Beskerming van onderrigtyd
Skole moet onderrigtyd beskerm en leer soos volg ondersteun:
A In ooreenstemming met die Nasionale Leerderbywoningsbeleid, 2010, moet alle leerders op skool wees en vir die volle 198 dae (202 dae vir onderwysers) leer.
A Onderrig begin op die eerste dag van elke kwartaal.
A Op die laaste dag van die skoolkwartaal moet leerders ten minste drie uur lank by die skool wees. Daar word van onderwysers verwag om ten minste vyf uur lank by die skool te wees.
A Minimum onderrigure per graad moet gehandhaaf word (dit sluit nie byeenkomste en Nasionale Skoolvoedingsprogram-maaltye in nie).
A Opvoedkundige uitstappies moet met die kurrikulum verband hou en waarde daaraan toevoeg. Aansoeke om uitstappies moet ten minste vier weke voor die beplande datum aan die distriksdirekteur voorgelê word.
2020 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLEWes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD)
Skoolkwartale vir 2020Kwartaal Begin Eindig Getal weke Getal skooldae
Eerste 13 Januarie (onderwysers) 15 Januarie (leerders)
20 Maart 10 50 (onderwysers)48 (leerders)
Tweede 31 Maart 12 Junie 11 54
Derde 7 Julie 18 September 11 53
Vierde 29 September 2 Desember (leerders)4 Desember (onderwysers)
10 47 (leerders)49 (onderwysers)
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Kaapstad Privaatsak X9114, Kaapstad 8000
https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Veilige Skole-inbelsentrum: 0800 45 46 47
Professionele ontwikkeling van onderwysers: Leergeleenthede,
werksessies, seminare en konferensies
Die WKOD sal opsionele kursusse aanbied om aan spesifieke behoeftes te voldoen, byvoorbeeld, inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT)-vaardighede, spesiale behoefte onderwys en werknemerverhoudinge. Distrikskantore sal die opleiding, wat op skooldae na 15:00 en naweke sal plaasvind, adverteer.Die Kaapse Onderrig- en Leierskapinstituut (KOLI) sal ’n aantal opleidingsprogramme, seminare en konferensies in 2020 aanbied. Besonderhede oor hierdie leergeleenthede verskil wat inhoud betref en word in twee uur lange werksessies tot twee week lange kurrikulumkursusse (inhoud en metodologie) aangebied. Terreine wat gedek word, omvat ’n spektrum van kurrikuluminhoud van Algemene Onderwys-en-opleiding (AOO) en Verdere Onderwys en Opleiding (VOO), IKT-integrasie en ’n verskeidenheid leierskapskursusse oor die rolle en verantwoordelikhede van departementshoofde, adjunkprinsipale en prinsipale. Die lys van voorgenome kursusse en geleenthede is op die WKOD se webwerf by www.wcedctli.co.za beskikbaar.
Prinsipaalsvergaderings in kringe: Daar sal een kringvergadering per kwartaal vir prinsipale wees. Dit sal om 13:00 op die betrokke dag begin en kan deur ’n vergadering van die distriksprinsipaalsforum gevolg word. Die datums vir die 2020 Provinsiale Prinsipaalsforum-vergaderings is soos volg:
A 28 Februarie 2020
A 22 Mei 2020 A 21 Augustus 2020 A 13 November 2020
Die distriksprinsipaalsforum-vergaderings vir 2020 sal tussen die volgende datums belê word:
A 10 en 14 Februarie 2020 A 4 en 8 Mei 2020 A 3 en 7 Augustus 2020 A 26 en 30 Oktober 2020
Veilige Skole-programme/-geleenthedeDatums vir die Veilige Skolevakansieprogramme:
A 22 tot 31 Januarie 2020 (Terug skooltoe-veldtog)
A 23 tot 27 Maart 2020 A 15 Junie tot 06 Julie 2020 A 21 tot 23 September 2020 A 3 tot 11 Desember 2020
Programme vir opvoeders en beheerliggame word deur die Subdirektoraat Veilige Skole gedurende die skoolvakansies aangebied.
