TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
DAAR is al heelwat nier- en pankreas-oor-plantings gedoen, maar nou was ’n Bethle-hemiet die eerste om net ’n pankreas-oor-planting te kry.Jacques Fourie, ’n tegnikus by Vodacom,
is in sy woorde “ ’n ander mens” vandat hyop 1 November die oorplanting in dieUniversiteit van die Witwatersrand seDonald Gordon-instituut, die voorstesentrum in die land vir lewer-, nier- enpankreas-oorplantings, ontvang het.Jacques se pankreas het nie insulien
vervaardig nie.Dit het veroorsaak dat hy bykans sy lewe
lank ’n diabeet was.Hy moes gereeld sy suikervlakke dophou,
gereeld eet en homself met insulien inspuit,omdat hy maklik in ’n koma kon beland.Hy en sy vrou, Mossie, en vier kinders
het eendag gery toe hy besef hulle kan ietsoorkom as hy dalk in ’n koma agter diestuurwiel beland.Hy het gebid en die Here drie dinge
gevra: dat sy siekefonds vir so ’n operasiesou betaal, dat al die toetse wat hy danmoet deurloop, suksesvol sou wees en datdaar ’n geskikte pankreas vir hom souwees.Indien die eerste twee reg was, sou hy al
tevrede wees.Die siekefonds het wel goedkeuring
gegee en die toetse was suksesvol.Sowat drie maande later, net nadat hy op
die een foon gepraat het, het een van sykinders vir hom kom sê iemand van ’nhospitaal wil dringend met hom op hulander foon praat.Die persoon sê toe: “Meneer, is jou tas
gepak, ons het ’n pankreas”.“Die Here het my gebed verhoor. Ek het
vroeg die volgende oggend na Johannes-burg gery en is nog dieselfde middaggeopereer. Die operasie het sowat vier uurgeduur.”Jacques sê die dokter het hom vooraf
gewaarsku dat ’n pankreas ’n baie sensitie-we orgaan is wat maklik kneus.Indien dit gebeur, kan ’n oorplanting nie
gedoen word nie.Alles het vlot verloop en ná twee weke in
die hospitaal is hy ontslaan.“Ek is gesond.”Vir hom is die heel lekkerste om nie
kort-kort iets te eet nie.“Ek kan eet wat ek wil, wanneer ek wil.
Ek het selfs al sjokolade geëet.”Die afgelope 19 jaar het sy vrou kort-kort
snags wakker geword om te kyk of hy niedalk in ’n koma is nie.“Sy kan nou die eerste keer gerus gaan
slaap, want sy hoef haar nie meer oor my
te bekommer nie.”’n Maand nadat Jacques geopereer is, is
hy terug werk toe.Hy dra tans ’n masker oor sy neus en
mond om infeksie te voorkom.Dié moet hy tot einde Januarie dra, maar
dit pla hom nie, want hy weet dit is vir syeie gesondheid.
Tans drink hy pille om verwerping vandie pankreas te voorkom.Hy drink ook ander medisyne, onder
meer om te keer dat hy longontsteking kry.“Ek voel soos ’n nuwe mens.“Voorheen kon ek baiekeer nie met my
seun, Hannes, speel nie, maar nou kanek.”
Man voel ‘soos ’n nuwe mens’Eerste om net pankreas-oorplanting te kry
TUINPLAAS digby die Lesothogrens tussen Fouriesburg en Clarens was verlede Saterdag die ene bedrywigheid toe die Machpelaruiterklubse jaarlikse plesierrit daar gehou is. Bestuurslede van die klub het vooraf ’n roete in die skilderagtige Witteberg bepaal waar dit veiligwas vir perd en ruiter om te ry. Foto: Lynda Greyling
Ervaar natuur op ruiterklub se jaarlikse plesierrit
2 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
Bethlehem TakMalanstraat 24BethlehemTel: (058) 303 6488
Harrismith TakPiet Retief-straat 11HarrismithTel: (058) 622 1421
Phutaditjhaba TakStand 47/1KudumaneTel: (058) 713 2218
AVB MALUTI 1
Ons is hier vir jou
Die lewe mag wel oordie reis gaan...
...maar dit gaan ook oor hoejy klaar maak.
Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis-versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB datdaar goed na jou en jou geliefdes omgesien sal word.
