BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof....

6
NUUSFLITS: 4 Des: Doop, Kuilsrivieropruiming 6 Des: Doopkategese 19:00 7 Des: Skole sluit 11 Des: 9:00 Familiediens 16 Des: 9:00 Versoeningsdag– diens 18 Des: 9:00 Familiediens 25 Des: KERSFEES 8:00 Klassieke diens 10:00 Informele diens 31 Des: 19:00 Familiediens 4 Desember 2016 4 Desember 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: RCA Kaapstad 4 Desember 2016, DOOP Ons bydraes help om sendelinge op te lei. Dit word ook gebruik om Bybelmedia te help met hul werk onder die Indiër-gemeenskappe. Ds. Philip se Kersfeeswens ... Ek wil vir jou vra, kom ons gee God hierdie Kers- seisoen ʼn kans om Hom- self opnuut duidelik aan ons te vertoon, in die ge- boorte van sy Seun Je- sus. God is nie weg nie, Hy het mens geword en onder ons kom woon, om juis die Lig van Hoop te wees, al verstaan en sien ons nie altyd die prentjie so duidelik nie. Kom ons laat ons lei deur die ster van Bethlehem om die Jesuskind op plekke te vind, waar ons Hom nooit sou verwag het nie. Soos wat die wêreld aangenaam verras was met Jesus se geboorte, wil God ons steeds aangenaam kom verras met sy teenwoordigheid. Kom ons gebruik Kers- fees om nie alleen fa- miliebande te verstewig nie, maar veral ons God- delike band te verinnig en te versterk. Want dit sal nodig wees vir 2017 om God goed te kan sien in hierdie wêreld, in Suid-Afrika en jou lewe. Kom ons bid hiervoor vir me- kaar, kom ons neem as lidmate van Durbanville-Bergsig ʼn ononderhandelbare besluit om mekaar in liefde vas te hou en te ondersteun, omdat God ons vashou in die liefde van Jesus Christus. Ds. Philip Scholtz Koekies vir Kersfees 2016 Bring jou gekoopte of gebakte koekies asseblief. Ons het die aflewertyd effens verleng tot 6 Des. Ons begin dan ook op 6 Des 9:00 pak en hoop dat jy ons hiermee kan kom help! Dis ’n lekker plek om nog mense te leer ken. BAIE DANKIE, VIR ALMAL wat bygedra het. Die hoop koekies groei en ons sal terugvoer gee of ons ’n nuwe rekord kon opstel. Foto: Spar Uitzicht Kerkkantoor gesluit 23 Des. om 10:00 en maak 3 Jan om 8:00 oop. 09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning Deuroffer: Borg-’n-Kamer 11 Desember 2016, DOOP JUNIORJEUG KATEGESE 2017 Ons het Gr 1-6 leiers nodig. Bel Bea 082 924 1151 Vermy ook die begin van die jaar stormloop en registreer jou kind vooraf via die web- blad van Bergsig. Vorm by Algemeen/Kategese Onthou dat 11 & 18 Des se dienste om 9:00 begin en dat daar net een diens is. Let ook op na die Kersdagdienstye soos hier onder genoem. Kalender en Jaartema 2017 Die 2017 kalender en nuwe jaartema word deur Psalm 127 geïnspireer: Ons bou anders. As gemeente van God is ons hoop dat #elkEEN van ons anders BEGIN, DINK DOEN EN WEES (jaartema 2016). Gaan uit en wees Sy lig- draers die feestyd! Wees ’n nuwe mens in Christus.

Transcript of BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof....

Page 1: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

NUUSFLITS:

4 Des: Doop, Kuilsrivieropruiming 6 Des: Doopkategese 19:00 7 Des: Skole sluit 11 Des: 9:00 Familiediens 16 Des: 9:00 Versoeningsdag– diens 18 Des: 9:00 Familiediens 25 Des: KERSFEES 8:00 Klassieke diens 10:00 Informele diens 31 Des: 19:00 Familiediens

4 Desember 2016 4 Desember 2016 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els

Deuroffer: RCA Kaapstad

4 Desember 2016, DOOP

Ons bydraes help om

sendelinge op te lei. Dit word

ook gebruik om Bybelmedia te help met hul werk onder die

Indiër-gemeenskappe.

Ds. Philip se Kersfeeswens ... Ek wil vir jou vra, kom ons gee God hierdie Kers-seisoen ʼn kans om Hom-self opnuut duidelik aan ons te vertoon, in die ge-boorte van sy Seun Je-sus. God is nie weg nie, Hy het mens geword en onder ons kom woon, om juis die Lig van Hoop te wees, al verstaan en sien ons nie altyd die prentjie so duidelik nie.

