Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by...
Transcript of Week 3 Dag 1...Week 3 Aktiwiteit 4: Handskrif Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by...
4�
Week 3
Dag 1
Leermateriaal
Weerkaart
Klaskoerant
Klankkaart g G
Assosiasieprent “g vir gogga” (bl. 52)
Rympie: “Die gogga” (bl. 53)
Leesboek 3 bl. 9 en 10
Werkboek bl. 35-37
Aktiwiteit 1: Luister en praat
Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.
Wens die leerlinge wat verjaar geluk.
Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.
Voltooi die register.
Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant
en die leerling teken daarby.
Aktiwiteit 2: Klanke
Die onderwyser stel die klank g bekend. Sit die klankkaart g G
uit die
Apparaat teen die bord.
Sit die vergrote Assosiasieprent “g vir gogga” teen die bord.
Leerlinge wys g-klank uit in sinne in die Klaskoerant, Weerkaart, Pligtekaart
en in name en vanne op die Verjaarsdagkaart.
8� ������
1� ������
1� ������
5
Week 3
Aktiwiteit 3: Gedeelde lees
Die onderwyser lees die vergrote rympie “Die gogga” (bl. 53) vir die leerlinge.
Leerlinge soek rymwoorde.
Leerlinge soek uitroeptekens.
Leerlinge probeer individueel lees.
Aktiwiteit 4: Groeplees
Groepe 1 en 2 lees weer bl. 9 en dan bl. 10 van Leesboek 3.
Die onderwyser lees en leerlinge luister.
Die onderwyser bespreek nuwe en moeilike woorde.
Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort
teksgedeelte wat hardop voorgelees word.
Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:
Leerlinge lees die rympie “Die gogga” op bl. 35 van Werkboek 3 vir ’n maat
en teken prentjie van die gogga.
Leerlinge vul die g-klank in op bl. 36 van Werkboek 3 en kleur die prentjies
in.
Leerlinge omring die letter wat soos die een in die blokkie lyk op bl. 37 van
Werkboek 3.
3 �� ���
�� �� ���
��
Week 3
Aktiwiteit 5: Handskrif
Die onderwyser wys weer klankkaart g G
en vertel die g-klank se storie:
g
en sy gil. Oupa kom nader om ook te kom kyk wat dit is. Oupa begin lag. “Ag, nee wat, die ou gogga sit net en vlieë vang! Hy is glad nie gevaarlik nie, hy is onskadelik. Kyk, die gogga loop nou op die grond terug na sy hoek toe. Jou gegil het hom laat skrik.”Aan die begin van die nuwe jaar word die tweeling gebore. Die seuntjie kry Oupa se naam en die dogtertjie kry Ouma se naam! Almal is opgewonde toe Mamma by die huis kom met Gerhard en Gerda! Hul le is tog te oulik! Arno is baie trots op sy nuwe boetie en sussie. Hy is nou hul le Ouboet Arno en hy help graag as Mamma hom roep.
Die onderwyser maak ’n groot g op die bord en leerlinge oefen met ’n
vingertjie in die lug en maak ’n groot letter g.
Die onderwyser lê klem op beginpunt.
Leerlinge oefen op hul tafels en maak ’n groot g.
G.
Leerlinge doen dit na.
Leerlinge doen vingeroefeninge.
15 minute
52
gogga
53
��
Week 3
Dag 2
Leermateriaal
Weerkaart
Klaskoerant
Leesboek 3 bl. 9 en 10
Werkboek 3 bl. 38-41
Kleurpotlode
Natrekvel “g G” (bl. 56)
Plastiese koeverte
Witbordmerkers
Aktiwiteit 1: Luister en praat
Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.
Wens die leerlinge wat verjaar geluk.
Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.
Voltooi die register.
Luister na leerlinge se nuus.
Aktiwiteit 2: Klanke
Die onderwyser wys op die beginklanke van woorde soos gogga, gat, gee en
glimlag.
Die onderwyser wys op die eindklanke van woorde is soos dag, lag, nag, ens.
Leerlinge soek nog woorde met g-klanke. Kyk op Weerkaart, Pligtekaart en
Verjaardagkaart.
Leerlinge bou nog g-klank woorde op bankies met letterkaartjies.
Aktiwiteit 3: Groeplees
Groep 3 en 4 lees uit Leesboek 3 weer bl. 9 en dan bl. 10.
Aktiwiteite van die vorige dag word vir dié twee groepe herhaal.
�� ������
�� ������
�� ������
! ������
""
Week 3
Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:
Leerlinge skryf ja of nee by die prentjies op bl. 38 en 39 van Werkboek 3.
Leerlinge kleur die prentjies in.
Leerlinge sê die sin en vul die woord wat deur die prentjie verteenwoordig
word in op bl. 40 van Werkboek 3.
Aktiwiteit 4: Handskrif
Leerlinge trek g en G van Natrekvel “g G” na deur plastiese koevert.
Die onderwyser gee aandag aan korrekte beginpunte en skryfrigting.
Leerlinge doen natrekwerk ’n paar keer. (Vee uit en doen weer.)
Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf
Leerlinge lees die leesstuk “Let” op bl. 41 van Werkboek 3 en beantwoord
dan die vrae.