KRY TOT R4000 KORTING OP ‘NBEGRAFNIS
Alle lewens wat deur ‘n AVBOB-polis verseker is kwalifiseervir gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en totR4000 korting op ‘n begrafnis op voorwaarde dat diebegrafnis deur AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.
Terme en voorwaardes geld.Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer.
Vir meer inligting kontak ons
Help Kansamet skenkingCAREL ERASMUS (links), voorsitter van die Bethlehemekspo,het ’n tjek van R5 000 namensProject Runway aan Carel deBruin, streekbestuurder van Kansa in die OosVrystaat, oorhandig.Die geld is deur die ekspo beskikbaar gestel nadat Project Runwayten bate van Kansa en die J9stigting op Bethlehem aangebied is.
RUNIC BLIGNAUT and Kyra van Biljon (front) and Maretha van Zyl and Rosie Steenkamp performing at the end of the year showcase, Balletin the Garden, that was presented by die Campus Dance Studio in Clarens. Photo: Lynda Greyling
2 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
RUNIC BLIGNAUT and Kyra van Biljon (front) and Maretha van Zyl and Rosie Steenkamp performing at the end of the year showcase,in the Garden,
ONE of the younger dancers participating in the Ballet in the Garden isEmma van Wyk.
Graceful in beautiful garden
MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 3
“KOEBAAI, sien jou weer . . . ”Só het twee vriendinne, René
Kruger en Hester Corbett, mekaarin st. 8 in Julie 1964 by dieHoërskool Ficksburg gegroet.
Die afgelope naweek – 50 jaarlater – het René, ’n inwoner vanBethlehem, en Hester van Roode-poort mekaar weer gesien.
Die twee het oor die jare heenper pos en telefoon kontak metmekaar behou.
Nadat Hester haar dogter, Esti,in 2008 aan kanker verloor het,het sy René gekontak toe dié ’njaar later met kanker gediagnoseeris. Sedertdien het sy Renéweekliks gebel.
Die naweek is daar omtrentgeklets en gekuier. Hulle het ookskilderye uitgeruil, want albei is liefvir kuns en skilder.
Deur dik endun vriende
RENÉ KRUGER en Hester Corbett.
DRAAI ’n bietjie van die N5 byPaul Roux af en gaan kyk hoemooi is dié dorp se tuine.
Die Vriende van Paul Roux het’n tuinkompetisie gehou ominwoners aan te moedig om hultuine en sypaadjies te verfraai.
Gert van Heerden, voorsittervan die Vriende van Paul Roux,sê altesaam 78 inskrywings isontvang.
Daar kon in verskillendekategorieë deelgeneem word van’n mooi hoekie in ’n tuin,
plantversamelings, groentetuinetot sypaadjies. Altesaam 28 tuineis ingeskryf. Hier is ook in tweeafdelings meegeding naamlikgroter en kleiner tuine.
Lizbeth Fourie van Vanderkloofwas die beoordelaar.
Die wenner van elke afdelinghet ’n prys ontvang.
Hartmut en Rosemarie Schut-ze het die afdeling vir groot tuinegewen, terwyl Hendrik enAnnette Gibhard die afdeling virkleiner tuine gewen het.
Dorpie setuine verfraai
ANNETTE EN HENDRIK GIBHARD het die afdeling vir kleiner tuine in die tuinkompetisie op Paul Roux gewen. Van links is Retha Botes, LizbethFourie (beoordelaar), Annette en Hendrik Gibhard.
HARTMUT ENROSEMARIE SCHUTZE het vanjaar die afdeling vir grotertuine op Paul Roux gewen. Foto: Lynda Greyling
4 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
Só is ek bekeer – Hal LindseyLUKAS 15:11-24: Toe hy nogver aankom, het sy pa homal gesien en hom innigjammer gekry. Hy hardloophom tegemoet, omhels homen soen hom.
In The Gideon vertel HalLindsey, skrywer van die sogenaamdemultimillion sellers The Late Great PlanetEarth en Satan is Alive and Well on PlanetEarth hoe hy tot bekering gekom het. Ekvertaal sy vertelling, maar hier en daar laatek hom sy eie Engels praat.