Veilige Skole se opleidingsdatums vir die Nasionale Skoolveiligheidsraamwerk (NSSF), beroepsgesondheid en veiligheid (BGV), skoolveiligheidskomitees (SVK’s), en dwelmmisbruik (DM):
A 23 tot 24 Maart 2020 A 15 tot 26 Junie 2020 A 21 tot 22 September 2020
Konferensietafelbesprekings oor skoolveiligheid:
A Stedelik – 9 Mei 2020 A Landelik – 23 Mei 2020
Skoolveiligheidsberaad: A 17 en 18 Julie 2020
Jeugdienste-leertoekennings: A 25 Julie 2020
Gewyde feesdag Dag Datum
Pesag (Pasga) Donderdag en Vrydag 9 en 10 April 2020
Pesag (Pasga) Woensdag en Donderdag 15 en 16 April 2020
Hemelvaart Donderdag 21 Mei 2020
Eid-oel-Fiter Sondag 24 Mei 2020
Sjavuot Vrydag 29 Mei 2020
Eid ul Adha Vrydag 31 Julie 2020
Jom Kippoer Maandag 28 September 2020
Diwali Saterdag 14 November 2020
Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf om skole te help met hulle beplanning vir 2020.
Viering van gewyde dae in 2020Neem asseblief kennis dat hierdie datums aan verandering onderworpe is.
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Verteenwoordigende Rade van Leerders (VRL’s) se kalenderDie instelling van nuwe VRL’s word vir Februarie tot Maart 2020 beplan. Alle openbare skole wat graad 8 en hoër aanbied, moet onderwyserskakelbeamptes (OSB’e) in September 2020 aanwys. Die verkiesing van die VRL’s sal in die laaste skoolkwartaal van 2020 plaasvind.
Toetse en eksamens
WKOD-sistemiese toetse (graad 3, 6 en 9)Die WKOD sal sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9 vanaf 30 September tot 15 Oktober 2020 afneem. Die toetse sal op een van die skooldae in die oggend afgeneem word.
Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen
Vrystelling van die 2019 NSS-eksamenuitslae:
8 Januarie 2020 (sal bevestig word)
NSS-toekennings: 16 Januarie 2020 (sal bevestig word)
Gekombineerde Junie Aanvullende NSS- en Senior Sertifikaat- (SS-)eksamens
4 Mei tot 12 Junie 2020 (datums sal bevestig word)
Opleiding van opsieners: 1 Augustus tot 28 September2020
Uitvoerende Kunste se praktiese eksamens:
12 Augustus tot 11 Oktober 2020 (sal bevestig word)
Algemene Assesseringstaak vir Lewensoriëntering:
31 Augustus 2020
Beeldende Kunste en Ontwerp se praktiese eksamens:
7 tot 19 Oktober 2020 (sal bevestig word)
NSS se praktiese eksamens (RTT & IT V1):
13 en 14 Oktober 2020 (sal bevestig word)
NSS se praktiese eksamens: 16 en 17 Oktober 2020
(sal bevestig word)
2020 NSS-eksamens: 19 Oktober tot 27 November 2020 (sal bevestig word)
Nasien van die 2020 NSS-eksamens: 30 November tot 14 Desember 2020 (sal bevestig word)
Vakveranderinge
Gr. Getal veranderinge toegelaat
Aansoeke sluit
Vaslegging op SOBIS
Appelleer voor
Gr. 10
Alle graad 10-vakke + 8ste/9de vak
30 April 2020
Gr. 10
Maksimum van twee vakke
30 Junie 2020 31 Julie 2020 7 Augus-tus2020
Gr. 11
Maksimum van twee vakke
31 Maart 2020 30 April 2020
8 Mei 2020
Gr. 12
Maksimum van een vak EINDE graad 11
13 Desember 2019
24 Januarie2020
31 Janua-rie 2020
Geen vakveranderinge sal in graad 12 toegelaat word nie.