#$ %&'()*
#+ %&'()*
56
,-
Week 3
Dag 3
Leermateriaal
Weerkaart
Klaskoerant
Natrekoefening: g (bl. (59)
Fluisterlees: Gawie Gogga (bl. 60)
Leesboek bl. 11 en 12
Werkboek bl. 42-44
Aktiwiteit 1: Luister en praat
Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.
Wens die leerlinge wat verjaar geluk.
Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.
Voltooi die register.
Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant
en die leerling teken daarby.
Aktiwiteit 2: Klanke
Leerlinge doen Natrekoefening: g (bl. 59), hulle trek die g en G na asook
die g-woorde.
As almal klaar is, klank hulle die woorde saam met die onderwyser.
Aktiwiteite 3: Gedeelde lees
Die onderwyser sit die vergrote teks Fluisterlees: Gawie Gogga (bl. 60) op
die bord en lees dit vir die leerlinge.
85 minute
./ 02679:
./ 02679:
.; 02679:
<=
Week 3
Aktiwiteit 4: Groeplees
Groepe 1 en 2 lees uit Leesboek 3 bl. 11 en 12.
Die onderwyser bespreek moeilike en nuwe woorde.
Die onderwyser lees en leerlinge luister.
Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n teks wat
hardop gelees word.
Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:
Leerlinge doen die aktiwiteite op bl. 42 van Werkboek 3. Hulle kleur die
regte blokkie in, skryf die nommer van die kleinste pakkie in die blokkie en
soek die twee woorde wat rym.
Leerlinge kleur die prentjie wat nie pas nie in op bl. 43 van Werkboek 3.
Hulle trek ’n streep deur die verkeerde sin en maak regmerkies langs die
woorde wat rym.
Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf
Leerlinge vul die regte woord wat by die prentjie pas in op bl. 44 van Werkboek 3.
>? @ABCDE
FG @ABCDE
gom
60
HI
Week 3
Dag 4
Leermateriaal
Weerkaart
Klaskoerant
Leesboek 3 bl. 11 en 12
Werkboek 3 bl. 45-48
Kleurpotlode
Letterkaartjies
Skrifboek bl. 64
Aktiwiteit 1: Luister en praat
Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.
Wens die leerlinge wat verjaar geluk.
Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.
Voltooi die register.
Luister na leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant
en die leerling teken daarby.
Aktiwiteit 2: Groeplees
Groepe 3 en 4 kan nou by die onderwyser kom lees uit Leesboek 3, bl. 11
en 12.
Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat reeds met groepe 1 en 2 gedoen is.
Aktiwiteite vir leerlinge wat nie aan groeplees deelneem nie:
Leerlinge trek ’n blok om elke g-klank op bl. 45 van Werkboek 3.
Leerlinge vergelyk die twee prentjies op bl. 46 van Werkboek 3 en soek tien
foute. Hulle omkring die foute met ’n rooi potlood op die onderste prent.
JK LMNOPQ
RK LMNOPQ
ST LMNOPQ
UV
Week 3
Aktiwiteit 3: Klanke
Leerlinge lees en klank g-woorde op bl. 47 van Werkboek 3 saam met die
onderwyser.
Leerlinge bou die woordjies met letterkaartjies op hulle tafels.
Aktiwiteit 4: Handskrif
Leerlinge skryf g en G in die lug, op die Skrifboek se voorkant en op hulle
tafels.
Leerlinge trek en skryf g en G in die Skrifboek op bl. 64.
Aktiwiteit 5: Selfstandige skryf
Leerlinge omkring die regte woord op bl. 48 van Werkboek 3.
WX YZ[\]^
WX YZ[\]^
W_ YZ[\]^
`a
Week 3
Dag 5
Leermateriaal
Werkboek bl. 49 en 50
Fluisterlees: Ek het een kop (bl. 65)
Leesboek 3 bl. 9-12
Skrifboek bl. 65
Aktiwiteit 1: Klanke
Leerlinge bou woorde met g op bl. 49 van Werkboek 3. Voorbeeld:
aap gaap
g aar gaar
aan gaan
Aktiwiteit 2: Gedeelde lees
Vergroot die teks Fluisterlees: Ek het een kop (bl. 65) en sit dit teen die
bord. Lees die sinne vir die leerlinge.
Leerlinge lees alleen/individueel.
Leerlinge soek die rymwoorde.
Leerlinge soek o-, a- en i-woorde.
Aktiwiteit 3: Groeplees
Elke groepie kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 3 bl. 9-12.
Gee geleentheid vir die leerlinge wat individueel wil lees.
Die aktiwiteite van die week word in Werkboek 3 voltooi en afgerond.
bc defghi
jc defghi
gaap
gaar
gaan
jc defghi
kl defghi
mn
Week 3
Aktiwiteit 4: Handskrif
Doen vingeroefeninge saam met die leerlinge soos by Dag 1.
Leerlinge oefen g en G in die lug en op hulle tafels.
Leerlinge trek die g-woorde na en skryf die sin op bl. 65 van die Skrifboek:
gat, gil, sag, rug en Die gogga byt my
Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf
Leerlinge skryf die sinne oor op bl. 50 van Werkboek 3, byvoorbeeld: Ek is
vaak en ek gaap.
Leerlinge skryf drie g-woorde in hulle woordeboekies.
.
op qrstuv
ow qrstuv
65