23 September BlitSIG - Durbanville Gemeente September... · 2018-09-20 · 09:00 Klassieke Diens...

3
09:00 Klassieke Diens Ds. Rian Verster in die kerkgebou Ons staan vandag stil by Psalm 73 Praying our doubt LANGNAWEEK 23 September 2018 VANDAG Hierdie naweek het ons die voorreg om weer bewus te word van die ryke verskeidenheid van ons erfenis. Dit waarmee ons ten diepste kan identifiseer, nl ons kultuur, taal en geskiedenis. Kom ons vier dit, maar kom ons respekteer ook die verskeidenheid van kulturele erfenisse wat Suid-Afrika so uniek maak! Ons het 'n pragtige land. Geniet dit wat God uit sy Hand vir ons geskenk het en pas dit op. Laat ons ook terugdink aan 'n tydperk toe oud- president Mandela ons geleer het om hande te vat en mekaar se diversiteit te koester. Geniet die dag! ERFENISDAG MAANDAG 24 SEPTEMBER 2018

Transcript of 23 September BlitSIG - Durbanville Gemeente September... · 2018-09-20 · 09:00 Klassieke Diens...

Page 1: 23 September BlitSIG - Durbanville Gemeente September... · 2018-09-20 · 09:00 Klassieke Diens Ds. Rian Verster in die kerkgebou Ons staan vandag stil by Psalm 73 Praying our doubt

09:00 Klassieke Diens

Ds. Rian Verster

in die kerkgebou

Ons staan vandag stil by

Psalm 73

Praying our doubt

LANGNAWEEK

23 September 2018

VANDAG

Hierdie naweek het ons die voorreg om weer

bewus te word van die ryke verskeidenheid van

ons erfenis. Dit waarmee ons ten diepste kan

identifiseer, nl ons kultuur, taal en geskiedenis.

Kom ons vier dit, maar kom ons respekteer ook

die verskeidenheid van kulturele erfenisse wat

Suid-Afrika so uniek maak!

Ons het 'n pragtige land. Geniet dit wat God uit

sy Hand vir ons geskenk het en pas dit op. Laat

ons ook terugdink aan 'n tydperk toe oud-

president Mandela ons geleer het om hande te

vat en mekaar se diversiteit te koester.

Geniet die dag!

ERFENISDAG MAANDAG 24 SEPTEMBER 2018

Page 2: 23 September BlitSIG - Durbanville Gemeente September... · 2018-09-20 · 09:00 Klassieke Diens Ds. Rian Verster in die kerkgebou Ons staan vandag stil by Psalm 73 Praying our doubt

DAGBOEKWat gebeur hierdie week?

Ons herinner lidmate wat ’n beswaar het teen die uithaal van die Ficusbome voor die kerkgebou dat alle besware ons moet bereik teen

Dinsdag, 25 September 2018

Rig besware aan:Die Bestuurder: Steundienste

Jackie Pretorius [email protected]

OF u kan dit per hand by die kerkkantoor kom aflewer.

NEEM NET KENNIS:Die bome gaan vervang word met watervriendelike inheemse bome.

VOLGENDE SONDAG

30 September 09:00 Klassieke Diens

Ds. André Agenbag in die kerkgebouMa. 24 SeptemberErfenisdag

Di. 25 September08:00 Stilword (Gebed)

Wo. 26 September11:00 & 18:30 Lering18:00 -19:00 Koor

Do. 27 September08:00 Nagmaal en Gebed 08:45 Senior Klub: Bus vertrek

Vr. 28 September06:00 - 06:45 Mannebediening Skole sluit

So. 07 Oktober Lentetee

Di. 09 Oktober Skole heropen

Sa. 13 OktoberKerkraad Beplanningsoggend

BOME OP EILAND VOOR KERKGEBOU

Durbanville / Bergsig

SENIOR KLUBOns uitstappie na Klub Mykonos is op

DONDERDAG 27 September 2018.

Die bus vertrek om 08:45

vanaf Bergsig Gemeente.

SKOOLVAKANSIE

Page 3: 23 September BlitSIG - Durbanville Gemeente September... · 2018-09-20 · 09:00 Klassieke Diens Ds. Rian Verster in die kerkgebou Ons staan vandag stil by Psalm 73 Praying our doubt

VOORBIDDINGOns bid vir lidmate wat siek is of besig is met behandeling.

Attie BarnardMatthys Mostert

Susanna Barry is oorlede en ons bid vir troos vir haar

familie en vriende.

Ons wil graag vir elkeen wat in nood verkeer, bid of julle besoek.

Laat weet asb. vir Christa by ons kerkkantoor.

SPESIALE DEURKOLLEKTE

Die Hugenote Kollege is 'n privaat opleidings-

instansie wat studente vanuit die Christelike

geloof en waardestelsel oplei om maatskap-

like- en kerklike dienswerk te kan beoefen.

Tans bied die Kollege sertifikaatkursusse in

Maatskaplike Hulpwerk, Gemeenskapsont-

wikkeling, Vroeë Kind Ontwikkeling, Kinder-

en Jeugsorg asook Teologie en Bediening

aan. Die Kollege bied ook kort kursusse aan

vir gemeentes en lidmate wat hulle kan help

om hulle dienswerk in die Koninkryk van God

nog beter te kan doen.

Uitvoerende Hoof 021-873-1181 |

[email protected] | www.hugenote.com

Ons deuroffers gaan vandag aan

BADISAOns studente hou hul

gemeenskapsprojek op die 27ste September en is op soek

na 30 hotdogs vir die geleentheid.

Ons sal dit baie waardeer indien iemand moontlik bereid sal wees

om ons daarmee te kan help.Kontak gerus die kerkkantoor.

BEDANKING VIR SKENKING AAN HUIS ARISTEA

Ons wil u graag namens ons inwoners hartlik bedank vir die

wonderlike bydrae van

R 3325.00.Die bydrae wat u gemeente oor die jare tot Aristea gelewer het,

word werklik waardeer.

HUGENOTE KOLLEGEWaar Christenwees grondvat in opleiding

Offergawes en spesiale bydraes kan ook d.m.v. SNAPSCAN gegee word. As u ʼn

slimfoon het, is dit baie maklik. Laai net die SNAPSCAN App af en volg die instruksies.

Durbanville Gemeente BankbesonderhedeABSA, Durbanville-tak,

Rekeningnommer: 141 058 0019Naam: NG Gemeente Durbanville

Verwysing bv. Pienaar/MDO

BESONDERHEDETel: 021 975 6370

E-pos: [email protected]

Webblad: www.durbanvillegemeente.co.za

Facebook: Durbanville Gemeente

Instagram: @durbanvillegemeente

Twitter: @Dgemeente

KERKKANTOOR