968 • [email protected] • FAKS 086 519 5874 Ideale vleisras | Eg Suid-Afrikaans • Sedert 1940 dormer Dirk van Zyl – Droerivier Dormers produksie veiling - 15 Januarie 2015 Mamre Dormers en Jerued Dormers gesamentlike veiling 24 Januarie 2015 Frankfort Kinko Dormers PRODUKSIE VEILINGS +-80 SP OOIE EN +-80 SP RAMME 29 Januarie 2015 en +-80 SP OOIE EN +-80 SP RAMME 29 Julie2015 Dorwald dormers se produksieveiling is 25 Febuarie 2015 Daeraad Dormers 7 Maart 2015 Produksie veilings is die 5de Februarie 2015 en die 30 Julie 2015 - Andrew Jordaan 1 Aug 2015 vir Oppi Kloof Dormers asook Kairos Dormers ‘n gesamentlike veiling te bloem skougronde Aan-de-Vallei Dormers Woensdag 12 Augustus 2015 Johanri Dormers 15 Augustus 2015 Saterdag 1st of September 2015 - Geoff Orpen - Avaco dormers Nasionale Veiling Saterdag 5 September 2015 Eversar Dormer veiling, 8 September 2015 Kareekrans Boerdery 3 Februarie 2015. VEILINGSDATUMS 2015

Transcript of DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103,...

Page 1: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

DORMERNUUS

D E S E M B E R 2 0 1 4

SEKRETARESSE: LIZANNE VERMEULEN • 051 4100 968 • [email protected] • FAKS 086 519 5874

Ideale vleisras | Eg Suid-Afrikaans • Sedert 1940

dormer

• Dirk van Zyl – Droerivier Dormers produksie veiling - 15 Januarie 2015• Mamre Dormers en Jerued Dormers gesamentlike veiling 24 Januarie 2015 Frankfort • Kinko Dormers PRODUKSIE VEILINGS +-80 SP OOIE EN +-80 SP RAMME 29 Januarie 2015 en +-80 SP OOIE EN +-80 SP RAMME 29 Julie2015• Dorwald dormers se produksieveiling is 25 Febuarie 2015• Daeraad Dormers 7 Maart 2015• Produksie veilings is die 5de Februarie 2015 en die 30 Julie 2015 -

Andrew Jordaan• 1 Aug 2015 vir Oppi Kloof Dormers asook Kairos Dormers ‘n gesamentlike veiling te bloem skougronde• Aan-de-Vallei Dormers Woensdag 12 Augustus 2015• Johanri Dormers 15 Augustus 2015 Saterdag• 1st of September 2015 - Geoff Orpen - Avaco dormers• Nasionale Veiling Saterdag 5 September 2015• Eversar Dormer veiling, 8 September 2015• Kareekrans Boerdery 3 Februarie 2015.

VEILINGSDATUMS 2015

Page 2: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

Mnr Charl van Rooyen, ver teenwoordiger van die Dormer Telersgenootskap, is tydens die Logix Kleinvee Advieskomittee vergadering van 11 November 2014 as nuwe voorsitter verkies

Wenner: CHRISTO GROENEWALD het in 1986 in die Overberg begin boer. Hy het die wenkbroue laat lig toe hy met vleisskape, Dormers, begin boer het in ’n tradisionele wolskaap-gebied. Hy het spesifiek op Dormers besluit omdat hierdie aanpasbare ras perfek by sy gemengde boerdery inpas.

Sy teeldoelwitte sluit in vrugbaarheid deur vir meerlinge te skandeer en streng te “wet and dry” tydens speen, goeie moedereienskappe om lamvrektes te beperk en winsgewendheid deur te beraam hoeveel kilogram lam word per jaar per ooi gespeen. Om hierdie doelwit te bereik, maak hy gebruik van streng rekordhouding en prestasietoetsing, veral met die koop van ramme. ’n Hoë speenpersentasie maak dit moontlik om met ’n redelike jong kudde te boer omdat baie vervangingsooie beskikbaar is.