In 1950 moes ek die tweede agtereenvol-gende jaar die kollege weens my oormatigedrankgebruik verlaat. Ek het my by die vlootaangesluit, die US Coast Guard. Elkenaweek is ons vlootmanne New York toe.Een naweek het ek die Vrydagaand al mygeld, alles, uitgedrink en toe saam met ’nmaat op die plein rondgestaan en kyk of onsnie ’n bekende sien nie by wie ons geld konleen nie. Oorkant Times Square sien ek ’nplakkaat met die woorde: Free Food, enonder dit Jesus Saves. Ek ignoreer dieonderste twee woorde, maar sê vir my maat:“Let’s go over and make those ‘Holy Joes’feed us. They ought to be good for some-thing”. Dit is wat ek van Christenskap gedinkhet. By dié Christelike plek gee hulle toe virons iets te ete, maar net voordat ons loop,kom ’n sakeman na my toe en vra of ek ’nChristen is. “Ek hoop so,” antwoord ek enhoop ek is nou van hom ontslae. Maar hybly met my praat en die eerste keer het ekdie weg van saligheid duidelik uitgespelgehoor. Ek het net gelag, want ek het niebelang gestel nie en weggestap.
Ná my diensplig het ek in New Orleansgaan woon en ’n lisensie bekom om ’nsleepbootkaptein te word. Ek was ’n vry,plesierige man, maar hoe meer ek my aandrank, vroue en alle ander dinge oorgegeehet, hoe meer onvergenoegd het ek geraak.
Toe onthou ek van ’n uitgawevan die Nuwe Testament watek eens op geleentheid gekryhet en in my seemansrugsakgegooi het toe ek van die huisaf weg is vloot toe. Ek krap indie ou rugsak en daar kry ek
die Nuwe Testament. Ek lees die Bergpredi-kasie en voel ál skuldiger. Ek lees voort inJohannes en sien in hoofstuk drie die eerstekeer ’n mens moet wedergebore word. Eklees die hoofstuk deur en die laaste versslaan my reg in my hart: Wie in die Seunglo, het die ewige lewe. In my hart sê ek toe:“God, if You exist, and I think You do, thenin the best way I know how I want to acceptthis gift that Jesus Christ says He is offering.I want to believe in Jesus Christ. I don’t havemuch faith, God, but with all that I have rightnow I want to put that in You.” Ek het niegeweet wat om daarna te doen nie. Dievolgende 12 maande het ek nie kerk toegegaan nie. Ek het besluit om die Bybel deurte lees.
Dit was vir my ’n nuwe Boek. Ek hetbesluit Hy is Iemand wat deur niemandgeken word nie, ten minste niemand met wieek in aanraking gekom het nie. Terwyl ek solees, begin mense ná ’n paar maande vir myvra: “Hall, what’s gotten into you? Somehowyou’re different.”
Ek het vir my vriende van die Woord vanGod begin vertel en sommige van hulle byJesus Christus gebring. Ek is terug na myouerhuis in Houston en het my ouers ook naChristus gelei.
Deur dáárdie lewende Woord het dieHeilige Gees my na Christus toe gelei.“I have watched that Word works in the
hearts of radicals, in the hearts of Commu-nists, in the hearts of hippies, and I’ve seenit has its all powerful effect in the hands ofthe Spirit. I thank God for Eternal Life.”www.kragvirvandag.co.za; ds. Manie Colyn.
Oë dié week op SALynda Greyling
DIT is ’n bewolkte, reëneri-ge dag.
Op Bethlehem, soos indie res van Suid-Afrika,hang die vlae halfstok ineerbied aan ’n ontlsape leier – NelsonMandela. Die afgelope paar dae is opverskeie vlakke hulde aan hom gebring, ookhier op Bethlehem. Op jaareindgesellighede,in die kerk, oral, is ’n minuut van stilte gehouof is gebid. Destyds het baie mense ge-mengde gevoelens gehad toe Mandelavrygelaat en dit ’n nuwe era van demokrasieingelui is.
Tog het Nelson Mandela ’n besonderegawe gehad om vreemdelinge oor grenseheen te verenig. Wie sal ooit die dag in 1995
op Ellispark vergeet toe hy40 miljoen Suid-Afrikaners agterdie Springbokke verenig het?
Hy kon met doodgewonemense gesels en hulle metrespek hanteer.
Met die Mandela-stigting issoveel kinders se lewe verbeter. Dit is eenvan talle maniere hoe hy ’n verskil gemaakhet.
Die week is alle oë weer op Suid-Afrikagefokus, net soos daardie tyd toe Mandelaná 27 jaar uit die tronk gestap het.
