Graad 6: Afrikaans EAT Basslynassessering 2020Naam: ____________________________ Datum: ____________________
Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf
Punte: 50 Tyd: 1 h 30
minute
HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE
AFDELING
VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT
PUNT %
A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15
B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES
Taal in konteks Memorandum 15
C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10
D SKRYF Paragraaf Rubriek 20
MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.
ASSESSERING
Onvoldoende
(Benodig ondersteuni
ng)
Elementêr(Baie Swak)
Gemiddeld(
Bevredigend)
Knap(Baie goed)
Uitsonderlik
(Skitterend)
0 – 29% 30 39%
40 49%
50 – 59%
60 -69%
7079%
80 –100%
Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5
LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS HARDOP LEES
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 1
SKRYF
Instruksies aan leerders1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur.2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.
Graad 6 __ Afrikaans Eerste Addisionele Taal Januarie 2020
Basislyn-/aanvangsassessering
AFDELING A: LEES EN KYK 15 punte
Vraag 1: Leesbegrip
Teks A: Storie
Lees die storie noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 2
Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1 Daar was ‘n inkstreep dwarsoor my bladsy. Ek moes die werk oordoen. By die huis het hulle gesê ek moenie toelaat dat Uli my so hinder nie. “Ek wil nie meer langs Uli sit nie,” het ek die volgende dag vir Juffrou gesê. 2 “Waar wil jy dan sit, Petra?” vra sy. “Langs Vernon.”
3 Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit. Ek het nie ‘n woord met Uli gepraat nie. En Uli het ook nie iets gesê nie. Hy het net daar gestaan en na my gekyk. Toe gaan sit Rudolf langs Uli. Ek het gewonder hoe lank dit sou uitwerk.
4 Die volgende dag het Rudolf geklik dat Uli die bank wikkel, dat Uli aan hom stamp, dat Uli sy uitveër vat en dat Uli afkyk.
5 Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. ‘n Dag later het hy na ‘n leë bank geskuif.
6 Chadley was lank siek. Toe kom hy terug. Hy het altyd langs Vernon gesit. Hy wou natuurlik sy plek terughê. 7 Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie. Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.”
8 Ek het nie gedink Uli sal dit sê nie.
9 Toe vra Juffrou: “Wat sê jy, Petra?” Ek het nie ‘n woord gesê nie. Toe vra sy weer. “Dit ís so,” sê ek.
Beantwoord die vrae in volsinne.
1. Wat is die naam van die leerder langs wie Petra gaan sit het. (1)
________________________________________________________________________
2. Hoekom het Petra geskuif? (1)
________________________________________________________________________
3. Wat beteken dit as iemand “klik”? (1)
________________________________________________________________________
4. Hoekom, dink jy, het Petra weer terug na Uli geskuif? (2)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
5. Wie het langs Vernon gesit, voordat Petra daarnatoe geskuif het? (1)
________________________________________________________________________
6. Petra het vir ‘n tweede keer langs Uli gaan sit. Hoekom het sy nie weer weggeskuif nie? (2)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
7. Dink jy Uli het van Petra gehou? Moitveer jou antwoord. (2)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
[9]
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 3
Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1 Daar was ‘n inkstreep dwarsoor my bladsy. Ek moes die werk oordoen. By die huis het hulle gesê ek moenie toelaat dat Uli my so hinder nie. “Ek wil nie meer langs Uli sit nie,” het ek die volgende dag vir Juffrou gesê. 2 “Waar wil jy dan sit, Petra?” vra sy. “Langs Vernon.”
3 Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit. Ek het nie ‘n woord met Uli gepraat nie. En Uli het ook nie iets gesê nie. Hy het net daar gestaan en na my gekyk. Toe gaan sit Rudolf langs Uli. Ek het gewonder hoe lank dit sou uitwerk.
4 Die volgende dag het Rudolf geklik dat Uli die bank wikkel, dat Uli aan hom stamp, dat Uli sy uitveër vat en dat Uli afkyk.
5 Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. ‘n Dag later het hy na ‘n leë bank geskuif.
6 Chadley was lank siek. Toe kom hy terug. Hy het altyd langs Vernon gesit. Hy wou natuurlik sy plek terughê. 7 Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie. Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.”
