Afkondigings 23 Mei 2010

4
Sondag 23 Mei 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees Wind en Vuur – tekens van die Heilige Gees se besieling IHS (letters op banier) IESUS HOMINUM SALVATOR Jesus Verlosser van die Mensdom

description

afkondigings 23 Mei 2010

Transcript of Afkondigings 23 Mei 2010

Page 1: Afkondigings 23 Mei 2010

Sondag 23 Mei 2010 Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings!Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

Wind en Vuur – tekens van

die Heilige Gees se besieling

IHS (letters op banier)

IESUS HOMINUM SALVATOR

Jesus Verlosser van die Mensdom

Page 2: Afkondigings 23 Mei 2010

Welkom by dieWelkom by dieWelkom by dieWelkom by die erediens erediens erediens erediens!!!!

Vandag: 30 Mei:

Oggenddiens 09:00 Oggenddiens 09:00

Pieter Oosthuizen Kerk Johann Voges Kerk Nagmaal Gesinsdiens 09:00

Gesinsdiens 09:00 Peet Crous Gesinskerk

Immanuel van Tonder Gesinskerk Kleuters 09:00 Hoe lei die Gees ons? Nagmaal Kleuterkategete Jeugsentrum A15

Kleuters 09:00 Aanddiens 18:30

Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Zander van der Westhuizen Kerk

Aanddiens 18:30 Immanuel van Tonder Kerk Doop

Leesteks: Kuiergeleenthede in Koinonia: Hand 2:1–21 / Gen 11:1–9;

• Na die oggenddiens. Ps 104:24–34, 35b;

• Koffie na die aanddiens. Rom 8:14–17 / Hand 2:1–21; Joh 14:8 – 17, (25–27).

Predikantebewegings: Die Gasvryheidsbediening nooi

almal hartlik uit na 'n Wintertee

op 6 Junie 2010 net na die

oggenddienste in Koinonia.

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

Alex, seuntjie van Dr Zander en Ds Maartje van der Westhuizen word vanaand tydens die

Aanddiens gedoop. Baie welkom aan die vriende en familie.

2

Doen asb voorbidding vir: Ghemus Geldenhuys, Yolande Mews 56, Eendragstraat, Die Wilgers (072 186 6425) –

hartomleiding (in die Kaap, waar hy siek geword het).

Andries Burger, Amershamstraat 115B, Lynnwood Manor (012 365-2507) – heupvervanging (Kloof Hospitaal).

Len van der Stoep, Glenwood Park 202, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen (012 348 4083) – Mooigeleë Aftree-oord se siekeboeg.

Koos en Amanda Roux, Die Rand 331, Lynnwood (082 801 1837) en Sam en Lorraine Roux, Borderweg-Oos 320, Lynnwood (082 853 7728) – Koos en Sam se suster oorlede.

Kosters: kontak-inligting: Pieter Schoeman (dagkoster): 082 771 8988. Jan Viljoen (na-uurse koster): 079 693 4827.

Bybels in swart tale teen R40 elk by die kerkkantoor beskikbaar.

Page 3: Afkondigings 23 Mei 2010

Dinsdag 25 Mei

08:15 Bybelstudie by Elveramstraat 51, Lynnwood Glen (Nerina Deale 012 361 1896) – Ds Peet Crous.

08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004 / 082 579 1125).

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in die Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

19:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

19:15 Aand Bybelstudie by Chris en Marietjie Landman, Thomas Edisonstr 65, Menlo Park, 012 460-0766. Spreker: Isak du Plessis. Tema: Die vrou by die Put Joh 4:19 – 26.

Woensdag 26 Mei

08:00 Predikantevergadering.

11:00 Lidmate doen in die Kapel voorbidding vir die gemeente. (Ds Peet Crous 012 361-4219 / 079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408 / 072 630 3088.

19:00 Lewenskuns in Koinonia: Kan stories, musiek en gesprekke ons help om mekaar beter te verstaan? 'Knowledge is the beginning', die twee DVD's waarna ons gaan kyk is aangrypend, verrykend en uitdagend. Kom gerus! Navrae: Lindy Jordaan 072 461 4022. (Word môre-oggend in die Kapel herhaal).

Donderdag 27 Mei

09:00 Lynnwood Oord: Skryf jou eie storie! Aangebied deur Erika Theron.

09:30 Lewenskuns in die Kapel. 'n Herhaling van die vorige aand se sessie.

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

18:00 Egskeidingsbegeleiding in lokaal B5. Belangstellendes kontak vir Ds Pieter Oosthuizen 012 348-4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348-1245 (uitbr 214).

Vrydag 28 Mei

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263.

08:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.

Almal word hartlik uitgenooi na 'n aanbieding deur die

skryfster Erika Theron: 'Skryf jou eie storie' op

27 Mei en 3 Junie om 09:00 by Lynnwood Oord.

3

NG Gemeente Lynnwood : Bankbesonderhede ABSA Brooklyn Court Takkode: 632005 Rekening nr 540 580 014. (Maak asb seker om u 'Van' en 'Kontakgroep' te meld indien u 'n oorplasing of deposito maak.)

CD-opnames van eredienste en begrafnisse @ R10 elk. Pinkster-CD’s: kan bestel word as 'n reeks of slegs die geleentheid van u keuse. Navrae: Sue Visser 012 348-3443 / 082 575 7451 of die kerkkantoor 012 348-1245.

