Deurkollekte - Rooikerk...

12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 7 Oktober 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks: Markus 5:1-20 Tema: Om jou heel beste te wees. Die Deo Gloria-koor onder leiding van Chris Crause tree tydens die oggenddiens op. Deurkollekte: Alimentasie 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie 10:15 Geen Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe nie. 18:00 Carel (Leierbevestiging) Teks: Johannes 4 Tema: Om jou heel beste te wees... vervolg. Volgende Sondag 09:00 Marius 18:00 Marius Maandtema: Neem deel aan God se reisplan. WELKOM AAN Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Ons groet vandag vir oom Fanie Matthee wat lank die koster was. Terselftertyd verwelkom ons vir Ernst Reblin as die nuwe fasiliteitebestuurder. Esme Sinden het ook die afgelope week diens aanvaar as finansiële bestuurder en ons verwelkom haar. Ons stuur vandag ook vir Gerda Liebenberg vanuit die gemeente na Tesslaarsdal naby Caledon

Transcript of Deurkollekte - Rooikerk...

  • 1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Die

    Kan

    del

    aar –

    7 O

    kto

    ber

    20

    18

    2

    01

    8

    Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

    Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

    E-pos: [email protected].

    WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

    Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

    Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

    Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

    ROOIKERK-EREDIENSTE

    09:00 Carel

    Teks: Markus 5:1-20

    Tema: Om jou heel beste te wees.

    Die Deo Gloria-koor onder leiding van Chris Crause tree tydens die oggenddiens op.

    Deurkollekte: Alimentasie

    09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk nie

    10:15 Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

    18:00 Carel (Leierbevestiging)

    Teks: Johannes 4

    Tema: Om jou heel beste te wees... vervolg.

    Volgende Sondag

    09:00 Marius

    18:00 Marius

    Maandtema: Neem deel aan God se reisplan.

    WELKOM AAN

    Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die

    erediens by die Inligtingstoonbank.

    Ons groet vandag vir oom Fanie Matthee wat lank die

    koster was.

    Terselftertyd verwelkom ons vir Ernst Reblin as die nuwe

    fasiliteitebestuurder.

    Esme Sinden het ook die afgelope week diens aanvaar as finansiële bestuurder en

    ons verwelkom haar.

    Ons stuur vandag ook vir Gerda Liebenberg vanuit die

    gemeente na Tesslaarsdal naby Caledon

    http://www.rooikerk.co.za/http://www.rooikerk.co.za/

  • 2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    VERJAARDAE

    Baie geluk aan Naas Bezuidenhout 0834071520 wat vandag sy 82ste

    verjaardag vier.

    Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

    7 Okt Amanda Botes 0828044247 Emma Claassen Ina de Wit 0823787495 Larike Schmidt Miané Venter Simoné Jacobs 0515225725 8 Okt Jan Kennedy 0725059463 9 Okt Karien Jacobs 0825731951 Pieter Oelofse 0766827170 10 Okt Emma Groenewald Gert Nel 0515233788 Liesl Du Toit 0829248825 Melané Pansegrouw 0718777031 11 Okt Linda Badenhorst 0846284042 12 Okt Arina Merry 0824951943 John Buckley 0727267872 Jolé Potgieter 0515220515 Michélle du Rand Sharné Brewis 0713464712 13 Okt Charlotte Steyn 0832068569 Miekela J v Rensburg

    Stuur gerus ʼn boodskap of gee ʼn luitjie.

    LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

    Die volgende persone ontvang tans behandeling vir kanker:

    Johan Henning (hy was weer in Medi-Clinic), Winnie Warricker, Marie Rheeder, Annelize Nel, Heidi Steyl, Nicolene vd Merwe (kry bestraling) Anette van Rensburg

    Frans Oosthuizen se pa het Donderdag ʼn hartomleiding ondergaan.

    Carmen Daffue was in Rosepark-Hospitaal

    ******* Meegevoel met

    Jan en Retha Scheepers wie se moeder (Maria Wessels) Donderdag oorlede is. (hulle het vroeër vanjaar Pretoria toe verhuis.)

    Braam Fourie met afsterwe van sy moeder.

    Hannes du Plessis van NG Gem Reitz is beroep na die gemeente.

    Baie geluk aan Samantha Naude wat vandag belydenis

    van geloof aflê asook saam met haar man Eduan hulle

    dogtertjie Eduané doop.

