Week 24 - 25 Reptiele - Christelike Media
Transcript of Week 24 - 25 Reptiele - Christelike Media
90
Week 24 - 25Week 24 - 25ReptieleReptieleOpdrag 1 Datum: ____________Opdrag 1 Datum: ____________KopkrapperKopkrapper
Soek die verskil lende reptiele in die blok. Die woorde kan van links na regs, van bo na onder of skuins loop. Kleur die woorde met verskil lende kleure in.
b r s n l i k k e w a a n s p d k
g a r a p g h o p l f m n g o o i
b r k g e i t j i e v r n k f g n
g h r a o u e i a b r a p a a g o
p n o d l k s m o o l q r k d e s
s h k d l z x r t s q z o k d l o
h d o e d o e a l k r a m e e m u
b b d r g e g e h z x v t d r a r
o l i o k i t v t f b l s i r n u
m s l n l a f b a s i l i s k d s
g z i l r h g k l m p n t q s e p
s k a r n i e r s k i l p a d r p
s c t n d u i n a d d e r p l s d
v e r k l e u r m a n n e t j i e
b e r g s k i l p a d z x v w r h
skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders
pofadder al ligator skinkie
likkewaan basilisk ratelslang
krokodil akkedis bergskilpad
geitjie nagadder duinadder
9 1
Opdrag 2 Datum: ____________Opdrag 2 Datum: ____________Ek doen self navorsing: Die akkedisEk doen self navorsing: Die akkedis
• Habitat • Familie-orde • Voedsel _____________ _____________ _______________
_____________ _____________ _______________
_____________ _____________ _______________
_____________ _____________ _______________
• Vyande • Voortplanting _____________ _____________
_____________ _____________
_____________ _____________
_____________ _____________
• Aanpassing in die natuur:
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
92
Opdrag 3 Datum: ____________Opdrag 3 Datum: ____________Toets jou kennisToets jou kennis
Onderstreep die korrekte antwoord:
1. Paddas se vel le is (glad/vol skubbe/vol hare).
2. Die skilpad kan nie goed (sien/proe/ruik nie).
3. Die verkleurmannetjie kan sy (ore/neusgate/oë) in verskil lende rigtings draai op dieselfde tyd.
4. Afrika het (1 16/60/160) soorte spesies slange.
5. Die giftigste slang is die (geelslang/mamba/boomslang).
6. Geen teengif bestaan vir die (voëlslang/boomslang/anakonda) nie.
7. Akkedisse is (waterlewend/boomlewend/rotslewend).
8. Akkedisse se (kos/water/derm) kan nie die kos verteer wanneer hy koud kry nie.
9. (Miere/slange/voëls) vernietig akkediseiers.
10. Reptiele is (koudbloedig/warmbloedig).
93
Opd
rag
4D
atum
:___
____
____
Opd
rag
4
D
atum
: ___
____
____
Vuld
ieve
rkleur
man
netj
iein
deur
vers
killend
eVu
l die v
erkle
urm
anne
tjie in
deu
r ve
rskil
lend
e eien
skap
peva
ndie
inter
essa
nte
dier
tjie
tesk
ryf.
eien
skap
pe v
an d
ie in
tere
ssan
te d
iert
jie
te s
kryf
.
94
Opdrag 5 Datum: ____________Opdrag 5 Datum: ____________Kleur die prent in. Kan jy sê watter diere reptiele is?
95
KunsaktiwiteitKunsaktiwiteitMaak ‘n spiraalslang of ‘n slang-armband.
SpiraalslangSpiraalslang• Sny die spiraalslang in die blok al langs die lyntjie.• Maak ‘n gaatjie in die middel en knoop ‘n garing aan die agterkant vas.
96
Slang-armbandSlang-armband• Sny ‘n leë toiletrol al langs die las (spiraal) oop. • Sny die een punt skerp, vir die stert, en die ander punt rond, vir die kop.• Verf “slangpatrone” op die rol letjie, en plak ‘n dubbelgevoude stukkie rooi wol onder die bek vir ‘n tongetjie.
