Breederivier gazette 03 02 2015

8
X1PP3WMM-BZ030215 www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 19 • 3 Februarie 2015 | Tel. 023 626 5212 X1PP3UDR-BZ030215 Skok oor peuter se dood onder motor HILDERINE SCHRÖDER In die blou huis met die mooi tuin vol krisante lê klein Migail Booyse se speelgoedjies steeds waar hy dit gelaat het. Die huis se vertrekke is sonder Migail se kraailaggie wat soveel ge- not aan almal om hom verskaf het. In die sitkamer soek sy babahond- jie vergeefs na sy speelmaat. Sy grys stompstertkat miaau soekend. Donderdag sal daar vir oulaas van Migail afskeid geneem word wanneer familie en vriende vir ’n roudiens by sy huis by Jasmyn- straat 72, Robertson, byeen sal kom. Die peuter was ’n brose 19 maande oud. Die dood van die peuter het inwo- ners van Panorama verslae gelaat. Hy is verlede Dinsdagmiddag (27 Januarie) op slag doodgery toe hy, sy sussie en nog ’n maatjie op pad was na sy ouma se huis reg langs sy eie huis. Vir Migail se ouers, Kennith Arendse en Sunell Booyse, het sy dood nog nie heeltemal ingesink nie. Sunell was by die werk toe sy die nuus kry dat haar kind omgery is. “Ek het eers gedink dit is sy sussie (Lujane, 8).” Dit was eers toe sy op die toneel kom dat sy Migail in die pad aange- tref het. Migail, vertel Sunell, was altyd ’n baie woelige knapie. “Hy was op daardie stadium wat hy in almal se harte ingekruip het. Hy het ook ’n onnutsige streep gehad. “As ek saans by die huis gekom het, het hy altyd ’n pruim of tamatie kom haal. Dan het hy dié met sy gholfstok geslaan.” Die oomblik van Migail se dood is iets wat Stoffel Mouries, ’n buur- man, altyd sal bybly. Hy het op die sypaadjie staan en rook toe ’n voertuig by hom verby- ry. “Ek het gesien sy draai op die sypaadjie en het toe agteruit ge- trek.” Die volgende oomblik het hy Migail onder die voertuig raakge- sien. Mouries het op die bestuurder van die voertuig geskree om te stop, maar, voeg hy by, sy het hom moontlik nie gehoor nie. “Sy het weer vorentoe getrek en oor sy koppie gery.” Hy sê hy sal dit tot sy dood toe nie vergeet nie. Hy kan tot vandag toe nie verstaan hoe die kinders verby hom gekom het sonder dat hy hulle opgemerk het nie. Die familie het gru-praatjies wat tans die ronde doen, oor die toneel, die nek ingeslaan. “Niks van die praatjies is waar nie,” sê Sunell. Sy koester ook geen wrok teen die bestuurder van die voertuig nie, wat in ’n wrede slag van die noodlot sélf ’n kind op soort- gelyke wyse verloor het. Volgens die Robertson-polisie word ’n saak van strafbare manslag ondersoek. Lt. Cynthia Ndabeni, polisiewoordvoerder, doen ’n drin- gende beroep op padgebruikers om waaksaam in woongebiede te wees en stadig te ry. Sy doen ook ’n beroep op ouers om te alle tye seker te maak hul kin- ders is veilig. Migail se roudiens word Donder- dag om 19:00 gehou. Die begrafnis- diens is Saterdag om 10:00 vanuit die huis. Sunell Booyse met die selfoon wat in haar seun, Migail, se handjie gevind is ná hy verlede week dood is. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER Migail Booyse toe hy sowat ’n jaar oud was.

description

Breederivier gazette 03 02 2015

Transcript of Breederivier gazette 03 02 2015

Page 1: Breederivier gazette 03 02 2015

X1PP3WMM-BZ030215

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 19 • 3 Februarie 2015 | Tel. 023 626 5212

X1PP3UDR-BZ030215

Skok oor peuter se dood onder motorHILDERINE SCHRÖDER

In die blou huis met die mooituin vol krisante lê kleinMigailBooyse se speelgoedjies steedswaar hy dit gelaat het.

Die huis se vertrekke is sonderMigail sekraailaggiewat soveelge-not aan almal om hom verskaf het.In die sitkamer soek sy babahond-jie vergeefs na sy speelmaat. Sygrysstompstertkatmiaausoekend.Donderdag sal daar vir oulaas

van Migail afskeid geneem wordwanneer familie en vriende vir ’nroudiens by sy huis by Jasmyn-straat 72, Robertson, byeen salkom. Die peuter was ’n brose 19maande oud.Diedoodvandiepeuterhet inwo-

ners van Panorama verslae gelaat.Hy is verlede Dinsdagmiddag (27Januarie) op slag doodgery toe hy,sy sussie en nog ’n maatjie op padwas na sy ouma se huis reg langssy eie huis.Vir Migail se ouers, Kennith

Arendse en Sunell Booyse, het sydood nog nie heeltemal ingesinknie.

Sunell was by diewerk toe sy dienuus kry dat haar kind omgery is.“Ek het eers gedink dit is sy sussie(Lujane, 8).”

Dit was eers toe sy op die toneelkomdat syMigail in die pad aange-tref het.

Migail, vertel Sunell, was altyd’n baie woelige knapie. “Hywas opdaardie stadiumwat hy in almal seharte ingekruip het. Hy het ook ’nonnutsige streep gehad.

“As ek saans by die huis gekomhet,hethyaltyd’npruimoftamatiekom haal. Dan het hy dié met sygholfstok geslaan.”

