God nooi ons uit en ons kom tot rus

Post on 02-Jan-2016

71 views 0 download

description

God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Genesis 32: 22-31. Familie-oomblik. Realiteits-TV?. Ontmoeting met God ... onverwags?. ’n Pynlike ondervinding. Ramp of voorspoed?. ’n Nuwe basis. God stuur ons om te leef. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God praat met ons en ons luister

Genesis 32: 22-31

Familie-oomblik

Realiteits-TV?

Ontmoeting met God ...

onverwags?

’n Pynlike ondervinding

Ramp of voorspoed?

’n Nuwe basis

God stuur ons om te

leef

Gaan in vrede,

en mag Christus wat op verwonde voete loop,

sáám met jou op die pad wees.

Mag Christus wat met verwonde hande dien,

jou hande uitstrek om ander te dien.

Mag Christus wat met 'n verwonde hart liefhet,

jou hart oopmaak vir liefde.

Mag jy Christus sien in elke gesig wat jy ontmoet

en mag almal Christus in jou gesig raaksien.

Amen.

Volgende erediens Agste Sondag in Koninkrykstyd –

7 Augustus 2011Fokusteks: Ps 105:1-6, 16-22, 45b.