Christo het ook Nguni-beeste en hy plant koring, gars, lupiene, hawer en kanola. Een van sy uitdagings is om volhoubaar winsgewend met vee te boer. Daarom het Christo onlangs ’n besproeiingsplaas gekoop. Die doel is om die insetkoste van die vee te verminder deur self mielies en lusern, wat tans ten duurste na die Overberg vervoermoet word, te verbou.

Hy is tans die vise-president van die Dormer-telersgenootskap van Suid-Afrika en dien ook op die bestuur van die Riviersonderend Landbouvereniging.

nuwe voorsitter verkies vir Logix Kleinvee ADVIESKOMITEE

Baie geluk oom Charl!

Kleinvee

CHRISTO GROENEWALD

Page 3: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

V.l.n.r. voor: Neil Jordaan (BKB), Erika Hanekom (verkoper).V.l.n.r. agter : Jan Mostert (afslaer), Deon Strampe (koper).

V.L.N.R. Voor: Christopher Havenga (medekoper), Dr. Chris Nel (verkoper), Corlene Grevelink (medekoper), Petrus Motaug (Eversar), Neil Jordaan (BKB). V.L.N.R. Agter : Jan Joubert (BKB), Hennie Visser (stoet adviseur), Jan Mostert (afslaer).

GEMIDDELDE PRYS RAMME: R 12 515.00GEMIDDELDE PRYS OOIE: R 5 163.00

aan ons nuwe ledewelkomBADEVEEN TRUST - Delareyville (Dirk Badenhorst)WELSHIRE BOERDERY TRUST - Riviersonderend

CP & A BRAND BOERDERY - RosendalMEYCEN DORMERS - DordrechtTWO OAKS DORMERS - Belfast

BRONZE FIELDS (Heidi Leggat) - Plettenberg baaiWILGEDANS BOERDERY (Daan Venter) - Frankfort

DANZUR (Dawie Groesbreek) - NigelLENMAR (Len Geldenhuys) - Bronkhorstspruit

VOORSPOED DORMERS (Anton Klopper) - Carolina

MNR. P.H ROOS - HertzogvilleDEELFONTEIN DORMER (Christo en Anita Muller) - FrankfortJAN EN TOEKS LE ROUX - Petit - GautengSCHUILHOEK (Stean van der Linde) - VolksrustKZ DORMERS (Koos & Zandra Greyling) - Schweizer RenekeMNR. N.J GROBLER - (Delaware) Steynsrust MNR. J SCHNETLER - Ingogo 25 km noord van NewcastleMEV. S BARRIE - Pearston (tussen Graaff Reinet en Somerset Oos)MNR. DEON STRAMPE - Driefontein

ALGEMENE JAARVERGADERING

Die Algemene Jaarvergadering en dinee het die jaar plaasgevind by die Windmill Casino.

EN DINEE FOOIESTRUKTUUR

Keuringsfooi

Dagfooi – R500.00

R/km – R5.00

Fooie vir 2015/2016

Aansluitingsfooi – R340.00

Per kapita – R26.00

Ledegeld – R520.00

DUURSTE RAM VERKOOP BY DIE NASIONALE VEILING

R 52 500.00DUURSTE OOI

R 13 000.00

Page 4: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

Nampo 2014 was weereens een van die hoogtepunte vir die tentoonstelling van die Dormerras. Baie dankie aan Johan en Anri Barnard vir die verskaffing van die uitstekende diere vir die uitstalling en die opoffering om die hele week te help om dit te beman. Ons wil ook al die

lede bedank wat kom inloer en die van u wat ook met tye kom help het sodat ons ook ‘n draai kon loop of net ‘n bietjie kan sit. Ons wil ‘n ernstige beroep op al ons lede doen om die komende jaar aktief betrokke te raak by ons Nampo uitstalling, dit bly tot voordeel van die hele ras!