Moderering A Prestasie-assesseringstake sal gedurende die eerste en tweede
kwartaal gemodereer word. A Graad 12 mondelinge moderering begin in Augustus 2020. A Graad 12 praktiese eksamen begin in Augustus 2020. A Moderering van provinsiale Skoolgebaseerde Assessering (SGA)
sal in Mei en September 2020 plaasvind.
Moderering Sperdatum
Provinsiale moderering van SGA-portefeuljes en punte (skedules met spesifieke datums sal aan skole gestuur word)
27 tot 29 Mei 20202 tot 4 September 2020
Departement van Basiese Onderwys (DBO) en Umalusi se moderering van uitgesoekte SGA-portefeuljes en punte vir graad 12 (finale datums sal deur die DBO en Umalusi bevestig word)
Junie 2020September 2020
Assesseringsakkommodasies, aansoeke om immigrantstatus, en versoeke vir aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille, grootdrukskrif, oudiobande) vir leerders met spesiale behoeftes:
Aansoeke om assesseringsakkommodasies en aangepaste vraestelle
Sperdatum
Vir graad R–9: Deurlopend op skool- en distriksvlak Deurlopend
Vir graad 10–11: Moet teen die einde van Oktober van die leerder se graad 10/11-jaar op SOBIS aangeteken word. Geen nuwe aansoeke sal in graad 12 aanvaar word nie.
Oktober 2020
Appellering vir graad 10 tot 11 November 2020
In gevalle van aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille, grootdrukskrif, oudiobande ens.) vir leerders met spesiale behoeftes, moet skole (ingeslote spesiale skole) alle aanpassingsbehoeftes teen 15 Maart in graad 12 bevestig.
Appellering (vir vorderings- en bevorderingsuitslae vir graad 1–11 van 2019)
Aktiwiteit Datum
Sluitingsdatum vir ouers om appèl aan te teken teen die vorderings-/bevorderingsuitslag van hulle kind
17 Januarie 2020
Prinsipaal dra die uitslag van die appèl skriftelik aan die ouers oor
24 Januarie 2020
Skool gee ’n appelleringsregister aan die distriksbestuurder
27 Januarie 2020
Sluitingsdatum vir ouers wat ontevrede is met die uitslag van hulle appèl, om by die distriksdirekteur te appelleer
29 Januarie 2020
Alle appellerings afgehandel 15 Februarie 2020
Interne eksamens
Graad 4 tot 6Skole wat graad 4 tot 6 aanbied, mag nie hul eksamens voor 27 Mei 2020 en 18 November 2020 begin skryf nie.
Graad 7 tot 9Skole wat graad 7 tot 9 aanbied, mag nie hulle eksamens voor 25 Mei 2020 en 16 November 2020 begin skryf nie.
Graad 10 tot 12 Skole wat graad 10, 11 en 12 aanbied (waar van toepassing), mag nie hulle eksamens voor 20 Mei 2020 en 10 November 2020 begin skryf nie. Alle leerders is wetlik verplig om skool regdeur elke toets- of eksamenprogram by te woon, behalwe graad 12-leerders wat op vyf studiedae voor die aanvang van die finale NSS-eksamen geregtig is.
Graad 12 September-toetseksamensDie eksamens behoort nie voor 24 Augustus 2020 ʼn aanvang te neem nie. Waar moontlik, moet twee eksamensessies per dag gereël word. Alle ander grade sal met interne assesserings besig wees.
