· Web view2020-05-08 · Kyk al twee video’s oor die literêre opstel en die foto oor die...
Transcript of · Web view2020-05-08 · Kyk al twee video’s oor die literêre opstel en die foto oor die...
LEERDERS VOLG DIE DAGROOSTER SOOS IN DIE KLOFIEDAGBOEK AANGEDUI IS.Indien daar enige vrae/onduidelikhede is, kan die betrokke Departementshoof/Vakhoof per e-pos gekontak word.
VAKNAAM GRAAD AFGEHANDEL WEEK EINDIGEND 8 MEI LESSE/INHOUD 11 – 15 MEI TEAMS-KODE
AFRIKAANS Departementshoof: [email protected] Graad 8-koördineerder: leandre.eksteen @klofies.co.za Graad 9-koördineerder: wilna.erasmus @klofies.co.za Graad 10-koördineerder: izelle.prinsloo @klofies.co.za
8
1.Luister na die voorlesings en ontledings van die drie kortverhale: 1) Die honger knaag nog bl. 220
2) Gister se boelie bl. 2943) Die Boenk bl.256
Doen die drie kortverhale se vrae.2.Leer op bl. 143 en 144, Aktiwiteit 8.5
Taalstrukture en –konvensies (bywoorde en sinsvlakwerk)3.Maak seker dat alle werk in die skrif gedoen, gemerk en verbeter word.
4.ALLE MEMORANDUMS WORD OP TEAMS GEPLAAS.Vir enige navrae: gebruik CHAT op TEAMS.
1.Luister na die voorlesing en ontleding van die kortverhaal: Die ingewikkelde boodskap bl. 182
Doen die vrae 1 - 172. Doen Akt. 8.6 bl. 145 no.1 - 4, 6 - 10, 12, 15
3. Gedig: Eksieperfeksie: Luister na die ontleding Akt. 3.4Maak aantekeninge in jou skrif. Doen vraag 1-10
indien dit nog nie voltooi is nie.4. Merk alle werk en verbeter soos wat die memorandums op
TEAMS gelaai word.
4vzx624
9
Doen TAAK 1: Vraag 3 en 4
Merk al die vrae van TAAK 1. Memorandum sal op TEAMS gelaai word.
Doen Akt. 9.3 op bl. 152 -155 in Via Afrika en merk dit. Memorandum sal gelaai word.
Doen Akt. 9.4 op bl. 156 - 157
Doen Akt 9.3 bl. 152 - 155Merk Akt 6.7 - Memo sal op TEAMS gelaai word.
Doen Akt. 9.4 bl. 156 - 157Doen Akt 9.5 bl.157.
Skryf die terme in jou skrif oor en skryf by elkeen sy definisie. Kyk op TEAMS na die Poësie terminologiedokument om jou te help.
Stuur jou kontrolevorm elke week aan jou onderwyser.
d7jj3uq
10
Gedigte: 27 April 1994. Busrit in die aand. (Maak deeglike aantekeninge in jou skrif en voltooi die vrae).
Merk alle werk tot dusver gedoen.
Vir enige navrae: gebruik die CHAT op TEAMS.
Kyk al twee video’s oor die literêre opstel en die foto oor die skryf van die inleiding, inhoud en slot. Werk deur die rubriek, en
die literêre opstel van GeRAT. Werk deur die DDS notas deel 1 en 2. Skryf literêre opstel 1. Terwyl
jy dit skryf kan jy enige tyd vir jou onderwyser kontak en raad vra. Gebruik al die bogenoemde bronne vir die skryf van ‘n goeie opstel.
Die opstel moet tussen 300-350 woorde wees.
uuc99gv
Graad 11-koördineerder: annuska.pretorius @klofies.co.za Graad 12-koördineerder: marietta.vrooyen @klofies.co.za
11 Aktiwiteite uit Via-handboek: Hfst. 6 Akt. 2 en 5; Hfst. 7 Akt. 7 en 8;
Hfst. 8 Akt. 4 (nr. 1) en 7.Luister opnames oor Droomdelwers Hfst 4,5 en 6
1. Aktiwiteite uit Via-handboek: Hfst. 9 Akt. 2 en 82. Luister opnames oor Droomdelwers Hfst. 7 – 12
3. Merk 4 - 8 Mei se Via-aktiwiteite.Vir enige navrae: gebruik CHAT op TEAMS.
l7b9np8
12 1) Merk die winterskoolpakkie en taalleerhersiening – Memorandums 1) Voltooi Krismis van Map Jacobs se vrae: Toneel 3, 4 en 5. i4yqwcy
KURRIKULUMAFHANDELING: KWARTAAL 2
# DIE WATERKLOOF VIRTUELE SKOOL
op TEAMS.2) Kyk na die video oor die literêre opstel op TEAMS.
