Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
4 SEPTEMBER 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Kathu
Gee kleur aan sangfees
DIE Laerskool Kathu het op 28 Augustus gasheer vir die Sing-karnavalkoorfees gespeel. Verskeie kore van die John Taolo Gaetsewe-distrik het hul sangtalente hier op die verhoog laat lewe
kry. Hier is die Laerskool Kathu se junior koor mooi getooi in hul fraai hoedjies Lees meer oor die koorfees op bl. 12. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Charn Kemp en Ilse Watson
ONTEVREDENHEID oor verstik-
kende stofwolke het verlede week in
Dingleton (voorheen Sishen)
geheers nadat die Sishen-ystererts-
myn weer erts weggeskiet het.
Die ontploffings en gepaardgaande
rook, stof en reuk het inwoners na
sakdoeke en lappe laat gryp om
minder te hoes en nies.
Elroy Pedro s die rook en stof
het minstens n halfuur lank n die
oorverdowende ontploffing nog in
die lug gehang. Hy kon nie eens die
horison sien nie.
Hoewel dit n sonskyndag was,
het dit soos n mistige dag voorge-
kom. Die skerp reuk het ons neuse
en monde gebrand.
Die Sishen-ysterertsmyn, wat
deur Kumba Iron Ore besit word,
brei na die westekant uit waar
Dingleton gele is. n Groot yster-
ertsliggaam bevind hom onder
Dingleton waarby die myn wil
uitkom.
Inwoners wat vergoedingspakket-
te aanvaar het, het reeds na n
nuwe woongebied wat die myn
gevestig het, verhuis.
Sowat 14% van die oorspronkli-
ke inwoners leef en werk nog hier.
Ons onderhandel nog met Sishen
om te verhuis. Ons het al proku-
reursbriewe gekry waarin ons
gewaarsku word ons sal met die
gevolge moet saamleef as ons nie
instem tot verhuising nie. Hulle
beskryf nie die sogenaamde gevolge
nie.
Is dit die gesondheidgevaar van
rook, stof en gasse wanneer hulle
skiet? Is ons nie op ons veiligheid
en gesondheid geregtig nie? Hulle
maak ons lewe ondraaglik.
Pedro s hulle is nie tevrede met
die pakket wat die myn aanbied
nie.
Die nuwe erwe en huise wat aan
die inwoners van Dingleton verskaf
word, is baie kleiner as wat hulle
nou het. Die myn bied n erf en
huis, bykomende vergoeding, omdat
die erwe kleiner is, n subsidie op
elektrisiteit en water (wat in die
nuwe woongebied duurder is), en n
ongerieftoelae.
Dingleton is n myndorp wat
meer as 60 jaar gelede gestig is toe
die Sishen-myn ontwikkel is. Die
plaas Sishen is in 1948 deur Yskor
gekoop (die eerste erts is eers in
1953 gelewer). Dit was slegs sowat
2 000 hektaar groot. Oor die jare is
nog grond aangekoop en vandag
beslaan die myneiendom sowat
34 000 hektaar.
Die hervestiging van die inwo-
ners van Dingleton gaan in fases
oor vier tot ses jaar gedoen word.
Kathu is ontwikkel as deel van
die Sishen-Saldanha-spoorlynprojek
wat in 1976 voltooi is. Die eerste
erts is in 1976 op die Sishen-Salhan-
da-spoorlyn vervoer.
N verlede Donderdag se voorval,
het Schoeman bevestig die Sishen-
ysterertsmyn het om verskoning
gevra.
Ons is baie jammer vir die
ongerief. Die gemeenskap het begrip
dat ons skietwerk moet doen om te
kan myn. Ons het weer onderneem
om alle redelike stappe te doen om
te verhinder dat die mynbedrywig-
hede hulle nadelig benvloed.
Myn vra verskoning oor stofwolk
DIE vervalle Hotel Minerva in Dingleton (voorheen Sishen). Hier het die
destydse inwoners vanSishen heerlik saamgekuier. Foto:EmileHendricks
DIE kroeg in die eens swierige sosiale klub in Dingleton (voorheen Si-
shen). In die klub is heelwat troues en Kerspartye gehou en rolprente
is hier vir die kinders van die dorp vertoon. Foto: Emile Hendricks
DIE vervalle munisipale swembad in Dingleton. Baie leerlinge van die
destydse Laerskool F.J. van Niekerk het hier swemonderrig ontvang en
vele prestasies oor die land heen behaal. Natuurlik was di swembad
ook n heerlike afkoelplek in die hittige Kalahari. Foto: Emile Hendricks
ROOK- en stofwolke het verlede week oor
Dingleton gehang nadat die Sishen-ystererts-
myn erts weggeskiet het. Inwoners het gekla
oor hul gesondheid en dat die mynbase hul le-
we onuithoudbaar maak. Foto: Elroy Pedro
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 3
ONSMENSE
Ilse Watson
TOE ek besef het ek gaan ook
eendag oud word, het ek ge-
dink aan daardie aaklige
prentjie wat ons almal van n
ouetehuis in ons gedagtes het.
Ek het besef as ek iets kan
doen om n huis vir ou mense
te skep wat soos hul eie huis
is, het ek my doelwit bereik.
S s Ronl du Plessis,
voorsitter van die Mimosa-
hof-tehuis vir bejaardes in
Kuruman.
Sy is in Keetmanshoop (Na-
mibi) gebore en toe sy die
destydse st. 9 geslaag het, het
haar ouers na Bloemfontein
verhuis. Sy het in Bloemfon-
tein gematrikuleer en perso-
neelbestuur aan die Universi-
teit van die Vrystaat (UV) ge-
studeer.
Kort daarna is Ronl ge-
troud en sy het twee seuns:
Guillaume (22) en Ronaldo
(15).
Ek het in n kinderhuis be-
gin werk, maar glad nie daar-
van gehou nie. Daarna het ek
vir n maatskappy wat gesel-
lighede rel, gewerk en op n
dag by die Mooihawe-ouete-
huis in Bloemfontein beland.
By di ouetehuis het Ronl haar pas-
sie vir ou mense ontdek. Sy was onder
meer huishoudelike kordineerder,
die hoof van die kombuis en sy moes
toesig hou en toesien dat almal se ka-
mers skoongemaak is.
