ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: [email protected] · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016...

12
Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: [email protected]

Transcript of ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: [email protected] · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016...

Page 1: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

AD

VE

RT

EE

R G

ER

US

OP

ON

S V

OO

RB

LAD

!

Ko

nta

k:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

Page 2: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

2

2

SKOOLTYE:

11 NOVEMBER TOT 7 DESEMBER

• Die skool sal vanaf Vry. 11 November tot Di. 6 Desember om 12:00 vir alle

leerders (Gr. 1 tot 7) sluit.

• Die Naskool is vanaf Vry. 11 November tot Di. 6 Des. oop vanaf 12:00 tot

17:30.

• Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met

studie-reëlings tydens die eksamen.

• ‘n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en

Intersenfase vir die tydperk van 11 November tot 6 Desember vanaf 12:00 tot

13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband.

• Die skool sal op Woensdag, 7 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die

Naskool sluit op Dinsdag, 6 Desember om 17:30 vir die duur van die

Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 9 Januarie 2017 om 07:15.

• Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is.

Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6 leerders om die registeronderwyser

in kennis te stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2016

gaan verlaat.

MERIETEFUNKSIES

ʼn Woord van besondere gelukwensing met die puik prestasies van ons leerders

tydens die afgelope Merietefunksies t.o.v. sport, akademie en kultuur.

Ons is voorwaar trots op ons Wouwtjies!

Page 3: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

3

3

KIDS GAMES

30 November - 2 Desember 2016 Doxa Deo Kids is opgewonde om weer hul jaarlikse Kids Games-program by Laerskool Anton van Wouw aan te bied. Hul tema vir hierdie jaar is “Olympix: Vat die vlam en deel die droom”. Daar word ook gesels oor onderwerpe soos Jesus is my Afrigter; Hy is my voorbeeld en ek is ʼn

ambassadeur. Daar is ak2witeite en dramas om die leerders te wys hoe om te onderskei tussen die waarheid en leuens wat oor hulle gespreek word. Saam met Kids Games kom daar ook hope pret en speletjies. Doxa Deo Kids Brooklyn hoop om ʼn stukkie ewigheidswaarheid vas te maak in elke leerder se lewe. Dirko Fouché

Doxa Deo Kids Brooklyn

082 500 0290

LET WEL:

• Leerders is onder géén verplig2ng om deel te neem nie.

• Die program begin om 08:30 eindig 12:00.

• Bring swemklere en ‘n handdoek vir Vrydag se speletjies. Daar sal

toesig en noodhulp wees.

• Leerders wat nie deelneem nie, woon klasse soos normaalweg by.

..................................................SKEURSTROKIE.........................................

Ek, ouer van Gr. __/__ Gee toestemming dat my kind die Kids Games mag bywoon. Gee nie toestemming dat my kind die Kids Games mag bywoon nie. Ouerhandtekening Kontaknommer

Page 4: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

4

4

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae:

Naam Instansie Kategorie Simbool Kyle Naudé Trinity Exams Dromme 87% Bernard van Nieuwenhuizen Dramatix Eisteddfod Afrikaanse Poësie A+++ Christiaan Kromhout Pretoria Eisteddfod Klavier: Klassiek B+ Pretoria Eisteddfod Klavier: Nuweling A+ Pretoria Eisteddfod Klavier: Russiese komponis A++ medaljewenner UNISA Klavier: Voorgraads 1 92% Ererol Lisa Ferreira SATCH Commercial solo Gold medal SATCH Contemporary Solo Gold medal SATCH Drama solo Gold medal SATCH Open Solo Gold medal Moré Greyling AKV Viool; Duo A+ AKV Viool: 20ste eeu A+ AKV Viool;Romanties A+ AKV Viool; Romanties A+ AKV Viool;Klassiek A Roné Josling Pretoria Eisteddfod Musical Theatre A++ Pretoria Eisteddfod Musical Theatre A+ SATCH Commercial A+ SATCH Open A+ SATCH Contemporary A+ SATCH Drama Solo A+ Imme Kromhout UNISA Klavier: Voorgraad 1 95% Ererol Eran Wienand ATKV Viool Sertifikaat Wisseltrofee ATKV Viool Trofee (Beste prestasie) ATKV Viool Sertifikaat Wisseltrofee ATKV Viool Trofee (Beste prestasie) Tiané de Wit SADTA Hip-Hop Passesd Jump in Ernst kromhout UNISA Klavier: Voorgraads 1 93% Ererol Ethel Coetzee Eisteddfod Perf. Arts Ballet A++ 95% Diploma

ATKV Blokfluit Trofee Beste prestasie Eksamenafd.