3) Voltooi Krismis van Map Jacobs se vrae: Inleiding, toneel 1 en toneel 2.
4) Kyk na die volledige ontleding van “’n Brief van hulle vakansie” en voltooi die vrae.
5) Woensdag sal daar ‘n toetsie oor Onderwêreld op TEAMS geplaas word. Gaan kyk asseblief na instruksies op TEAMS.
2) Doen “Nuwe kunsvel kan voel”. Dit is deel van die taalleerpakkie wat julle ontvang het.
3) Kyk na die volledige ontleding van “Reaksie” en voltooi die vrae.4) Onthou om by die Wolkskool in te skakel. Die program is op
TEAMS gelaai.
ENGLISH FAL [email protected]
8
Marking of work done.Summary
ComprehensionPlease consult the lockdown work schedule on TEAMS.
Marking of all work doneShort Story: Man from the South
Please consult the lockdown work schedule on TEAMSb6zwc9q
9
Poem: “Group Therapy” [Make notes in poetry section of books]
Poem: “Group Therapy” [Do questions in poetry section of books]
Poem: “Group Therapy” [MARK] Language: “Concord exercise” [Do questions and MARK]
MAKE AN APPOINTMENT WITH YOUR TEACHER FOR A LIVE TEAMS MEETING IF YOU NEED HELP.
Language: Idioms and Proverbs [Do questions and mark] Language: Cloze Test [Complete and mark]
Language: Mixed language exercises [Do questions and mark]
Language: Visual Literacy [Do “Rainbow” and “National Geographic” and mark]
MAKE AN APPOINTMENT WITH YOUR TEACHER FOR A LIVE TEAMS MEETING IF YOU NEED HELP.
8wzb6t1
10 Transactional Writing worksheets: practising the Longer Piece formats.Please consult the lockdown work schedule on TEAMS.
Transactional Writing worksheets: practising the Longer Piece formats (the worksheets continue from the previous week).
Please consult the lockdown work schedule on TEAMS. 5hxhfbs
11
Mark last two poems and “Dreaming” chapter 1 - 10Revise all four poems (Do Review act’s on TEAMS)Write mock test on 8/5 (4 poems and chapters 1 - 5
– Test was scheduled for 16/4. Will not count)
Mark “mock test” (Literature)Transactional Writing: practise formats of selected Longer and
Shorter Pieces.Information given in detail on TEAMS.
zosih94
12 Tshwane South District
Gr 12 English FAL Paper 1Preliminary exam 2019
Macbeth Act 3 scenes 1 and 2.Blank copies of scenes, class notes, homework exercises, videos
TEAMSChannel: MACBETH
ENGLISH HL [email protected]
8
Mark comprehension and language exercise done on ThursdayHow to write a summary – lesson / exercise
AbbreviationsMore spelling rules and exercise.
Comprehension and language exercise on TEAMSQuiz on TEAMS
Please consult the lockdown schedule on TEAMS
Comprehension and language exerciseNouns
Countable and uncountable nounsCompound nouns / diminutives / augmentatives / gerunds
Revision Test (Friday 15 May) (TEAMS)Detailed schedule on Teams and will be emailed to all parents as
usual.
TEAMS
9 Mark tenses. Introduction to Folklore (PowerPoint presentation available on TEAMS).
Folktale – How Fire was discovered (Read and complete the questions. Presentation available on TEAMS).
Textbook: Solutions for All revision and language activities p. 115 - 117
Mark folklore – How Fire was discovered. Mark Solutions for All activities p. 115 -117. Transactional writing – Review (presentation
available on TEAMS). Poetry – To James (presentation available on TEAMS).
Revision activity – Reported speech (available on TEAMS).