Dt is waar ekmy ondervinding op-
gedoen het.
Op 1April 2013 is sy as die voorsitter
van die Mimosahof-tehuis vir bejaar-
des in Kuruman aangestel.
Sydoenalles enworddeurbekwame
personeellede ondersteun.
Ek het n passie vir ou mense. Ek
wil vir hulle waardigheid gee en gee
opreg vir hulle om.
Ronl beoefen ook die tien Eden-be-
ginsels in die ouetehuis.
Dit sluit in die voorkoming van een-
saamheid, hulpeloosheid en verveling
wat die grootste lyding en hartseer
veroorsaak.
As n mens die tien Eden-beginsels
in n tehuis vir bejaardes kan toepas,
kan jy dit vir hulle hemel op aarde
maak.
Toe my oorlede pa Alzheimer se
siekte in n baie gevorderde stadium
gehad het, was daar n sekere manier
waarop ekwou h hymoet
versorg word. Na my me-
ningwas syversorgingnie
voldoende nie. Daarom
probeer ek om aan ons
mense die beste versor-
ging moontlik te bied.
Aktiwiteite en uitstap-
pies word gerel net ver-
lede week het die inwo-
ners diemini-dieretuinbe-
soek enook set-set gespeel.
Daar is n aktiwiteitska-
mer waarin inwoners hul-
le (vrywillig) kreatief kan
besig hou.
Hulle doen onder meer
mosaek- en kralewerk.
Hier word byvoorbeeld
selfs n ou kruiwa in n
meesterstuk omskep.
Op Maandae en Donder-
dae besoek Joan Fothe-
ringham die ouetehuis en
bied oefeninge om spiere
soepel te hou vir die inwo-
ners aan.
n Dokter besoek ook
weekliks die ouetehuis en
daar is ook n haarkapper
wat almal se hare mooi
tooi.
Die gemeenskap van
Kuruman is ontsettend
goed vir ons. Ons ontvang baie sken-
kings. Ons aktiwiteitskamer word
deur n weldoener geborg. n Maat-
skappy bied ook een keer per maand
n ete vir inwoners aan.
My visie vir die toekoms is om n
versorgingseenheid te skep soos ek
graag vir my eie ma en pa sou wou h.
As ons dit kan doen, kan ons die beste
versorgingseenheid wees.
Ek wil h mense moet na ons toe
kom omdat dit vir hulle hier by ons
lekker is, nie omdat hulle gedwing
word om in n ouetehuis te gaan bly
nie, s Ronl.
Oues roer Ronl se hart
RONL DU PLESSIS van Kuruman is die voorsitter van die
Mimosahoftehuis vir bejaardes. Met passie en liefde pak
sy haar take in die ouetehuis aan. Fotos: Ilse Watson
MOENIE jou ou jeans weggooi nie. Die inwoners van die Mimosahofte
huis vir bejaardes in Kuruman gebruik spesiale tegnieke om ou goed,
soos jeans of skoene, in n merkwaardige kunswerk te omskep.
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
opstelle toe sy in matriek was. Ek
vind iets oor selfone.
Die opskrif lui: Can you live
without your cellphone for just one
day?
Dit is nou n vraag daardie. Kan
n mens een dag sonder jou
selfoon oorleef? Die dae van net
SMSe op jou foon ontvang en net
oproepe maak, is lankal verby.
Die e-posse kom en daar is
verskeie maniere om met iemand
te kommunikeer, soos WhatsApp.
Jy kan jou fotos rens bre. Jy
kan met al jou vriende op Face-
book gesels. Jy kan die koerante
op jou foon lees en, ja, jy kan
wraggies ook Google. Dit alles
deur n knoppie te druk.
Soms is my telefone (ongelukkig
het ek twee) s besig dat ek voel
ek kan die goed in die naaste dam
gooi. Soms wil ek op n planeet
gaan bly waar geen tegnologie
bestaan nie. Dink net hoe lekker
niks telefone wat aanmekaar
biep-biep nie.
Alles net n droom, s ek vir
myself. Hoe gaan ek sonder Google
oorleef? Dit is die brein wat ek
soms net nie het nie.
ebola-virus nie. Hoe kry n mens
die ebola-virus?
Terug by Google. Ek tik ebola
virus in en eensklaps is daar weer
n rits antwoorde.
Ma, daar is Natanil se
program. Ek wil dit nou eers kyk.
Ek soek lag en sarkasme.
Sy is terug by die televisiestel
en ons stel dit harder.
Ek skud (soos altyd) my kop vir
die snaakse goed wat hy s, so op
sy eie, dro manier. Baie teatraal,
daardie mannetjie.
Reg, Ma. Natanil is nou klaar.
Wat soek ons nou?
Nee wat, antwoord sy, ons is
nou klaar. Ek gaan nou bad.
Daar is n frons tussen my o. Is
sy nou nie meer met die krag van
Google bendruk nie?
Die ander dag krap ek deur
lers by die huis, want ek soek na
stories wat ek geskryf het. Daar
kry ek n paar van my kind se
Ilse Watson
KAN jy Google?
My vingers kom tot stilstand op
die sleutelbord en n vraagteken
verskyn tussen my o.
Ja, Ma, ek kan Google.
Oukei, so as n mens iets soek,
hoe kry jy dit op Google?
Ek los die werk waarmee ek
doenig is en vra: Wat wil Ma
weet?
Sy vra hoe n mens Barack
Obama, die Amerikaanse presi-
dent, se vrou se naam soek as n
mens nie weet wat dit is nie.
Ek draai die skootrekenaar na
haar toe. Eintlik wil ek net lag,
want sy het skoon vergeet om
verder kykNET te kyk en sy is
verslaaf daaraan.
Ek maak Google oop en tik
Barack Obama wife in. Daar
verskyn duisende antwoorde.
Sien, Ma, daar is haar naam.
Michelle.
Sy s: Nee wat, dit was te
maklik, kom ons soek iets an-
ders.
Oukei, wat wil Ma weet?
