Ons hou Kerspartytjie vir Sechaba se kinders!! Naweek van 7 Desember
Kan jy ‘n T-hemp koop vir
een van die kinders?
Neem asb ‘n naamkaartjie in die voorportaal van die
kersboom af, koop ‘n T-hemp (±R70) soos per die
ouderdom op die kaartjie, draai die persentjie toe
met die naamkaartjie op
en bring terug teen Woensdag 5 Desember
BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE BYDRAES SOVER
Desember-maand is steeds
ons gemeente se insameling kos en
toiletware vir NG Welsyn.
ASSEBLIEF... help dat ander ook ‘n
Kersfees met lekker kos kan hê
SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL
∗
Afkondigings vir week 2-8 Desember
Sondag 2 desEMber 2012
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie
ONS LEES VANDAG UIT TEMA
Verskeie Kom dans met God vir God
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar
Wie is god vir jou?
Nellie Wasmuth: sterk tuis aan na gekraakte ribbes, nog heelwat pyn en ongemak (083 356 8130) Louw Ferreira: gaan baie beter, op krukke vir nog ‘n rukkie (082 964 4519) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, laaste chemo en bestraling gehad, kan weer normaal praat, baie dankbaar vir gebede en ondersteuning (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): breingewas effens gekrimp, bestraling volgende jaar. Vooruitsigte vir genesing lyk baie goed (Mienie 010-222 0577) Mienie Stolz: gesondheid, bid vir ondersteuning en vinnige herstel (010-222 0577) Gerbrecht Germeshuys: bid vir aanvaarding en aanpassing tov gesondheidsprobleme (082 678 4158) Maude Laurence: beenwond word stadig gesond. Ons bid vir insig en geduld met haar versorging (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)
Pieter Booysen: toestand verswak, ons bid vir Kay wat steeds bedags by hom is (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)
Mikpunt hierdie jaar is: R260 000 Ons is baie naby aan ons mikpunt, baie dankie!
Prys die Here vir Sy goedheid!!! Hoe dankbaar is ons nie vir Sy seëninge op
ons gemeente nie!!
Het jy al jou bydrae gegee?
Verjaardag kalender
Beskikbaar teen R100 elk
IN DIE KERKKANTOOR en voorportaal
Dorkas groep
Tiende maand
~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~
Vandag 2 Desember Steven Ceronio 082 329 3772 Cecilia Gerber 082 441 5432 Anton Steyn 082 785 6657 Dirk van Biljon 082 883 2695
Maandag 3 Desember *Conrad Walton Monique Wilkinson 082 897 9612
Dinsdag 4 Desember
Ronél Pieters 072 901 2463 Gerhard Pretorius 083 583 4020 Sonette van Dyk 082 920 6691
Woensdag 5 Desember Rolin Rall 082 882 7248
Donderdag 6 Desember Lize du Plooy 082 859 1434 *Ruan van den Berg 084 520 6986
Vrydag 7 Desember Amanda Enslin 083 443 1067 Anita Gross 072 685 1207
Saterdag 8 Desember
Geen *Jeug
Spesiale aanbod:
Uit die Beek 2013 teen ‘n verlaagde prys van R90 elk (gewoonlik R110) beskikbaar,
te koop by die Kerkkantoor
SLEGS 2 OOR!!!!
HIER IS MY HART - PROJEK
Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005
My Hart
Rekeningnommer: 9276716381
verjaarsdae
NUUS Uit die kerkkantoor
As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil
aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.
Neem leiding met die uitbrei en bestuur van ons
Internasionale- en gemeenskaps uitreike...
Ons is opsoek na nog helpers wat Sondae
by die klankbord kan diens doen. Laat weet
asb vir Anton as jy belangstel om deel van
sy span te word.
Anton 082 785 6657
Finansiële Beampte gesoek vir Kerkkantoor.
Die posisie sal ongeveer 3 half dae se werk per week behels…
Die ideale persoon moet hê:
• Ondervinding in alle boekhouding aspekte (opstel van
begroting, finansiële state & verslaglewering, ens.)
• Pastel en E-filing
• Algemene kantoor administrasie
Aansoeke met CV’s aan Rensia per epos [email protected]
of faks 086 698 7605
PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess
Bestuursraad
VAKATUREs
PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss
~ BELANGRIKE NUUS ~ Ons is baie bly en trots om een van ons huidige jong lidmate
Sumari Kruger vanaf Januarie 2013 welkom te heet as deel van ons personeel ~ Sumari se
teologie studies is byna afgehandel en ons het ingestem dat sy haar Gemeente-
jaar hier by ons kan kom aflê. Sumari sal blootgestel word aan alle aspekte van
“dominee-wees” en die gepaardgaande gemeentewerk en ons vra dat julle haar
welkom sal heet en sal help om hierdie ondervinding die moeite werd te maak…
Haar eerste preek sal alreeds plaasvind op Sondag 9 Desember
Ondersteun haar asb…
~ ‘n Brokkie nuus vir ons Jeug~ Ons gaan ‘n Jeugwerker wat spesifiek met ons JEEP-kinders werk, hier by ons
verwelkom vanaf 2013…
Meer besonderhede binnekort…
Gemeente Almanak 2013
Beskikbaar in die voorportaal
Onthou om jou kopie te kry…
HALFEEUFEES KOOKBOEK
BESKIKBAAR @R120 ELK
Te kry by Judy na die erediens in die saal of gedurende
die week in die kerkkantoor
Top Related