© My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde...

13
1 LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie gedurende hierdie tyd skryf nie. 4. Antwoorde moet op die antwoordblad geskryf word. 5. Skryf duidelik en netjies. Nommers moet dieselfde wees as op die vraestel. 6. Trek ‘n lyn na elke vraag. 7. Spelling tel! 8. Jy moet al die vrae antwoord! Moet asseblief nie op die vraestel skryf nie! GRAAD: 7 L S __________________________________________________________________________________________ AFDELING A Leesbegrip 1. Lees die volgende berig uit Die Burger van 17 Maart 2012 en beantwoord dan die vrae: Brand dryf kese na chardonnay JAN GERBER Stellenbosch 1. Dit was die onlangse brande wat die bobbejane die berge om Franschhoek laat klim het. En hulle het inderdaad die boere vererg. 2. ‘n Trop van sowat 50 kese het die onlangse parstyd so haastig en so lastig die plaas La Petite Ferme in die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young, die plaas se bestuurder, gesê. Dit beteken 1 200 tot 1 500 bottels wyn minder. 3. Dendy-Young raak egter nie té kwaad vir die bobbejane nie, want hy is self ‘n omgewingsgesinde. Hulle het ‘n monitor op die plaas om kese – wat glo veral in chardonnay belanggestel het – dop te hou, maar dit is onmoontlik om ‘n bobbejaan agter elke bult te gaan haal. 4. Me. Jenni Trethowan, medestigter van Baboon Matters, meen monitors is die beste manier om bobbejaanskade te verhoed. Haar organisasie lei mense op in dié hoedanigheid. 5. “Dit baat regtig nie om bobbejane seer te maak nie,” het sy gesê en verduidelik indien een trop verdryf word, sal ‘n ander net sy plek inneem. SUMMATIEWE ASSESSERING LEERAREA: AFRIKAANS HT GRAAD: 7(Me. C Enslin) MODERATOR: Me. A Botha TYD: 90 minute PUNTE: 85 DATUM 18 November 2016

Transcript of © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde...

Page 1: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

1

LIMPOPODEPARTEMENTVANONDERWYSLAERSKOOLWARMBAD

INSTRUKSIES:Skryfjounaamenvanopelkeantwoordbladenjounommer

1. Voltooialdievrae.2. Leesdievraebehoorlikdeurvoordatjyditantwoord.3. Jykry5minuteomdievraesteldeurtelees.Moeniegedurende

hierdietydskryfnie.

4. Antwoordemoetopdieantwoordbladgeskryfword.

5. Skryfduidelikennetjies.Nommersmoetdieselfdeweesasopdievraestel.

6. Trek‘nlynnaelkevraag.7. Spellingtel!8. Jymoetaldievraeantwoord!Moetassebliefnieopdievraestelskryfnie!

GRAAD:7LS__________________________________________________________________________________________AFDELINGALeesbegrip1. LeesdievolgendeberiguitDieBurgervan17Maart2012enbeantwoorddandie

vrae:

BranddryfkesenachardonnayJANGERBERStellenbosch

1. Ditwasdieonlangsebrandewatdiebobbejanedie

bergeomFranschhoek laatklimhet. Enhullehet

inderdaaddieboerevererg.

2. ‘nTropvansowat50kesehetdieonlangseparstyd

sohaastigensolastigdieplaasLaPetiteFermein

dieFranschhoek-valleisewingerdeingevaarentot

tweetondruiweperweekverorberhet,hetmnr.

MarkDendy-Young,dieplaassebestuurder,gesê.

Ditbeteken1200tot1500bottelswynminder.

3. Dendy-Young raak egter nie té kwaad vir die bobbejane nie, want hy is self ‘n

omgewingsgesinde. Hullehet ‘nmonitoropdieplaasomkese–watgloveral in

chardonnaybelanggestelhet–doptehou,maarditisonmoontlikom‘nbobbejaan

agterelkebulttegaanhaal.

4. Me.JenniTrethowan,medestigtervanBaboonMatters,meenmonitorsisdiebeste

manier om bobbejaanskade te verhoed. Haar organisasie lei mense op in dié

hoedanigheid.

5. “Dit baat regtig nie ombobbejane seer temaak nie,” het sy gesê en verduidelik

indieneentropverdryfword,sal‘nandernetsyplekinneem.

SUMMATIEWEASSESSERING

LEERAREA: AFRIKAANSHTGRAAD: 7(Me.CEnslin)

MODERATOR: Me.ABotha

TYD: 90minute

PUNTE: 85DATUM 18November2016

Page 2: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

2

6. Uiteraard was daar nog altyd bobbejane in hul omgewing, maar Dendy-Young

meendieonlangsebrandehetdiebobbejanediewingerdeingedryfopsoeknakos.