Kom ons laat ons lei deur die ster van Bethlehem om die Jesuskind op plekke te vind, waar ons Hom nooit sou verwag het nie. Soos wat die wêreld aangenaam verras was

met Jesus se geboorte, wil God ons steeds aangenaam kom verras met sy teenwoordigheid. Kom ons gebruik Kers-fees om nie alleen fa- miliebande te verstewig nie, maar veral ons God-delike band te verinnig en te versterk.

Want dit sal nodig wees vir 2017 om God goed te kan sien in hierdie wêreld, in Suid-Afrika en jou lewe. Kom ons bid hiervoor vir me- kaar, kom ons neem as lidmate van

Durbanville-Bergsig ʼn ononderhandelbare besluit om mekaar in liefde vas te hou en te ondersteun, omdat God ons vashou in die liefde van Jesus Christus.

Ds. Philip Scholtz

Koekies vir Kersfees 2016

Bring jou gekoopte of gebakte koekies asseblief.

Ons het die aflewertyd effens verleng tot 6 Des.

Ons begin dan ook op 6 Des 9:00 pak en hoop dat

jy ons hiermee kan kom help! Dis ’n lekker plek om

nog mense te leer ken.

BAIE DANKIE, VIR ALMAL wat bygedra het. Die hoop

koekies groei en ons sal terugvoer gee of ons ’n

nuwe rekord kon opstel. Foto: Spar Uitzicht

Kerkkantoor

gesluit 23 Des.

om

10:00 en maak

3 Jan om 8:00

oop.

09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning

Deuroffer: Borg-’n-Kamer

11 Desember 2016, DOOP

JUNIORJEUG

KATEGESE 2017

Ons het

Gr 1-6 leiers nodig.

Bel Bea 082 924 1151

Vermy ook die begin van die

jaar stormloop en registreer

jou kind vooraf via die web-blad van Bergsig.

Vorm by

Algemeen/Kategese

Onthou dat 11 & 18 Des se dienste om 9:00 begin en dat daar net een diens is. Let ook

op na die Kersdagdienstye soos hier onder genoem.

Kalender en Jaartema

2017

Die 2017 kalender en nuwe

jaartema word deur Psalm

127 geïnspireer: Ons bou anders. As gemeente van God is ons hoop dat

#elkEEN van ons anders

BEGIN, DINK DOEN EN

WEES (jaartema 2016). Gaan uit en wees Sy lig-

draers die feestyd! Wees ’n

nuwe mens in Christus.

Page 2: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bergsigprojekte op oor grense heen en ander vennootskappe - die week se fokus

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Kos vir Kersfees:

BERGSIG baie, baie dankie ons het ongeveer R21 000 vir behoeftiges ingesamel. Ons gaan Badisa Trio hiermee seën sodat hulle kos kan aankoop gedurende die Kers-seisoen.

Alle projekte op ons voorstoep word deur die Geloofsgelofte-Offers befonds.

Baie dankie Bergsig

Bergsig Vennote 1. Durbanville Kinderhuis Danita van den Berg 0726265262 [email protected]

2. Fisantekraal Centre for Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]

3. Hulp en Hoop Uitreike kantoor 021 9764106 [email protected]

4. Mission Aviation Fellowship Gert Uys 082 807 455 [email protected]

5. INcontext Eric Swanepoel 0823195159 [email protected]

Uitreik projekte oor grense heen NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS ADRES

1 Frontida Maria Swanepoel 0834563045 [email protected]

2 Mosambiek : Evangelisasie Eduard Ras 082 333 8881 [email protected]

3 Duitsland: Menges gesin Christelle Bouwer 0833090625 [email protected]

4 Thailand: Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 0828074455 [email protected]

5 Istar Gateways Marquerite Mouton 0836314609 [email protected]

6 Lesotho: Matlafatsa – Ilze Boersma Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

7 Lesotho: Kinderhuis. Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

Neem leë bottels by deure

en ’n resepteboek. Help die

Plaasfeesspan gedurende die vakansie om lekkernye

soos souse en konfyte te

maak. Vul die bottels met

dié tuisgemaakte produkte en bring asb. na die

vakansie terug.

Ons het ook ongeveer 20 x 20 liter verfblikke nodig

wat leeg is. BRING ASB.

sommer nog voor die

15de Desember vir ons.