8 Ek het nie gedink Uli sal dit sê nie.
9 Toe vra Juffrou: “Wat sê jy, Petra?” Ek het nie ‘n woord gesê nie. Toe vra sy weer. “Dit ís so,” sê ek.
TEKS B: VISUELE TEKS
Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae wat volg:
8. Wat is die prys van die aanbod? ________________________________________ (1)
9. Watter twee woorde word gekombineer om die woord SPURFEK te maak?
________________________________ ________________________________ (2)
10. Kan jy die aanbod op ‘n Saterdag gebruik? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________ (2)
11. Verduidelik hoekom jy daarvan sal hou om van die aanbod van Spur gebruik te maak.
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________ (1)
[6]
Totaal: ______/15
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 4
AFDELING B: TAALSTRUKTUUR EN KONVENSIES: TAAL IN KONTEKS
Beantwoord AL die vrae.
12. Watter tipe woordsoorte is die volgende. Kies uit die woorde wat in die raamwerk verskyn.
12.1 inkstreep - ____________________________________________________
12.2 Uli - ____________________________________________________
12.3 hy - ____________________________________________________ (3)
13. Skryf die volgende sin oor in die Verlede Tyd.
Daar is vyf oop sitplekke in ons klas.
__________________________________________________________________ (1)
14. Soek die antonieme vir die volgende woorde in die leesstuk en skryf dit neer.
14.1 gesond - __________________________________________________
14.2 nuwe - __________________________________________________ (2)
15. Omkring die byvoeglike naamwoord in die volgende sin.
Die simpel Rudolf het oor elke kleinigheidjie geklik. (1)
16. Sê of die volgende woorde afleidings of samestellings is.
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 5
Persoonlike Voornaamwoord, Eienaam, Werkwoord, Soortnaam, Versamelnaam, Voegwoord
Daar is vyf oop sitplekke in ons klas. Ek weet self nie hoekom ek weer op my ou plek gaan sit het nie.
Toe ek my goed wil uitpak, sê Uli: “’n Mens kan nie sommer net
terugkom as ‘n mens eenmaal weggegaan het nie.
16.1 inkstreep - _______________________________________________
16.2 sitplek - _______________________________________________ (2)
17. Gee ‘n voorbeeld van ‘n vraagsin uit die teks.
___________________________________________________________________ (1)
18. Voltooi die tabel (4)
19. Omkring ‘n werkwoord uit die volgende sin. (1)
Ek het my boeke uit my bank gehaal en langs Vernon gaan sit.
TOTAAL: __________ / 15
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 6
STELLENDE TRAP VERGROTENDE TRAP OORTREFFENDE TRAP
Groot 18.1 18.2
18.3 beter 18.4
AFDELING C: ONVOORBEREIDE LEES
Vergewe en vergeet – Vrede tussen vriende1. Lees weer die teks: Vriende en vergeet…eers self stil deur.2. Lees nou die teks hardop vir jou onderwyser voor.
Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 51 - 2 3 - 4 5 - 6 7 - 8 9 - 10
Leerder ken geen of baie min woorde
Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies
Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde
Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings
Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde
Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde
Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde
Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde
Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed
Leerder lees met ‘n mate van vlotheid
Leerder herken algemene woorde
Leerder ontleed onbekende woorde
Leerder lees met vlotheid en uitdrukking
Dit is een van beste lesers in die klas
Kommentaar:________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 7
licensed under CC BY-SA-NC
AFDELING D: SKRYF
Jy en jou beste maat het vandag baklei. Jy besef dat dit jou skuld was. Skryf
‘n dagboekinskrywing waarin jy vertel wat gebeur het. Beskryf hoe jy daaroor
gevoel het.
Onthou!1. Gebruik die regte formaat vir jou dagboekinskrywing
2. Skryf sowat 80 tot 90 woorde.3. Skryf in die eerste persoon (ek, my) en in die verlede tyd.
4. Skryf die datum en dag bo-aan.5. Vertel in die volgorde waarin dit gebeur het.
6. Gee aandag aan spelling en leestekens.
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 8
Nasienrubriek
Kriteria 1 2 3 4
Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.
Baie min detail ondersteun onderwerp.
Idees en inhoud matig samehangend.
Sommige detail ondersteunonderwerp.
Inhoud en idees voldoende samehangend.
Sommige detail ondersteun onderwerp.
Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid. Alle detail ondersteun onderwerp.
Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.
Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.
Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.
Spelling en Punktuasie
Besaai met foute en verwar die leser.
Verskeie foute word bespeur.
Feitlik foutvry.
Totaal: ______ /10
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 9
Graad 6 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 10
Top Related