Post on 16-Nov-2014
Hoe om spanning te hanteer
How to handle stress
Spanning is die gevolg van die konstante onverwerkte
teenwoordigheid van vrees
Stress is the result of the constant unresolved presence of fear
Resiesperd en koei
Die liggaam se natuurlike veg of vlug vermoë
The body’s natural fight or flight ability
In watter vorms kom spanning na voor? Angs \ Vrees \ Bangheid
TwyfelSkaamheid
BesluitloosheidBygeloof
Afsondering \ OntrekkingEensaamheid
Buitengewone agressieLeuens
OngeskiktheidVerskonings
BekommernisMinderwaardigheid
LafhartigheidAgterdogHuiwering
BedruktheidHoogmoed
Terughoudendheid en skuheid op sosiale gebiedKritiek
Skuldgevoelens
Wat is die effek van spanning?What is the effect of stress?
Dit het ‘n liggaamlike en emosionele effek
Dit het ‘n sosiale effek
Dit het ‘n geestelike effek
•“Researchers estimate that stress contributes to as many as 80% of all major illnesses that include cardiovascular disease, cancer, endocrine and metabolic disease, skin disorders and infectious ailments of all kinds.
•Studies by the American Medical Association have shown stress to be a factor in over 75% of all illnesses today.
•Research linking stress to a variety of diseases and illnesses has been the subject of more than 20,000 scientific studies.
WEET WIE JY IS
• As jy onseker is oor jou identiteit gaan jy toelaat dat ander jou in hulle vorms indruk
• Om te probeer om iemand anders te wees wat jy nie is nie veroorsaak spanning.
KNOW WHO YOU ARE
• Ons kan nie almal tevrede stel nie
• Moenie toelaat dat mense se verwagtinge jou manipileer nie
• Niemand kan druk op jou sit sonder jou toestemming nie
KNOW WHO YOU WANT TO PLEASE
WEET WIE JY WIL TEVREDE STEL
STEL VIR JOUSELF DUIDELIKE DOELWITTE
• Niks maak ‘n mens so moedeloss as rigtingloosheid nie
• Jy word gelei deur prioriteite of druk
• Prioriteite sê “ek is in beheer”
• Druk sê “iemand anders is in beheer
SET YOURSELF PROPER GOALS
FOKUS OP EEN DING OP ‘N KEER
• Jy kan nie twee hase op een slag jaag nie
• Vat jou probleme een vir een vas
• Moenie almal gelyk wil hanteer nie, dit laat die berg groter lyk as wat hy is
FOCUS ON ONE THING AT A TIME
GENIET DIE LEWE
• Balans is die sleutel tot die hantering van spanning.
• Werk moet gebalanseer word met plesier
• Ons moet soms iets doen, sport, ‘n stokperdtjie, iets anders wat ons gedagtes van alles om ons kan wegneem
ENJOY LIFE
JY HET IEMAND NODIG OM JOU TE HELP AS ALLES TE VEEL WORD
YOU NEED SOMEONE WHEN LIFE GETS TO MUCH
Joh 10:10
Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. (OU VERTALING)
John 10:10
The thief comes only to steal and kill and destroy; I have come that they may have life, and have it to the full. (NIV)