Kleure:

• Purper &

Koningsblou

Simbole in die tyd is:

• Adventkrans

• Adventkalender

• Kersboom

• Stilte

Simboliek van

ADVENTKRANS:

Eerste pers kers = hoop

Tweede pers kers = vrede

Derde rooskleurige kers =

vreugde

Vierde pers kers = liefde

In die middel van die krans is die groot wit kers wat Christus

simboliseer.

Ons vra dat julle die projekleiers en kontakpersone by ons vennootskappe sal

opdra in gebed gedurende die vakansie. Hierdie mense werk jaarin en jaaruit aan

projekte tot eer van God se Koninkryk. Oordink ook die moontlikheid om be-

trokke te raak en selfs ’n nuwe uitreikprojek te begin as die Here dit op jou hart

lê. Baie dankie julle! Bergsig was nog altyd GROOT op uitreike!

INKOPIELYS VIR FEBR.

SAAM BAK PLAASFEES 2017:

6 kg Stork Bake 22 x 2.5 kg Wit Suiker

(hierdie is ook vir Panne-koek)

2 kg Bruinsuiker 6 x 500 g Gouestroop

40 Blikke Kondensmelk 2 Blikke Kakao

5 kg Versiersuiker 20 x 200g Klapper

17 x 150 g Marshmallows 10 Pakke klein Marshmallows 13 Pakke Mariebeskuitjies 8 Pakke Tennisbeskuitjies 18 x 400 g Rice Crispies

1.25 kg Pekanneute 3.5 kg Grondbone

10 x 100 g Kersies

20 pakke Dadels

Kyk uit vir spesiale

aanbiedinge.

DURBANVILLE PLAASFEES 2017 STALLETJIES

Die aansoeke vir die 2017 Durbanville

Plaasfeesstalletjies is nou oop. Kontak ons indien

u meer inlig�ng benodig:

082 416 6351 /072 824 2269 / 021 975 8058 Faks: 021-

976 9606 [email protected]

www.durbanvilleplaasfees.co.za

Page 3: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD: 4 Desember

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

NAAM ADRES REDE BID VIR

Boetie en Marie Louw en

kinders

Groot Phisantekraal Dogter en suster oorlede Troos en bemoediging

Maxwell Coetzee Columbinestr. 3, 021 976 2224 Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Stanley Coetzee Fresnaye (ma 021 976 2224) Motorfietsongeluk (rug

ernstig beseer)

Herstel en bemoediging

Marlene de Wet Muntstraat 21 Operasie Dank vir beterskap

Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1 Mediese behandeling Dank vir beterskap

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede. Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Here, Desembermaand is

ge-noeg-gehad-maand: Ons is almal nou moeg van ons

werk, van mense en hul dinge,

van probleme en krisisse ...

Ons is selfs te moeg om “nice”

te wees!

Hoe bevrydend dat U ook die

Vader van moeg-wees-mense

is. Dat U ons juis nou tot

stilstand wil roep sodat ons

weer U stem kan hoor, U hart

kan voel klop, U genade kan

beleef, U liefde kan voel.

Bring ons in hierdie dae terug

by dié dinge wat regtig saak

maak:

By U,

onsself,

ander,

by vrede, goedheid, sagtheid.

Bring ons veral by die liefde.

BERGSIG verheerlik Jesus Christus die Lig vir die wêreld.

Page 4: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

HUIS OPPAS

GAAN U MET VAKANSIE OF VIR ’N WEGBREEK- NAWEEK EN IS BEKOM-

MERD OOR U HUIS WAT HEELTYD TOESTAAN?

EK HET DIE ANTWOORD:

EK PAS HUISE OP ENIGE TYD VAN DIE JAAR

TEEN BILLIKE TARIEWE -

MY DIENS PER NAG SLUIT IN:

SLAAP, VERSORG DIERE EN SWEMBAD

VERKIESLIK SLEGS DURBANVILLE OMGEWING

VIR ENIGE NAVRAE OF BESPRE-KING KAN U MY KONTAK

NIEL KOTZE SEL: 076 400 8392 / [email protected]

ALLE URE

VERWYSINGS OP NAVRAAG BESKIKBAAR

DIENSVERHOUDINGKOMMISSIE

HET JY ’n PREEK GEMIS?

Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel vir lidmate om te luister. Met groot uitsonder-ing ondervind ons soms tegniese probleme en is

dit nie moontlik nie. Gaan luister gerus by

skakel MEDIA/preke.

