Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag:...

34
Afrika se invloed op blanke Suid-Afrikaners Aanbieder Johan J POTTAS

Transcript of Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag:...

Page 1: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Afrika se invloed op blankeSuid-Afrikaners

Aanbieder

Johan J POTTAS

Page 2: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Inleiding

• Wat is die invloed van Afrika op die gemiddelde blanke teen 2014?

– Afhangende van hoe lank die Suid-Afrikaanseverbintenis loop sedert 1652.

– Indien vanaf 1652 is dit enigeiets tussen 2% en 10% en elke geslag verder verminder die persentasie of vermeerder dit.

– 3 stories uit my eie familie

Page 3: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP

Joseph Friedrich LEBEGUT ,Joseph arriveer 1785 as matroos aan die Kaap, afkomstig van Penzlin, Landkreis Mecklenburgische Seenplatte in Mecklenburg-Vorpommern (Deutschland). Toesighouer slawelosie x Kaapstad 07/07/1793Catharina VAN DE KAAP. VAN DE KAAP betekenletterlik net dit.

Wie is haar moeder?

Page 4: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolg

Dogter uit die huwelik:

Louisa Johanna Carolina (Louisa Anna Carolina) = Kaapstad 18April 1794 (dogter van Joseph Fredrik LEEUWGOED en Catryn MULDER?) getuies: Carel Mondbry?, Johannes Hevelaar en Anna Maria Petronella Bedeker.

Eerste aanduiding dat Catharina moontlik die dogter van ene MULDER (MULLER) kan wees.

Page 5: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolgLouisa Johanna Carolina (Louisa Anna Carolina) = Kaapstad 18/04/1794 x Swellendam 05/10/1811 Peter Wilhelm HUYSER * c 1769 van Mecklenburg, Mecklenburg-Vorpommern, Deutschland

b1 Elizabeth Johanna Frederica * 25/07/1810 = Swellendam 06/10/1811 x Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786, ouers onbekend

b2 Catharina Elizabeth Johanna * 15/05/1816 = Swellendam 15/12/1816 x 04/08/1833 Pieter Adriaan Louis VAN WYK * c 1814

Page 6: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolg

b3 Magdalena Hendrina * 22/11/1818 = Caledon 14/02/1819 x 03/05/1835 Petrus Frederik VAN DER MERWE * 22/03/1818

b4 Louisa Jacoba Catharina * 08/05/1821 = George 25/12/1821 Doornfontein, Johannesburg 21/04/1895 x 08/01/1843 Albertus Stephanus Johannes VENTER * 08/12/1823 + Lemoenvlei, Elliot 14/05/1911

Page 7: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolg

b5 Hendrik Wilhelmus * 13/12/1823 = George 24/07/1824 x 08/06/1845 Maria Cecilia Helena LABUSCHAGNE * 08/01/1826 , weduwee van Willem Jacobus OLIVIER en Jan Adriaan Jacobus Lourens BOTHA dogter van Jan Harm LABUSCHAGNE en Dorothea Petronella BOTHA

b6 Johanna Catharina * 15/12/1825 = George 11/02/1826 + 16/06/1843 x 17/04/1842 Christiaan Josua OPPERMAN

Page 8: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolg

b7 Anna Sophia Magdalena 04/04/1828 = George 30/12/1828 x 06/12/1846 Jan Burgert SMITH

b8 Frederik Johannes * 31/01/1832 = George 01/06/1832 x 05/11/1854 Maria Petronella OPPERMAN, ouers onbekend

b9 Petronella Magdalena Catharina * 11/06/1835 = Glen Lynden 29/07/1835 x Paulus HEYNS * c 1830 ouers onbekend

Page 9: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolg

b10 Johanna Hendrina x Johannes Jochemus SWANEPOEL * c 1810

Page 10: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolgNageslag:

HUYSER familie ingeheel,

Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786 + Bedford, Oos-Kaap 03/03/1863,

Nagelag van Pieter Adriaan Louis VAN WYK * c 1814 seun van Pieter Adriaan VAN WYK en Susanna BURMEISTER,

