@wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné...

24
Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Transcript of @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné...

Page 1: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y k

an

oo

k o

p o

ns

voorb

lad

ad

vert

eer!

K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Page 2: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

2

2

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Baie dankie aan ons huidige Beheerliggaam Die huidige Beheerliggaam het Di. 24 Februarie hul laaste vergadering gehad, voordat ʼn

nuwe Beheerliggaam op 11 Maart verkies word. Dit was ʼn voorreg om saam met u te kon

werk. Die Beheerliggaam onder leiding van ons voorsitter, mnr. Francois Naudé, het die

afgelope drie jaar ongelooflike werk verrig.

Baie dankie vir al die ure en dae se harde werk en opoffering. Baie dankie vir die

gesindheid waarmee julle jul taak vervul het. Die enigste agenda wat u gehad het was om

die skool se belange op die hart te dra en seker te maak dat Laerskool Anton van Wouw van

krag tot krag gaan. Vir enige instansie is kontinuïteit belangrik en die goeie nuus is dat

bykans al die lede hulself weer verkiesbaar gestel het. Ons is dankbaar vir u toewyding

teenoor Laerskool Anton van Wouw. Ons huidige Beheerliggaam het uit die volgende

persone bestaan:

• Mnr. Chris Henning : Hoof (Kurrikulum/Leerderaangeleenthede)

• Mnr. Francois Naudé : Voorsitter (Herwinning/IT)

• Mnr. Albert Adams : Ondervoorsitter (Bemarking/Kultuur)

• Mnr. Francois Burger : Tesourier

• Mnr. Gerhard Dreyer : Regsverteenwoordiger

• Mnr. Nico van Diemen : Sekretaris (Kombuis en snoepie/Rekreasiesentrum)

• Me. Marica Botha (Bemarking/Jaarblad/Klere)

• Me. Yvonne Neethling (Naskool)

• Mnr. Kobie van Rooyen (Pre-primêr)

• Me. Anita Kotzé (Uitreik)

• Mnr. Gerhard Engelbrecht (Sport)

• Mnr. Leon Wilden (Fasiliteite/Terrein)

Ons herinner u weereens aan die nominasie en verkiesing van die toekomstige

Beheerliggaam wat op Wo. 11 Maart om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ons doen

weereens ʼn vriendelike beroep op élke ouer om die aand by te woon, aangesien daar ʼn

kworum van 15% nodig is van álle ouers (Gr. 0-7). Indien daar nie ʼn kworum beskikbaar is

nie, sal ʼn alternatiewe verkiesing gehou moet word. Die verkiesing sal dan op Wo. 18

Maart om 18:00 plaasvind.

Page 3: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

3

3

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Herwinning Herwinning van inkkassette Het julle geweet dat die plastiek van ‘n enkele drukker-inkkasset 1000 jaar neem om te ontbind? Suid-Afrika voer meer as 12 miljoen drukker-inkkassette in en meer as 80% hiervan beland op afvalhope! U kan ons help om die omgewing skoon te hou en fondse vir die skool in te samel deur u gebruikte inkkassette skool toe te stuur. Green Office is die maatskappy wat dit by ons kom afhaal. Neem asseblief kennis dat Green Office ongelukkig geen leë tonerbottels neem nie! Dit is ongelukkig die één item wat ons nie kan inneem nie. Inkkassette kan by Juf. Anè Friedrich se klas ingehandig word. Leerders sal ook hiervoor met kaartjies beloon word.

ECO-skole kompetisie “Diamond Decade Bronze Award met ‘n “Waste Badge “ Anton van Wouw het vir die elfde jaar die Eco skole kompetisie status verwerf. Ons het Donderdag 26 Februarie die “Diamond Decade Bronz Award met ‘n “Waste Badge” toekenning in Benoni ontvang. Baie dankie aan elkeen wat so hard werk om ‘n verskil te maak in die natuur en om ons omgewing vir die nageslag te bewaar. Hou aan om so hard te herwin, sodat ons, ons status kan behou vir die 12de jaar in 2015. Wêreld Waterdag, 22 Maart en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag 22 Maart is Wêreldwaterdag. Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart Waterweek hou, waarin elke kind gryswater (gebruikte water soos badwater of skottelgoedwaswater) moet skooltoe bring. Ons gaan die water gebruik om die skool se tuine nat te lei. Daar sal ook ‘n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring. Envirouw-groete Juf.Anè Friedrich Riana 0825619389 0828823366 [email protected]

Page 4: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

4

4

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto’s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook ‘n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto’s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan [email protected] of dit op ‘n CD of geheuestokkie indien by Juf. Marica Botha. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto’s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto’s in díe verband is 21 Oktober 2015.

Netheid van ons leerders Ouers word vriendelik versoek om toe te sien dat die leerders se hare netjies is. DOGTERS:

• Kort hare: Netjiese styl - sodra hare op die skouers hang, moet dit vasgemaak word.

• Lang hare: Netjies vasgemaak. Geen slierte in die oë of langs die gesig nie (gebruik knippies)

• Geen kopbande nie, nét ʼn Alice band in skool se kleure: donkerblou, wynrooi en wit.