R327 148

KERKRAADSLEDE HERKIES

Tydens ’n kerkraadsvergadering op 21 November 2016 is die volgende persone as kerk-

raadslede herkies. Hulle name word aan die gemeente voorgehou vir approbasie (stilswyende goedkeuring) en vir voorbidding. Indien ‘n lidmaat beswaar wil aanteken teen

enige van die verkose lidmate moet hy/sy dit by die Steundiensbestuurder doen nie later

nie as 6 Desember 2015:

Andries van der Vyfer, Michiel Knoetze, Jaco Janse van Vuuren, Marguerite Mouton.

Voorsitter verkies: Andries van der Vyfer, Onder-Voorsitter verkies: Christelle Bouwer

Lede van Dagbestuur verkies: Marelize Vlok, Bestaande lid herverkies: Jacorine van der

Westhuizen.

Die gemeente beskik oor verskeie Kerk-raadskommissies met spesifieke verant-woordelikhede. Die kommissie wat die Leraars en die Steundiens-bestuurder bystaan met menslike hulpbronaan-geleenthede is die DVK (Diensverhoudinge Kommissie).

Hierdie kommissie wil uitbrei met meer lidmate wat beskik oor praktiese ervar-ing oor personeelsake, asook lidmate met spesialiskennis in arbeidsreg. Die kommissie vergader ’n minimum van 4 keer per jaar. Die kerkkantoor hoor graag van jou indien jy op die kom-missie wil dien.

KRAAMVERLOF

Juanita Fourie Bergsig se

kleingroepkoördineerder gaan

9 Des - 8 Mei met kraamverlof.

Liezl Loubser staan in as

kleingroepkoördineerder gedurende die tyd.

Navrae kan by haar gerig word per e-

pos by dieselfde e-posadres as

Juanita: [email protected]

Liezl kan ook i.v.m gebel word by die

kerkkantoor 021-976 4106 (x106)

Ons is amper by

die halfpad merk!

Bid asb. saam met ons vir die SPAR in

Uitzicht wat onder druk verkeer omdat hulle

die Christus boodskap verkondig in die

feestyd.

Page 5: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

Wees deel van Bergsig se

Facebook-blad met

931 “likes”

Durbanville-Bergsig

kerk - Sy ligdraers

Klik op “hou hiervan”.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Dit is met groot dankbaar-heid dat hierdie bediening kan berig dat ons op die drumpel staan van die ver-wesenliking van ʼn jarelange “pastoralesentrum-droom”. Coram Deo, ʼn pastoralesen-trum wat in Oosterligge-meente begin is, het in-gestem om ʼn “franchise” in die Kaap te begin.

Die Coram Deo-kursus is ʼn twee-jaar akademiese toerustingsgeleentheid in pastorale narratiewe terapie. Dit bied ook meer as net teoretiese kennis in pasto-rale terapie en waarborg ook persoonlik, emosionele- en geestelike groei.

Die Coram Deo-kursus in pastorale narratiewe terapie, is ʼn Tukkies geakkredi-teerde sertifikaatkursus. Die voltooiing van hierdie kur-sus, maak ook die deure oop vir verdere M-studies aan die Universiteit van Pre-toria se departement van kontekstuele-studies. Dur-banville-Bergsig is bevoor-reg om hiervoor as opleidingsentrum te dien. Hiervoor is ons die Here innig dankbaar, aangesien dit nuwe dissipelskap-, emo-sionele groei- en geeste-likeversorgingsgeleenthede skep.

Die inskrywingskoste is R7900 per jaar en is eenma-lig of oor tien maande be-taalbaar. ‘n Jaar bestaan uit 34, 3-uur weeklikse aanbie-dings. Aanbiedings vind op Dinsdagaande plaas en word op ʼn Woensdagog-gend herhaal.

Inskrywings vir 2017 is nou oop en kan plaasvind tot die begin Februarie 2017.

Om in te skryf of vir meer inligting: Bel Liezl Loubser by die kerk-kantoor 021-9764106 (x107)of [email protected]

Coram Deo

Pastoralesentrum:

Proponent Wynand Marc Brey-tenbach is beroep by ’n spesiale kerkraadsvergadering gehou op Maandag, 28 November.

Hy word D.V. bevestig op 22 Janua-rie 2017 tydens die aanderediens om 18:00. Hy gaan ’n tweejaar vaste termyn internskap by Bergsig doen en is daarna beroepbaar na enige ander gemeente in die land.

