WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na [email protected] Meld ervaring in...

10
1 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 22 Februarie 2019 FOTODAG Op Woensdag, 27 Februarie word daar van elke leerder n individuele foto geneem. Hierdie fotos word ook gebruik om die klasfotos saam te stel. Leerders moet asb. in netjiese SOMERSKOOLDRAG geklee wees – géén kinetikaklere nie. Hierdie datum is reeds in 2018 bevestig. Ons is bewus daarvan dat dit saamval met die Interlaer Swemgala. Ons versoek vriendelik dat al die swemmers éérs sal aanmeld vir die fotosessie. Swemmers het toestemming om die skool daarna om 10:15 te verlaat. Kontak ons L/s Anton van Wouw Deystraat Nieuw Muckleneuk Pta. Tel: 012 460 6181/3024 Bemarking: Marica Botha [email protected] Wouwtjienuus: Navrae & Advertensies: Lisa Potgieter [email protected] Verhuring van fasiliteite: Simone Wallace [email protected] Sportbestuurders: Yolanda Meiring 076 960 6390 [email protected] Armandt Nortje 082 410 9070 [email protected] Volg ons op: VAKATURES TYDELIKE TIKSTER Laerskool Anton van Wouw benodig die dienste van n tydelike tikster/ sekretaresse wat bereid is om een dag per week tik- en sekretariële werk te verrig. Die geskikte persoon moet kennis hê van MS Office-programme. n Bewese vaardigheid in MS Publisher sal ook as aanbeveling dien. Belangstellendes kan n CV stuur na [email protected] Aansoeke sluit Vrydag, 1 Maart 2019. SWEMAFRIGTER Laerskool Anton van Wouw benodig die dienste van n swemafrigter. Die geskikte persoon moet die swemspan afrig en mag dan ook in ander tye die swembad gebruik vir eie, privaatafrigting. Belangstellendes kan n CV stuur na [email protected] Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke sluit Vrydag, 1 Maart 2019.

Transcript of WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na [email protected] Meld ervaring in...

Page 1: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 22 Februarie 2019

FOTODAG Op Woensdag, 27 Februarie word daar van elke leerder ‘n

individuele foto geneem. Hierdie foto’s word ook gebruik om die

klasfoto’s saam te stel.

Leerders moet asb. in netjiese SOMERSKOOLDRAG geklee wees –

géén kinetikaklere nie.

Hierdie datum is reeds in 2018 bevestig. Ons is bewus daarvan dat dit

saamval met die Interlaer Swemgala. Ons versoek vriendelik dat al

die swemmers éérs sal aanmeld vir die fotosessie. Swemmers het

toestemming om die skool daarna om 10:15 te verlaat.

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda Meiring

076 960 6390 [email protected]

Armandt Nortje

082 410 9070 [email protected]

Volg ons op:

VAKATURES TYDELIKE TIKSTER Laerskool Anton van Wouw benodig die dienste van ’n tydelike tikster/sekretaresse wat bereid is om een dag per week tik- en sekretariële werk te verrig. Die geskikte persoon moet kennis hê van MS Office-programme. ’n Bewese vaardigheid in MS Publisher sal ook as aanbeveling dien. Belangstellendes kan ‘n CV stuur na [email protected] Aansoeke sluit Vrydag, 1 Maart 2019. SWEMAFRIGTER Laerskool Anton van Wouw benodig die dienste van ’n swemafrigter. Die geskikte persoon moet die swemspan afrig en mag dan ook in ander tye die swembad gebruik vir eie, privaatafrigting. Belangstellendes kan ‘n CV stuur na [email protected] Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van ’n swembad word aanbeveel. Aansoeke sluit Vrydag, 1 Maart 2019.

Page 2: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

2

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 3: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

3

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 4: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

4

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Oord “Parkrun” Hierdie Saterdag, 23 Februarie, vind

die Oord Parkrun plaas.

Ons hoop om al ons Penkoppe en

Drawwertjies saam met hul ouers daar te

sien, vir hierdie lekker gesinsaktiwiteit. Ons kom om 07:15 by die Botaniese Tuine

bymekaar. Kyk uit vir die Dirkie Uys banier!

Onthou asseblief om voor die tyd te registreer, indien u nog nie voorheen aan

Parkrun-aktiwiteite deelgeneem het nie. Die webwerf is:

https://www.parkrun.co.za/

Alle Penkoppe en Drawwertjies dra hul aktiewe drag (blou Voortrekkerhempie

met denim en tekkies)

Oord Ysskaats Die jaarlikse Oord Ysskaats vind op Donderdag, 14 Maart plaas. Kaartjies is by die Spansentrum

beskikbaar teen R60 elk.

Kommando Uitstappie Let wel: Die datum van hierdie uitstappie word met ’n week uitgestel na Vrydag, 8 Maart. Ons gaan

dié aand by die Nasionale Natuur Historiese Museum deurbring. Die kinders sal op ‘n begeleide toer

deur die museum geneem word. Daar sal ook ‘n skattejag wees! Daarna slaap ons oor vir ons eie

weergawe van “nag by die museum”. Meer detail volg binnekort.