Petrus Frederik VAN DER MERWE * 22/03/1818, seun van Gerrit VAN DER MERWE en Johanna Magdalena Petronella BRITZ

Page 11: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolgAlbertus Stephanus Johannes VENTER * 08/12/1823, seun van Petrus Jacobus VENTER en Maria Christina OPPERMAN

Christiaan Josua OPPERMAN * c 1823,

Jan Burgert SMITH (Johannes Burgert * 16/08/1820?),

Paulus HEYNS * c 1830 en

Johannes Jochemus SWANEPOEL * c 1810

Page 12: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolgMtDNA toets: Johan Nicolaas Wilhelm BARKHUIZEN * 28/01/1955 se haplogroep plaashaar in die L0a1a1 groep.

Hierdie haplogroep kom voor in die Suid-OosAfrika bevolking en is hoofsaaklik te vinde in Mosambiek met ‘n voorkoms van 25%. Hierdiehaplogroep is ongeveer 33000 jaar oud.

Page 13: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Catharina VAN DE KAAP vervolgDit sou dus voor die handliggend wees om met die inligting na haar ma te begin soek onder die slawe vanuit Mosambiek wat moontlik ‘n verhouding kon hê met ‘n MULDER/MULLER.

Page 14: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAPSy word ook gemeld as Elisabet.

Geen van, en ook nie bekend tot watter Khoi / San stam sy behoort het nie.

Christina het ‘n verhouding met Claus VOIGT. Claus Vogt is afkomstig van Henstedt, Schleswig-Holstein, Duitsland. Sy van word ook gespel as Voigt, Vagt en Voocht en Voogd. Hy tree op 1 Junie 1691 in diens van die VOC as 'n soldaat en vaar op dieselfde dag uit vanaf Amsterdam, aanboord die Lek vir die Kamer van Amsterdam.

Page 15: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgEnkele dokumente bestaan waarin Claas VOOGD vermeld word.

1695 - is hy in diens by Barent Burger

1698 - is hy in diens van Theunis Dirksz van Schalkwyk

Van 1700 tot 1716 word hy vermeld in die omgewings van Paarl en Stellenbosch

Hy word op 20 Oktober 1719 deur ‘n olifantdoodgetrap.

Klaasvoogdsrivier en die streek wat Robertson tot Ashton insluit is na hom vernoem.

Page 16: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgSlegs ‘n dogter uit die verhouding sover bekend:

Elizabeth VOOGD * c 1705 + na 12 Julie 1777 het ‘n verhouding met Diederik NIEMANN, * 1697 + na 12 Julie 1777, seun van Johann NIEMANN en Anna Margaretha PUTTER.

Nege kinders gebore uit die verhouding – vyfseuns en vier dogters.

Twee seuns se nageslag is onbekend en eendogter se nageslag is jonk oorlede.

Page 17: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgMtDNA toetsing:

Naomi Elizabeth HAUPT, dogter van Charles AlberthHAUPT en Werna LOOCK, laat doen in 2008 'n mitokondriese DNA toets by die MRC/NHLS/WITS HUMAN GEONOMIC DIVERSTY AND DISEASE RESEARCH UNIT (HGDDRU) asook Penelope Mary BOND, dogter van William Robert BOND en Penelope Elfrieda BRIGHT. Die toetse se uitslag plaas haar in die L0d2 haplogroep. Die L0 haplogroep is die oudsteoorlewende haplogroep in die wêreld, dit word wydverspreid gevind in sub Sahara Afrika.

Page 18: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgDie groep word verder onderverdeel in die volgende haplogroepe: L0a, L0d, L0f en L0k. Die L0 haplogroep het ontwikkel ongeveer 100 000 jaar gelede. Die L0d word gereken die oudste van die L0 stamme te wees en is algemeen aan die Khoi en San bevolking van Suidelike-Afrika. Ditword ook gevind in frekwensies van 4 tot 40% in verskillende Suidoostelike Bantoesprekendestamme. Hierdie haplogroep word verder verdeelin L0d1, L0d2 en L0d3.