  • 3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK:

    1 MAART 2018 - 30 SEPTEMBER 2018 (Striata ingesluit)

    Werklik tot op datum

    Begroot tot op datum

    Verskil tot op datum

    INKOMSTE 1,554,447.20 1,624,351.79 -69,904.61

    Min: UITGAWES 1,585,654.71 1,625,292.13 -40,245.49

    * Bedryfsuitgawes 513,755.79 465,110.14 48,645.65

    * Gemeente Visie / Sending en Uitreikaksies 202,086.86 303,924.42

    -101,837.56

    * Salarisse en Lone 869,812.06 856,257.57 13,554.49

    (-Tekort) / Surplus (-31207.51) (-940.34)

    Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

    Oktobermaand se spesiale koevertinsameling gaan vir

    die

    Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou

    normale dankoffer. Diensgroep vir Finansies

  • 4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Op 14 Oktober gaan die finalejaarkatkisante na die Rivers of Life Church in Grasland saam met

    Past Johannes Thaele. Daar word ʼn erediens bygewoon sowel as ʼn besoek aan die plakkerskamp gebring.

    Alle gemeentelede is welkom om saam te gaan.

    *Laat weet asb vir Carel (0828217600) voor 7 Oktober 2018 indien jy wil saamgaan.

    Op 14 Oktober vind die jaarlikse matriekdiens plaas tydens die aanddiens. Ons vra die gemeente se hulp om alle

    matrieks en hulle maats te nooi. Marius, die studenteleraar, sal

    daardie aand die diens

    waarneem.

    Die 1 dag-stilweestetraite van 18 Oktober verval in die lig van die naweekretraite in November (verwys bl 5)

    en ook die vertrek van die span na die GLS in Port Elizabeth.

    Die volgende leiers word vandag tydens die aanddiens bevestig:

    Jaco Jansen van Rensburg, Jan Jacobs,

    Estee Greeff, Piet Schoeman

    Die tee vir Nuwelidmate verskuif na

  • 5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    “Silent Retreat” – 9-11 November 2018

    Daar word beoog om op 9 tot 11 November ʼn " Silent Retraite" te hou op Menuha. Jy word uitgenooi om

    hierdie spesiale geleentheid by te woon en sodoende ʼn wonderlike ervaring met God te hê. Daar is plek vir 20

    persone en die koste is R750 per persoon.

    Indien jy belangstel, betaal asb ʼn deposito van R375 (nie terugbetaalbaar) voor die einde van September om jou plek te verseker. Navrae en inskrywings by Carel 0828217600.

    Sal absoluut wonderlik wees om jou daar te ontvang.

    Die tegniesespan is op soek na betroubare lede wat graag wil inskakel op Sondae. Kontak Jaco by 082 373 0388 .

    Ons benodig ook ʼn leier vir die Nuwelidmatediensgroep. Wil jy nie asseblief hieroor gaan bid en as die Here dit op jou hart lê, vir Ca-rel (0828217600) of Johannie (0515222547) in die kerkkantoor skakel nie?

    Die leierskap by die Omgeegroepe is vakant. Indien jy ge-roepe voel, skakel asb vir Shaun (0835007155) of Carel (0828217600).

    Die Diensgroep vir Gestuurdheid benodig 'n nuwe leier omdat die huidige leier, Jean van Biljon, intussen 'n deeltydse beroep na Soutpan Gemeente aangeneem het en nie meer die diensgroep kan lei nie. Indien die Here jou roep as leier of as lid van die diensgroep, skakel asb vir Jean van Biljon by 084 626 0825 of stuur 'n e-pos na [email protected].

    mailto:[email protected]

  • 6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Gebedsbediening Vir die lede van die gebedsbediening is dit ʼn voorreg om voorbidding te doen na aanleiding van julle versoeke. In dié proses word ons geseën. Dit sal egter goed wees indien julle vir ons terugvoer sal gee na aanleiding van versoeke. Sodoende kan ons God dank en aan Hom die eer bring.

    Indien jy wil deel wees van hierdie bediening, tree asb met my in verbinding. Al wat gebeur, is dat jy ʼn gebedsversoek ontvang en dit dan opdra aan die Here.