Gebiedskampe Drie PD-kampe vind gedurende die vakansie plaas (Jakaranda, Hoëveld en SPDW). Maak betyds

seker watter kamp u kind wil bywoon, om vroegtydig in te skryf.

Besoek gerus die volgende skakel vir meer inligting oor die gebiedskampe:

https://transvaal.voortrekkers.co.za/gebeurtenisse/

Voriegroete

Pieter van der Zwaard

082 556 3596

Wouwtjies sê:

Page 5: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

5

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Benut jou kind se nuuskierigheid só om sy/haar brein te ontwikkel Elke keer as jou kind ’n vraag vra, veral hoekom-vrae, kan ’n

mens die geleentheid gebruik om hoëvlakdenke te stimuleer.

Dit is in ’n ouer se aard om elke vraag van ’n kind so deeglik

as moontlik te beantwoord (behalwe as Pa liefs agter die

koerant se sportbladsye wil wegkruip of Ma saam snik met die

sepie se treurmare!).

Wanneer jou kind vir jou ’n vraag vra, bons die vraag direk terug met ’n vraag wat logiese en

kritiese denke en redenasievermoë kan ontwikkel. So kan jy byvoorbeeld ’n vraag soos

“Hoekom het katte ore?” beantwoord met ’n vraag soos “Waarvoor dink jý gebruik katte hulle

ore? Net soos jy self of anders?”

Dit mag dalk snaaks voel om dit aan die begin te doen, maar dit leer kinders op ’n natuurlike

manier leer om nuwe inligting aan bekende inligting te verbind. Dit stimuleer ook ’n behoefte

by jou kind om verder te dink en om self meer uit te vind.

Die manier waarop jy met jou kind praat en die gehalte van vrae wat jy self stel, is belangrik

om kinders gereed te kry vir formele leer.

Geniet dus jou eie opwinding en trots wanneer Kleinsus en Boeta die eerste boek op die

skoot neem – al is dit onderstebo – dis ’n teken van ’n fenomenale deel van hulle liggame wat

onsigbaar baie aktief begin raak.

© Johan van Lill 2013

TOASTMASTERS (TERM 1 2019) Congratulations to the following learners with their

Toastmaster results:

Results of Session 3 held on 11 February: Best chairlady Riané Henning Layla Bester Best Prepared Speakers Marian van Zyl Olivia Lubbe Best Impromptu Speakers Charné Silva Erin Martin Excellent Sergeant-at-arms Regardt Pelser Owen Kleinhans

Results of Session 2 held on 4 February: Best chairlady Cara Breytenbach Best Prepared Speakers Melindie Burger Mieke Scholtz Best Impromptu Speakers Layla Bester Riané Henning

Page 6: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

6

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

REDENAARS Interne uitdunne Die volgende Wouwtjies het deelgeneem aan die interne uitdunne: Graad 1 Graad 4 Graad 6 Graad 2 Graad 7 Graad 3 Graad 5

Riané Henning

Michael van der Merwe

Christiaan du Bruyn

Mené Pretorius

Aliz de Bruin

Danel van Tonder

Lisa Verster

Nicholas du Plooy

Steyn Verster

Skye Smit

Maggi Basson

Zohan Steyl

Michon du Preez

Dané Taute

Inge Jacobs

Sarel van der Merwe

Gerdus Coetzee

Timothy Hill

RW du Plooy

Wehann Snyman

Sammi Fourie

Amelia Pretorius

Christiaan Smith

Milla Landman

Ynskje Hill

Christo Deysel

Carla van den Berg

Elge Coetzee

Keira de Jager

Datis du Preez

Izelle Grabe

Rudo van Diemen

Olivia Lubbe

Leandry Smith

Gisele Geldenhuys

Renée Vermaak

Francois van den Berg

Anei Prosch-Becker

Monja du Plooy

Elana Deysel

Mischa de Beer

Sandy Prinsloo

Mila Truter

Kiki Butler

Leo Fourie

Megan Nieman

Krisjan du Plooy

Brigitte Smith

Raine Smit

Danielle Bam

Talitha Grundlingh

Caitlin Heyden

Neyla Dirker

Mia de Jager

Rikus Pretorius

Inge Ferreira

Piero Wienand

Ruan Nieman

Clarisé van Niekerk

Emma Oosthuizen

Neill van den Berg

Page 7: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

7

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

REDENAARS Interne uitdunne Die Wouwtjies het hul harte uitgepraat! Die volgende sprekers het deurgedring na die finale uitdun-rondte: Graad 1 – 3 Graad 4 – 5 Graad 6 – 7

Na aanleiding van die punte wat deur die eksterne beoordelaars toegeken is, is daar ses redenaars

uit elke afdeling aangewys wat die skool by die ATKV-kompetisie gaan verteenwoordig.