• Geen gekleurde/diamanté haarknippies nie.

• Alle haarversierings soos linte, rekkies, haarkammetjies of scrunchies: áltyd in skoolkleure.

• Géén gekleurde hare of sonstrepies nie. SEUNS:

• Seuns se hare moet egalig kort wees, met ander woorde geen “steps” nie.

• Geen jel word toegelaat nie.

• Hare moet kort wees en nie oor die ore hang nie.

• Geen gekleurde hare of sonstrepies nie.

Page 5: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

5

5

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Toastmasters 2015 Results of Session 2 held on 16 February 2015

1. Best prepared speaker - Arno de Bruin

2. Best impromptu speaker - Heino Prinsloo

Verlore stetoskoop ‘n Mediese stetoskoop is op die skoolterrein gevind. Ons vermoed dat ‘n

leerder dalk dié instrument vir ‘n praatjie gebruik het. Die stetoskoop kan

by die Ontvangslokaal afgehaal word.

MA’S WAT OMGEE

Wanneer ons swak voel...

“My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle

werking wanneer jy swak is.” (2 Kor. 12:9)

“My grace is enough, it’s all you need. My strength comes

into its own in your weakness.” (2 Cor. 12:9 Amp.)

Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die

raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers!

Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)

Page 6: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

6

6

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

‘U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad’ (Ps 119:105)

Page 7: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

7

7

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Pryse Lesse Per maand

R400 4 2 ure

R800 4 4 ure

Kitaarlesse • Beginnersklasse : 7 jaar en ouer

• Een lees per week

• Gelde is vooruitbetaalbaar

• Een kalendermaand kennis vir kansellasie

• Eerste les is gratis

Page 8: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

8

8

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t!

B[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_wB[rny[r^ P[rkvi_w BIED @@N

Platinum Jukebox

D[tum: Vry^[g, 20 M[[rt

Kost_: R165p/p

B_spr_kings \y Simoné

012 346 3282

(@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling)

Page 9: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

9

9

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 10: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

10

10

Die Voortrekkers Dirkie Uys Kommando Dankie aan elkeen wat die afgelope naweek

gehelp het om ‘n sukses van ons kamp te

maak! Maandag, 2 Maart het ons weer ʼn

gesamentlike opening. Die maats wat reeds

Voortrekkerhempies het, moet dit asseblief

aantrek.

Inskrywings vir die Hoëveld Gebiedskamp

sluit Maandag, 2 Maart. Meer inligting is by

die offisiere beskikbaar.

NB: GEEN INSKRYWINGS SAL NA

MAANDAG AANVAAR WORD NIE.

Bogenoemde reël geld ook vir al die GGA’s.

Kamp- en GGA-organiseerders vereis dat die

kommando se inskrywings as ‘n groep

ingestuur word. Indien ons die inskrywings te

laat stuur of óp die sluitingsdatum bestaan

die moontlikheid dat ʼn gewilde spesialisasies

reeds vol bespreek is. Ons wil graag verhoed

dat maats wat vroegtydig ingeskryf het

benadeel word. Navrae: Susan de Bruin by ([email protected] / 082 786 4602)

Aktiwiteit

Datum

Prys

Sluitings-

datum

GR 1

Gr 2

Gr 3

Gr 4

Gr 5

Gr 6

Gr 7

Jakaranda

gebiedskamp

25-29

Mrt.

R460

reeds

Padveilig-

heid

Veldko

ok

Handwerk

Plantwaar-

neming

Noodhulp

Vasbyt

Versamelkuns

Ekosorg

Touwerk

Weerkennis

Redding

Spoorsny

Beeldende

Kunste

Medemens

Erfgrond

Sentraal

Waterwerk

gebiedskamp

28 Mrt-

2Apr

R620-

R650

2 Mrt

Die Kok

Die Groot

Trek of

Waterfiksheid

Varswater

Dierekennis of

Roeikuns

Redding of

Varswater-

hengel

Waterbewust-

heid of Erfgrond

Hoëveld

gebiedskamp

8 -12

Apr.

R450

2 Mrt

Spele

Veldko

ok

Handwerk

Spoorkennis

Vasbyt

Plantekennis

Noodhulp

Weerkennis

Touwerk

Spoorsny

Kommuni-

kasie

Medemens

Godsdiens

Veldbewustheid

Page 11: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

11

11

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Tiekiedraai Snoepie Ouers: Ons skool se pragtige Snoepie is die een-stop-winkel vir

al jul behoeftes. Beplan julle ʼn klas-kenmekaar-partytjie/

kaskar-kospakkies of dalk ʼn koue ietsie om te drink ná ʼn

vinnige wedren om die baan? Skakel my gerus - ek help graag!!

Onthou, die snoepie is áltyd beskikbaar vir énige voedsel en

koeldrank!

Tiekiedraai Koffiewinkel se deure is altyd oop. Ouers word

vriendelik genooi om hul vergaderings of sommer net lekker

geselsies oor ʼn heerlike koppie koffie hier te geniet.