Staatslui van oor die wêreld het al in dieland begin aankom. Oral word gedenkdienstegehou. Dit word verwag sy begrafnis dienaweek sal die grootste wees wat nog inAfrika gehou is. Soos in sy lewe is hy nou insy dood ’n wêreldwye simbool van hoop.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
DIE Voortrekkers van die Laerskool Jordania se afsluiting en prysuitdeling is Woensdagaand in die skoolsaal gehou. Voortrekkers wat die topeerbewys ontvang het, is van links,voor: Alexander Maree, Dawie Maree en Leentjie Wessels; agter: Lizette Nortje, DinaMariFerreira, Annemie Bosman (offisier), Clarissa Müller en JuanPierre Bosman. Clarissa enJuanPierre is onderskeidelik as die Voortrekkermeisie enseun van die jaar aangewys.
DIE Laerskool Jordania se Voortrekkers het Bloedrivier onlangs besoek. Foto: Gerard de Boer
DIEVoortrekkers vandieLaerskool Jordania seleiers van 2012 is tydensdie prysuitdelinggeselligheid aangekondig.Hulle het vanjaar aan besonder baie aktiwiteitedeelgeneem en het onder meer Kamp Vasbytbygewoon. Hulle is vanlinks Daniel Truter (onderhoofleier), JuanPierre Bosman (hoofleier),DinaMari Ferreira(hoofleier) en ClarissaMüller (onderhoofleier).
AIDEN SHIELDS(tweede van links)is die nuwe hoofleier van Die Voortrekkers van dieLaerskool Jordania. Die ander leiers vir 2014 is vanlinks WJ Hattingh(onderhoofleier),LizeMari van Niekerk (hoofleier) enLeana Loubser(onderhoofleier).
LEDEvan die Laerskool Jordaniase Voortrekkerswat hul Penkopdrawwertjie(PD)eksamen geslaag het, is vanlinks AnnemieBosman (kommandoleier), DinaMari Ferreira, JuanPierre Bosman, ClarissaMüller en LeentjieWessels.
Ontvang topeerbewys op prysuitdeling
MAAK só om jou vir kompetisies op Malutise webblad of Facebook-blad in te skryf:Kompetisie-instruksies:Registreer jou met jou e-posadres:
1. Besoek malutinews.co.za.2. Regs van die Maluti-logo, kliek op “Login”.3. Onderaan die blad, kliek op “Register”.4. Vul jou besonderhede in en kliek op“Submit”.5. Maluti sal vir jou ’n e-pos stuur na diee-posadres wat jy in stap 4 verskaf het omjou besonderhede te bevestig.6. Maak die e-pos van Maluti oop en kliekop “Click here” om die registrasieproses tevoltooi. (As jy nie ’n e-pos ontvang nie,maak seker dit lê nie in jou gemorspos-lêernie, of kontak Nico Gous by [email protected].)7. Gaan terug na jou webblaaier.8. Kliek op “Register now” om die proses te
voltooi.Registreer jou op Facebook:
1. Meld jou aan op Facebook.2. Besoek malutinews.co.za.3. Regs van die Maluti-logo, kliek “Login”.4. Bo-aan die blad kliek op “Login withFacebook”. Die skakel vat jou na Facebook.5. Kliek op “OK” wanneer Facebook joutoestemming versoek om die registrasiepro-ses te voltooi.Skryf jou só in:
1. Teken in met jou nuutgeregistreerdee-posadres en wagwoord. Meld jou aan bymalutinews.co.za.3. Kliek op “Competitions” bo-aan diewebblad.4. Vind die kompetisie waarvoor jy jou wilinskryf en kliek op “Enter now”.5. Beantwoord die kompetisievraag.6. Kliek op “Enter now”.