Baie geluk aan die volgende Wouwtjies wat gekies is - ons is baie trots op julle!

Graad 1 – 3 Graad 4 – 5 Graad 6 – 7

Christo Deysel

Gerdus Coetzee

Wehann Snyman

Amelia Pretorius

Sophia – Maria Malan

Danielle Bam

Neyla Dirker

Rikus Pretorius

Piero Wienand

Ruan Nieman

Clarisé van Niekerk

Leandry Smtih

Rudo van Diemen

Izelle Grabe

Datis du Preez

Keira de Jager

Elge Coetzee

Nicholas du Plooy

Aliz de Bruin

Olivia Lubbe

Monja du Plooy

Elana Deysel

Sandy Prinsloo

Kiki Butler

Megan Nieman

Krisjan du Plooy

Skye Smit

Mieke Schulenburg

Zohan Steyl

Michon du Preez

Dané Taute

Gerdus Coetzee

Wehann Snyman

Danielle Bam

Neyla Dirker

Rikus Pretorius

Clarisé van Niekerk

Elana Deysel

Sandy Prinsloo

Kiki Butler

Megan Nieman

Krisjan du Plooy

Michon du Preez

Leandry Smtih

Rudo van Diemen

Datis du Preez

Keira de Jager

Elge Coetzee

Nicholas du Plooy

Olivia Lubbe

Page 8: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

8

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

BESKUIT/KOEK Beskuit per baksel (64 stukkies) karring- en bran @ R130; of 500g pakkies @ R45. Cupcake-ruikers; cupcake-pull-away- koek. Enige ander gebak op bestelling. Kontak: Alna 0845178204

JACK RUSSELS Pragtige, opregte Jack Russels

te koop (R3000)

Geregistreer, ingeënt en ontwurm.

Beskikbaar: 3 Maart

3 Reuntjies en 3 tefies

Kontak: 0833649023 of 0828212563

vir volledige inligting en meer foto’s

Just Jo

Private Chef For all your catering needs Contact: 082 449 8880 or

[email protected]

KATJIES SOEK ‘N

HUIS Twee swart seuntjie

katte soek 'n huis. Met bottel

grootgemaak. Ontwurm en

ingeënt. Baie liefdevol en

spelerig. Alet: 082 3715477

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

Heerlike Yskasterte

@R30; R60 of R150 Suurlemoen Meringue;

Marshmallow-en- Pynappel; Peperment Melinda:

082 214 9254

Page 9: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

9

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

PROJEKTE 2019 Kaskar : 7 Maart

Opedag : Gr.1-7: 17 April

Verefees : 11 Mei

Opedag Pre-primêr : 17 Augustus

Wouwtjieklop : 14 September

Lentefees Pre-primêr : 25 Oktober

Indien u by ‘n projek betrokke wil raak of u

hulp wil aanbied, epos Marica gerus.

[email protected]

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

WISKUNDE IS

LEKKER! Ekstra Wiskunde-

klasse (Gr. 3-7) op

die skoolterrein.

Daleen Jv Vuuren

083 380 6317

VOERTUIGLISENSIES EK KAN HELP!!

Hernuwing / Registrasies

De-registrasie / Nommerplate

Verander van ander provinsie na Gauteng

Cas: 082 431 5073 / 012 807 5162

Ekstra klasse: Eng/Afr/Wisk Op die terrein van L/s AvW (Gr. 1-7) Lynette Pretorius 0824456781

AU PAIR/HULP MET HUISWERK Dame met 20+ jaar ondervinding. Onderwyskwalifikasie; ondervinding in sielkunde en neuro linguistiese programmering. Maryke: 083 376 6941

Huiswerker beskikbaar Betroubare huishulp soek werk vanaf 1 April. Huidige werkgewer verhuis Kaap toe. Kontak Selinah: 082 424 0898

CUPCAKES & KOEK

Mooiste cupcakes/koek

op bestelling gebak.

Enige ontwerp/styl

Kontak: 082 442 8099

Page 10: WOUWTJIENUUS...Belangstellendes kan ‘n CV stuur na hoof@wouwtjies.co.za Meld ervaring in afrigting. Ervaring in die onderhoud/instandhouding van n swembad word aanbeveel. Aansoeke

10

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

HOKKIE Ons is baie trots op Kay-Leigh Jooste wat in die finale

Northerns Hokkie-toerspan as doelwagter ingesluit is. Ons

hou styf duim vas vir jou, Kay-Leigh!

FIETSRY Hartlik geluk aan een van

ons Gr. 5-leerders, wat ‘n

kranige fietsryer is.

Divan Barnard het onlangs

die 62km “Ride-for-sight”-

wedren saam met sy pa op

‘n tandemfiets afgelê!

Welgedaan, Divan!

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIEGROETE

MNR. CR HENNING

HOOF