Page 19: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgDie verspreiding van die haplogroep L0d2 en sysubverdelings dui sterk daarop dat dit syoorsprong het in die Khoi en San voorsate (73%) in SA, voor die aankoms van die Bantoesprekendebevolkingsgroepe in Suidelike-Afrika.

Kom ook voor onder die !Xun (Namibië) 79%, Khwe!/!Xun (RSA) 83% en !Kung (Botswana) 100%

Hierdie haplogroep word wêreldwyd erken as die oudste bestaande haplogroep ongeveer 100 000 jaar oud.

Page 20: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgNageslag:

Jan NIEMANN * 1723 x 06/04/1760 MargarethaSCHREUDER * 1725, dogter van Heinrich SCHRÖDER (a1) en Jacomina VISSER

Elisabeth Margaretha NIEMANN * 1727 + voor04/03/1806 x 21/03/1756 Christoffel BEUKMAN (a1) * Duitsland c 1720 + c 08/1799

Johanna Catharina * 1720 + 25/05/1799 x 18/01/1761 Philip Peter SPIES (a1) * Duitsland c 1730 + 31/12/1784

Page 21: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgClaas NIEMANN * 1732 x Susanna DELPORT * 1735, dogter van Jacob DELPORT en Susanna MAREE

Pieter NNIEMANN * 1734 + voor 16/05/1765geen verdere inligting tans nie

Christina NIEMANN * 1735 + 01/09/1760 x Ernst Philip KAPP * Duitsland c 1723 + 18/10/1774 (geen kinders wat oorleef nie)

Diederik NIEMANN * 1738 + voor 16/05/1765 geen verdere inligting tans nie

Page 22: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgFrederik * 1742 + 22/01/1828 x 23/02/1772 Rosina Dorothea CLAASEN * c 10/1747 + 27/05/1825 (Ouers onbekend * Kaapkolonie) (MtDNA sal moontlik help om herkoms tebepaal.)

Maria * 1744 + voor 1805 x 26/04/1772 Johan Simon POTHARST (POTTAS) * Duitsland c 09/1736 + c 1807, seun van Johann Henrich POTHAST en Anna Margaretha DIEBROCKS

Page 23: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgNAGESLAG:

Jan NIEMANN * 1723 x 06/04/1760 MargarethaSCHREUDER * 1725,

BEUKMAN familie,

SPIES familie van Philip Peter,

Claas NIEMANN * 1732 x Susanna DELPORT * 1735

Frederik * 1742 x 23/02/1772 Rosina Dorothea CLAASEN * c 10/1747

Page 24: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgPOTTAS/POTAS/POTHAS familie

Enkele ander families wat later in geheel afstam:

REINHARDT, MARBACH, HILL Eduard Justus, HEYNEBURG, NIEHAUS, FAUSTMANN, LAMBERT, JANKOWITZ, TAYTASAC, TAYLOR Henry William, VAN HEES Hermanus, WILLIAMS William, CHURCH John Charles, BROWN William, UFKEN, LOXTON Jesse, BURKE, KLINGBIEL, WALLIS James Robert, WILLE, BAGLEY Garling John Henry, UITENWEERDE, VAUGHAN, ADLARD, THOMASSE

Page 25: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Christina VAN DE KAAP vervolgEnkele ander families wat later in geheel afstam:

VICKERS, URQUHART, McCRATE, BATCHELOR, KENNEDY Norman, GREEN Willie Holdmen, BULL Willie, SKAIFE William Robert, BAYNES Cyril Horace, DAVIES Howell, PLAISTOWE William Montaque, BYSSHE, WATTS Geoffrey Rendel, PATRICIO, BURROWS Steven Wilson

Soos wat die navorsing vorder sal die lyswaarskynlik ook uitbrei.

Aartsbiskop Desmond TUTU se MtDNA is ook L0d2

Page 26: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAPOok bekend as Eva KROTOA * Robbeneiland c 1643 + 1674. Sy word as jong dogter deur Jan van Riebeeck groot gemaak in sy huishouding en tree as op as tolk, gesant, handelaar ens vir die VOC. Sy is van die Goringhaikona stam (Strandlopers) en 'n niggie van Harry die Strandloper.