Ek verstaan nie die hele
Dorpe kwyn
as skole sluit
OP die Horskool Duineveld se
50ste bestaansjaarviering het een
van die sprekers op die dinee
genoem n skool is n samebin-
dende faktor in enige dorp.
Die wysheid van die woorde is
onbetwisbaar.
Veral die kleiner dorpe beleef
die gebrek aan di samebindende
faktor.
In die meeste klein dorpies
word kinders na groter skole in
groter dorpe gelok omdat die
kleiner skole net nie meer die
dienste en geriewe kan lewer wat
die groter skole wel kan nie.
Klein dorpies verloor in di
proses nie net leerlinge nie, maar
ook die ouers van die leerlinge in
die gemeenskap.
Waar die ouers kon help met
insamelingspogings, in n beheer-
liggaam kon dien of net hul
ondersteuning langs die rugby-
veld kon bied, gaan hulle nou
eerder na groter dorpe om hul
kinders daar te ondersteun.
Die geld word elders bestee, die
ondersteuning en lojaliteit word
elders aangewend en die sameho-
righeidsgevoel verdwyn.
Waar ouers en bure eens langs
mekaar gestaan, die skool
ondersteun en oor gemeenplase
gesels het, is dieselfde ouers nou
op pad om hul kinders in die
groter dorpe te ondersteun.
Dit het nie net n geldelike
invloed op die dorp nie, maar ook
n maatskaplike een.
Dit lei ook tot die natuurlike
ontvolking van die platteland.
Mense dink nou twee keer
voordat hulle hulle in n klein
dorpie gaan vestig, want n mens
moet ver ry na die naaste skool
wat alles bied wat jy vir jou
kinders wil h.
Dit beteken die skool het
minder leerlinge, verdien dus
minder inkomste en kan dus
minder buitemuurse aktiwiteite
aanbied, asook minder vakke.
So kom die einde van die skool
al hoe nader.
Die hartseerprentjie beteken die
dorpe sal dieselfde pad as die
skole volg.
As ouers eers begin om hul
kinders na groter skole in
buurdorpe te neem sal die dorp
ook vinnig leegloop.
Sing vandag n nuwe
lied ter ere vanGod
Ds. P. van Zyl
PSALM 137: By the waters of
Babylon, there we sat down and
wept, when we remembered Zion.
On the willows there we hung up
our lyres. For there our captors
required of us songs, and our
tormentors, mirth, saying, Sing
us one of the songs of Zion! How
shall we sing the Lords song in a
foreign land?
n Lied vir God. Israel, in
ballingskap, word opgeroep om
vir die Here n lied te sing. Maar
dit voel vir hulle asof God hulle
in die steek gelaat het. God het
van hulle vergeet, daarom kan
hulle nie in n vreemde land vir
Hom n lied sing nie. Met hul
terugkoms in Palestina kry hulle
weer die geleentheid om as sy
volk te leef. Wat gaan nou
gebeur?
Die geskiedenis leer ons hulle
het ook nie die kans gebruik nie.
Daarom word Jesus as Redder
van die nasies gebore. God gee
aan die mensdom weer n kans.
Wat maak ons in Suid-Afrika
met die geleenthede wat Hy aan
ons bied? Vir baie mense voel
Suid-Afrika dalk ook na n
vreemde land. Kan ons in die
land sing tot God se eer? Of is dit
juis ons plig as gelowiges: Sing
vir God n nuwe lied die lied
van ons Verlosser, Heer.
Mag ons lewe vandag n lied
wees waarmee ons Hom eer. Hy
is God in Israel, in Babilon en
ook in Suid-Afrika.
In Babilon het ons gehuil,
Godsvolk oor Jerusalem geween.
Ons is spottend uitgedaag: Sing,
o, sing n lied vir God, n lied vir
God n vreugdelied, of sing sy lied
van geloofsgebed!
Kan ons in die vreemde sing? Is
God ook God in Babilon? Jerusa-
lem, Jerusalem, waar is die berg
van Sion, ons Rots, die berg wat
getuig van God se trou en van
Christus wat moet kom?
Terug in Jerusalem by Sions-
berg kry Israel n tweede kans.
Sal Israel nou weer nuut kan
leef?
Onthou Hy is enig God en Heer.
Gebruik ons in Afrika ook ons
kans of dink ons God het van ons,
sy kinders in die renboogland,
vergeet?
Ons bid dat God ons vyand sal
verdelg, maar vergeet om Hom te
eer.
Sing ons vandag n vreugdelied,
n loflied om ons God te eer? Of
sing ons net ons eie lied, die lied
van haat en wraak, die lied waar
geld die hardste praat?
DIS heerlike lente . . . Die kat in die Kuduyane Estates in Kathu benut die hitte van die lenteson ten volle.
Hoewel die winterweer die dorp nog nie heeltemal verlaat het nie, is die vooruitsig van n lekker warm somer
om die draai. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
7/26 7/27
7/28
7/25 7/26
7/27
S-16 SO-24
SO-31
SO-10 SO-5
SW-5
10/30
8/30
NNW-21
NNW-21 NNW-13
10/30
Google hier, daar en siedaar!
Bak luilekker in lenteson
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 5
E & O E. All prices include 14% VAT
TRADING HOURS: Mon - Fri: 7:00 - 18:00
Sat: 7:00 - 15:00 Sun: 8:00 - 13:00
Bethlehem Central
Cnr Commissioner & Pretorius Streets,
Bethlehem Central (Opposite Spar & Midas)
Tel: 051 933 3189
Ficksburg Central
47 Erwee Street, Ficksburg
(near Standard Bank Auto Bank).
Tel: 051 - 933 3189.
LOWEST PRICES ON QUALITY BUILDING MATERIALS,TOOLS, PAINT & HARDWARE
Calls cost only 20 cents for every 20 seconds. Terms & Conditions apply.
Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters.
UMOYA
WORTH OF AIRTIME
R100 000
Were giving away more than R 100 000 worth of instant airtime
between July and October. Make a purchase at your nearest
Cashbuild store and you could win.
Simply dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.
STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF MORE THAN
For any queries, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)
Selected products may not be available in all stores
ZONE 33C
PRICES VALID UNTIL SUNDAY 21 SEPTEMBER 2014
71235 WK10 REDWORKS
GARDEN TOOLS
PAINT
CHAMPION
EXTRA THICK
PVA
White
5 Litres
SKU: 5002
76.95
20 Litres
SKU: 5001
239.95
MELODY PVA
White
5 Litres
SKU: 301331
52.95
20 Litres
SKU: 300002
169.95
DURAM
ACRYLIC
PVA
Various
5 Litres
SKU: Various
114.95
20 Litres
SKU: Various
395.95
MEDAL
PROFESSIONAL
WATERPROOFING
Various Colours
5 Litres + Free
Membrane
SKU: Various
114.95
FREE
MEMBRANE
SHADE CLOTH
80% Green
1m length x 3m width
per metre
SKU: 992261
68.95
GARDEN HOSE
Plus Fittings
20m x 12mm
SKU: 906142
149.95
ECONOMY
WHEELBARROW
SKU: 302237
329.95
LASHER
CONCRETE
WHEELBARROW
SKU: 914
522.95
LASHER ROUND
NOSE SHOVEL
SKU: 881
162.95
LASHER
DIGGING
SPADE
SKU: 880
161.95
LASHER GARDEN
FORK
SKU: 883
209.95
LASHER STEEL RAKE
16 Tooth Heavy Duty
SKU: 885 139.95
STORES IN SOUTHERN
AFRICA & EXPANDING
218
BRICKS
CEMENT
Dependable Quality From Trusted Brands
Cashbuild Guarantees Lowest Prices On Cement! Check Your
Local Store For Price.
TIMBER
ROOFING
DOORS
HARDBOARD
WOOD DOOR
SKU: 212
179.95
SABS
TIMBER
(per length)
38 x 38 3,6m
SKU: 17136
22.95
50 x 76 3,6m
SKU: 18136
59.95
38 x 114 3,6m
SKU: 19136
60.95
HARVEY ROOF TILES
Various Colours
SKU: various
77.95
CORRUGATED IRON SHEETS
Z100 ISQ550 0,27mm/0,610
(per sheet)
3,6m SKU: 2277 88.95
PINE F&L OB
C GRADE
DOOR
SKU: 210
519.95
HARDBOARD
DOOR E/E
SKU: 211
269.95
HARDWOOD
CRAFT DOOR
ELEPHANT
ELEGANCE
SKU: 217302
1 399.95
8 PANEL
MIXED
TIMBER
DOOR
SKU: 212602
969.95
DOUBLE ROMAN CONCRETE
ROOF TILES
Red Black Terracotta Brown
Direct & Yard
SKU: Various
Cashbuild guarantees lowest prices
on double roman concrete roof
tiles, check your local store or the
Cashbuild website for prices.
Minimum order quantities apply to direct bricks and blocks - enquire in store for
details. Cement and brick prices may vary from store to store.
BLUE BARLEY
TRAVERTINE
YARD SKU: 1099005
BRICK CEMENT
STOCK
YARD SKU: 1009516
Cashbuild guarantees lowest prices
on bricks, check your local store or
the Cashbuild website for prices.
DIE Pikkie Pretkleuterskool het op 1 September op Lentedag met n muntlegging begin. Hier
geniet die beertjieklas die aktiwiteite. Die muntlegging is as deel van die skool se geldinsameling
gerel. Fotos: Benneli Olivier Van der Walt
DIE meisies van die blommetjieklas konsentreer aandagtig om hul blommetjie mooi vol munte
te pak.
Pret met munte op Lentedag
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Lizette Slabber
HIER is die finaliste in die
Kalahari Bulletin se swartwit-
fotokompetisie.
Die vyf finaliste in die
kompetisie is deur Donovon
Eva van Donovon Eva-Fotogra-
fie gekies.
Gaan kyk op die Kalahari
Bulletin se webwerf by
www.kalaharibulletin.co.za
watter fotos die kortlys
gehaal het en maak seker jy
stem vir jou gunsteling-foto op
Facebook deur die foto te
like.
Stuur ook jou pragtigste
fotos van blomme na lizet-
Met die lente in die lug en
die blomme in Namakwaland
wat weer so mooi is, is dit baie
gepas om die maand blomme as
die fotokompetisie se tema te
h.
Hier is die
finaliste
ODETTE KRUGER het di besonderse foto geneem.
MARIA BOTHA het
die pragtige foto ge-
kiek.
LOURENS DE VILLIERS het di interessante foto geneem.
AMANDA VAN DER WALT neem n mens op
n nostalgiese reis met di foto.
DI vrolike en oulike worshond is deur Abrie van Niekerk op film
vasgel.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 7
GEHOORMAAND
Andra Bester
n MENS dink nie altyd daaraan hoe die
menslike gehoor werk nie. Hoe is dit dat n
mens spraak en klanke so gou kan verwerk
en betekenis daaraan kan heg?
Om te kan hoor is nie net die werk van
die oor nie, maar ook die van die brein. Die
gehoorstelsel is n ongelooflik gesofistikeer-
de stelsel.
Vandat die klank die oor bereik totdat dit
deur die brein verwerk word, is n wonder-
werk.
Die ore is die antennas van klank. Die
buiteoor help om die klank op te vang,
daarom staan die pinna (buiteoor) effens
weg van die kop af. Dit gelei ook die klank
na die oorkanaal, omdat daar allerhande
voue in die pinna is. Die oorkanaal is
ontwerp om klank te weerkaats en na die
oordrom te versterk. Die drie beentjies in
die middeloor is op so n wyse aanmekaar
verbind dat dit die beweging en klankgolf
versterk en na die koglea gelei. In die
koglea is daar derduisende haarselletjies
wat frekwensie-spesifiek is en help om
verskillende frekwensies op te tel en na die
gehoorsenuwees te gelei.
Die gehoorsenuwees het verskillende
kerne wat help om tydsverskille, stemtoon
en intonasiepatrone in spraak te herken.
In die brein is daar ook verskillende dele
wat elkeen verantwoordelik is om n ander
deel van klank of spraak te kan verwerk.
Daar is spraakprosesseringsgedeeltes wat
spraak, hoor, verstaan en betekenis daaraan
heg.
Die een helfte van die brein help om op
spraak te kan konsentreer terwyl die ander
helfte die agtergrondgeraas onderdruk.
