Thema : Betrek je doop in je dagelijks leven met God 1)De doop bevrijdt je
8 mei 2016 die doop en die leë graf
-
Upload
susanna-de-waal -
Category
Spiritual
-
view
78 -
download
12
Transcript of 8 mei 2016 die doop en die leë graf
![Page 1: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/1.jpg)
DIE DOOP EN
DIE LEË GRAFLukas 24:1-11
![Page 2: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/2.jpg)
Wat ’n skok!Die waarheid meegedeelDie boodskap is te groot
![Page 3: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/3.jpg)
Lukas 24:11 En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk,
en hulle het hul nie geglo nie.
Die waarheid van Sy opstanding
![Page 4: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/4.jpg)
Doop?Romeine 6:3-4
Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die
dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe
lewe kan wandel.
![Page 5: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/5.jpg)
2 Korintiërs 5:17 Daarom, as iemand in
Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het
alles nuut geword.
![Page 6: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/6.jpg)
Die doop simboliseer die dood en opstanding van Jesus
Matteus 28:18 En Jesus het nader gekom en
met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die
hemel en op aarde.
![Page 7: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/7.jpg)
Kolossense 2:12 ... omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin
julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode
opgewek het.
![Page 8: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/8.jpg)
1 Johannes 4:4 Julle is uit God, my kinders, en het
hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.
Matteus 1:21 ... en sy sal ‘n seun baar, en jy moet
Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
![Page 9: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/9.jpg)
Kolossense 1:13 Hy wat ons verlos het uit die mag
van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy
liefde, ...
Hebreërs 3:19 En ons sien dat hulle deur ongeloof
nie kon ingaan nie.
![Page 10: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/10.jpg)
DIE DOOP EN
DIE LEË GRAF
![Page 11: 8 mei 2016 die doop en die leë graf](https://reader038.fdocument.pub/reader038/viewer/2022110107/589a095a1a28ab7a318b5573/html5/thumbnails/11.jpg)