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Aanlyn voorlegging van leerderprestasieSkole sal weer in 2020 versoek word om hulle kwartaalinligting per individuele leerder af te handel. Skole is verplig om die leerderprestasie-inligting teen die volgende datums op SOBIS voor te lê:Kwartaal 1: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 11 Maart 2020 Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 6 April 2020
Kwartaal 2: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 8 Junie 2020 Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 13 Julie 2020
Kwartaal 3: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 14 September 2020 Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 5 Oktober 2020
Kwartaal 4: Leerderprestasiedata se oorplasing begin: 16 November 2020 Leerderprestasiedata se oorplasing eindig: 11 Desember 2020
Skoolverbeteringsplanne (SVP’e) en skoolverbeteringsmonitering (SVM)
Aktiwiteit Sperdatum
Skole sluit 2020 SVP’e af 14 Februarie 2020
2020 SVP-aftekening: Kringbestuurders en prinsipale 28 Februarie 2020
Voltooiing van 2020 se kwartaallikse SVM-verslae op SOBIS en aftekening deur die prinsipaal sowel as die kringbestuurder op twee drukstukke, wat vir ouditdoeleindes bewaar moet word (een by die skool, en een by die distrikskantoor)
18 Maart 202010 Junie 202016 September 202013 November 2020
Konsep-SVP’e vir 2021 deur skole afgeteken 25 September 2020
Kliënte-tevredenheidsopname 2020: Sluiting van aanlyn instrument
17 Julie 2020
Prestasiebestuurdatums
Aktiwiteit Sperdatum
Grondlynpunte (nuwe opvoeders) 13 Maart 2020
Voorlegging van Personeelprestasiebestuur-en-ontwikkelingstelselpunte (PPBOS-punte) van staatsdienspersoneel aan distrikskantore
17 April 2020
Vaslegging van staatsdiensprestasie-ooreenkomste op PERMIS
15 Mei 2020
Voltooiing van summatiewe evaluerings, lyste van
personeelontwikkelingspan se lede (POS-lede) en opvoederverbeteringsplanne (OVP’e)
9 Oktober 2020
Voltooiing van sesmaandelikse hersiening op PERMIS: Staatsdienspersoneel
23 Oktober 2020
Voorlegging van interne modereringsverslae oor die Geïntegreerde Gehaltebestuurstelsel se evalueringsproses (GGBS-evalueringsproses) aan distrikskantore
23 Oktober 2020
Voorlegging van opsommende saamgestelde puntestate: summatiewe evaluering (QA 7) aan distrikskantore. Skole moet aan distrikskantore se voorleggingsdatums voldoen
Vanaf 26 Oktober tot 13 November 2020
Kwartaallikse aftekening van bywoning (SOBIS)
Kwartaal 1
Kwartaal 2
Kwartaal 3
Kwartaal4
Sperdatum wanneer alle skole met ’n Skooladministrasie- en Bestuurstelsel (SABS) data moet voorlê
20 Mrt. 2020
12 Jun. 2020
8 Sept.2020
2 Des.2020
ALLE prinsipale teken kwartaallikse afwesigheid op SOBIS af
31 Mrt. 2020
8 Jul.2020
30 Okt.2020
3 Des. 2020
Kringbestuurders teken kwartaallikse leerderbywoningsrekords(KLBR)
3 Apr. 2020
10 Jul.2020
3 Nov.2020
7 Des.2020
*** Kwartaallikse afwesigheid is vanaf die laaste dag van elke kwartaal beskikbaar vir prinsipale om af te teken
Belangrike administratiewe datums vir 2020
Aktiwiteit Sperdatum
WKOD se kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole
28 Januarie 2020(10de skooldag)
Voorlegging van aansoeke om NSS-eksamen se hernasiening en herkontrolering
29 Januarie 2020
Voorlegging van WKOD se 043 semester-verslae aan distrikskantore vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember
30 Januarie 2020
Sluitingsdatum vir registrasie van Junie-eksamen vir graad 12
1 Februarie 2020
Voorlegging van aansoeke aan die Direktoraat: Strategiese Mensbestuur om gedurende 2020 en 2021 besoldigde werk buite die staatsdiens (BWBDS) te verrig (werknemers sal voor die einde van Maart 2020 antwoorde ontvang)
31 Maart 2020
WKOD se jaarlikse skoolopname vir gewone openbare en onafhanklike skole. WKOD se jaarlikse opname vir vroeëkindontwikkelingsentrums (VKO-sentrums). WKOD se kitsopname vir spesiale openbare en onafhanklike skole.