Omdat gehoor deel van die alledaagse
lewe is, besef n mens nie daar is optredes
wat die gehoorvermons kan beskadig nie.
Geraas is naas ouderdom die algemeenste
oorsaak van permanente gehoorverlies.
Blootstelling aan gevaarlik harde klank
veroorsaak onherroeplike skade, maak nie
saak hoe oud of jonk n mens is nie.
Indien jy onseker is oor jou gehoor en
hoe om jou gehoor te beskerm maak n
afspraak by n oudioloog.
) Andra Bester het spreekkamers in Kathu
en Upington.
Beskerm jou
gehoor
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 9
THE Kathu police are investiga-
ting a case of rape. The rape
occurred on 17 August at 02:55
near the electrical box in Rietbok
Street in Kathu.
Anyone with information can
call WO Buks Hanekom on
078-448-7809.
Suspect
wanted
AGE: +/- 30 yrs. Height: +/- 1,8 m
Build: Slender build the suspect is a
man and is dark in complection.
Benneli Olivier Van der
Walt
THE Kathu Village Mall got a
new addition to its variety of
shops.
Woolworths Kathu opened
their door for customers on 28
August and both staff and
customers were excited.
Woolworths Kathu sourced all
their employees from the local
community. The Woolworths
staff treated the waiting
customers with a welcoming
song before they opened the
door for business.
Ken Abrahams, the regional
manager of Woolworths in the
Northen Cape and North-West,
was also present.
At Woolworths we take pride
in our quality products and
high standards.
We hope to make a positive
contribution to the Kathu
community, said Abrahams.
New attraction inmall
THE Kathu Woolworths staff are eager to deliver quality products and excellent customer service. Photos: Benneli Olivier Van der Walt
ANETTE SMIT (left) and Debri van der Merwe are some
of the first satisfied customers of the day.
LECHANCHAKLIN, the storemanager ofWoolworths
Kathu, believes that the store will contribute to Kathus
shopping experience.
Die Beste
C. Louis Leipoldt
Geil lusern in die laagste
landjie,
geil groen blare en blomme blou;
aalwyn rooi op die voorste
randjie,
rooi soos bloed teen die rotse
grou;
somer en son en saffier daarbo-
we,
ruik van die keurbos rondge-
sprei;
kort klein skaduwees oor die
klowe;
somer en son en saffier vir my!
Wonder van kleure uitgesprei -
wat is daar meer die dood te
rowe?
Somer en son en saffier vir my!
Die Beste
Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die digitale
weergawes. Kuier en gesels ook saam met ander lesers op die koerant se Facebookblad.
Wat is jou mening?
Gesels saamopFacebookdeur
te gaan na Kalahari Bulletin.
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
LEERLINGE aan die Horskool Kathu het
op die Kalahari-Eskom-Ekspo gepresteer.
Die skool het nege projekte ingeskryf.
Anita Steyn, Hans-Jurie Swanepoel en
Katlego Mokono het goue medaljes ontvang.
Steyn het die prys vir die derde beste
projek in die groep dier- en plantwetenskap-
pe gekry, Mokono die prys vir die derde
beste projek in die mediese en gesondheids-
wetenskappe en Swanepoel die beste projek
in die siviele ingenieurswese-groep. Tshego-
fatso Moremetsi, Tebogo Moingotli en Xanri
Prinsloo het silwermedaljes gekry, en
Tshepo Tlhopile en Ryno Basson bronsme-
daljes. Steyn, Mokono en Swanepoel gaan in
Oktober aan die nasionale Eskom-ekspo vir
Jong Wetenskaplikes deelneem.
Kathu ryg
medaljes in
DIE Horskool Kathu se leerlinge het die skool se naam op die Kalahari-Eskom-ekspo hoog
gehou. Foto: Verskaf
TODAY IN HISTORY: 4 September
) 476: Romulus Augustulus, the last
Western Roman Emperor, is deposed
by Odoacer, ending the Roman
Empire in Western Europe.
) 1682: English astronomer Edmund
Halley sees his namesake comet.
) 1833: First newsboy hired (Barney
Flaherty, ten years old for the New
York Sun).
) 1882: First large-scale test of
Thomas Edisons light bulb with the
lighting of New Yorks Pearl Street
Station.
) 1886: Apache chief Geronimo
surrenders ending last major Ameri-
can-Indian war.
) 1888: George Eastman patents first
roll-film camera and registers
Kodak.
) 1893: English author Beatrix Potter
first tells the story of Peter Rabbit.
) 1900: Afrikaner patriot Danie
Theron is killed.
) 1953: Michael Stean the chess
player is born.
) 1964: NASA launches its first
Orbital Geophysical Observatory
(OGO-1).
) 1980: South African Prime Minister,
P.W. Botha, calls for unity against
Marxism.
) 1981 - Beyonc Knowles, famous
singer, is born.
) 1990 - Eleven die when the South
African Defence Force (SADF) opens
fire on negotiators in Sebokeng.
Today in
history
THOMAS EDISON
DIE Kathu-tak van die Suid-Afrikaanse
Nasionale Bloeddiens (SANBS) benodig
dringend nog bloedskenkers.
Alle inwoners word aangemoedig om
bloed te skenk.
Skenkers kan op Woensdae van 08:00 tot
19:00 na die kliniek kom.
Bloed kan ook op Vrydae van 09:00 tot
17:00 in die kliniek geskenk word.
Die kliniek is in Rietbokstraat in die Old
Mutual-gebou langs die OK Furniture.
Om n bloedskenker te word moet n
mens tussen 16 en 65 jaar oud wees en n
veilige seksuele leefstyl lei.
Rig navrae aan sr. Ansie Klemp by
082-305-4249.
Bloed dringend nodig
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 11
Benneli Olivier Van der Walt
ON 31 August the Olifantshoek police, along
with the Kathu police, the Kathu traffic
department and the provincial traffic
department, held a healing and cleansing
church service for the community of
Olifantshoek.
The Gamagara Youth Development
Agency joined in the service to show
solidartity with the efforts of the police to
reconcile with the community of Olifants-
hoek. The service also celebrated the end of
Womens Month.