NAM PO

Die Dormerras het weereens tydens die Mega Week 2014 ‘n uitstalling gehad. Baie dankie vir Christo Groenewald wat dit gekoördineer het. Ons dank aan Evan Louw wat die diere verskaf het en ook gehelp het met die bemanning van die uitstalling. Dankie aan Johan Swart vir die oprigting van die uitstalling en Johannes du Toit wat ook daagliks kom help het met die bemanning daarvan.MEGA

WEEK

Page 5: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

PORTEFEULJES

HOEDANIGHEID NAAM KONTAKBESONDERHEDE PORTEFEULJE

President Dolf Bam 017 753 1867 Dagbestuur, Finansies, Posbus 289, 084 491 0310 Kantoor, Dormer 75 en Amersfoort, 2490 [email protected] Nampo Vise-President Christo Groenewald 028 261 1812 Dagbestuur, Wes/Noord/ Posbus 156, 082 453 2899 Oos Kaap en Mega Week Riviersonderend, 7250 [email protected]

Raadslid Piet van Zyl 083 995 0950 Lede- en Grondwetlike Posbus 442, 058 863 1549 Aangeleenthede. Reitz, 9810 [email protected] Rasstandaarde. Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, [email protected] Memel, 2970

Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866 Rasverbetering, Posbus 448, 082 826 0292 Tegnies en Produksie- Swellendam, 6740 [email protected] aantekeninge

Raadslid Dr Chris Nel 058 622 3173 Veilings, Keurings en Posbus 479, 083 654 9638 Keurders Harrismith, 9880 [email protected]

Lewens Ere Vise- President WT Elliott 048 887 0019 PO Box 135, [email protected] Steynsburg, 5920

Lewens Ere Vise- President Charl van Rooyen 082 575 6370 Opleiding en Ontwikkeling Posbus 1396, [email protected] Bethlehem, 9324

Dormerraad2014/15

Page 6: DORMER NUUS · 2018-03-29 · Raadslid Esmé Jordaan 083 628 4327 Bemarking en Webblad Posbus 103, daeraad@eject.co.za Memel, 2970 Raadslid (Gekoöpteer) Johan Swart 028 512 3866

Met Kersfees om die draai besef ‘n mens nog ‘n jaar is verby, maar ook ‘n besondere jaar deur God aan ons gegun om te leef en te werk! ‘n Landboujaar vol hoogtepunte, maar ook ‘n jaar wat sy hartseer en probleme opgelewer het.

Ons dink aan almal wat in die jaar geliefdes aan die dood afgestaan het en ek vertrou dat u berusting en troos sal vind in die Hemelse Vader. Hier dink ons in besonder aan Giep van Tonder se geliefdes.

Dankie vir u bydrae tot die Dormerras deur die jaar. Daar is so baie mense wat hard agter die skerms werk. Ek sê vir hulle baie dankie!

2015 is ‘n besonderse jaar in die geskiedenis van ons wonderlike Dormerras, ons vier ons75ste bestaansjaar. Ek wil ‘n beroep op al ons lede doen om aktief mee te doen in die

program en geleenthede ter viering hiervan

oor die volgende jaar.

‘n Woord van dank aan al ons Raadslede vir hul onbaatsugtige diens aan al die lede. Dankie aan al die lede vir jul positiewe betrokkenheid by ons ras en die doen en late van die Genootskap.

‘n Spesiale word van dank aan ons sekretaresse, Lizanne Vermeulen en Mnr. Chris Els en sy personeel by Stamboek.

Koester hierdie Kerstyd saam met u familie en vriende en moenie die geleentheid misloop om hulle lief te hê nie.

Dis my wens dat u almal ’n besonder geseënde Kersfees sal ervaar en dat die nuwe jaar vir u vrede en voorspoed sal inhou.

Dormergroete,Dolf

DR. CHRIS NEL: Beste string ramme

ERIKA HANEKOM: Beste string ooie

DIRK VAN ZYL: Charl van Rooyen wisseltrofee

Trofee wenners

k e r s w e n s e