7. HymeensyplaashetveraldeurgeloopomdatdieFranschhoekpasverbydieplaas

loopenditdietropseterreinis.

8. Mnr. André Morgenthal, kommunikasiebestuurder van Wines of South Africa

(Wosa),hetgesêbobbejanebedreigniewerklikoesopbrengstenie.

9. “Behalwewanneer dit ‘n kleiner produsent soosMark Dendy-Young se La Petite

Fermeis,of‘nblokwingerdiswatvir‘nspesifiekewyngeoormerkis.”

10. Ditisegternienetbobbejanewatvanjaarvirkleineroestegesorghetnie.

11. Luidens‘nonlangseverklaringvandieKaapseWynmakersgildehet“sterkwinden

idealekoue,natwinter-en lentemaandegesorgvir ‘nkleinoesmetuitsonderlike

vrugteenkleurintensiteitvirdiemeestekultivars,veralsauvignon”.

12. Vir Dendy-Young is die kleiner oes ook nie net slegte nuus nie: “Die gehalte is

fantasties.”

1.1 Watteridiomatiesenaamvirbobbejanewordindieleesstukgebruik? (1)

1.2 GeeTWEEbewyseuitdieleesstukdatdieskade,watdiebobbejaneaangerig

het,nieminwasnie. (2)

1.3.1WattermaatreëlhetLaPetiteFermeteendiebobbejanegebruik? (1)

1.3.2 NoemTWEEredeswaaromhullejuisopdiéopsiebesluithet. (2)

1.4 Verduidelikhoe“om‘nbobbejaanagterelkebulttegaanhaal”:

1.4.1 letterlik (1)

1.4.2 enfiguurlikverstaankanword (1)

1.5 Wathetveroorsaakdatdiebobbejanejuisvanjaardiéwingerdgetakelhet? (2)

1.6 Watterverskilisdaarindieboeresehoudinginparagraaf1en3?Gebruik

joueiewoordeenniediévandieleesstuknie. (1)

1.7 Diekleineroestehetooksekerevoordelevirdieboeregehad.SkryfDRIE

sulkevoordeleneer. (3)

TotaalVraag1:[14]

2. Bestudeerdievolgendespotprentopbl.3uitDieBurgervan29Junie2012enbeantwoorddandievraewatvolg:

2.1 Opwattermodernetendenslewerdiespotprentkommentaar? (1)

2.2 Verduidelikdiemuissewoorde:“Hullely‘nvreetsamebestaan”volledig. (2)

2.3.1 NaaanleidingvanwatterbaiebekendesprokievanGrimmisdiespotprent

geteken? (1)

2.3.2 GeeTWEEvisuelebewysevirjouantwoordinVRAAG2.3.1. (2)

Page 3: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

3

TotaalVraag2:[6]TOTAALAFDELINGA:[20]

AFDELINGBTaalstruktureen–konvensies3. LeesdieonderstaandetekswathandelooronseieSuid-Afrikaanseheldeen

beantwoorddievraewatvolg:

1. HierinSuid-Afrikaheteenvanonsbekendsteenmeesgerespekteerde

2. aktiviste,ZachieAchmat,dieteenoorgesteldevan‘nhongerstakinggehou,met

3. geweldigepositieweresultate.DieSuid-Afrikaansepolitiekisgeruimetyd

4. beheerdeurmensewatniewouglodatdieMI-virustotvigs,endusdiedood,kon

5. leinie.Hullehetookgeweieromdienodigemedikasieaanvigslyersteverskafby

6. staatshospitale.DieoudministervanGesondheid,MantoTshabalala-Msimang,

7. heteenvoudigvolgehoudatmensegesondmoeteet.Achmathettoebaiegesond

8. geëet,maargeweieromdievigsmedisynetedrinkwataanrykmensebeskikbaar

9. was.Hywouwysdat‘ngesondedieetniegenoegisnieensodoendedieregering

10. gedwingomdiemedisyneookaandiearmesbeskikbaartestel.ToeAchmat

11. uitersswakwas,hetverskeieinternasionaleleiersasookplaaslikeleierssoos

12. DesmondTutuenNelsonMandelabyhomgesmeekomwelsymedisynetebegin

13. gebruik.Hyhet,enhetbaiegouherstel.Kortdaarnamoesdieregeringswig

14. onderdiedrukendiemedisynewordnouaanarmmensebeskikbaargestelin

15. staatshospitale.

