8 mei 2016 die doop en die leë graf

Post on 08-Feb-2017

78 views 12 download

Transcript of 8 mei 2016 die doop en die leë graf

DIE DOOP EN

DIE LEË GRAFLukas 24:1-11

Wat ’n skok!Die waarheid meegedeelDie boodskap is te groot

Lukas 24:11 En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk,

en hulle het hul nie geglo nie.

Die waarheid van Sy opstanding

Doop?Romeine 6:3-4

Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die

dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe

lewe kan wandel.

2 Korintiërs 5:17 Daarom, as iemand in

Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het

alles nuut geword.

Die doop simboliseer die dood en opstanding van Jesus

Matteus 28:18 En Jesus het nader gekom en

met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die

hemel en op aarde.

Kolossense 2:12 ... omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin

julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode

opgewek het.

1 Johannes 4:4 Julle is uit God, my kinders, en het

hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.

Matteus 1:21 ... en sy sal ‘n seun baar, en jy moet

Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.

Kolossense 1:13 Hy wat ons verlos het uit die mag

van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy

liefde, ...

Hebreërs 3:19 En ons sien dat hulle deur ongeloof

nie kon ingaan nie.

DIE DOOP EN

DIE LEË GRAF