Kom geniet yskoue koeldrank, water en ysies! Heerlike kossies

heeldag beskikbaar.

Uitkamp: Snoepietye: 15:00-24:00 (Vry.) en 05:30-oppaktyd (Sa.)

Kom koop heerlike knoffelbroodjies, wors, ys en houtskool by die

Snoepie vir Uitkamp!

Groete, Caroline (082 495 0274)

Page 12: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

12

12

Page 13: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

13

13

Page 14: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

14

14

Page 15: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

15

15

Page 16: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

16

16

Page 17: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

17

17

skrif skrif

Page 18: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

18

18

Klastyd Opdrag Eenheid 15 bl. 25-26; Eenheid 18 bl. 29-30; Eenheid 21 bl. 33-34 Eenheid 24 bl. 37-38

Page 19: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

19

19

skrif

Page 20: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

20

20

BELANGRIKE SPORTNUUS TENNIS: Baie geluk aan Steyn Dippenaar wat vir die Gauteng-Noord B-span gekies is! BELANGRIKE TOERDATUMS: Teken asb. die toerdatums aan - dit is die geleentheid waar die spanne gefinaliseer gaan word vir die ligas. RUGBY: 25-27 Maart 2015 o.9 en o.10 28-31 Maart 2015 o.11 26-31 Maart 2015 0.13 NETBAL: 26 – 28 Maart 2015 o.13 ATLETIEK: DATUMS: 6-7 Maart 2015 GISA 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe RUGBYOEFENTYE: SKOOL: o.9 14:00 – 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 A&B 15:15 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae BRUINSLICHPARK: o.10 & o.11 14:15 – 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 C 15:30 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae RUGBYDATUMS 3 Maart 2015, Wierdapark (Tuis) 5 Maart 2015 Rooihuiskraal (Tuis) Slegs o.11 en o.13) 6 Maart 2015 Rooihuikraal (Weg) Slegs o.9 en o.10) 5 Maart 2015 Tuine (weg) 10 Maart 2015 Genl. Hendrik Schoeman (Tuis) 17 Maart 2015 Hennopspark (Weg) 21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin 16 April 2015 Menlopark (Weg) 28 April 2015 Villieria (Weg) 7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg) 12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis) 21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis) 23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg) 28 Mei 2015 Swartkop (Tuis) 4 Junie 2015 Elarduspark (Weg) 11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis)

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Page 21: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

21

21

KLAS NAAM PLEK

DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3

DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 4

PERFORMANCE RIDING (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3

PERFORMANCE RIDING (10 up) - Off Lead Ane Scheepers 5

WORKING RIDING (10 up) Off Lead Ane Scheepers 1

VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 2

VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 17

VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 3

VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 12

VLAK 1 PRIX CAPRELLI Mila de Muelenaere 2

VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Mila de Muelenaere 3

VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Petrus Dreyer 10

VLAK 1 SHOW JUMPING Claurette Oosthuizen 26

VLAK 1 WORKING RIDING Petrus Dreyer 4

VLAK 1 WORKING RIDING Jani Olivier 17

VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 3

VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 14

VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 10

VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 17

VLAK 2 EQUITATION Claurette Oosthuizen 4

VLAK 2 EQUITATION Mila de Muelenaere 15

VLAK 2 SHOW JUMPING Mila de Muelenaere 3

VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 17

VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 6

VLAK 4 EQUITATION Nina Stone 1

VLAK 4 SHOW JUMPING Nina Stone 1

VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 2

VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 3

VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 2

VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 1

VLAK 5 PERFORMANCE RIDING Amory Smith 1

VLAK 5 WORKING RIDING Claurette Oosthuizen 1

VLAK 6 DRESSEER Amory Smith 2

VLAK 7 PERFORMANCE RIDING Nina Stone 1

VLAK 7 WORKING RIDING Victor Harding 1

VLAK 7 WORKING RIDING Nina Stone 2

RUITERSPORT Baie geluk aan die volgende ruiters met hul puik uitslae tydens die eerste SANESA

Interskole Perdrykompetisie. Ons is baie trots op julle!

Page 22: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

22

22

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

VOERTUIGLISENSIES Hernuwings – Registrasies

Nommerplate Verander van ander provinsies

na Gauteng CAS 082 431 5073

REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied

word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00

Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting.

TE HUUR 1 slpk. woonstel

Monumentpark

Jaco - 082 331 9461

STILBAAI:

Akkommodasie

Slaap 4 volw. 2 kinders

Alle fasiliteite

Kontak 0839418449

PROBLEM WITH ANTS!

Bioway 500ml - R100 Bioway 1L - R150 Proclaime WAR against ANTS and insects in a SAFE way.

Contact : Melinda : 082 214 9254

Page 23: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

23

23

Bel ons vir jou Kommer-siële & Industriële

Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected] www.abacusdivisions.co.za

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

The Garden Ladies • Tuinontwerp

• Installasies

• Seisoenale Onderhoud

Jolene – 082 557 3401

Page 24: @wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:

24

24

Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.

Tel: 012 567 9600

Wouwtjiegroete