Die oomblik van Migail se doodis ietswat StoffelMouries, ’n buur-man, altyd sal bybly.

Hy het op die sypaadjie staan enrook toe ’n voertuig by hom verby-ry. “Ek het gesien sy draai op diesypaadjie en het toe agteruit ge-trek.” Die volgende oomblik het hyMigail onder die voertuig raakge-sien.Mourieshetopdiebestuurdervandievoertuiggeskreeomtestop,maar, voeg hy by, sy het hommoontlik nie gehoor nie.

“Sy het weer vorentoe getrek enoor sy koppie gery.” Hy sê hy saldit tot sy dood toe nie vergeet nie.Hy kan tot vandag toe nie verstaanhoe die kinders verby hom gekomhet sonder dat hy hulle opgemerkhet nie.

Die familie het gru-praatjies wattans die ronde doen, oor die toneel,die nek ingeslaan.

“Niks van die praatjies is waarnie,” sê Sunell. Sykoester ookgeenwrok teen die bestuurder van dievoertuig nie, wat in ’n wrede slagvandienoodlotsélf ’nkindopsoort-gelyke wyse verloor het.

Volgens die Robertson-polisieword’nsaakvanstrafbaremanslagondersoek. Lt. Cynthia Ndabeni,polisiewoordvoerder, doen ’n drin-gende beroep oppadgebruikers omwaaksaam inwoongebiede te weesen stadig te ry.

Sy doen ook ’n beroep op ouersomtealle tyeseker temaakhulkin-ders is veilig.Migail se roudienswordDonder-

dag om 19:00 gehou. Die begrafnis-diens is Saterdag om 10:00 vanuitdie huis.

Sunell Booyse met die selfoon wat in haar seun, Migail, se handjie gevind isná hy verlede week dood is. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Migail Booyse toe hy sowat ’n jaar oud was.

Page 2: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 3 Februarie 20152

X1PLHLF5-BZ030215 X1PP3THM-BZ030215

X1PP3TU1-BZ030215

Hands-on festival starts this weekendHarvest time is here, which means thetime has come for the annual RobertsonWineValley’s Hands-onHarvest Festival.

The festival starts this Saturday (7 Februa-ry) and will this time, thanks to its growingpopularity, go on until 29 March.During this period, visitors can follow the

route each grape takes from the vine to thebottle.With a wide variety of fun activities on the

menu, the Hands-on Harvest Festival is anevent not to be missed.Feast your eyes on the intricate art of wine

making, stomp grapes to your heart’s contentor take a leisurely trip through the vineyardsby tractor or on horseback, followed by ascrumptious picnic.As some of the region’s wineries are not

traditionally open to the public, the focus ison hosting a series of intimate events, ensur-ing that visitors are treated to a uniquehands-on experience.Come for the day, a weekend or week or

stay the entire two months of harvest and ex-perience all that this beautiful valley has tooffer during its Hands-On Harvest Festival.

For a full programme of activities (whichincludes contact details for participatingwineries), visit www.handsonharvest.com.

For enquiries, call Elizma Botha on023 626 3167 or send an email [email protected].

The annual Hands-on Harvest starts this Saturday. With a host of activities on offer, this is a festival youdon’t want to miss. PHOTO: LARESA PERLMAN

DONDERDAG 5 FEBRUARIE) NG Kerk Robertson-Oos varsproduktemarkvanaf 17:00 in die gemeentesentrum. ’n Grootverskeidenheidvarsvrugteengroente, sowelasverversings, sal beskikbaar wees.

SATERDAG 7 FEBRUARIE) Logos Gatsby-gholfdag by die Robertson-gholfklub, Silwerstrand. Inskrywings: R1 600per vierbal. Navrae: Proshop, 0 023 626 1090

SATERDAG 7 FEBRUARIE – SONDAG 29MAART

) Hands-on Harvest. Besoekers kan uitsien nadruiwe pluk en trap, wynproe, ’n reuse verskei-denheid stalletjies en trekkerritte Navrae:0 023 626 3167.

SATERDAG 14 FEBRUARIE) Valentine’sSunsetmetverskeiekunstenaars,waaronder Piet Botha en Faraway George, om18:00 by Wolfkloof. Kaartjies: R100. Piekniek-mandjies opsioneel. Navrae: 0 074 339 5008.) 4x4-dag, ten bate van Breederivier-hospies,vanaf08:00byZevenfontein (30 kmbuiteRobert-son). Koste: R350. Kampplek beskikbaar teenR50 per persoon. Heelwat gelukkige trekkingsop die spel. Braaidromme en gratis braaihoutbeskikbaar. Navrae: Christa, 0 023 626 5710.) Valentine’s Sunset Picnic Concert from 17:30at the KWV Gallery/Museum Courtyard, Mon-tagu. Tickets: R50 each. Tickets available fromBurgundy Gherkin: 0 023 614 3734 orMontagu-Ashton Tourism office: 023 614 2728.) McGregorValentynsmaanlig-ete.Koste:R150per persoon. Navrae: 0 023 6265 1685.

SATERDAG 28 FEBRUARIE) Herberg Kinderhuis se kermis.

SUNDAY 1 MARCH) Car boot sale and flea market from 10:00 –13:00 at the KWV Art Gallery, Montagu.Enquiries: Mareletta van Zyl: (082 444 3927) orJannie Uitlander (073 030 7240).

SATURDAY 7 MARCH) AlfBoyleyatMulligans,Montagu.Enquiries:2 [email protected] or James or Janey atMulligans: 0 023 614 3013.

Band and choir looking for membersIf you are blessed with musical talent andyou enjoy the camaraderie of fellow-singersor musicians, then the Langeberg DistrictYouth Choir and AD Libitum Concert Bandare just the places to put your talent to gooduse.