Gr 9 k-8 lang: 5ic9w6g Gr 9/10: 4v7f54d
10
Introduction to ShakespeareShakespeare’s EnglandShakespeare’s language
Introduction to Romeo and JulietPlease consult the lockdown schedule on TEAMS
Romeo and Juliet(Ebook on Snapplify)
Discussion of ‘The Prologue’ - TEAMS Meeting on Monday 11 May (Times and details will be provided on the Whatsapp group)
Act 1 Scene 1Revision test (Friday 15 May) (TEAMS)
Detailed schedule on TEAMS and will be emailed to all parents as usual.
TEAMS
11 Read Act 5, scenes 1 to 9, listen to voice clips, then answer the questions
11 - 13/5 Macbeth literary essay14 and 15/5 Tsotsi Ch 1, 2 TEAMS
12
4/5 Memos Chapters 1 - 155/5 Chapters 15 - 36
Listen to video reading and add oral notes and do questions6/5 : Chapters 37 - 437/5: Chapters 44 - 498/5 : Chapters 50 - 55
11/5 memos chapters 37- 4712/5 memos chapters 48 - 55
Listen to Video reading and add oral notes and do questions13/5 Chapters 55 - 6114/5 Chapters 62 to 7415/5 Chapters 75 - 84
ALL QUERIES VIA TEAMS CHAT+WHATSAPP GROUP
TEAMS
WISKUNDE [email protected]
8 Algebraïese vergelykings les 1 tot 5Videolesse op TEAMS
Algebraïese vergelykings les 6 en 7Meetkunde Les 1 - 3Videolesse op TEAMS
Dinsdag 12 Mei AanlyntoetsAlgebraïese vergelykings 11:00 - 11:30
bjkch2o
9 Algebraïese vergelykings (L1 - L5)
Hoofstuk 9 PowerPoint Lesse Huiswerk bl 112 - 119Vrydag 8 Mei Aanlyntoets (15 punte)
Algebraïese vergelykings (L6 - L8)Hoofstuk 9 PowerPoint-lesse huiswerk bl 112 - 119 u5rmxde
10 Bewyse van stellings en toepassings(soos geplaas op TEAMS)
Toepassing van stelling 1 - 3Woensdag aanlyntoets (20 punte)
Eienskappe en bewys van parallelogram, reghoek, ruit, vierkantFunksies (hersiening graad 9)
38ga8dq
WISKUNDE [email protected]
11 Trigonometriese Identiteite en Herleidingsformules: Les 4 – 8Trigonometrie video’s op Wolkskool soos op TEAMS
Trigonometriese Identiteite en Herleidingsformules: Les 8 vervolg – 9Trigonometriese Vergelykings : Les 1 en 2
Trigonometrie video’s op Wolkskool soos op TEAMSDonderdag 14 Mei (20 punte) 08:00 – 14:00
Identiteite en Herleidingsformules
pstxy8g
12 Werkvel 1 tot 3Minimum- en maksimumtoepassings van differensiasie
Hersiening: Analitiese meetkunde en Euklidiese meetkundeVideo’s op
wolkskool.co.za registreer en kyk na die beskikbare video’s asook die aantekeninge en oefeninge op TEAMS
TOETS: 14 Mei 14:00 tot 18:00Analitiese Meetkunde (± 1 uur)
zwh8zjm
LUGVAARTKUNDE [email protected]
8 KRAGTE TYDENS VLUGhttps://youtu.be/wVPeU-w-wJU?list=PLthUARlELoUWcj7-
XI9wlYLphyX5ZuoUH
HEFKRAGhttps://youtu.be/xISONIwGc7k?list=PLthUARlELoUWcj7-
XI9wlYLphyX5ZuoUH
Bladsy 13 Bladsy 16
9 VLIEGTUIGKOMPAS: VERSNELLINGS-en-DRAAIFOUTE - DEEL 1
https://youtu.be/gxOJxvNCi-QBladsy 22 tot 24
VLIEGTUIGKOMPAS: VERSNELLINGS-en-DRAAIFOUTE - DEEL 2https://youtu.be/qMLOqtnzMbQ?