Page 4: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

4

3.1 Waarvoorstaandieafkorting“MI-virus”? (1)

3.2 Waaromworddiewoord“MI-virus”met‘nkoppeltekengeskryf? (1)

3.3 Watisdiefunksievandiedeeltekenindiewoord“geëet”?(r.8) (1)

3.4 Verduidelikdiegebruikvandiekommainreël11. (1)

3.5 Diewerkwoord“volgehou”(r.7)is‘nskeibarewerkwoord.Gebruiknoudie woordin‘nsinastweeapartewoorde. (1)

3.6 Bestudeerdiefraseinreël13“hetbaiegouherstel”.Skryfdiebepalingneer.(1)3.7 Isdiebepalinginjouantwoordbynr.3.6,‘nbyvoeglikeof‘nbywoordelike

bepaling? (1)

3.8 Geedieintensiewevormvan“arm”.(r.14) (1)

3.9 Inreël4worddiewoord“glo”as‘nwerkwoordgebruik.Maak‘nnuwesin, maargebruiknoudiewoord“glo”as‘nselfstandigenaamwoord. (1)

3.10 Vorm‘nbyvoeglikenaamwoordvandiewoord“gebruik”(r.13)sodatditkorrek indievolgendesinsalpas:

“Vooraf(gebruik)motorsisdikwelsgoedkoperasnuwemotors.” (1)

3.11 Geedievergrotendetrapvan“baie”(r.7) (1)

3.12 Isdiewoord“bekendste”(r.1)‘nsimpleksof‘nkompleks? (1)3.13 Isdiewoord“bekendste”(r.1)‘nsamestelling,afleidingof‘nsamestellende afleiding? (1)

TotaalVraag3:[13]

4. Bestudeerdiespotprentenbeantwoorddaarnadievrae:

Page 5: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

5

4.1 Waaromworddiewoord“skole”met‘nenkel“o”geskryf? (1)

4.2 Verdeeldiewoord“rottang”inr.2in:4.2.1 lettergrepe (1)

4.2.2 klankgrepe (1)

4.3 Watisdieimplisietebetekenisvandie“rottangterugbring”? (1)

4.4 Isdiesin:“Ekdinkdieskolekanmaarweerdierottangterugbring”‘nsaamgestelde/enkelvoudigesin? (1)

4.5 Wattersuggestielêindiepasewoordetenopsigtevan“ordelikeengedissiplineerdemense”? (1)

4.6 Watterverskynselvindonsindiespotprent?Kiesdieregteantwoord: vooroordeel/stereotipering/partydigheid (1)

TotaalVraag4:[7]

5. Leesdievolgendestrokiesprentversigtigdeurenbeantwoorddandievrae:

Page 6: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

6

5.1 Benoemdieleestekeninraampie3seeerstereël. (1)

5.2 Waaromworddiewoord“rêrig”inraampie4met‘nkappiegeskryf? (1)

5.3 Verduidelikwaaromdiewoord“onsself”inraampie6mettwee“s’e”gespel word. (1)

5.4 Indiesamestelling“sangklas”(raampie5)isdaartweestamme,naamlik“sang”en“klas”.

5.4.1Watterstamisdiekern? (1)

5.4.2 Gebruiknoudiekernas‘nbepalingin‘nnuwesamestellingvanjoukeuse. (1)

5.5 Bestudeerdiesin“Ekhetnounetdieeienaardigstedroomgehad.”(raampie8)

5.5.1 Identifiseerdieonderwerpinbogenoemdesin. (1)

5.5.2 Identifiseerdiegesegdeinbogenoemdesin. (1)

5.6 Identifiseerdiekoppelwerkwoordinraampie5enskryfditneer. (1)

5.7 Vinddielidwoordinraampie6enskryfditneer. (1)

5.8 Vorm‘npersoonsnaamvan“droom”inraampie8. (1)

[10]TOTAALAFDELINGB:[30]

AFDELINGCLetterkunde

6. Leesdiegedigdeurenbeantwoorddievraewatdaaropvolg:

SlaapD.F.Malherbe

1 Watisdieslaap‘nwondersoeteding!

2 Sagophaarbloueoëdaaldievaak

3 soosmaneskyndiepwaterkuileraak

4 omdaartedroominsilwerskemering.

5 Virlaasbeefoorhaarlippe‘nfluistering:

6 “Nag,Pappie.”Ekmerkhoelangsaamhygenaak,

7 watdromesoettotwerklikhedemaak:

8 invaderarmsrusmylieweling.