The choir and band were launched in 2014under the auspices ofGraham&RhonaBeckDevelopment Trust, as well as Departmentof Social Services and Western Cape Educa-tion Department. Both have members fromthe entire Langeberg region.

Sincethenthechoirandconcertbandhavegone from strength to strength. Within thefirst year of their existence they had a verysuccessfulTwilightConcert (anopenaircon-cert at the Graham and Rhona Beck SkillsCentre), performedwith thewell-known ten-orManuelEscorcioandalsohadtheopportu-nity to perform at the Artscape Theatre inCape Town.Both the youth choir and concert band are

currently looking for new members.Requirements for the youth choir include:) Students must be between the ages of

13 and 18.) An auditionwill be held to establish the

student’s voice range and tone colour.Thereisnowagelimit fortheconcertband.

Other requirements, however, include:) Students must have their own instru-

ment or an instrument available to practise.)Studentsmusthavebasicmusic reading

ability.Children interested in joining either the

choir or band can phone, SMS or whatsappyour name, youth choir OR/AND band, andschool or age alongwith your contact detailsto 072 474 7440.The Langeberg District Youth Choir and AD Libitum Concert Band are looking for new members.

Talented Simba Morri toentertain at Rainbow GlenEnjoy a “world music” safari on Sunday 15February when the well-travelled singer-songwriter Simba Morri, originally fromMombasa, Kenya, will perform at RainbowGlen, Montagu.Morri has a distinct personal sound en-

compassing several African musical styles.Fluent in his native Maasai, Morri is alsocomfortable in Swahili, English, Zulu, Afri-kaans, Sotho, Nyanja and Shona. He callshis music “Maasaik muziki” – an eclecticmix of cross rhythms, a fusion of African/World music.He originally came to Soweto as a scholar

and studied anthropology at Wits Universi-ty before turning full time to music.Together with artists such as Malombo,

TheAfricanJazzPioneersand“ThePeople’sPoet”MzwakheMbuli,Morriwas part of thevibrant live music scene in South Africaduring the politically charged 1980s. Signifi-cantly, hismusic added a valuable Pan-Afri-can dimension at a time when South Africawas culturally and politically isolated fromthe rest of Africa and the world.Morri has performed all over the world,

including being invited in 1994 to the Outof Africa Arts Festival in Seoul, South Ko-rea, and in 1997 to the Fin de Siecle in Paris,France. In 1995 two of his songs, “Unity”and“Celebrating Life/Siyajabula” were used bythe SABC Elections Unit as part of the votermotivation campaign.

The concert starts at 16:00. Comeabit earli-er to claim your spot, bring your own picnicbasket and drinks and come and enjoy thefamily friendly atmosphere. Tickets areR100, children under 16 free. Contact Taraat Rainbow Glen on 023 614 1294 or072 893 8388 or [email protected]

Simba Morri

Page 3: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 3 Februarie 2015 3

X1PP297H-BZ030215

Een dood in ongelukHILDERINE SCHRÖDER

Bonnievale – Eenpersoon isdooden tweeis ernstig beseer in ’n ongeluk voorverle-de Sondag (25 Januarie) op die Storms-vleipad.

Volgens konst. Cristal Geldenhuis, woord-voerder van die Bonnievale-polisie, is dit inhierdie stadium onduidelik wat tot die onge-luk sowat 3 km anderkant die afdraai na Ge-lukshoop gelei het. Met die polisie se aan-koms kort ná 06:00 op die toneel het al sesinsittendes van die voertuig buite die wrakgelê.Een van die kritiek beseerde insittendes

is per helikopter van die Montagu-hospitaalna die Tygerberg-hospitaal geneem, terwyldie tweede per ambulans na dieselfde hospi-taal geneem is. Albei, insluitend die bestuur-der van die voertuig, was, volgens Gelden-huis, in ’nkoma,maar is die afgelopenaweekontslaan.Drie ander insittendes het ligte beserings

in die ongeluk opgedoen en is dieselfde dagnog uit die hospitaal ontslaan.Teen druktyd kon die polisie steeds geen

lig werp op die moontlike oorsaak van dieongeluk nie. Volgens Geldenhuis is JacquinMoses (22) in die hospitaal aan sy beseringsoorlede.Moses senaasbestaandeskonnievirkommentaar bereik word nie.

Reënbui blus bergbrandHILDERINE SCHRÖDER

Die Langeberg-munisipaliteit doen ’n be-roep op Valleiers om versigtigheid aan diedag te lênádieplaaslikebrandweerdieafge-lope tyd verskeie brande moes blus.Hoewel geen van dié brande baie ernstig

was nie en geen groot skade gerapporteerisnie,word inwonersvandiestreekgemaanom te sorg dat hulle hul vergewis van dienoodnommer souhulle die brandweerbeno-dig en omallemaatreëlsmoontlik te tref ombrande te voorkom.Die Kaapse Wynland-distriksmunisipali-

teit (KWDM) het verlede week ’n bergbrandin die Dassieshoek-area fyn gemonitor. Vol-gensPiet duPlessis, stasiebevelvoerder vandie KWDMse brandbestrydingsdiens, is diesituasie deurlopend gemonitor. Dit was eg-ter te gevaarlik om enige grondspanne teendie steil hange van die berg neer te laat om

diebrandtebestry.ReënwatSaterdaguitge-sak het, het uiteindelik die brand geblus.Inwoners kan brandbestrydingseenhede

bystaan deur die volgende:) Rapporteer enige brande onmiddellik.) Gooi ’n oop vuur toe met sand om die

vlamme te smoor.)Wanneer jy vanwarmas of kole ontslae

moet raak, doen dit in ’n areawaar dit veiligis.