In the past month, Olifantshoek has
suffered a spate of rapes and the communi-
ty was shocked by a recent murder and
rape incident where a young woman was
killed.
According to Chaplain Willie Brooks of
the Kathu police, the church service was
held to heal the rift between the community
and the police.
We want to restore the communitys
faith in the polices efforts to protect them.
WO Julana Cloete told the community
that it was necessary to heal yourself before
you could heal others and reminded the
women in the community of their strength
and perseverance.
Col. Serai Lekgetho, the cluster head of
Kathu, also attended the event.
The community members responded to
the event with spirited praise and worship.
Service heals
COL. SERAI LEKGETHO, cluster head of the Kathu police, attended
the service.
WO JULANA CLOETE reminded the Olifantshoek women of their worth
and strength.
THE Olifantshoek community members responded to the event with spirited praise and worship. Photos: Benneli Olivier Van der Walt
VUSI MKHANDI was one of the pastors who
reminded the community to put their faith in
God and trust in His healing.
CAPT. FRANS LANDMAN
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Benneli Olivier Van der Walt
OP 28 Augustus is n stampvol saal
toeskouers met pragtige koorsang ver-
maak.
Verskeie kore van oor die Johan Taolo
Gaetsewe-distrik heen het aan die Singkar-
naval deelgeneem.
Hammies van Niekerk, hoof van die
Laerskool Kathu, het die gehoor verwel-
kom.
Petro de Klerk was die programdirekteur
op die koorfees.
Drie spreekkore van die Laerskool
Kathu, Trolliediertjies, Halala Afrika en
Kabouterliefde, het ook hul deel gedoen om
die gehoor te vermaak.
Al die sangers en koorleiers het hul
beste voetjie voorgesit en die aand n ware
musieksukses gemaak.
Skoolkore voermet stemmemee
DIE Laerskool Kathu se senior koor. Foto: Benneli Olivier Van der Walt DIE Laerskool Kuruman se koor.
DIE Laerskool Postmasburg se koor.
DIE Laerskool Seodin se koor.
DIE Hotazel-kollege-koor.
DIE Laerskool Deben se koor.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 13
PICKING OUT
PERFORMANCE
Wemake a point of recognising success.
www.humanjobs.co.za Human Communications 111268
BLASTING ASSISTANT, MINING, KUMBA IRON ORE, KOLOMELA
MINE, NORTHERN CAPE
Band 10
Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron
ore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,
were a growing South African company and the fourth-largest supplier of seaborne
iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leading
global mining company.
In this role, you will assist the team in general blasting-related activities and clean
mining machinery, equipment and the environment. You will also adhere to all health
and safety standards and promote good housekeeping on an ongoing basis.
To be considered, you need a Grade 12 Certificate and 1 or more years operational
mining experience. A Hazchen/Dangerous Goods Certificate and a valid drivers
licence would be advantageous, while willingness to work shifts and overtime (as and
when required) and knowledge of elementary equipment and cleaning procedures are
essential. It will be required of you to pass a Medical Fitness Certificate in order to be
considered for this position. You may be subjected to physical testing when going for
the Medical Fitness Certificate and will need a police clearance. Ref: K710192
Watch your career grow with Kumba Iron Ore Ltd by visiting
www.angloamerican.com/careers before 12 September 2014 and following the
links to tool/vacancies/jobsearch, entering the above reference number or send your
application to [email protected] Internal applicants can apply online via
Eureka.
Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.
If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the closing date, please
consider your application unsuccessful.
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
PERSOONLIKE
DIENSTE
FINANSIEEL
1420
Te veel skuld? Konsoli-
deer al jou skuld. Betaal
een maandelikse paaie-
ment.
Nie administrasie nie. Nie
'debt review' nie. Elzette
078 271 9929/082 427
4464.
GESONDHEID &
SKOONHEID
1430
FAT FREEZ *Noord Apteek 082
559 9455* Kom vries die vet weg
voor die somer kom!
FAT FREEZ * Noord Pharmacy
082 559 9455* Freeze the fat away
before summer!
LENINGS
1445
WE SELL LOANS, cellphones and
insurance from R1 000 - R120 000.
Garnisheed and blacklisted clients
are welcome. For a quotation phone
Suzzie 082 799 2887 or fax to 053
831 3314 or 086 433 0218 or 086 634
0051.
TE KOOP
KLERASIE
1615
AANDAG: ALLE GROOT MANS!
Groot nommers in winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg. The Nu-
Shop, Palm Gate-sentrum, Kuruman.
Tel. 053 712 1264.
MEUBELS
1635
HOUSEHOLD FURNITURE for
sale. Fridge, bed, washing machine
(just over 1 year old), TV, large bird
cage, lounge suite and more. Availa-
ble 22/9/2014. Phone 072 183 3916.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
FLORCARE MATTE EN BLIN-
DINGS: Ons installeer volvloer-
matte en blindings teen die beste
pryse. 073 558 4705. Talana
072 747 1991/076 182 2773 Aubrey.
HYDRO CLEAN: Laat u matte en
meubels professioneel stoomskoon-
maak teen die beste pryse! Talana
073 558 4705/072 747 1991 of
076 182 2773 Aubrey.
ALLERLEI
1845
PROFESSIONAL and affordable
building plans for residential and
commercial developments. Contact
Danie at 082 730 4454. Free quota-
tions in Kathu and Kuruman.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
FOR SALE:
Nissan 2-ton delivery truck: R65 000
1993 Toyota Corolla 1.6 16V: R28 000
1996 Uno 1.1: R22 000
1996 Mazda 323: R26 000
1998 Golf 1: R26 000
Phone Mark 073 259 8703.
KOMMERSIEEL
3060
2012: LANG PLATBAKSLEEWA:
dubbelas. 7,6 m x 1,39 x 0,2. R45 000.
Skakel 083 310 0272.
SLEEPWAENS
3040
NATIONAL TRAILER RENTAL
KURUMAN: For one-way and local
hire countrywide. Phone 083 310
0272. 12 Cilliers Avenue.
V-TEC TRAILERS, KURUMAN:
Verkoop van nuwe sleepwaens en
onderdele. Herstel ook sleepwaens.