Skryf jou só in en wen
MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 5
A MEAT and apple farmer, Pitso Sekhotofrom Senekal, has joined a delegation ofabout 40 South African businesspeople whowill be visiting Nigeria on an outward sellingand investment mission organised by theDepartment of Trade and Industry (DTI).Sekhoto of Makolobane Farmers Enterpri-
ses says he is very excited to be going toNigeria because he is in search of opportu-nities to expand his business.Nigeria is considered to be one of South
Africa’s most important partners on theAfrican continent and because of its largepopulation and natural resources thecountry has become South Africa’s mostimportant trading partner.“We have been planning to go to Nigeria
for a long time to try and infiltrate thismarket as we have identified a need tocontribute to developing the quality of meatin Nigeria. We already have potentialpartners lined up whom we will be meetingas part of this mission and we hope thatthis will open opportunities for us,” saysSekhoto.Sekhoto adds that his plans are to open
a feedlot and an abattoir, and also toestablish outlets to distribute the meat inNigeria.The mission is part of the DTI’s export
and investment promotion strategy thatfocuses on targeted high growth marketswith the objective of creating investmentand export opportunities for South Africancompanies and of promoting South Africaas a trade and investment destination.The mission will be led by the deputy
minister of Trade and Industry, ElizabethThabethe, and will focus on the sectors ofagro-processing, mining and capital equip-ment, engineering, chemicals, renewableenergy and information and communicationtechnology (ICT). As part of the programme,the South African businesspeople will getan opportunity to participate in trade andinvestment seminars, business-to-businessmeetings and visit several business sites tosee how Nigerians operate their businesses.
Trip toNigeriabeneficial
Christmas Crawl’n groot sukses
TYDENSdieSolomonsChristmasCrawlwas daar ’n gelukstrekking. Op die fotooorhandig Gerard de Boer, direkteur vanSolomons Mica, R1 000 aan WilhelmTerblanche.
LOEKEI VAN DER WESTHUIZEN(links) was een van talle demonstreerders op Solomons Mica se ChristmasCrawl. Hy het ’n vetkoekmaker gedemostreer. By hom isRijtjie enSchalkNel.
6 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
’N GELDKRISIS staar talleskole in die Vrystaat in diegesig nadat die provinsialeonderwysdepartement nie syverpligtinge ten opsigte vandie tweede oordragbetalingvan staatsgeld aan openbareskole nagekom het nie.Openbare skole ontvang
jaarliks op 15 Mei en 15November oorbetalings vandie staat wat hierdie skole instaat stel om bedryfskoste,soos skryfbehoeftes, water enelektrisiteit, te betaal.Die Federasie van Beheer-
liggame van Suid-AfrikaanseSkole (Fedsas) het namenssy lede sy prokureurs opdraggegee om by die Vrystaatsehooggeregshof ’n dringendehofbevel te kry om dieonderwysdepartement tedwing om die geld oor tebetaal.“Ons het die onderwysde-
partement eers per briefversoek om die betalings teen3 Desember te doen. Diedepartement het nie. Dit laatFedsas dus met geen anderkeuse nie as om sy proku-reurs opdrag te gee om diehof te vra om sy lede sebelange te beskerm,” sê PaulColditz, uitvoerende hoof vanFedsas.
Fedsas het die hof gevraom die Vrystaatse onderwys-departement te dwing om diegeld oor te betaal voor dieeinde van die skooljaar (6Desember). Teen druktyd wasdie uitslag nog onbekend.Sedert die norme en
standaarde vir die finansieringvan openbare skole inAugustus 2006 in die Staats-koerant gepubliseer is, is daarnog elke jaar in talle provin-sies probleme met hierdieoorbetalings. ’n Wysiging is in2008 gepubliseer waarinprovinsiale onderwysdeparte-mente verplig word om diegeld voor 15 Mei en 15November (of eenmalig voor15 Mei) te betaal. “Dit lykegter asof onderwyshoofdehulle eenvoudig net nie aanwetgewing steur nie. Gevolglikkan talle skole in die Vrystaatnou nie hul finansiële verplig-tinge nakom nie,” sê Colditz.Hy sê dié onbeholpenheid
van die onderwysamptenarestel die nasionale departe-ment van basiese onderrig in’n swak lig. Fedsas doen ’nberoep op Angie Motshekga,die minister van basieseonderrig, om toe te sien dathaar amptenare hul pligteuitvoer.
Fedsas wendhom tot hof
DIE Kosmostak van die VroueLandbouunie (VLU) op Bethlehem sejaarafsluitingsgeselligheid en prysuitdeling is in die Park Grill gehou.Dorothy du Preez (regs) het die eerbewys ontvang vir die lid wat diemeeste punte behaal het. Die ander lede wat eerbewyse ontvang het,is by haar van links Hettie Coetsee, Annatjie Meintjes en Lettie Rossouw.