3 Maart 2020(1ste Dinsdag in Maart)
Sluitingsdatum vir registrasie van die 2020 NSS-eksamens 15 Maart 2020
Sluitingsdatum vir aansoeke om na te sien in die 2020 NSS-eksamen
15 Maart 2020
Voorlegging aan die distrikskantore van aansoeke om die uitbreiding en/of verkorting van die kurrikulum vir 2021
20 Maart 2020
Vaslegging van data vir nuut verkose lede van die Skoolassesseringsonreëlmatighedekomitee (SAOK)
26 Maart 2020
Voorlegging aan distrikskantore van voorlopige tabelle wat die volgende getalle aandui:a) aansoeke van ouers wat oorweeg word vir die vryskelding
om skoolgeld te betaal;b) algehele vryskeldings toegestaan;c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; end) aansoeke nie toegestaan nie.
Teen of voor die einde van die eerste skoolkwartaal
Aanlyn vaslegging van inligting oor vergoeding vir die vryskelding van skoolgeld
1 April 2020
Voorlegging van Artikel 18A-belastingsertifikate vir skenkings aan distrikskantore
15 April 2020
Aanlyn bywerking van gekose beheerliggaamlede (vir skole wat tussenverkiesings van lede en/of koöptering van ouers gehad het)
24 April 2020
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Belangrike administratiewe datums vir 2020
Aktiwiteit Sperdatum
Aftekening van vergoeding vir die vryskelding van skoolgeld op SOBIS
30 April 2020
Vergoeding vir vryskelding van gelde: Skole lê geouditeerde inligting aan die betrokke kringbestuurder by die distrikskantoor voor en die sluiting van SOBIS vir alle skole
29 Mei 2020
Voorlegging van geouditeerde jaarlikse finansiële state en toepaslike vereiste skedules vir 2019 aan distrikskantore
30 Junie 2020
Aftekening van graad 3-, 6- en 9-leerderregisters vir die WKOD-sistemiese toetse op SOBIS
24 Julie 2020
Voorlegging aan distrikskantore van WKOD 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Januarie tot 30 Junie
30 Julie 2020
Voorlegging van Artikel 38A-aansoeke 3 Augustus 2020
Skole voltooi beheerliggaam se funksionaliteitsinstrument op SOBIS
1 Augustus tot 30 September 2020
Voorlegging van aanlyn aansoeke om vooruitgang of kurrikulumposte
31 Augustus tot 18 September 2020 EN 11 tot 25 Jan 2021
WKOD se jaarlikse opname vir spesiale openbare en onafhanklike skole
3 September 2020(1ste Donderdag in September)
Vergoeding vir vryskelding van gelde: WKOD lig skole in oor die bedrae wat toegeken gaan word
30 September 2020
Vaslegging van graad 12 SGA-punte op gerekenariseerde punteblaaie
Oktober 2020
Vaslegging van handboekbehoud- en herwinningsverslae op SOBIS
4 November tot4 Desember 2020
Skole gereed vir aanlyn vordering- en bevorderingsvaslegging 6 November 2020
Voorlegging aan distrikskantore van finale tabelle wat die volgende getalle aandui:a) aansoeke van ouers wat oorweeg word vir die vryskelding
om skoolgeld te betaal;b) algehele vryskeldings toegestaan;c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; end) aansoeke nie toegestaan nie.
