BB 19 Junie 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2016/06/19 · NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK...
Transcript of BB 19 Junie 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2016/06/19 · NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK...
-
NUUSFLITS:
20 Junie: Gebedsvuur 21 Junie: Doopkategese
22 Junie: Denim & Diamonds
24 Junie: Skole sluit
25 Junie: Betesda Kos-en- Kunsmark
27-30 Junie: GLOW Kidz
vakansieprogram
9:00 Familiediens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
Deuroffer: Instituut vir Blindes
19 Junie 2016, VADERSDAG, Nasionale biddag vir blindes UITSTUURSONDAG
19 Junie 2016 19 Junie 2016 Bergsig Boodskap
Sedert 1881 streef die instituut
daarna om persone wat blind,
swaksiende, doofblind en sig-gestremd is te help en bemag-
tig deur opleiding, ontwikkeling
en versorging tot ’n vervulde
lewe en volle burgerskap.
GESTUUR By Bergsig weet ons al teen die tyd dat ons as een van Sy Koninkrykbe-stuurders ons lewe verant-woordelik behoort te be-stuur.
Sê nou net die woord was nie BESTUUR wat daaraan gekoppel was nie, maar GESTUUR.
Dit verander so ietwat die prentjie. Jy is GESTUUR om jou lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finan-sies en verkondiging van
die evangelie verant-woordelik uit te leef.
Bestuur klink so bietjie makliker as gestuur! Dis asof ons by bestuur self in beheer voel.
Wanneer ons die klem op GESTUUR plaas dan voel ons eintlik asof die verant-woordelikheid daaraan gekoppel ’n werklikheid is.
Dis dan wanneer ons, God se opdrag daadwerklik begin verstaan, uitvoer en in nederigheid besluite
maak oor dinge wat ons gewoonlik self wil bestuur.
Wanneer jy GESTUUR word, is daar eintlik nie vrye wil betrokke nie, maar ’n gewilligheid om jou lewe aan God oor te laat en die besluite wat daarmee gepaard gaan.
Vandag is UITSTUUR Son-dag. Ons stuur twee spanne uit vanaf Bergsig. Die senior jeug reik op ons voorstoep uit en die Thai-land span oor grense heen.
9:00 Familiediens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
Deuroffer: Borg-’n-Kamer
26 Junie 2016
GEBEDSVUUR
Die genade van grys wees
20 Junie, 10:00
Almal bo 60 welkom by die spesiale GEBEDSVUUR!
-
Bergsigprojekte oor grense
BENODIG u ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die
sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker
daar is geen oortredings nie.
Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of
e-pos: [email protected]
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke
wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsig-Uitreikhulp
Bergsigprojekte op ons voorstoep
BETESDA-BOEKRAK
Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse.
Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer
gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou
kans om die nuutste fonds op te raap.
Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die dameskleedkamer. Boeke kan heelweek gekoop word.
Thailanduitreik 25 Junie tot 6 Julie 2016
Die trekking van die gelukkige wenner vir die Loeriesfontein slagskaap is gedoen. Baie baie geluk aan Leanna Coetzee.
Die span is ernstig besig met geestelike voorbereiding – bid asb. vir hulle.
Baie baie dankie vir almal se liefdevolle ondersteuning en gebede.
Thailand-dinge ...
Pos gesoek: Ontvangs / Admininistrasie / Verkoopsverteenwoordi-ger / Au Pair / Nasorg van 'n kleuterskool Minimum salaris R6000. In of rondom Durbanville. Ingrid Breytenbach 076 977 4934
Getuienisweek
Jaco Strydom (sien voorblad van BB)
is met ons van 31 Jul tot 3 Aug. as spreker by die
getuienisweek.
Ons het ’n voertuig nodig waarmee hy in die week kan ry. As jy dalk kan help bel die kerkkantoor asb.
ALGEMEEN:
Waterprojek: Die projek is nou afgehandel en ons samel nie meer water in
nie. Baie dankie vir almal se bydraes!
Finansiële state: tot einde 29 Febr. 2016 is afgehandel en is ter
insae by kerkkantoor beskikbaar.
DURBANVILLE / BERGSIG SENIOR GROEP
Die Junie-vergadering vind plaas op Donderdag
30 Junie 2016 by Durbanville Gemeente om 9:30.
Tema: Musiekoggend met Pierre van Heerden
Lede word herinner dat hul R100 vir uitstappie na Kunstekaap by die geleentheid betaalbaar is.