Nuut aanstuur vanVLVtakop BhmDIE VLUKosmostakop Bethlehem se bestuurslede vir 2014 isvan links, voor: KobaHattingh (tesourier)en Hester Kruger (ondervoorsitter); agter:Elsie Nothnagel (bykomende lid), LettieRossouw (bykomende lid), Annatjie Meintjes (voorsitter), AlnaHorn, Rina Bosman(bykomende lid) enHannetjie Ferreira(bykomende lid). Afwesig: Hanna deKlerk.
MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 7
HENNIE EN DALIEN REYNEKEvan Elna het die derde jaaragtereenvolgens die eerbewys asdie jaar se beste Elna-handelaarontvang.
Geen wonder nie, want diealleenagentskap is een van diestandvastigste sakeondernemingsop Bethlehem en vier sy 15deverjaardag.
Sowat ’n jaar nadat Dalien dieonderneming gekoop het, hethulle van die eerste verdieping indie Metropolitan-sentrum na ’ngroter winkel op die grondvlakverskuif.
Aan die einde van Januarie2014 verskuif die winkel na nog ’ngroter perseel waar Blinds Step byStep & Interiors geleë is.
Mense kom van heinde en verom Elna-masjiene en kwiltlappieste koop of ’n kursus by te woon.
Elna bied nie net ’n volledigereeks naaimasjiene aan nie, maarook borduur- en omkapmasjiene,presmasjiene en stoomysters.
Of jy op ’n skou, Nampo of byElna se winkel op Bethlehem ’nmasjien koop, die prys is dieself-
de. Daarby ontvang diegene wat’n masjien koop lewenslank gratislesse.
Daar is van ’n kopspeld en ’ngroot verskeidenheid laslappies totmasjiene by dié winkel beskikbaar.
Kwiltklasse word maandeliks virbeginners en vir die gevorderdegebruiker aangebied. Klassebestaan gewoonlik uit ses lesse.
Lintborduurklasse en hekellesseword gereeld aangebied.
By Elna word borduurwerkgedoen – spoegdoeke, sakwapensvir skole, enigiets waarvoor ’nkliënt vra.
Hennie Reyneke is ’n ge-kwalifiseerde tegnikus wat allesoorte masjiene versien enherstel.
Stap gerus by Elna se winkel inom deur die vriendelike personeelgehelp te word en gaan kyk geruswat die winkel alles bied.
“Baie dankie aan al ons kliëntevir hul getroue ondersteuning oordie jare heen. ’n GeseëndeKersfees en voorspoedige nuwejaar word julle toegewens,” sêhulle.
Elna op Bhmwen drie keerná mekaar
DALIEN EN HENNIE REYNEKE van Elna Bethlehem met die eerbewys watElna Bethlehem as handelaar van die jaar ontvang het. Dit is die derde keeragtereenvolgens dat die onderneming as die beste handelaar aangewys is.
ELNA BETHLEHEM se personeel is van links Bertha Neuhoff, Hennie enDalien Reyneke, Magdaleen Moeleso en Thomas Nyembe.
DALIENREYNEKEwys hier een vandie pragtige kwilts wat sy maak.
MAGDALEEN MOELESO (links) enDalien Reyneke by die Elnawinkelse groot verskeidenheid kwiltlap.
BERTHA NEUHOFF doen die masjienborduurwerk by Elna op Bethlehem.
8 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
PROBLEME om enige rommel te verwyderis nou iets van die verlede.
Bartel Pieterse van Bethlehem het diealleenagentskap bekom vir Skip-It.
Skip-It Bethlehem bied ’n unieke konsepwaar massahouers van 2,2 ton of 1,5kubieke meter deur Pieterse op ’n sypaad-jie by huise, boupersele of waar dit ook albenodig word, geplaas word. Die persoonwat die houer huur, vul dit, waarna Pietersedit verwyder.
Hy maak gebruik van ’n spesiaal ont-werpte dubbelas-sleepwa, wat met syhidrouliese toerusting vol en leë massahou-
ers maklik kan optel.Die massahouers word teen ’n billike
tarief verhuur.“ ’Bure kan byvoorbeeld saam besluit om
so ’n houer te huur, om dit nog meerekonomies vir hulle te maak,” sê Pieterse.
Daarby is daar verskillende opsieswaarvan gebruik gemaak kan word. Diemassahouer kan vir 24 uur, 48 uur, op ’nweeklikse, maandelikse en selfs op jaarliksekontrak gehuur word.