) Maak seker daar is nie enige onwettigeof foutiewe elektriese konneksies by jouhuis nie. Beide kan tot brande lei.

)Maakseker jywerkin ’noopareaindienjy met kragtoerusting werk.

) Hou die area om jou huis skoon vanenigiets wat kan brand.

) Spreek enigiemand wat met vuurhout-jies of aanstekers speel ernstig aan.Indie geval vanbrandekontakdieplaasli-

ke brandweer by 023 615 8911/8913.

’n Bergbrand in die Dassieshoek-area was verlede week in ’n stadium ’n bron van kommer. ’n Reënbuidie naweek het egter die brand geblus. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Plaasaanvaller(s) gesoekHILDERINE SCHRÖDER

Die Bonnievale-polisie bied ’n beloning vanR50 000 aan vir enige inligting wat kan leitot ’n inhegtenisneming in verband met ’nmoord op ’n plaas buite dié dorp verledejaar.Die moord op Helmut Wohlfarter (73) op

sy plaas in die Drew-distrik in Septemberhet skokgolwedeurdie landbou-endorpsge-meenskap gestuur.Hy het ’n week ná die aanval aan ernstige

kopbeseringsbeswyk.Sedertdiewredeaan-val soekdiepolisie steedsonverpoosdnadieaanvaller(s). Niemand is egter nog in ver-

band met die voorval in hegtenis geneemnie.Wohlfarter was ten tyde van die aanval

alleen by die huis. Sy vrou was op ’n besoekaan die buiteland.’n Buurman het op ’n erg beseerde

Wohlfarter afgekom ná werkers bekom-merd begin raak het toe hy nie uit die huiskom om opdragte aan hul uit te deel nie enby die buurman om hulp aangeklop het.Wohlfarter was vir sowat ’n week in die

Tygerberg-hospitaal in ’n koma voor hydood is. Enigiemand met inligting wat ligop die ondersoek kan werp, kan die plaasli-ke polisie by 023 616 8060 bel.

Naweek vir vroue in ValleiANNELDA GROOTBOOM

Lady Bikers SA, ’n Kaapse instansie wat ge-leenthedereëlvir internasionalevrouemotor-fietsryers, het besluit omhierdie jaar die spanna Robertson te bring vir ’n naweek waarvroue wegbreek en die naweek kan kom ge-niet.DieRally in theValley 2015motorfietssaam-

trek word 20 tot 22 Februarie buite Robertsonby die Silwerstrand-vakansieoord gehou enalle vroue met of sonder motorfietse word ge-nooi om die dae by te woon. Registrasie kosR300 vir die naweek en vind op 20 Februarieom 13:00 plaas. Diegene wat nie slaapplek hetnie,kan ’n tentvir tweeopdiekampeerterreinhuur teen R160 of sommer hul eie tent saam-bring. Dagbesoekers is ook welkom om diesaamtrek by te woon.Die formele opening vind op 20 Februarie

plaas met die motorfietsryers wat uit Kaap-stad sal wegspring en na verwagting om 12:00by die kampterrein sal aankom, waar hulledeur die uitvoerende burgemeester van die

Langeberg-munisipaliteit, Diana Gagiano,verwelkomsalword.Die vroue sal hiernákanuitsien na sangvermaak deur die gaskunste-naar Sharon Clifford.Saterdagoggend word die fietsryers vanaf

Silwerstrandbegeleideurdieverkeersbeamp-tes, waar hul begin ry in Voortrekkerstraat,op in De Jonghrylaan (verby Birds Paradise),inPaddystraatendandraaihulleaf inWesley-straat waar hul eindig voor die Huis le Roux-tehuis vir bejaardes. Hier gaan hul die inwo-ners bietjie bederfmetkoekenkoeldrank, ter-wyl die Instituut vir Blindes op Worcester sekoor sal optree. Inwoners sowel as koorledesal boonop ook ’n saamrygeleentheid op diemotorfietse kry.Daarna beweeg die fietsryers terug na Sil-

werstrand waar ’n verskeidenheid speletjiesaangebiedsalword.Daarsalookverskeiekos-stalletjies met watertand-geregte en ’n kon-tantkroeg wees. Onder die ander vermaak istoetsritte deur Harley Davidson en ’n BBP-pamperlangsessie deur Cancer Vive met Ja-nie du Plessis aan die stuur. ’n Professionele

fotograaf sal byderhandwees virdiegene wat foto’s wil laat neem.Die hoogtepunt van die na-

week is die optrede deur die gas-kunstenaar PJ Powers wat be-loof om die vroue met haar feno-menale stem te bekoor.Die naweek word Sondag met

’n formele fotosessie afgesluitmet Sharon Clifford wat dievroue op die pad gaan sit mettwee tranetrekliedjies.Volgens organiseerders, An-

nalize Taljaard en Sonja van derSandt,moetdienaweekvroue in-spireer en opbou en sien hul uitna sowat 120 vroue wat die na-weekmethulsalgeniet.Virmeerinligting, bel Sonja of Annalizeby021 824 3397ofbesoekwww.la-dybikerssa.co.za. Tien leserskan ’n kaartjie na PJ Powers seoptrede te wen. Soek die ver-steektemotorfiets in die koeranten bel Annelda Grootboom by023 626 5212.Dieeerste tienleserssal kaartjies losslaan.

PJPowers treeeersdaags indieVallei op tydens ’nmotorfietssaamtrekvir vroue.