    Hilda 083 732 1025

    9 Oktober 18:00 Gasvryheid Jeug Omgee 19:00 Omgewingsake Drama en Kuns

    10 Oktober 17:15 Carpe Diem 17:30 Vrouediens

    11 Oktober 18:00 Lidmaatontwikkeling 18:00 Finansies

    15 Oktober 17:30 Eiendomme 18:00 Ondersteuningsdienste 18:00 Gestuurdheid 18:30 Liturgie en Musiek 19:00 Tegnies 19:00 Bemarking en Kommunikasie

    16 Oktober 18:00 Dagbestuur

    25 Oktober 18:00 Finansiesdiensgroep ivm Begroting.

  • 7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Hierdie fondsinsamelingsprojek is ten bate

    van Carpe Diem-Jeugsorgsentrum

    Goeie more almal, ons hou die funksie om 'n ekstra geldjie in te kry asook om debietorders geteken te kry daardie aand. Elke versorger moet vier tafels se kaartjies verkoop (40 kaartjies) om dan aan die einde hulle regverdige bedrag te kry, ons het ook die bestuur gevra om te help asook gemeentes. Ek wil vra dat julle asb sal help hiermee omdat daar nog nie 'n versorger is by Carpe diem wat leiding kan neem nie.

    Kontak Alta 0836870543

  • 8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    “God gebruik my verlede om Moslem te bereik.”

    Indonesië bestaan uit 17,000 eilande en is die wêreld se grootste Islamitiese nasie. Dit is ʼn land wat vir lank ʼn simbool van Islamitiese verdraagsaamheid was. Hierdie titel is ongelukkig besig om te verdwyn, namate Christene hoër vlakke van vervolging ervaar. Dit is ʼn uiteenlopende land, wat vinnig ontwikkel en baie verskillende kulture en gelowe huisves. Maar dit is onder bedreiging namate heelwat ekstremistiese groepe onlangs meer uitgesproke geraak het.

    Kerke word nie gewoonlik deur die regering teengestaan nie, maar hulle word ook nie ondersteun nie. Een kerk wat as voorbeeld dien, is in Westelike Java waar GKI Yasmin kerklede verhinder is om hul gebou te gebruik. Ekstremiste het hierop aangedring en die goewerneur het die kerklede toe gebruik van die gebou belet. Toe die kerk teen die besluit appelleer het, het die regering in hulle guns beslis, maar geen aksie is geneem om die situasie te verander nie. Daar is ook ʼn toenemende teenstand teen Christene, geïllustreer deur die Christelike goewerneur van Jakarta, “Ahok”, wat twee jaar se tronkstraf opgelê is oor ʼn vermeende saak van godslastering.

    Die doeltreffendste manier waarop Geopende Deure bystand bied is deur opleidingsprogramme. Een van die programme word Standing Strong Through the Storm genoem. In hierdie kursus leer deelnemers hoe om vervolging te verduur en wat om te verwag. Lesings word ook in Bybel-kolleges en kerke aangebied om gelowiges voor te berei op vervolging. Bybels en Christelike literatuur word voorsien, asook sosio-ekonomiese ontwikkelingsprogramme.

    https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

    Gebedsbediening “Heilige Gees, ek wil U nie hartseer maak nie.

    Kom wys vir my as daar enige sonde in my lewe is en help my om dit dadellik reg te maak sodat U my lewe volkome kan beheer.

    Amen.”

    Uit: Leef ‘n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy

    https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

  • 9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    OMGEWINGSAKE Goeie Nuus! Tydens die onlangse maandelikse Gemeenskaps-Polisiërings-Forum (GPF) vergaderings, is bevestig dat die SA Polisiediens, ernstig is om misdaad vas te vat. Indien u met die Polisie skakel, maak seker dat u rekord hou van wanneer en met wie u praat, wanneer u 'n klag aanmeld. Daar sal geen laksheid of nie-voldoening deur die Bestuur van die Polisie geduld word nie.

    Kontaknommers: Parkweg: 051 507 6000

    Bevelvoerder: 051 507 6027

    In uiterste gevalle kan u ook vir Frikkie Eisenberg by 083 284 8283 kontak, maar slegs indien u u verantwoordelikheid om 'n klag te lê, sal nakom.

    Diek Conradie: 082 440 7875

    Indien daar iemand is wat ʼn nuwe of tweedehandse

    veiligheidshek het en vir Carpe Diem wil

    gee of verkoop, skakel asb vir Carel

    0828217600 of Johannie

    0515222547.

  • 10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Vandag is 7 Oktober 2018

    Erediens word gelei deur Frans Oosthuizen

    Teks: Ef 5:5-20

    Tema: Wysheid van die Grysheid?