Skakel Louwrens by 083 310 0272.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE KOOP
3255
TE KOOP: 2-slaapkamer-studente-
woonstel in Potch, Waterberry
Heights (naby dam).
Woonstel feitlik nuut, was verhuur
van Jan. tot Julie 2014.
Prys: R500 000
Woonstel is in sekuriteitskompleks.
Skakel 082 380 2312.
TE HUUR
3205
CONTRACTOR'S SITE TO LET for
accommodation purposes. 18 km
from Hotazel on farm, with water
and electricity. Phone 076 805 4557.
GEMEUBILEERDE EENMAN-
WOONSTEL te huur: R3 500 p.m.
Water ingesluit. Koopkrag. Onmid-
dellik beskik. Skakel 082 948 2032.
TE KOOP
3201
HUISE TE KOOP
3275
A HOUSE/GUESTHOUSE in
Mothibistad (Legaeng Guesthouse).
For information, viewing and nego-
tiating phone Ivy on 082 086 0890.
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
LUTEA PARFUUM
Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker
en parfuum jou passie? Nou is jou
geleentheid om deel te word van 'n
multimiljoendollarbedryf! Skakel
Madri of SMS jou e-pos-adres na
083 655 0445.
IT/REKENAARS
3695
RiNico Computerkids benodig die
dienste van n verkieslik gekwalifi-
seerde onderwyser/es of 'n persoon
wat lief is om met kinders te werk,
om rekenaarklasse te gee vir kinders
in Danielskuil, Lime Acres, Barkly-
Wes en Postmasburg.
Vereistes: Rekenaarvaardig en eie
vervoer. Persoon moet verkieslik
dadelik kan begin.
Sluitingsdatum: 5 September. Ska-
kel Johan Erasmus by 082 894 2508
of faks na 086 585 8174 of e-pos u
CV: na: [email protected]
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity, style
and language are all important elements of our people strategy
and are key drivers for our success.
The future is diverse.
The future is yours.
www.humanjobs.co.za Human Communications 112176
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading presence in
the global manganese market. Our operations span 2 continents and offer
an excellent platform for those seeking to fast-track their careers. Join our
dynamic business and contribute to our growth.
Hotazel Manganese Mines (HMM) is based in the Kalahari. We mine one of
the largest manganese resources in the world, yet we offer a unique lifestyle
choice with a family-friendly, secure environment and value our employees as
our greatest asset.
Operator: Mobile Equipment
Mamatwan Mine
Hotazel, Northern Cape
Ref. 769920
Ensuring compliance with the BHP Billiton commitment to Zero Harm, you
will play a key role in safety loading, hauling and dumping activities in the
Mamatwan mining area. Responsibilities will include applying health, safety
and housekeeping standards, reporting any unsafe behaviour and keeping
mobile equipment clean and in good condition at all times. The following
positions are available:
Hauler (777) Operators (777D, 777F or equivalent)
Front-end Loader Operators (992G or equivalent)
Track Dozer Operators (D10 or equivalent)
Wheel Dozer Operators
To be considered, you will need a Grade 12 certificate plus 2 years experience
in operating the specific mobile equipment in a mining environment. You must
have a Code 08 drivers licence, a licence for the specific mobile equipment
and be medically fit. You will be multi-skilled on different mobile equipment
and will be required to operate the different machines based on operational
requirements.
Please forward your CV (max 3 pages) to
Applications close 12 September 2014.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and environmental responsibility.
INVITATION TO BID
BID NO: NC/SOC/004/2014
Rendering of non-centre based/mobile early
childhood development services, at John Taolo Gaetsewe
and Pixley Ka Seme Districts for children between
age 0-4 years for a period of 36 months
Specifications and bid documents are available at the Department of Social
Development, Room 5 (Supply Chain Management), Block J, Mimosa Complex,
257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.
Bid closes at (postal address): Department of Social Development, Private Bag
X5042, Kimberley 8300. Street address: Ground Floor, Block C, Mimosa
Complex, 257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.
Closing date: 26 September 2014 at 11:00
Required by: Department of Social Development and National Development Agency,
Northern Cape Provincial Government.
Contact persons: Adelaide Wax or Kedi Flatela, tel. (053) 874-9215
or (053) 874- 9180, fax: 086 225 7666 or e-mail: [email protected] or
Please note: A valid, original Tax Clearance Certificate Tender (not a Tax
Clearance Certificate Good Standing) must be submitted at the closing date and
time (bid document NCP 2 refers) This bid will be evaluated and adjudicated in
terms of the 90/10 point system prescribed by the Preferential Procurement Policy
Framework Act, 5 of 2000 and revised Regulations 2011 A non-refundable deposit
of R110.00 per set of bid documents is required In order to qualify for preference
points, originally certified copy of bidders B-BBEE
Status Level Verification Certificate must be submitted at
the bid closing date and time Names of bidders that
submitted bids will be published on the website of the
Department of Social Development: http://socdev.ncpg.
gov.za on Friday, 10 October 2014.
Human Communications 112064
Northern Cape
Provincial Government
AIDS HELPLINE
0800-012-322
REGSKENNISGEWINGS
& TENDERS
TENDERS
4080
Afrikaanse Protestantse Kerk Kuru-
man
PER TENDER
AFRIKAANSE PROTESTANTSE
KERK KURUMAN
In opdrag van die Afrikaanse Protest-
anse Kerk Kuruman word tenders
hiermee gevra vir die aankoop van
die volgende erwe, naamlik:
1. ERF 6082 (Gedeelte van Erf
4226), Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding Nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
2. Erf 6083 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding Nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
3. Erf 6084 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
4. Erf 6085 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
Gehou kragtens Transportakte:
T1123/2001
Die erwe word afsonderlik aangebied
en/of 'n tender kan geplaas word vir
al vier die erwe. Die erwe is gele by
Erf 6084, aangrensend aan Van der
Merwestraat, Kuruman en erwe 6082
en 6083 aangrensend aan Engel-
brechtstraat, Kuruman. Die eiendom
is onverbeterd. Die verkoping van
die eiendom is voetstoots en is
onderworpe aan al die voorwaardes
vervat in die tenderdokumente.