LiggaamsopvoedigLiggaamsopvoedig
Wat loop daar?Wat loop daar?• Leerlinge staan in ‘n kring en stap soos die verkleurmannetjie.• 8 looppassies, “vries” in ‘n posisie (hoog)• 8 huppelpassies, “vries” in ‘n posisie (laag)• 8 spronge, “vries” in posisie na regs• 8 galoppassies, “vries” in posisie na links.• Deel in groepe op en beeld uit hoe verskil lende reptiele loop. Elke groep kies self watter reptiel hy wil mimiek.
97
Week 26 - 27Week 26 - 27InsekteInsekteOpdrag 1 Datum: ____________Opdrag 1 Datum: ____________1. Omkring die regte antwoord:
a. ‘n Ander woord vir ‘n metamorfose is ‘n gedaanteverwisseling. (Waar/Vals)
b. In ‘n metamorfose kan stap 1 tot 5 verander word. (Waar/Vals)
c. ‘n Ander woord vir kokon is larwe. (Waar/Vals)
d. Die ruspe kom uit die eiers uit. (Waar/Vals)
e. ‘n Skoenlapper is ‘n insek. (Waar/Vals)
f. ‘n Insek het ses pote. (Waar/Vals)
g. Die larwe verander in ‘n papie. (Waar/Vals)
h. ‘n Ander woord vir ‘n ruspe is ‘n larwe. (Waar/Vals)
i. ‘n Larwe kom uit die eiers uit. (Waar/Vals)
2. Noem ‘n paar insekte:
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
______________________________________________________
98
Opdrag 2 Datum: ____________Opdrag 2 Datum: ____________Teken hier ‘n insek en skryf die dele waaruit ‘n insek se liggaam bestaan neer.
Opdrag 3 Datum: ____________Opdrag 3 Datum: ____________MetamorfoseMetamorfose
Insekte ondergaan ‘n gedaanteverwisseling of metamorfose.Teken die metamorfose van ‘n sywurm.
99
Opdrag 4 Datum: ____________Opdrag 4 Datum: ____________Noem drie verskil le tussen die mens en insekte:
__________________________________________________________
__________________________________________________________
__________________________________________________________
Opdrag 5 Datum: ____________Opdrag 5 Datum: ____________
Gousblom en goggaGousblom en goggaGousblom, gousblom, geel en groen, kyk die gogga wil jou soen!Draai jou koppie gou-gou weg,‘n goggasoen smaak tog te sleg!
Maar gousblom, jy staan so al leenin wind en son en hael en reënWil jy nie nog maatjies hê‘n Veld wat vol gousblomme lê?Dalk moet jy maar jou mondjie pruildat gogga stuifmeel uit kan ruilEn eendag as die reën weer valgroei duisende blomme teen die dal.
Skryf nou jou eie gediggie:
Heuningby, heuningbyHeuningby, heuningby
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
100
Besige miertjieBesige miertjie
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
Opdrag 6 Datum: ____________Opdrag 6 Datum: ____________Kleur die skoenlapper in:
101
KunsaktiwiteitKunsaktiwiteit
Kom hier goggatjie!Kom hier goggatjie!• Gaan haal ‘n mooi, gladde, plat klippie in die tuin. • Verf die klippie dat dit soos ‘n insek lyk. Dit is nou jou troeteldier en
jy moet dit mooi oppas, hoor!
LiggaamsopvoedingLiggaamsopvoedingFerm spiere en fiksheid is belangrik as jy ‘n entomoloog wil word!
Werk saam met ‘n maat.Werk saam met ‘n maat.• Stoot mekaar met verskil lende liggaamsdele weg - hande, skouers, boude.
• Trek mekaar nader met verskil lende liggaamsdele - hande, elmboë ingehaak.
• Staan binne ‘n hoepel en probeer mekaar uitstoot.• Haak by mekaar in en probeer toutrek.• Spring tou op verskil lende maniere.