9 Sluitsomyoë,God,wanneervirmy

10 uEngelwenkterlaastelangerus

11 enekvanwildewoelinghiermoetskei;

12 datmydanstilledromehuistoesus

13 ensterkeHanddeurduisternisselei.

14 Sluitsomyoë,God,asekgaanrus.

Page 7: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

7

Vrae:

6.1 Wieisdietweekaraktersindiegedig? (2)

6.2 Wieisaandiewoordindiegedig(isdiesprekerindiegedig)? (1)

6.3 Inversreël1klinkditasofdiesprekeropgewondeis.

a. Watterleestekengebruikdiedigteromhierdieopgewondenheidte

beklemtoon? (1)

b. Waaroorisdiesprekeropgewonde? (1)

c. Watterwoordinversreël1beklemtoondieopgewondenheid? (1)

6.4 Inversreël2tot4word‘nvergelykinggebruik.

a. Skryfdievergelykingneer. (1)

b. Wattertweesakewordmetmekaarvergelyk? (1)

c. Hoehelphierdievergelykingomdiestemming(atmosfeer)vandie

gediguittebeeld? (1)

6.5 Uitwatterwoordekanonsafleidatdiedogtertjienouophaarpappaseskoot

aandieslaapraak? (1)

6.6 Vanafversreël9praatdiesprekermetGod.WatvradiesprekervanGod? (1)

6.7 Diewoorde“wildewoeling”(r.11)vorm‘nkontrasmettweeanderwoorde

watindielaastevierversreëlsstaan.Skryfhulleneer. (2)

6.8 Wat,dinkjy,isdieboodskap(tema)vanhierdiegedig? (2)

[15]

AFDELINGDSkryf

7. KiesEENvandievisueleteksteopbladsy8enskryf‘nopsteldaaroor.Geejoueie

gepastetitelvirjouskryfstuk.Skryf100tot150woordeooreenvandievisuele

tekste(3tot5paragrawe).Nommerdietekswatjykies(AofB).

Page 8: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

8

OF

[20]

TOTAAL:85

Page 9: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

9

AFRIKAANS(HT)GR.7ASSESSERINGSTAAKVAARDIGHEID:SkryfenaanbiedLegende,mite,fabel,sprokie,gedig,toespraak,beskrywingenanderverbeeldingsteksteNaamenVan: Datum:Kriteria PuntetoekenningBeplanningenstruktuur:Leerder lewer bewys van deeglike

beplanning, bv. breinkaart en eerste

weergawe wat voldoen aan die

voorgeskrewe struktuur van die genre, bv.

dagboekinskrywing,legende,sprokie,ens.

5 4 3 2 1

Hanteringvanonderwerp:Inhoudisrelevanttotonderwerpensinneis

logies georden. Duidelike inleiding,middel

en slot indien van toepassing. Korrekte

gebruikvanpunktuasie.

5 4 3 2 1

Woordeskatenspelling:Toon uitgebreidewoordeskat en spelling is

uitstekend. Woordeboekewordgebruiken

korrekaangewend.

5 4 3 2 1

Paragrawe, sinstruktuur, woordorde enskakeling:Inhoud is logies in paragrawe georden en

sinne is effektiefmet voegwoorde verbind.

Woordorde wissel maklik tussen hede,

verledeen toekomende tyd. Taalgebruik is

korrek.

5 4 3 2 1

Puntuit20/__________ %

Page 10: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

10

Jullehetmyniegevrahoedit

vandagopskoolwasnie!Nougoed....Hoewasdit

vandagindieskool,Jeremy?

Verbasend!EkwasrêrigbekommerdoormySGA-Taak

inBiologie,maarekhetditallesaanMnr.Smithverduidelikenhysêditlykofekopdieregtespooris.

Hysêselfspartyvanmyideesisoorspronklikenopwindend!

Ekweetnieofekditalgesêhetnie,maarSarawas‘nbietjieafsydiggeweesdieafgelopetyd.Maarditblyktoesy

wasnetgestresoordieskool.

Syhetmyselfsvandagoppad

Sangklastoegesoen.

Disverbasendhoeveeldrukonsoponselfplaasasonsallesewebelangrikag,weetjulle?Wel

ekgaanweeragterdieboekeinskuif.

Sienjulle!

Ekhetnou-netdieeienaardigstedroomgehad!

Nee,ditwasnie‘ndroomnie!Ekdinkhyhetuitsyeieietsvir

onsvertel!

Page 11: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

11

Page 12: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

12

Page 13: © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen ......die Franschhoek-vallei se wingerde ingevaar en tot twee ton druiwe per week verorber het, het mnr. Mark Dendy-Young,

13