Gielie Loubser, (Sinode), beskryf die denkrigting agter internskpappe as volg: “Die Kuratorium het met ’n program begin om proponente so gou moont-lik na legitimasie in gemeentes te plaas deur middel van ’n vaste termynpos (twee jaar). Die doel is om nuwe studente aan die Kweek-skool te werf en om huidige propo-nente gemeentelike ervaring te laat op doen in plaas van om ledig op die markplein rond te sit. Die re-denasie is dat as jongmense weet dat hulle ’n beroep sal kry, hulle meer gewillig sal wees om vir die bediening aan te meld.” En ook: “Daar mag geen verwagting van die intern of die gemeente na die ver-stryking van die twee jaar termyn

wees nie.” “Hierdie is ’n volwaardige beroep en die nodige toestemming moet by die Ring verkry word om hierdie beroep uit te bring.”

’n Gemeente moet egter ’n missionêre projek hê om te kwalifiseer om aansoek te mag doen vir ’n internskap. In die lig van die Graanendal Kerkplanting, kon Bergsig aansoek doen hiervoor.

Belangrik om te weet is dat die internskap deur drie bronne befonds word, in gelyke derdes:

*Die Kweekskool,

*Die Kuratorium ,

*Die gemeente wat aansoek doen

Die derde wat Bergsig moet verskaf word soos volg befonds:

*30% word befonds deur die Graanendal Kerkplantingsbefondsing wat ons ontvang het van die STFA (Sinode) vir 2017,

*60% word befonds deur ’n Ph.D. studie wat Wynand gaan doen wat spesifiek handel oor die Graanendal Planting van Bergsig. Wynand moet een dag per week hieraan spandeer volgens die akademiese riglyne.

*10% word befonds deur twee privaat donateurs

Ons kan in dankbaarheid sê dat Bergsig dus nie nodig het om vanuit die kerkkas te begroot vir hierdie internskap nie.

Aanwending van Wynand:

*Deel van die Graanendal taakspan met spesifieke fokus op navorsing en bediening.

*Alhoewel Arno volledig die hoof bly as Jeugbedienaar van “Regeneration”, gaan Wynand hulp by die seniorjeug bied om Arno se hande bietjie losser te maak. Dan sou Arno die kapasiteit hê om Bergsig te help met twee take:

*Reël van “Community Events” in Graanendal area

*Betrokkendheid by die die oggend-eredienste (Erediens-regisseur) en “band” ontwikkeling

*Wynand sal ook as deel van die predikantespan van Bergsig help met prediking en pasto-rale versorging van die gemeente met spesifieke fokus: Tieners en Hoërskool Durbanville.

Wynand het op 27 November gelegitimeer saam met sy ander klasmaats by die VGK kerk in Belhar en is nou proponent.

Van tiener in Bergsig

tot Proponent

Page 6: BB 4 Des 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018. 12. 5. · 9 Des - 8 Mei met kraamverlof. Liezl Loubser staan in as kleingroepkoördineerder gedurende die tyd. Navrae kan by

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

BERGSIG 4 x 4 &

GEMEENTEKAMP 2017 Die 4 x 4 kamp is vir 17 – 21 Maart 2017 (4 nagte) bevestig.

Ons het ’n bespreking by Leeuwenboschfontein gedoen.

Die hele kampterrein is voorlopig bespreek (net 16

staanplekke is oor) en ons nooi die hele gemeente om die

kamp by te woon. Dit sal dan dien as 4x4 en gemeentekamp vir 2017. Daar is ook selfsorgeenhede vir die wat nie met

tente wil kampeer nie.

Bespreek en betaal so vinig as moontlik.

Gedetailleerde inligting is beskikbaar op Bergsig se web- en Facebook bladsye. Daar is meer gegewens oor die 4-dag-

program, akkommodasie en 4 x 4 roete-opsies.

Vir navrae bel Jolene Schoeman: [email protected] /

083 444 3550. Stuur bewys van betaling aan [email protected], dit sal as bespreking dien en

verseker jou plek. Maak gou!

LEEUWENBOSCH

www.leeuwenboschfontein.co.za

Die Jesusverhaal is vertel deur Bergsig se personeel en familie by die 2016 Kerssangdiens. Deelnemers en helpers: Ds. Mizelle Prinsloo, Dr.

Kobus de Jager, Juanita Fourie, Hennie, Ilse, Wessel en Hendré Fritz, Ds. Philip Scholtz, Evert, Liezl, Lara en Emma Loubser, Rolph, Alida,

Roan en Anika Vorster, Ds. Johan Els, Elize en Chris Botma, Esté Stewart, Pieter Henning, Annamaré Visser, Bea Pretorius, Arno Mat-

theus, Chris van der Sandt, Sonia Dowd, Jacorine van der Westhuizen, Carel & Carli Venter, die voorsangers, orkes, klank en beeld perso-

neel.