Geen plek by skole nieHILDERINE SCHRÖDER

Etlike kinders van die Bonnievale-areamoet tans daagliks per bus naAshton reisom hulle skoolloopbaan te kan voortsit.Die Wes-Kaapse onderwysdepartement

sê dat die skool eenvoudig nie oor die ka-pasiteit beskik omnog leerders te akkom-modeer nie.Volgens Jessica Shelver, woordvoerder

van die provinsiale onderwysdeparte-ment, word leerders van Bonnievale watnie hiér geholpe kon raak nie, tans daag-liks per bus na die Ashton SekondêreSkool vervoer.DieBonnievalePrimêreSkool inHappy

Valley strek slegs tot gr. 9, wat betekendat leerdersnadié jaarófbydieHoërskoolBonnievale of elders geholpe moet raak.Volgens Shelver het Bonnievale Primê-

re Skool tans 1 269 leerders terwyl dieHoërskool, wat ook van gr. 1 strek, 535leerders het.

Sy sê die departement poog op ’n hoëvlak om die probleem te takel.Hieronder tel tweemobiele klaskamers

omaddisionele leerders te kan akkommo-deer.Die dorp beskik tans slegs oor een skool

wat leerders tot gr. 12 kan akkommodeerterwyl daar, benewens Bonnievale Pri-mêrwat tot gr. 9 strek, sowat ses plaassko-le is wat tot gr. 6 strek en twee tot gr. 7.Volgens Shelver is daar positiewe aan-

duidings dat daar op medium- of langter-mynvlak ’n oplossing vir die huidige kri-sis gevind sal word, maar sal meer inlig-ting eers beskikbaar wees wanneer diesaak met alle rolspelers bespreek is.Ouers wat nog nie plek vir hul kinders

gekry het nie word aangeraai om die on-derwysdistrikskantoor onmiddellik tekontak.Navrae kan verwys word na John Goli-

ath by 023 348 6000 of [email protected].

Page 4: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 3 Februarie 20154

X1PNX16D-BZ030215

Kom stap saam in Kansa se Relay For LifeValleierswatnognievirdie jaarlikseCAN-SA Relay For Life ingeskryf het nie, hetsteeds kans om hul spanne byeen te kry envir dié gewilde deurnaggeleentheid in teskryf.

Vanjaarseaflosgeleentheidvindop28Febru-arie plaas en selfs diegene wat nie kans sienomte stapnie, het die geleentheidom ’nbydraete lewer.Plaaslike ondernemings wat nie self spanne

inskryf nie, kan steeds deel hê aan die geleent-heid deur spanne te borg. In ruil hiervoor kanhulle hul besigheidsnaam op die span seT-hemde druk en ook hul bemarkingsmateri-aal, soos vlae of baniere, langs die baanuitstal.Omdat Kansa ’n nie-winsgewende organisasieis, bring enige donasie boonopbelastingverlig-ting vir die donateurs.Volgens Anne-Marié du Plessis, een van die

organiseerders van die aflos, neem baie skool-kinders aan die geleentheid deel enword enigeborge dus verwelkom.Die plaaslike kankervereniging hoop om

hierdie jaar sowat R200 000 met die aflos in tesamel.Relay For Life is een van die Kankervereni-

ging van Suid-Afrika (Kansa) se grootste geld-insamelingsgeleenthede. Die geld wat met ge-leenthedesoosdié ingesamelword,wordonder

meer aangewend vir pasiëntediens, navorsingen die onderhoud van die organisasie se bates.Vanjaar se aflos, wat oudergewoonte by die

Robertson-skouterrein aangebied word, skopom 18:00 af.Wicus van derMerwe, wat vanjaardie geleentheid steun, sal sorg dat daar nie ’n

enkele saai oomblikbyvanjaar se aflosgeleent-heid is nie.Buiten die joligheid wat al sinoniem is met

Relay For Life, kan deelnemers ook uitsien nadie luminaria-seremonie waartydens kanker-oorwinnaars, sowel as dié wat die stryd teendié gevreesde siekte verloor het, onthou salword. Luminaria-sakkies is beskikbaar teenR10 stuk.Kankeroorwinnaars gaan oudergewoonte

ookgehuldigword.Diégeleentheidsalom16:00plaasvind. Oorwinnaars word egter versoekom voor 16 Februarie te bevestig of hulle diégeleentheid sal bywoon.Hierdie jaarword die streek sewynplase uit-

gedaagomookalmal ’nspaninteskryf.Moeniedié kans om ’n bydrae te lewer vir die strydteen kanker laat verbyglip nie!Spaninskrywings kos R650 met spanne wat

uit 10 tot 15 lede bestaan.As jynie genoegmensevir ’n spanbyeenkan

bringnie,het jygeenrede totkommernie. Indi-vidue is welkom om ook aan die aflos deel teneem.Vir navrae ofmeer inligting, bel Franchonet

Tredouxby 072 545 1920 ofAnne-Marié duPles-sis by 086 163 2200, of besoek die Facebook-groep CANSA Relay For Life Langeberg. Toe-gangsfooie vir Valleiers wat graag die Relay-For Life wil bywoon, beloop R50 per persoon.

PWC is een van die spanne wat hierdie jaar, net soos verlede jaar, weer aan die jaarlikse CANSA RelayFor Life, gaan deelneem.