Selfs die tye waartydens die massahou-ers leeggemaak moet word, is onderhandel-baar.
Skip-It-massahouers:) Kan gebruik word om enige grootte envorm tuinafval te verwyder.) Kan gebruik word om bourommel teverwyder.) Kan gebruik word om alle afval op ’n erfof perseel te verwyder.) Kan op skole se sportdae gebruik wordom al daardie leë koeldrankblikkies op teruim.) Kan by sportstadions geplaas word, sodatdie terrein ná ’n groot wedstryd maklikopgeruim kan word.) Kan gebruik word vir die herwinning van
staal, glas, plastiekafval en karton omsodoende by te dra tot ’n skoner engroener Bethlehem.
Dit is meer bekostigbaar en moeiteloosom ’n massahouer te huur. Kliënte hoef niemeer hul eie voertuie te gebruik om selftuinafval en rommel te verwyder nie. Ditskakel die risiko van skade aan jou voertuigse bande, ensovoorts uit. Met Kersfees enNuwejaar wanneer huisafval nie deur diemunisipaliteit verwyder word nie, is Skip-ItBethlehem beslis die antwoord. Pieterse isdaar om dit te verwyder. Rig navrae aanPieterse by 072-831-5122.
Skip-It raak vinnig van rommel ontslaeBARTEL PIETERSE maak gebruik van ’n spesiaal ontwerpte dubbelassleepwa.SKIPIT BETHLEHEM is ’n onderneming wat enige afval – van tuinafval tot bourommel – verwy
der. Hier is die eienaar, Bartel Pieterse, en sy werknemer Petrus Motaung.
MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 9
10 MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013
THE Lerapo Primary School in Arlingtonbecame the 2013 Griffons Eastern Free StateDevelopment Township u.9 tag champions on14 September.
The team also became the Griffons RugbyUnion champions by beating Duluvuyo u.9from Welkom, who were the Griffons NorthDevelopment Township champions, twice atSenekal. They fulfilled their season-longdream of representing the Griffons Rugby
Union Development Townships at the nationaltournament in Port Elizabeth in December.Joy Mofokeng, the coach, and his team werevery dedicated throughout the season.
Mishack Hlatshwayo, the principal, and“The school is proud of our team and wewish them well when they compete againstthe other unions in the u.9 tag rugbychampionships,” Mishack Hlatshwayo, theprincipal, said.
Lerapo team the u.9 winners
THE Lerapo Primary School in Arlington’s u.9 tag rugby team are theGriffons Rugby Union champions. They will compete against the other unions’ tag teams. From the left are, front: TebohoKholumo, Philemon Mkwane, Tebello Mokoena, Lucky Motaung and Patric Mofokeng; middle:Nyakallo Bopheka, Mpho Motshoeneng, Bongani Tshabalala and Siyabonga Tshabalala; back:Joy Mofokeng (coach),Mishack Hlathswayo (principal) and Paulina Motaung (manager).
DIE Dihlabeng Mall het met ’n projek skoenbokse aan die inwoners en sakeondernemingsin die winkelsentrum voorsien om geskenke virdie kinders in die Charlotte Theronkinderhuis(CTK) in te samel. Hier oorhandig Valencia vanNiekerk (bemarkingsassistent van die Dihlabeng Mall) die geskenke aan Cathy Symington(hoof van die Charlotte Theronkinderhuis).
OOSVRYSTAATSE motorfietsklublede hetSaterdag op die parkeerterrein langs die Frontier Inn & Casino bymekaargekom vir die SantaRun waartydens hulle die kinders wat in Atbarraweg woon, met ’n Kerspartytjie en geskenkebederf het. Hier is Sakkie Kruger wat vir Kaydende Jager op sy motorfiets laat ry het.
AFSKEID is van drie personeellede van die Charlotte Theronkinderhuis (CTK) geneem. Hulleis van links Johanna Terblanche, Ester Rautenbach en Magda Wiid.
ATBARRAWEG se kinders is deur lede vanverskillende OosVrystaatse motorfietsklubsmet ’n Kerspartytjie bederf.