    Ons vra voorbidding vir

    Indien jy ʼn behoefte het dat ons spesiaal vir jou sal bid, kontak asseblief jou wyksleiers. Jy kan ook vir Frans WhatsApp of SMS -0828592092. Eposse vir gebedsversoeke is ook welkom: [email protected]

    Onthou dat julle enige tyd name en sake vir voorbidding kan deurgee aan Hilda 083 732 1025 sodat sy dit vir gebedsbediening

    kan deurgee.

    Marieta en Hennie van Niekerk. Marieta is steeds baie siek in MC. Bid asseblief saam vir haar herstel en Hennie vir krag om haar by te staan.

    Kom ons bid ook vir Striata se personeel. Kom ons sê dankie vir Elmarie en haar hele span! Dankie vir hulle hier wees, dankie vir die liefde waarmee hulle doen wat gedoen moet word en dankie vir die werk wat hulle doen om toe te sien dat Striata ʼn veiligeruimte is waarbinne ons kan leef. Kom ons wees ook voortdurend opsoek na maniere waarop ons vir kan dankie sê en

    ook hoe ons hulle hande kan vat.

  • 11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    GELUK MET JOU VERJAARSDAG

    Sondag 7 Oktober

    Naas Bezuidenhout (20),

    Dinsdag 9 Oktober

    Jan Prinsloo (181) en Rita de Swardt (150),

    Donderdag 11 Oktober

    Elfie Knipe (145),

    Vrydag 12 Oktober

    Magda Erwee (78) en Tina Goosen (AV8)

    By ’n huweliksherdenking sê ons dankie vir die lewensmaat waarmee die Here ons geseën het. Wanneer ‘’n baba gedoop word dink ons terug aan God se trou. God is die God van geslagte wat homself onvoorwaardelik aan ons verbind. Hy is die God van die verbond! Met ‘’n verjaarsdag vier ons fees en herdenk ons ‘’n baie spesiale dag. ‘’n Dag waarop die Almagtige die wêreld geseën het toe ‘’n nuwe fase in Sy plan vir die wêreld in werking getree het. Ja, met jou geboorte het God die trajek van die wêreld verander! Jou hierwees is ʼn stuk bederf. Deur jou aan ons te leen het God ons geseën. Jou gesin, die geloofsgemeenskap waaraan jy deel het, vriende, die omgewing waarin jy geleef en gewerk het, Striata, personeel, versorgers ens, ens, ens …. Niks sou dieselfde gewees het sonder jou nie! Jy is, was en sal deel wees van God se reddingsplan vir hierdie wêreld! Kom ons dank die Here en vier saam fees!

    KOM ONS KUIER SAAM

    Bybelstudie oor Psalm 23:5+6 Dindsdag 10:00, almal is welkom.

  • 12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

    Geloofsbelydenis – Anoniem

    Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê – dan is dit Hy!

    Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang en die wolke en die maan so mooi dat ek iemand nodig het om te prys. Iemand moes dit gemaak het. Dis Hy!

    Ek glo in God, want partykeer gebeur goed wat so onbeplan is en so seer maak. Dan voel dit of niemand verstaan nie, maar dan onthou ek die Man aan die kruis en die spykers in sy hande. Dan weet ek iemand huil saam met my. Dis Hy!

    Ek glo in God, want partykeer is ek so deurmekaar en die lewe so sinneloos en my drome lyk onbereikbaar en dan het ek iemand nodig om saam met my die pad te stap en die rigting te wys. Dan is Hy daar!

    Ek glo in God, want partykeer is ek so dom en doen ek sulke “stupid” goed en sonde mors my hart en my lewe so op en maak ander so seer. En dan het ek nodig dat Iemand vrede en wysheid bring. Dan is Hy daar!

    Hy maak heel wat ek self verbrou het! Hy bring genade selfs in seer wat ekself veroorsaak het!

    Ek glo in God, want partykeer weet ek niks. Ek het leiding en wysheid nodig en ʼn deurmekaar wêreld wat ek nie verstaan nie.

    En dan skryf Hy vir my in die Bybel en ek lees Sy Woord en hoor sy stem en dinge maak weer sin!

    Ek glo in God, In Jesus, in sy Gees, want Hy’s daar! Heeltyd! Altyd!

    In alles waardeur ek gaan en maak nie saak hoeveel keer ek dieselfde fout maak nie. Hy is daar!

    Ek glo in God, want ek sien nie kans om ooit alleen te wees of enigiets alleen te doen nie.

    Amen