Gebruik jou foon om ’n bydrae te maak:
LekkerLEER VAKANSIEPROGRAM: Plek: Knedalweg 37, Eversdal Datum: Maandag 27 Jun - Vrydag 15 Jul Tyd: 9:00 - 11:00 Ouderdomme: 3-7 jaar Koste: R50 pe4r kind per oggend Kontak: Janine 021 976 8663 / [email protected]
GROOT GESINSHUIS TE HUUR IN VYGEBOOM
(DURBANVILLE)
4 Slaapkamer, 3 badkamers, tuiskantoor, groot leefarea, 3
garages, groot sekuriteit hoekerf, uitsig oor Sonstraaldam,
parkie en naby skole.
Kontak: Willem Conradie 082 464 0829
-
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te
word of e-pos na: [email protected]
KNIELTYD: 19 Junie
Het jy ’n behoefte aan gebed? Liewe lidmaat
Die Gebedsbediening neem die inisiatief om aan ere-diensgangers die geleentheid te bied om na elke erediens
saam met jou te bid. Enigiemand wat die behoefte het aan
emosionele en geestelike gebedsondersteuning, fisiese
genesing of voorbidding, is welkom om by die gebedskamer (onder die trap na die galery) aan te meld.
Jy kan ook vir Jaco (073 017 6662) of Chanel (072 907
4505) van Vuuren kontak, indien jy behoefte het aan
gebed by jou woonplek.
Ons wil jou aanmoedig om van hierdie geleentheid gebruik te maak om deur gebed en liefde bedien te word. In God
se Woord word:
getuig van gebedsverhoring
ons uitgenooi om ons behoeftes in gebed, smeking en danksegging aan God bekend te maak
ons opgeroep om te volhard in gebed ons verseker dat gebed ʼn kragtige uitwerking het.
Hierdie geleentheid is dalk God se afspraak met jou,
waardeur jyself, jou wêreld en omstandighede verander
kan/gaan word.
In Christus is ons meer as oorwinnaars!
Liefde van Mizelle, Jaco, Chanel en Jacorine
Nasionale Biddag vir Blindes
Here vandag doen ons voorbid-
ding vir mense wat blind is of min
sig oorhet. Ons weet nie hoe
donker dit in hul wêreld is nie. Ons weet nie watter uitdagings hul
moet hanteer nie. Here staan hulle
asb. by en gee vir hul bo-menslike
moed en wysheid.
NAAM ADRES REDE BID VIR
Danetta Smit-Bosman La Gratitude 29, 021 975 6003 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Dirk Potgieter Loerieslot 11, 083 452 1431 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Helena Lückhoff La Gratitude 38, 021 976 3385 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Hugo Kotze Hermonstraat 21, 021 975 6678 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Susan Agenbach La Gratitude 64, 021 976 1840 Operasie Herstel en bemoediging
Juliana Snyman Hibiscuspark 11, 021 975 3801 Operasie Herstel en bemoediging
Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging
Herman Erasmus Lindenbergweg 8, 021 976 3321 Ernstige motorongeluk Herstel en bemoediging
Neels Langenhoven Tiekiedraaistraat 27, 021 979 5103 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
George Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging
Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging
Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging
Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn
Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Mediese behandeling Dank vir beterskap
Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
-
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure
H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106 Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606 S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]
[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za
Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Trooskos Help ons asb. om voorbereide etes wat maklik kan vries te maak
wat ons kan neem na lidmate wat moeilike omstandighede bel-
eef. Bel Heidi as jy kan help om TROOSKOS voor te berei. Haar nommer 083 399 2013.
PA
Die woord PA het ’n onmeetbare, onbeskryflike krag.
Nie sommer ’n woord wat mens maklik kan opsom nie,
omdat daar soveel fasette daarin vervat is.
Die woord kan nie sommer aan ’n tydvlak of generasie
gekoppel word nie.
Wat ons wel weet - dié kort woordjie hou ’n vreemde ver-lange, mooi herinnering en baie liefde in.
Met die eenvoudige woorde: Gelukkige Vadersdag
Liewe Bergsig lidmaat
Dankie, vir jul deelname en betrokkenheid in die eerste ses
maande van die jaar! Jul bereidwilligheid om by te dra op
watter manier ook al is iets om oor dankbaar te wees en tog
bietjie trots te voel. Die lidmate hier verstaan dat ons as span saamwerk om die Konikryk naby en vêr uit te brei en
ons kan sien dat mense op verskeie manier bydra soos hul
kan.
Sonder lidmate (wat hier die onmiddelike geloofsgemeen-
skap vorm) is ’n kerk se hande afgekap om ’n verskil te
maak.
Dit is en bly vir ons ’n vreugde om ’n verskil in die wêreld te gaan maak en jy help ons hiermee. Dankie en nogmaals dankie.