Besoek Kloofendal se webblad by: ... · CV na [email protected] Baie, baie dankie aan Ds...

2
Ds. Fanie Le Roux (h) 011 475 2572 / 082 770 8843 E-pos: [email protected] Jeugleraar Ds. De Wet Fourie 079 595 6135 [email protected] Musiekköordineerder Cecile Retief 082 4679546 Kerkkantoor: 011 679-2102 / Faks: 086 562 0163 E-pos: [email protected] Skakelbeampte Delövia van Eeden 084 525 0838 [email protected] KANTOORURE: 07:30 - 12:30 weeksdae Goeiemôre liewe vriende. Baie welkom hier waar ons as ‘n geesvervulde gemeente God verheerlik, Jesus Christus volg, omgee vir mekaar en uitreik na die gemeenskap en die wêreld. Dr Adré, ons bid u sterkte toe met vanoggend se boodskap. As jy vanoggend ‘n kuiergas by ons is, BAIE WELKOM! Ons is baie bly jy het kom kuier! Ons hoop jy geniet dit en dat jy weer sal kom kuier. Ons wil graag nader kennis maak, so ontmoet ons asseblief by die toonbank na afloop van die erediens en skryf jou besonderhede in die boek op die toonbank. Indien jy ‘n besoek van een van ons predikante verlang, maak asseblief ‘n nota by jou naam in die boek. Dankie. 09:00 Dr. Adré van den Berg bring die 2de Advent-boodskap: Ons is ook genooi na Jesus se kersparty — Stille nag, Heilige nag. Skriflesing: Mat.2:1-23; 1 Kor.12:12-31; Luk.2:8-20 Teks: Lukas 2:14 Ek wag ook vir my rapport! Besoek Kloofendal se webblad by: www.ngkloofendal.co.za Word ‘n “Face Book”- vriend van Kloofendal en bly op die hoogte van gebeure!!! Roodepoort Sentrum vir Bejaardes beskik vanaf 2015 oor twee halfdag administratiewe poste vir twee junior kantoor- dames. Die bruto salaris beloop R3 500 pm en kantoorure is Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 13:00. Epos asseblief u CV na [email protected] Baie, baie dankie aan Ds De wet en al die oulike jeugleiers! Dit was “awesome!”

Transcript of Besoek Kloofendal se webblad by: ... · CV na [email protected] Baie, baie dankie aan Ds...

Page 1: Besoek Kloofendal se webblad by: ... · CV na bestuurder.rsvb@lantic.net Baie, baie dankie aan Ds De wet en al die oulike jeugleiers! ... Jacques Terblanche 082 054 5280 9 Desember

Ds. Fanie Le Roux

����(h) 011 475 2572 / 082 770 8843

E-pos: [email protected]

Jeugleraar

Ds. De Wet Fourie 079 595 6135

[email protected]

Musiekköordineerder

Cecile Retief 082 4679546

Kerkkantoor:

� � � � 011 679-2102 / Faks: 086 562 0163

E-pos: [email protected]

Skakelbeampte

Delövia van Eeden 084 525 0838

[email protected]

KANTOORURE: 07:30 - 12:30 weeksdae

Goeiemôre liewe vriende. Baie welkom hier waar ons as ‘n geesvervulde

gemeente God verheerlik, Jesus Christus volg, omgee vir

mekaar en uitreik na die gemeenskap en die wêreld.

Dr Adré, ons bid u sterkte toe met vanoggend se boodskap.

As jy vanoggend ‘n kuiergas by ons is, BAIE WELKOM! Ons is baie bly

jy het kom kuier! Ons hoop jy geniet dit en dat jy weer sal kom kuier.

Ons wil graag nader kennis maak, so ontmoet ons asseblief by die

toonbank na afloop van die erediens en skryf jou besonderhede in die

boek op die toonbank. Indien jy ‘n besoek van een van ons predikante

verlang, maak asseblief ‘n nota by jou naam in die boek. Dankie.

09:00 Dr. Adré van den Berg bring die 2de Advent-boodskap: Ons is ook genooi na Jesus se kersparty —

Stille nag, Heilige nag. Skriflesing: Mat.2:1-23; 1 Kor.12:12-31; Luk.2:8-20

Teks: Lukas 2:14

Ek wag ook vir my

rapport! LLLL

Besoek Kloofendal se webblad by:

www.ngkloofendal.co.za Word ‘n “Face Book”- vriend van Kloofendal en

bly op die hoogte van gebeure!!!