ATKV Blokfluit Trofee: Beste Bladleser ATKV Blokfluit Trofee; Beste Duo ATKV Blokfluit Trofee: Beste Prestasie Gr.4 UNISA Blokfluit Eksamen Met Lof 90% Ererol UNISA Blokfluit Gaskunstenaar Uitnodiging UNISA uitvoering ATKV Blokfluit Gala Konsert optrede

Page 5: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

5

5

Mia Pronk Cecchetti Balleteksamen Merit Nika Botha ISDT Ballet A+ Lené Briedenhann ISDT Ballet Distinction Nicolas du Plooy Sweef Drama Kommunikasie eksamen 89% Atterbury teater Drama: Disney Production Deelname Pierneef teater Drama: Wie is ons Deelname Amy Cross ISDT Dans eksamen 2 Merit Christian Brink UNISA Kitaar: Eksamen Slaag met lof 87,6% Tanya du Plessis SABOD WTC Ballet 1ste Ballet 1ste Modern 1ste Modern 1ste Showdancfe 1ste Ballet 1ste Ballet 1ste Jazz 2de Best female dancer Best female dancer Milandri Schutte Kungwini Kunstefees Afrikaanse voordrag A++ Kungwini Kunstefees Poetry A++ Kungwini Kunstefees Gedramatiseerde voordrag A++ Kungwini Kunstefees Monoloog A++ Sweef Drama Verhaalkuns 99% Sweef Drama Onvoorbereide toespraak 99% Sweef Drama Inligtingtoespraak 99% Radikale Redenaars Skryfkuns: Afr Poësie A++ 95% Radikale Redenaars Skryfkuns: Eksperimenteel A++ 91% Radikale Redenaars Skryfkuns: Eksperimenteel A++ 93% Radikale Redenaars Skryfkuns: Eksperimenteel A++ 93% Radikale Redenaars Skryfkuns: Eksperimenteel A++ 92% Radikale Redenaars Skryfkuns: Experimental A++ 91% Radikale Redenaars Skryfkuns: Experimental A++ 92% Radikale Redenaars Skryfkuns: Eksperimenteel A++ 91% Atterbury Theatre A Disney Dream Deelname / Hoofrol Rudo van Diemen Sweef Dramastudio Dama eksamen 85% NEA English Lyric Poetry Gr4 Diploma NEA English Comic monologue Goud NEA English Lyrical Prose Gr4 Diploma NEA Afrikaanse Liriese Poësie Goud NEA Afr Komiese monoloog Gr4 Silwer NEA English Improvisation Goud Centurion Kunstefees Poetry Boys Grade 4 + 5 Trofee wenner Centurion Kunstefees Lees prosa A Lise van der Wath Sweef Drama studio Kommunikasie eksamen Met Lof Nika te Water Naudé ISTD (Cecchetti) Ballet Distinction Tanya du Plessis ISDT Classical Ballet Distinction Classical Ballet Ballerina van die jaar Ané van der Merwe ISDT (Cecchetti) Ballet Test 1 Distinction

Page 6: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

6

6

Page 7: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

7

7

Page 8: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

8

8

Page 9: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

9

9

“CAROLS BY CANDLELIGHT”

Kom sing saam - bekende kersliedere

Wanneer: Vrydag, 2 Desember

Tyd: 18:45 – 20:00

Waar: Lawleystraat 234 (Buite, maar redelik beskut teen reën)

Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi & Lise Schaap, ons skool se eie

“Santa’s Boytjies” en ander. Wie weet...... dalk Kersvader ?

Bring ʼn kussing of kampstoel. GRATIS TOEGANG

Page 10: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

10

10

JUNIORKOOR

Baie dankie vir elke koorlid wat só getrou koor gesing het. Dankie vir elke

ouer se moeite en motivering van ons koorlede. Op Maandag, 28

November vind ons jaarafsluiting plaas. Alle koordrag moet asseblief

Maandag, 28 November ingehandig word. Ons gaan elke naam afmerk, so

maak asseblief seker dat alle koorklere ingehandig word.

Ons sien uit om 2017 saam met ons nuwe koorafrigter, Dr. Riekie van

Aswegen aan te pak. Ons het reeds oudisies vanaf Graad R tot Graad 2

gehou. Leerders wat geslaag het sal ʼn briefie ontvang voordat die skool

sluit.

KRIEKETTOERE 2017

Ouers kan gerus byvoorbaat die volgende toerdatums dagboek:

♦ o.9 en o.10 : 26 tot 28 Junie

♦ o.11 : 29 Junie tot 2 Julie

♦ o.12 en o.13 : 3 tot 6 Julie

Al die toere vind by Konka plaas.

Page 11: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

11

11

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry walling & plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Desember / Januarie

Gaan u met vakansie?

Ek sal na u diere omsien

Cas : 082 431 5073

Huishulp soek werk in Brooklyn-omgewing

vir volgende jaar.

Kontak Alet : 082 371 5477

Modern 1 bdr. Townhouse: Waterkloof (close to Brooklyn Centre) Dbl. lock up garage, large open plan liv.room, patio, pvt. garden, solar geyser, gas stove, DSTV. Available imme-diately (R7 500 pm) Contact: Frik 082 3375 123 or Maryke 081 2707 483.

Page 12: ADVERTEER GERUS OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co · Nuusbrief 39 Vrydag, 25 November 2016 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 ADVERTEER

12

12

074 119 1880