Erasmus is streekwenner inVinPro-wingerdblokkompetisie’n Blok sauvignon blanc van Hannes en JCErasmus is hierdie jaar as Robertson sestreekwenner in die VinPro-wingerdblok-kompetisie gekroon.Die wenners van dié gesogte kompetisie is

verledeMaandag (26 Januarie) tydensVinProse jaarlikse Boeredag, wat by die RobertsonWynkelder gehou is, aangewys.Neethling Bruwer van die plaas Sandrivier

het die tweede plek losgeslaan met ’n blok ca-bernet sauvignon, terwyl JanHarmsgatderdewas met ’n blok chardonnay.Die tema van vanjaar se wingerdblokkom-

petisiewaswingerdewatnieopdietradisione-le kortdraersnoeistelsel gesnoei word of vandie vertikale lootposisioneringstelsel gebruikmaak nie.Diedruiwevandiewenblok,wat in2002aan-

geplantis,opRamseygeëntis,envia ’ndubbel-kordon meganiese snoeistelsel gesnoei word,word aan die Robertson Kelder gelewer, ter-wyl die druiwewat die tweede plek losgeslaan

het aan die Ashton Kelder gelewer word.Gaste by die Boeredag het ook die geleent-

heid gekry om die wenblok, sowel as die naas-wenner tebesoek.Vanjaarsewennershetpry-se ter waarde van sowat R130 000 losgeslaan.

Die wenners van die VinPro-wingerdblokkompetisie is verlede week aangewys. Van links is JC Erasmus enHannes Erasmus (wenner), Neethling Bruwer (naaswenner), Kowie Smit en Daantjie Daniëls (derde plek).

JC en Hannes Erasmus het vanjaar se kompetisie vir ’n blok sauvignon blanc gewen. By hulle is Heinle Roux (Absa) en Hennie Visser (VinPro).

Besoekers aan die Boeredag het ook geleentheid ge-kry omdiewenblok tebesoek. Van links is JCErasmus,Hannes Erasmus en Chris Basson (plaasbestuurder).

Beseerde speler vol moedANNELDA GROOTBOOM

’nKranige rugbyspeler vanRobertson is vas-beslote om steeds sy rugbydrome te bewaar-heid ná ’n ongeluk vroeër vanjaar op die DeHoop-padbuiteRobertsonhomverlamgelaathet.Jaco Conradie (19) het ’n nekwerwel in die

ongeluk gebreek en kon nie sy ledemate be-weeg nie. Hy is aanvanklik in die Tygerberg-hospitaal opgeneem,maar is ’n paarweke la-ter na die Groote Schuur-hospitaal oorge-plaas waar hy ’n suksesvolle operasieondergaan het.Hoewel dokters aan Jaco gesê het dat hy

sy rugbyloopbaan vaarwel sal moet toeroep,is Jaco volgens sy pa, Koos, vol geloof en ver-trouedathyweeropdierugbyveldsaluitdraf.Jaco was ten tyde van sy ongeluk ’n o. 19-

speler vir die Griffons en was ook vir driejaar ’n leerder by die Harmony-sportakade-mie in Virginia in die Vrystaat.Volgens Chris Coetzee, bestuurder van die

Harmony-sportakademie, was Jaco se onge-luk ’n groot skok vir die gemeenskap omdathy geliefd onder die inwoners was en hy ’ngroot impak op baie mense gehad het. “Hywas ’n groot bol energie en het sy hart uitge-speel op die rugbyveld,” voeg Coetzee by. Ja-co se positiwiteit, sterk geloof en die onder-steuning van sy ouers en familie was ver-stommend, het hy vertel. Jaco sou dié jaarvir die Griffons se o. 21-span gespeel het ensouookinVirginiabeginwerkhetnáCoetzeevir hom ’n pos gereël het.Jaco sepawil diegenewatJacoopdie onge-

lukstoneel bygestaan het, sowel as die ge-meenskap van Robertson en sy omliggendedorpe, bedank vir hul volgehoue ondersteu-

ning.“Dankievir elkeen se oproep, SMSengebe-

de tydens dié moeilike tyd.”Die positiewe nuus, aldus Koos, is dat Jaco

reeds gevoel in van sy ledemate begin terugkry het. Hy is verlede week na ’n algemenesaal oorgeplaas.

Jaco Conradie in aksie op die rugbyveld.

Page 5: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 3 Februarie 2015 5

X1PP9XB9-BZ030215 X1PPBAN1-BZ030215AAAAAA-BZ030215

Gemeenskapsmens Judy oorledeANNELDA GROOTBOOM

’n Groot seder van Bonnievale het gevalmet die dood van Judy Willemse (41) verle-deDonderdagoggendindieRobertson-hos-pitaal.

Willemse, ’n geliefde inwoner van dié dorpen gemeenskapsmens in hart en siel, was van2008 tot voor haar dood die voorsitter van diegemeenskapspolisiëringsforum in Bonnieva-le, ’n vegter teen misdaad en iemand wat altyduitgereik het na haar medemens. Sy was be-kend daarvoor dat sy altyd ’n helpende handna haar medemens gereik het.

Volgens konst. Cristal Geldenhuis, woord-voerder van die Bonnievale-polisie, was Judy’n steunpilaar en iemand wat haar baie ont-ferm het oor die gemeenskap.

Hoewel Judy siek was, het sy nooit gekla nie,maar altyd net haar beste gegee vir die forum,het Geldenhuis gesê. “Verlede Woensdag wasek en Judy nog bymekaar om reëlings te trefvir die vergadering vir die verkiesing van ’nnuwe voorsitter,” sê Geldenhuys. Judy souverledeDonderdag(29Januarie)bydieverkie-sing haar pligte as voorsitter aan haar opvol-ger oorgee.

Volgenshaarbroer,MarinusHeatlie,hetJu-dy ná hul ma se dood by hulle kom woon en

sy was die moederfiguur vir hom en sy jongerbroer. “Haar medemens se belange was altydprioriteit en vir ieder en elk het sy ’n oor gehadom te luister. Sy het ook nooit gekla nie,” sêHeatlie. “Verlede week in die hospitaal het ekvir die eerste keer gehoor dat sy pyn ervaar,”het hy bygevoeg.