Roodepoort Sentrum vir Bejaardes beskik vanaf 2015 oor

twee halfdag administratiewe poste vir twee junior kantoor-

dames. Die bruto salaris beloop R3 500 pm en kantoorure is

Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 13:00. Epos asseblief u

CV na [email protected]

Baie, baie dankie aan Ds De wet en al die oulike jeugleiers! Dit was “awesome!”

Page 2: Besoek Kloofendal se webblad by: ... · CV na bestuurder.rsvb@lantic.net Baie, baie dankie aan Ds De wet en al die oulike jeugleiers! ... Jacques Terblanche 082 054 5280 9 Desember

Vir almal wat siek of ongesteld is

• Kobus van Wyngaardse gesondheid.

• Pricilla Fick (ma Anna 072 301 5461) se gesondheid ry maar nog

baie wipplank.

• Rynie Meintjes (076 101 9077) wat regtig baie ernstig siek is.

• Bettie Engelbrecht wat baie siek is (Yolanda se ma 084 517 1709)

• Natascha Louw (076 549 9058) behalwe vir die feit dat Natascha

en Ulrich verkoue het, gaan dit goed met haar.

• Tannie Joey Lamprecht (084 740 3061) se gesondheid.

• Tannie Lettie Weideman (082 820 6848) se gesondheid.

• Tannie Thora v d Berg (072 622 1534) se gesondheid.

Ons bid ook vir almal wat krisisse beleef, hartseer is of sommer net een-

saam voel. Weet daar is iemand wat aan jou dink en vir jou bid.

Familie en vriende van Kloofendal:

• Stefan Vermaak (082 419 7451) wie se broer Pierre verlede Son-

dag oorlede is. Bid asseblief vir die familie

• Elise van Platen (082 391 0809) se pa wat ‘n breinoperasie onder-

gaan het.

• Vanessa van Niekerk (073 259 3292) se familielid, Gert Joubert,

wie se gesondheid baie agteruit gaan.

• Mandy Brown se vriendin Andrie Kampman wat baie ernstig siek is.

• Saartjie Bester (082 789 4527) se skoondogter wie se sig elke dag

meer agteruit gaan.

• Andre van Platen (082 396 9561) se suster wat werk soek.

• Aletta en Albert Verster 083 449 5511 stuur groete vir almal.

Sy sukkel maar nogsteeds met haar gesondheid. .

Skakel asseblief die kerkkantoor met u gebedsversoeke

Indien moontlik voor ‘n Donderdagoggend 10:00

Vandag

Esme Harms 082 771 9909; Magdel Hugo 083 287 1901;

Jacques Louw 082 341 6214

8 Desember

Jacques Terblanche 082 054 5280

9 Desember

Andries Venter 083 441 0700

10 Desember

Andries Pretorius 083 740 6733

11 Desemer

Alcinda Bezuidenhout 079 492 8523

13 Desember

Simoné Fourie 076 528 2427; Joey Holtzhausen 084 569 0759;

Hannes le Grange 082 567 6392; Kobus Prinsloo 083 302 4566

Baie, baie dankie vir diegene wat reeds hul donasies gemaak het vir die

bokse kruideniersware wat uitgedeel gaan word aan minderbevoorregtes.

Ons het gehoop om 20 bokse te skenk vir hierdie doel, en ons kan met dank-

baarheid sê dat ons nog NET vyf donateurs nodig het om ons doelwit te

bereik.

Wil jy nie asseblief dit oorweeg om R500 individueel, of saam met vriende

vir hierdie doel te skenk nie asseblief? Aangesien die kruideniersware

binnekort aangekoop gaan word, sal ons dit waardeer as ons so gou moontlik

die geldjies kan ontvang. U kan ook ’n elektroniese oorplasing doen, merk dit

asseblief Kospakkie. BAIE DANKIE BY VOORBAAT!

Q. Which servant of God was the most flagrant lawbreaker

in the Bible?

A. Moses. He broke all 10 commandments at once. L

Die drukkersduiwel was alwees listig! Cecile Retief se

selfoonnommer is verkeerd op die kerkkalender, maar haar

nommer sal voortaan elke Sondag op Toktokkie verskyn.