Tenderdokumente wat deur elke ten-
deraar voltooi en onderteken moet
word is beskikbaar by Jordaan &
Mans Ingelyf, Bearestraat 26, Kuru-
man. E-pos:
Tel. 053 712 1091
Tenders behoorlik gesel en op die
buitekant daarvan gemerk: ' Afri-
kaanse Protestanste Kerk Kuruman'
sal deur die ondergetekende in
ontvangs geneem word tot 12:00 op
Vrydag 26 September 2014 en die
verkoper sal 7 dae tyd h om te be-
sluit of die tenders aanvaar of nie
aanvaar sal word nie.
Die verkoper is nie gebonde om enige
of die hoogste tender te aanvaar nie.
JOHANNES MANS
JORDAAN & MANS ING
Posbus 27
Bearestraat 26
Kuruman
8460.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
B.J. Khoe
In die boedel van wyle Buti John
Khoe, Identiteitsnommer 551006
5764 089 met nagelate eggenote
Khumanego Audrey Khoe, Identi-
teitsnommer 620415 1142 082 in
lewe van Huis No 10016, Maipeng,
Distrik Kuruman.
Boedelnommer: 21687/2014
Skuldeisers en skuldenaars in boge-
melde boedel word versoek om hul
vordering in te lewer en hul skulde
te betaal by die kantore van onderge-
noemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf
5 September 2014.
DUVENHAGE & VAN DER MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460
BETREKKINGS
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 15
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 17
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 19
Ilse Watson
AFRIKAANS en die kunste blom in
die Noord-Kaap.
Dit is duidelik bewys deur die
sukses van die pas afgelope Gariep
Kunstefees in Kimberley en ook die
Vryfees in Bloemfontein. Dan kom
die Kalahari-kuierfees in Upington
en die Opskopfees in Kathu ook
binnekort.
In n tyd waarin Afrikaans
klaarblyklik deur die SABC
afgeskaal word, en die taal ook op
ander gebiede n aanslag beleef,
kan die waarde van di feeste nie
onderskat word nie. Dit bring die
geleentheid aan Afrikaansspreken-
des, en ook mense wie se eerste
taal nie Afrikaans is nie, om die
beste van Afrikaanse kuns te
beleef. Die Opskopfees word in
Kathu op die sportterrein van die
Horskool Kathu aangebied.
Optredes van kunstenaars soos
Snotkop, Elizma Theron, Henri
Alant, Hendrik Spangenberg (van
Kathu) en die groep NRG (Energie)
is amptelik deel van die program.
Daar sal ook verskeie kuns- en
kosstalletjies wees.
) Feesprogramme sal by die hekke
uitgedeel word.
) Lesers van die Kalahari Bulletin
staan die kans om n geskenkpak
van die Opskopfees te wen wat die
volgende insluit: twee kaartjies na
die Opskopfees op 13 September, n
Opskopfees-gholfhemp en ses CDs
van die musikante. Like die
Opskopfees se Facebook-blad
(www.facebook.com/opskopfees) en
skryf jou naam en van en selfoon-
nommer op hul muur.
)Op die fees word twee kompeti-
sies aangebied: Mej. Opskop vir die
skoner geslag en Mnr. Yster vir die
spiertiere. Groot pryse is te wen
soos n fotosessie van R2 000 en vir
die sterk manne gimnasiumproduk-
te. Inskrywings vir die kompetisie
kan by die volgende mense gedoen
word:
)Mej. Opskop bel Jessica by die
Horskool Kathu by 079-162-3714.
)Mnr. Yster bel Marius by
Kathu Fitness Factory, 082-418-8155.
)Kyk na die videos van die
verskeie sangers op die webblad
www.kalaharibulletin.co.za.
GROOTOPSKOPFEES IN KATHUOMDIE DRAAI
Gooi Afrikaans!
SNOTKOP gaan ook lewe aan gehore gee op die Opskopfees in Kathu.
DIE pragtige Elizma Theron is nog
een van die kunstenaars wat op die
Opskopfees in Kathu gaan optree.
ENERGIE (NRG) gaan feesgangers ook op die Opskopfees in Kathu met
hul energieke vertoning en sang vermaak.
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Enige van die Kalahari Bulletin se
vorige uitgawes misgeloop? Lees
artikels oor sport, nuus, leefstyl en
dagboek-inskrywings op die web-
blad www.kalaharibulletin.co.za.
Kalahari Bulletin is op Facebook
besoek www.facebook.com/kbulle-
tin. Stuur klub- of skolesportnuus
Proud of third place
BAREND COETZEE came third in the Powerade Lost City Classic
with a time of 02:45:22. He averaged a speed of 23,95 km/h. The
riders are from the left Barend Coetzee (third place), Andries Schee-
pers (first place), Allan Large (second place) and Euvrard Gelden-
huys (fourth place). Right: Barend Coetzee received another well-de-
served medal for his stellar performance. Photos: Supplied
NATASJA RAS van Kathu is n n
rustyd terug op die verhoog met
die doelwit om aan die liggaams-
bou-wreldkampioenskapsbyeen-
koms deel te neem.
Sy het onlangs die tweede plek in
die Toned Figure-afdeling van die
Nabba Bloemfontein Classic
Bodybuilding-kompetisie behaal.
Dit was haar eerste kompetisie die
jaar. Sy het ook n eerste plek in
die Althletic Figure-afdeling gewen
en is as die algehele wenner van
die Nabba Bloemfontein Flex and
Fight-kompetisie aangewys.
Ras, haar man en hul drie
kinders meen die lang dag die rit
na Bloemfontein, deelname van 12
uur in die bitter koue en die rit
terug sodat haar man weer om
07:00 by die werk kon wees,
altesaam n bedrywigheid van 23
uur was absoluut die moeite
werd. Haar geheim vir sukses is
80% die regte dieet en 20% die
regte oefening.
Ek is bevoorreg om deel van
die gemeenskap van Kathu te
wees. Die ondersteuning en
borgskappe wat ek hier ontvang,
het dit vir my moontlik gemaak om
my beste te lyk en my bes te kan
doen, s Ras.
Ras het haar oog
op nwreldtitel
NATASJARAShouKathu se naamhoog in liggaamsbou-
kompetisies. Foto: Warren Akerman