’n Roudiens deur die gemeenskapspolisië-ringsforum (GPF) is verlede week vir Judy ge-hou. Sy word oorleef deur haar seun, tweebroers en ’n suster. ’n Roudiens word vandag(Dinsdag) om 19:00 by die huis in Hanepoot-straat, skema 4, gehou. Die begrafnisdiensvind Saterdag (7 Februarie) om 10:00 in die ge-meenskapsaal in Bonnievale plaas.Judy Williams

MAANSKYN EN MUSIEK: Bederf jou geliefde op Valentynsdag met ’n romantiese piekniek! Wolfkloofis ’n gewilde bestemming vir troues, konferensies of privaat geleenthede, met fasiliteite wat inal u behoeftes sal voorsien. Die asemrowende omgewing wat dit omring, met welige groen wingerde,vrugtebome en natuurskoon, sal sorg vir ’n onvergeetlike aand, binne-in die karaktervolle kelderof buite op die luilekker stoep. Jan Kannemeyr, eienaar van dié kelder, trek altyd ’n haas uit diehoed met onvergeetlike vertonings deur die land se topkunstenaars. Hierdie Valentynsdag is ditThe Lyzyrd Kyngs, met Piet Botha, The Dennis Brothers, AJ Graham asook Faraway George watjou sal betower met hul suiwer akoestiese klanke. Bederf jou geliefde met dié piekniekkonsertonder die sterre (piekniekmandjie opsioneel). Hou gerus Wolfkloof se webtuiste dop vir toekomstigevertonings soos hierdie.

Treat your loved one to an unforgettable dinner at Reuben’s at the RobertsonSmall Hotel this Valentine’s Day. The masterly hand of Reuben Riffel has de-signed a menu filled with seasonal freshness and innovative dishes that makethis the most exciting restaurant in the region. The emphasis is on producingthe ultimate synergy between texture, flavour and juiciness in a myriad ofdishes to suit every palate. The diverse and delectable dishes served in therestaurant will, needless to say, be accompanied by an extensive and all-en-compassing wine list, which features a wide selection from the region, tocater for all tastes. These fine wines are stored in a state-of-the-art winecellar that boasts contemporary square-edge shelving with classic pewterframes creating proportions, detail and depth. The chic setting offers indoorand alfresco options for dining.

A taste of heaven

Page 6: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 3 Februarie 20156

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

JAYNA JOHANNAADRIAANGeb: 25/10/1936Gest: 7/02/2005Mamma, vandag 10 jaargelede het Jesus beluit omdie mooiste, liefdevolsteblom te pluk. Die wete datu nie terugkom nie maakdit moeilik vir ons as kin-ders om aan te gaan metdie alledaagse lewe. Onskan nie eens totsiens virMamma sê nie, want ditwas als so skielik. Tot van-dag vra ons hoekom, wantal het ons gesinne hetelkeen van ons as kindersMamma nog nodig. Daar'sso baie wat ons nog byMamma kon leer, selfs diekleinkinders. Ons weet onsmoet aanvaar, maar dismoeilik. Ons weet dat onsMamma eendag weer salsien, maar nou sal u herin-neringe voortleef. Die ver-lange is wel groot, maareendag sal ons Mammaweer hoor lag! Lief virMamma. Van: kinders, sko-onseuns, skoondogters,kleinkinders en agterklein-kinders.

JOHANNES M HAASGeb: 2/02/1969Gest: 21/07/2014Johan dis jou eerste ver-jaarsdag weg van ons, hoegraag sou ons geluk wousê. Maar die Here wou ditanders hê. Ek sal jou nooitvergeet nie, jy is altyd inmy hart. Van jou ma, 2broers Martin en Phillip.

BRENDON STEVENSGeb: 30/01/1995Geste: 03/12/2013My kind dis jou 2de ver-jaarsdag weg van ons. Dieverlange en gemis is grooten sal altyd daar wees.Lief vir jou my kind. Vanmamma, familie, Coleen enCardo asook jou vriende.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI WIE WORD 50vandag (3 Februarie 2015)Johannes Jantjies. Baiegeluk aan ons Pa en manmet u 50ste verjaarsdag.Mag die Here jou ryklikseën. Van jou vrou, kindersen skoonseun.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS!! LENINGS!!tot R200 000. Benodigbankstate, payslip en ID. 5min pre-approvals. Fiona:082 422 2271.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

HONDE GROOMER metgoeie ondervinding gesoekin Worcester. Faks CV na086 730 5692 of Kontak082 075 6001.

GREAT BEGINNINGS: Learners at the Maskheke Combined School in Nkqubela received a welcome boosttowards their academic year thanks to a donation of 404 schoolbags containing, amongst others, stationeryand scientific calculators, from the local branch of PricewaterhouseCoopers. PHOTO: HILDERINE SCHRÖDER

LEIERS: Dié leerders van dieLaerskool Dagbreek is aange-wys as die skool se prefektevir 2015. Van links is SachinConstable, Kayla Africa, Dun-can Rossouw, Caytlin Africa,Timothy Robertson, Caran Cu-pido, Daniel Wewers, Anasta-cia Louw, Craig Adendorff,Kelly-Ann Constable, LizoMhlakaza, Tiane Pietersen,Luciano Booysen, Amy Smal,Devon Moses, Kylie AnnGrootboom, Cole Carolus,Kay-Dene Willemse, FerdinPietersen en Nicole Campher.