MOTORFIETSRYERSvan verskillende klubs indie OosVrystaat het op uitnodiging van TheWild Bunch aan die Santa Run op Bethlehemdeelgeneem. Klubs verteenwoordig was dieClowns, Ablaze, LOC, Visions, Hill Billy’s, RebelJacks en Wildfire. Hier is ’n paar van die motorfietsryers watminder bevoorregte kinders saammet hulle laat ry het.
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
Want a Loan?R1 000 to R15 000.
Call 058 303 0530 or send a'Please Call Me' to 073 560 7857.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters , etc.Bethlehem. Tel:0583034840/0828077456.
VOERTUIE
KOMMERSIEEL
3060
5-ton-trok met toebak vir vervoervan meubels en enige ander.Bethlehem en omgewing. Verskafdrywer. Skakel 076 158 1438.
EIENDOMME
TE HUUR
3205
TE HUUR: PRIVAAT.ONMIDDELLIK.WOONSTELLE/HUISE.KAREN 076 792 7024.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Elizabeth soek werk as huishulpvir 2 dae per week.Dinsdag, Donderdag.Skakel: 084 311 6741.
SOEK, KOOP, VERKOOP
MALUTI, WOENSDAG 11 DESEMBER 2013 11
Lynda Greyling
HOU bene, hou.Sedert Leon van Dijkhorst voorverlede
Saterdag op sy epiese tog per fiets op dieplaas Oewervlak naby Musina met projekSuiderkruis begin het, het hy al meer as1 000 km afgelê.Van Dijkhorst ry darem nie die hele pad
alleen nie. Vroulief Sonja ry daagliks ’n helepaar kilometer saam met hom waarna sybroer, Johan, by haar oorneem.Van Dijkhorst het Parys Donderdagog-
gend van Fochville se kant af binnegery.Volgens Sonja begin hulle soggens
omstreeks 05:00 ry. “Dit is nog koel en diepaaie redelik stil.”Nadat die rit van die dag voltooi is, word
daar gewoonlik geswem om die spiere telaat ontspan waarna die bene gemasseerword.Tot dusver het fietsryers of die publiek
hulle ondersteun.Vrydagoggend het hulle oor Vredefort en
Kroonstad tot op Ventersburg gery.Job en Wena van Eeden, vriende van
Bethlehem, het hulle Saterdagoggend langsdie pad met sjampanje verras. Die twee het’n ent met hul motorfiets saamgery.Om bewustheid vir die voorkoming van
misdaad op plase en landelike gebiede teskep ry van Dijkhorst altesaam 4 200 kmper fiets van Suid -Afrika se noordelikstepunt – sowat 30 km wes van Musina – totin die Kaap en dan van oos na wes tot op
Alexanderbaai.Hy sou aanvanklik die fietsry met hard-
loop afgewissel het, maar moes dit opaandrang van ’n spesialis laat vaar.Die roete word in die vorm van ’n kruis
gery.Dit eindig op 8 Januarie op Alexander-
baai.Van Dijkhorst, Voermol se bestuurder vir
die sentrale streek, gaan met die poginggeld insamel om die landbousektor tebeskerm.Altesaam 80% van die geld wat met die
projek ingesamel word, sal deur die AgriSecuritas-trustfonds vir die voorkoming vanmisdaad op plase en in landelike gebiedeaangewend word. Die oorblywende geld salgelykop vir die voorkoming van renosterstro-pery en Bybelverspreiding aangewend word.Die projek word deur talle borge, wat ’n
aantal landboumaatskappye insluit, onder-steun.) Besoek Van Dijkhorst se webwerfsuiderkruisprojek.co.za om ’n skenking tedoen.
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Ryers trap noord na suid vir bewustheid
LINKS: Job en Wenavan Eeden (links) hetSaterdagoggendvroeg vir Leon vanDijkhort se sy vrou,Sonja, op Ventersburg gaan groet.
BO: Sowat 50 km vanBloemfontein af en námeer as 1 000 km rusLeon en Johan vanDijkhorst ’n bietjie.
DIE Machpelaruiterklub se jaarlikseplesierrit is Saterdag op die plaasTuinplaas tussenFouriesburg enClarens gehou.Van die jonger ruiters wat deelgeneem het, is vanlinks SD Naudé,Johanri Botes, Anchinet Naudé enBenicia Naudé.
Nadat die rit van die dagvoltooi is, word daar gewoonlik geswemomdiespiere te laat ontspanwaarna die bene gemasseer word.
Opgalop opplesierrit