Page 4: Afkondigings 23 Mei 2010

Vanaf Vrydag 4 Vanaf Vrydag 4 Vanaf Vrydag 4 Vanaf Vrydag 4 –––– 6 Junie is daar 6 Junie is daar 6 Junie is daar 6 Junie is daar ''''n unieke n unieke n unieke n unieke

eerste eerste eerste eerste STADSRETRSTADSRETRSTADSRETRSTADSRETREATEATEATEAT.... Die retreatgids word

vooraf beskikbaar gestel by die kerk, kantoor

en op die web vanaf 30 Mei. Die doel van die

retreat is om jou bewussyn van God se

teenwoordigheid te oefen. Jy sal in die gids

uitgenooi word om in die stad besig te bly met

jou gewone doen-en-late maar met 'n ander

bewussyn. Jy bepaal jou eie program uit die

opsies wat in die retreatgids beskryf sal word.

Indien u 'n gedrukte gids teen R10 elk verlang

sms jou NAAM en die woord 'GIDS' na

083 540 6015 / 072 461 4022.

Die winter kom vinnig nader en almal wat

belangstel om blokke (vir gebreide komberse) of

komberse te brei om wesies se

lyfies warm te hou dié winter,

skakel asb vir Bettie Hammann

082 550 5079.

2010 Wêreldbeker2010 Wêreldbeker2010 Wêreldbeker2010 Wêreldbeker Sokker uitreik. . . Sokker uitreik. . . Sokker uitreik. . . Sokker uitreik. . . Ons gemeente is deel van 'n groot uitreik-inisiatief

in Mamelodi tydens die Wêreld sokker saam met

ander gemeentes soos Skuilkrans en Pierre van

Ryneveld. Die sokker uitreik is om die draai. In

óns week gee ons vir 1500 mense middagete en

verversings. Ons bied 'n oggendprogram vir

laerskool kinders aan, en 'n middagprogram vir

hoërskool kinders. Ons benodig nog die volgende

indien u wil help/bydrae maak:

1. Volwassenes wat saam kan gaan op die uitreik (21 – 25 Junie)

deur die dag.

2. Studente en Tiener groepleiers vir die week. 3. Beskuit, koffie, tee, suiker, melk vir 120 mense

elke oggend.

4. Borgskappe vir brood, worsies, smere, polony, mieliemeel ens – dit word in grootmaat

aangekoop. 'n Kontak bydrae sal daarom

hiermee help.

5. Plastiek borde, glasies en eetgerei. 6. Borg 'n vrywilliger teen R300 per persoon. Vir verdere inligting kontak Coenraad Bekker

082 471 2048.

Ons gaan weer hierdie jaar Ons gaan weer hierdie jaar Ons gaan weer hierdie jaar Ons gaan weer hierdie jaar ‘‘‘‘n n n n DIGBUNDEL DIGBUNDEL DIGBUNDEL DIGBUNDEL publiseerpubliseerpubliseerpubliseer! Die sperdatum vir gedigte is ! Die sperdatum vir gedigte is ! Die sperdatum vir gedigte is ! Die sperdatum vir gedigte is

23232323 Julie 2010. Stuur asb na Julie 2010. Stuur asb na Julie 2010. Stuur asb na Julie 2010. Stuur asb na [email protected]@[email protected]@nglynnwood.co.za

LAERSKOOL LYNNWOODLAERSKOOL LYNNWOODLAERSKOOL LYNNWOODLAERSKOOL LYNNWOOD –––– waar ons nie skaam is waar ons nie skaam is waar ons nie skaam is waar ons nie skaam is om ons Christelike geloof uit te leef nie!om ons Christelike geloof uit te leef nie!om ons Christelike geloof uit te leef nie!om ons Christelike geloof uit te leef nie!

Opedag: Vrydag 28 Mei 2010 vanaf 10:00 tot

19:00. Navrae: 012 348-1306 of 012 348-8894 of

besoek die skool se webblad by

www.lynnwoodlaer.co.za.

Lynnies naskool bied aan: Prof Fossi en die dinosourusse! Maandag 21 Junie 2010 om 10:30

vir 11:00 in Laerskool Lynnwood se Skoolsaal.

Koste: R35 per kind. Maats: Gr RRR – 7 (4 – 12

jaar). Besprekings: Sharise Janse van Rensburg by

[email protected] of 082 348 6030.

Enneagram: 14 – 18 Junie vanaf 08:30 – 16:00 by

Andrew Murray gemeente, Whitestraat 501,

Bailey’s Muckleneuk. Koste: R700 pp. (Bring eie

middagete). Besprekings: Andrew Murray

kerkkantoor 012 346 8674 (Dinsdae en Woensdae

vanaf 09:00 – 12:00 en Donderdae vanaf 09:00 –

10:30).

Die Gemeente Hartbeespoort het Riaan van

der Merwe deel van hulle 40 dae gemeen-

skapsprojek gemaak. Hy benodig fondse vir

stamselbehandeling in China. Hulle reël 'n

lofprysingsaand met Piet Smit en Danie Botha

op 27 Mei 2010 om 19:00 by die kerk in

Maraisstraat, Schoemansville. Kaartjies:

kerkkantoor 012 253 1994 of Lizé 082 335 7864

(www.stemcellsforriaan.co.za).

Akustika CD’s @ R150 elk by die kerkkantoor te koop.

4 Viering – Diens – Liefde – Eenheid