Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

20

Transcript of Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Page 1: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning
Page 2: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Hoe om spanning te hanteer

How to handle stress

Page 3: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning
Page 4: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Spanning is die gevolg van die konstante onverwerkte

teenwoordigheid van vrees

Stress is the result of the constant unresolved presence of fear

Page 5: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning
Page 6: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Resiesperd en koei

Page 7: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Die liggaam se natuurlike veg of vlug vermoë

The body’s natural fight or flight ability

Page 8: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

In watter vorms kom spanning na voor? Angs \ Vrees \ Bangheid

TwyfelSkaamheid

BesluitloosheidBygeloof

Afsondering \ OntrekkingEensaamheid

Buitengewone agressieLeuens

OngeskiktheidVerskonings

BekommernisMinderwaardigheid

LafhartigheidAgterdogHuiwering

BedruktheidHoogmoed

Terughoudendheid en skuheid op sosiale gebiedKritiek

Skuldgevoelens

Page 9: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Wat is die effek van spanning?What is the effect of stress?

Dit het ‘n liggaamlike en emosionele effek

Dit het ‘n sosiale effek

Dit het ‘n geestelike effek

Page 10: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

•“Researchers estimate that stress contributes to as many as 80% of all major illnesses that include cardiovascular disease, cancer, endocrine and metabolic disease, skin disorders and infectious ailments of all kinds.

•Studies by the American Medical Association have shown stress to be a factor in over 75% of all illnesses today.

•Research linking stress to a variety of diseases and illnesses has been the subject of more than 20,000 scientific studies.

Page 11: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning
Page 12: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

WEET WIE JY IS

• As jy onseker is oor jou identiteit gaan jy toelaat dat ander jou in hulle vorms indruk

• Om te probeer om iemand anders te wees wat jy nie is nie veroorsaak spanning.

KNOW WHO YOU ARE

Page 13: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

• Ons kan nie almal tevrede stel nie

• Moenie toelaat dat mense se verwagtinge jou manipileer nie

• Niemand kan druk op jou sit sonder jou toestemming nie

KNOW WHO YOU WANT TO PLEASE

WEET WIE JY WIL TEVREDE STEL

Page 14: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

STEL VIR JOUSELF DUIDELIKE DOELWITTE

• Niks maak ‘n mens so moedeloss as rigtingloosheid nie

• Jy word gelei deur prioriteite of druk

• Prioriteite sê “ek is in beheer”

• Druk sê “iemand anders is in beheer

SET YOURSELF PROPER GOALS

Page 15: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

FOKUS OP EEN DING OP ‘N KEER

• Jy kan nie twee hase op een slag jaag nie

• Vat jou probleme een vir een vas

• Moenie almal gelyk wil hanteer nie, dit laat die berg groter lyk as wat hy is

FOCUS ON ONE THING AT A TIME

Page 16: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

GENIET DIE LEWE

• Balans is die sleutel tot die hantering van spanning.

• Werk moet gebalanseer word met plesier

• Ons moet soms iets doen, sport, ‘n stokperdtjie, iets anders wat ons gedagtes van alles om ons kan wegneem

ENJOY LIFE

Page 17: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

JY HET IEMAND NODIG OM JOU TE HELP AS ALLES TE VEEL WORD

YOU NEED SOMEONE WHEN LIFE GETS TO MUCH

Page 18: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning

Joh 10:10

Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. (OU VERTALING)

John 10:10

The thief comes only to steal and kill and destroy; I have come that they may have life, and have it to the full. (NIV)

Page 19: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning
Page 20: Agt Geheime Vir Die Hantering Van Spanning