30 November 2020
Voorlegging van skoolbegrotings vir 2021 aan distrikskantore 1 Desember 2020
Aanlyn vaslegging van vorderings en bevorderings op SOBIS (gewone openbare, spesiale openbare en onafhanklike skole sowel as VKO-sentrums)
Tot 1 Desember 2020
Norme en standaarde (N&S)-toekenning vir gewone openbare skole (graad R ingesluit) en onafhanklike graad R-persele
Voorlopige 2020/21 norme en standaarde- (N & S-) toekennings vir gewone openbare skole (graad R ingesluit) en onafhanklike graad R-persele op SOBIS gepubliseer
30 September 2019
Finale N&S-toekennings vir gewone openbare skole (graad R ingesluit) en onafhanklike graad R-persele op SOBIS gepubliseer
16 Maart 2020
Eerste N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2020/21 boekjaar
15 Mei 2020
Tweede N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2020/21 boekjaar en vergoeding vir vryskelding van gelde
15 November 2020
Leer-en-onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM) Die verkryging van LOOM, veral handboeke, skryfbehoeftes vir leerders en biblioteekhulpbronmateriaal (druk, oudiovisueel en e-hulpbronne), moet spesiale aandag kry sodat leerders nie benadeel word nie. Neem kennis van die volgende sperdatums in hierdie opsig:
Lê WKOD 032-vorms aan Hoofkantoor voor (slegs nie-artikel 21 skole)
27 Maart 2020
Aanlyn bestelling van skryfbehoeftes en skoonmaakmiddels (slegs nie-artikel 21 skole)
4 tot 15 Mei 2020 en 4 tot 7 Augustus 2020
Aanlyn bestelling van KABV-aanvullende handboeke
25 Mei tot 5 Junie 2020
Meubels en toerusting Sperdatum
Skole lê rekwisisies (WKOD 026A en 026B) vir skoolmeubels en toerusting aan distrikskantore voor
7 Februarie 2020
Distrikskantore lê geprioritiseerde lyste vir meubels en toerusting aan die Hoofdirektoraat: Distrikte voor
28 Februarie 2020
Lê ʼn inventaris van die meubels en toerusting wat verwyder is en die minute van die verwyderingskomitee voor
28 Augustus 2020
Leerdervervoerskema (LVS) Sperdatum
Skole lê aansoeke om nuwe LVS-roetes wat in Januarie 2021 ʼn aanvang moet neem aan kringbestuurders voor
31 Julie 2020
Skole lê aansoeke om nuwe (2021) addisionele leerders aan kringbestuurders voor
31 Julie 2020
Personeelvoorsiening en diensstateDatums wanneer diensstate beskikbaar gestel sal word:
Opvoederdiensstate van gewone openbare skole vir 2021
21 Augustus 2020
Opvoederdiensstate van spesiale openbare skole vir 2021
30 Augustus 2020
Staatsdiensdiensstate van gewone openbare skole vir 2021
30 Oktober 2020
Staatsdiensdiensstate van spesiale openbare skole vir 2021
30 Oktober 2020
Publikasiedatums van vakaturelyste: A Vakaturelys 1: 17 Februarie 2020 A Vakaturelys 2: 1 Junie 2020 A Vakaturelys 3: 7 September 2020
Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22
Skooltoelatingsdatums vir 2021-aansoeke
Skole verifieer geoutomatiseerde beplande inskrywing op SOBIS en teken dit af
3 tot 6 Februarie 2020
Skooltoelatings open (alle gewone openbare skole)
17 Februarie 2020
Skooltoelatings sluit (alle gewone openbare skole)
17 Maart 2020
Skole finaliseer alle aansoekuitslae en teken dit af
11 Mei 2020
Ouers word van die uitslag per brief in kennis gestel
15 tot 22 Mei 2020
Ouers bevestig aanvaarding 5 Junie 2020
Skole vul beskikbare plekke 6 Junie to 24 Julie 2020
Distrikte reageer op ouers van leerders wat nie plek gekry het nie
Einde van Kwartaal 3
Skole bevestig inskrywings Nadat vordering en bevordering afgeteken is
Besoeke deur distrikskantoorpersoneel (frekwensie en aard)Distrikskantore sal alle skole vroegtydig van ʼn besoekrooster voorsien.
Kontakbesonderhede van distrikskantore
Distrikskantoor Telefoonnommer
Metro–Noord 021 938 3000
Metro–Sentraal 021 514 6700
Metro–Suid 021 370 2000
Metro–Oos 021 900 7000
Weskus 021 860 1200
Kaapse Wynland 023 348 4600
Overberg 028 214 7300
Eden en Sentrale Karoo 044 803 8300
Top Related