Page 27: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolg= Kaapstad 03/05/1662 as eerste inheemseinwoner as Christen

x Kaapstad 02/06/1664

Pieter VAN MEERHOF * Kopenhagen, Denemarkec 1629 + Antongilbaai, Madagascar 30/09/1668 (vermoor) avonturier, reisiger en dokter

Woonagtig op Robbeneiland vanaf Mei 1665

Page 28: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgDrie kinders gebore uit die huwelik wat tans bekend is:

• Jacobus * c 1661 = Kaapstad 05/1673

• Petronella (Pieternella)* 1663 + 1713 tydensdie pokke epidemie x c 1678 Daniel ZAAIJMAN* Nederland c 1650 + Kaapstad voor01/12/1714

• Salomon * = 01/09/1666

Page 29: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgNageslag:

Jacobus geen nageslag, sterf jonk

Salomon * = 01/09/1666 geen verdere inligtingbeskikbaar op die oomblik nie.

Petronella x Daniel ZAAIJMAN / ZAAYMAN / ZAAIMAN / SAAIMAN / SAAYMAN:

ZAAIJMAN / ZAAYMAN / ZAAIMAN / SAAIMAN / SAAYMAN familie in geheel

Page 30: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgb1 Catharina * Mauritius 27/09/1679 x RoelofDIODATI * Dordrecht, Nederland

b2 Eva * Mauritius 10/06/1680 + Kaapstad c 1712x Hubert Jansz VAN DER MEYDEN van Nederland xx Joannis Johan SMIT * Delft, Nederland: geen nageslag bekend uit enige van die huwelikke nie

b3 Magdalena * Mauritius c 1683 + Mauritius 06/11/1704 x Johannes BOCKELENBERG * Kolberg, Duitsland

Page 31: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgb1 Catharina * Mauritius 27/09/1679 x RoelofDIODATI * Dordrecht, Nederland

b2 Eva * Mauritius 10/06/1680 + Kaapstad c 1712x Hubert Jansz VAN DER MEYDEN van Nederland xx Joannis Johan SMIT * Delft, Nederland: geen nageslag bekend uit enige van die huwelikke nie

b3 Magdalena * Mauritius c 1683 + Mauritius 06/11/1704 x Johannes BOCKELENBERG * Kolberg, Duitsland

Page 32: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgb4 Maria Martha Maijke * Mauritius 25/05/1686 x Hendrik Abraham DE VRIES * Amsterdam, Nederland

b5 Pieter * Mauritius 10/01/1686 x Anna Maria KOOPMAN = Kaapstad 20/08/1690, dogter van Bartholomeus KOOPMAN en Engeltje CornelissenVAN DER BOUT

b6 Daniel * Mauritius 20/11/1692 + Kaapstad15/07/1725 geen nageslag bekend

Page 33: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgb7 Johannes * Mauritius 23/01/1704 + c 1713 weens pokke.

b8 Christiaan * Mauritius 27/03/1708 geennageslag bekend nie.

Sover bekend is geeneen van haar vroulikenageslaglyn al getoets vir MtDNA nie.

Page 34: Afrikase invloedop blanke Suid-Afrikaners...2014/05/12  · Catharina VAN DE KAAPvervolg Nageslag: HUYSER familie ingeheel, Nageslag van Johan Jurgens THERON * Kaapstad 16/01/1786

Eva VAN DE KAAP vervolgFamiles wat in geheel uit nageslag afstam:

VIEDT Conrad Heinrich, BRUYNS Andries, HEEGERJohan Ernst, SCHWARTZ Heinrich, VAN BRUIJNSWAARD Steven, PAINTER Frederick Thomas (2de huwelik) en sy seun uit 1ste huwelikQuinton Eusebius Bailey, SIEBENBEUTELSebastiaan, CARLINGSHUN Johann Andreas Albert, SEIBRTIZ Franz

Ander vanne mag ook voorkom