X1PN1YB5-BZ030215

Page 7: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 3 Februarie 2015 7

LIGVOETS: Yane Fisher het gedurende die De-sembervakansie aan die Fedhansa DanceSport se Suid-Afrikaanse kampioenskappein Kaapstad deelgeneem. Sy het ’n vierdeplek in beide die baldans- en Latyns-Ameri-kaanse-afdeling behaal.

VOORSLAG RUITER: Simoné Gatt van die HoërskoolRobertson het Wes-Kaap-kleure behaal in die skou-afdeling van ruiterkuns. Sy het die Wes-Kaap-spaninDesemberbydieSuid-Afrikaanse Junior Kampioen-skappe verteenwoordig met die span wat in geheeltweede geëindig het.

BAIE WELKOM! DieHoërskool Montaguhet vanjaar ’n nuweonderwyser verwel-kom. Elzanne Lotterhet op Despatchgrootgeword en hethaar graad inmenslike bewe-gingskunde aan dieUniversiteit van PortElizabeth verwerf,waarna sy verledejaar by die Hoër-skool Outeniquaskoolgehou het.Lotter sal lewens-oriëntering vir gr. 8 – 9 aanbied. Sy is baie sportiefen geniet die natuur. Haar stokperdjie is fotografie.

X1PP8QU9-BZ030215

NUWEGESIGGIES:Die LaerskoolMontaguhet verledeweek heelwat nuwe gr. 1-leerders verwelkom. Op diefoto is sommige van dié nuwe gesiggies.

Page 8: Breederivier gazette 03 02 2015

Breederivier

Year 19 • 3 Februarie 2015 | Tel. 023 626 5212

X1PM55J9-BZ200115

Jacquin Hess

SPELERS VEREER: Die McGre-gor-rugbyklub het onlangs sytoppresteerders vereer. Agter(van links) is J. Page (jong opko-mende speler), K. Abrahams(meeste drieë en puntemaker),P. Hull (A-span-assistentafrig-ter), E. Simons (voorsitter), B.Papp (A-span-afrigter), C. Hamil-ton (administrateur van die jaar),R. Goliath ( A-span, mees toege-wyde speler van die jaar) en A.Theunissen (voorspeler van diejaar). Voor is M. de Koker(A-spankaptein), J. Fourie (meesbetroubare speler van die jaar),M. Kolisi (B-span, mees toege-wyde speler), E. Pieters (B-spanvoorspeler van die jaar), G. Krau-kamp (sportman van die jaar),R. Tiger (spelers se speler van diejaar), M. Hull (B-span-afrigter)en G. Snyders (B-spankaptein).Die A- en B-spanne is ook as dieafgelope seisoen se ligakampi-oene gekroon.

DUIWEKAMPIOENE:Die Wynland-posduif-unie het Saterdag (31Januarie) sy jaarlikseprysuitdeling, wat ge-paard gegaan het met’n suksesvolle duiwe-veiling, gehou. WillemRoussouw (links) isaangewys as dieWyn-land-posduifkampi-oen. Geanu Visagie isas beste junior aange-wys.

Chennaiwen net-netDie Robertson sagtebal-krieketspan,Chennai Superkids, het die afgelopenaweek amper op sy herrie gekry.Chennai se kolfhelde, Ashwin Sauls

en Jonty Wehr, moes Sondag 16 lopiesop die laaste paaltjie aanteken om diéspan se eenpaaltjie-oorwinning teendie Pumas te beklink.Pumas het die loot gewen en besluit

om eerste die kolf in te lê.Die spanhet 79 lopies indie toegelate

20 boulbeurte aangeteken.Chennai was vroeg in die knyp.

Sauls en Wehr het egter vasgebyt indié naelbytstryd.Chennai is tans die voorlopers in die

B-afdeling.

Jacquin shows his mettle,qualifies for Sunshine TourRobertson has another reasonto boast!

This after local professionalgolfer, Jacquin Hess, managed toqualify for the esteemedSunshineTour.Hess (24) recently competed in

the Vusi Ngubeni QualifyingSchool at Modderfontein GolfClub in Gauteng. The tournamenttook place from 27-30 January andsaw professionals from aroundthe country competing for the 15Sunshine Tour player cards.In the tough field of 135 players

Hess showed incredible mentalstrength to secure his playingrights for 2015 and to finish in the14th place.After a great first round, Hess

foundhimself slipping back some-what, althoughhestillmanaged to

keep himself within the top 60players.With only the top 60 players

competing in the last two rounds,Hess continued to struggle on thesoft and bumpy green (thanks toa lot of rain the past few weeks).With his game not at its best, as

well as finding himself in therough on a few occasions, Hessfound himself in 16th place goinginto the final round.With every shot counting Hess

started well with a birdie on thefirst hole only to follow this witha bogey on the second hole.By the 10th holeHesswas losing

momentum with another bogeyand was in real danger of not get-ting his Sunshine Tour card.Hess, however, showed his steel

after pulling off a 20 foot putt fora birdie on the 13th hole.

With pars on the last five holesHess finished the round with a re-spectable scoreof 73.Hessnowhasto prepare for his second seasonon theSunshineTour after ending148th on the Sunshine Tour in2013. Hess’s first tournament willbe 17 February at Fancourt in Ge-orge, followed by the Johannes-burg Open at Royal Johannes-burg, followed by the Africa Openat East London, followed by theTshwane Open in Pretoria. Thetournament will see the best pro-fessional golfers from South Afri-ca, Africa and Europe compete tobe the champion with three of thefour tournaments being co-sanc-tioned by the Sunshine Tour andEuropean Tour. The winners inthese tournaments will receivemore then a million rand in prizemoney.