list=PLthUARlELoUUln7Qz83MvkM0idsrO3Oab
WISKUNDIGE GELETTERDHEID [email protected] 10
Merk vraestel 2Finansies
Rooihandboek oefening 1 tot 2 en akt 1en 2Blouhandboek oefening 1 en 3
Merk finansiesAkt 3
Oefening 39fjl3yh
Meting Oefening 10 - 12 Hoofstuk , bl. 163 - 170BlouhandboekVraestel C1
Kyk Video’s opgelaai op TEAMS
Rente hersienRooihandboek bl 88 - 93
Bankstate hersienRooihandboek bl 94 - 103
Inflasie hersienRooihandboek bl 104 - 111
Kyk na die YouTube video’s op TEAMSKyk na mnr Stoop se video op TEAMS
6fdtmje
Meting hfst 6Hersieningsoef bl 162Doen vb 2 bl 170
Oef 3 bl 173Akt 5 bl 178
Oef 4 bl 178 nr 4
Handboek: opsomming en vrae bl 180 nr 2WB akt 2.6 bl143 - 145WB akt 2.7 bl144 - 148WB akt 2.8 bl149 - 153WB akt 2.9 bl154 - 157
Maak seker C1 is gedoen
i42n576
FISIESE WETENSKAPPE [email protected]
8
Merk die druk huiswerk bl 36Bl 37 – 38:
Chemiese reaksies: Verduidelik die volgende terme reaktante en produkte
Oefening 3 bl 40 – 41Nr 1, 2, 4 en 5
Kyk na die voice video op TEAMSKyk die YouTube video’s
1. Verbranding van magnesium 2. Toets van koolstofdioksied
Merk chemiese reaksies deel 1 (bl 40 – 41)Chemiese reaksies deel twee: Verduidelik woordvergelykings
Hersien terme “elemente”, “verbindings”Voorbeelde van beroepe waar chemiese reaksies gebruik word
VB in klas nr 8 bl 41 Voice video: Chemiese reaksie deel twee
Oefening 3 bl 41 - 43Nr 9, 10, 11, 12, 13
2uyu20v
9
Merk hersieningsopdrag.Hersiening: formules en name van verbindings 1 Bl.112 - 113
PowerPoint 1 benoeming van verbindingsHuiswerkoefening: benoeming van verbindings. Voltooi 8 Mei.
Alles gelaai op TEAMS.
Merk oefening stuur punte op chat na onderwysers.Hersiening: formules en name van verbindings 2
PowerPoint 2 benoeming van chemiese verbindings Plaas 8 Mei op TEAMS onder files kwartaal 2Huiswerk voltooi 13 Mei.
PowerPoint 3 Skryf van chemiese formules.Huiswerk voltooi 18 Mei
5nyu32a
10
MagnetismeTeorie: handboek bl 69 tot 70 en opsomming
Huiswerk: oef 1 no 9Elektrostatika
Teorie: bl 82 tot 90Huiswerk: oef 1 no 2 tot 9, 14, 15, 17, 20 en 36 tot 40
Inhoud, verduidelikende notas en huiswerkmemorandums word per periode op TEAMS geplaas
11 Mei: Toets wat op TEAMS gelaai is. Afbakening van toetsinhoud reeds op TEAMS gelaai
12 Mei: Leerders sien toets na met volledige memo wat op TEAMS gelaai sal word
13 – 15 Mei: Werking van elektroskoop, behoud van lading en kwantisering van lading
Huiswerk: oef 1 bl 95 no 15, 17, 20, 36 – 40Lesse met alle nodige verduidelikings word opgeneem en
per periode op TEAMS geplaasVrae of hulp: chat op TEAMS of e-pos
rohpg8n
11
Stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies. Elke dag videoles en bespreking van huiswerk om 10 uur op TEAMS.
Hersieningsvrae vir naweek 8 – 10 Mei uit vraestelle
Stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies. Elke dag videoles en bespreking van huiswerk om 10 uur op TEAMS.
Hersieningsvrae vir naweek 15 tot 17 Mei uit vraestelle.Toets 25 Mei 10 uur
Geometriese Optika p.164 - p.212 Werkboek.
spk8r8e
Elke dag opsomming van les en huiswerk wat gedoen moet word onder files op TEAMS.
Elke dag opsomming van les en huiswerk wat gedoen moet word onder files op Teams.
12
Begin Foto-elektriese effek op 4 Mei. Elke dag videoles en bespreking van huiswerk om 11 uur op TEAMS. Hersieningsvrae uit vraestelle vir
naweek 8 tot 10 Mei.
Voltooi Foto-elektriese effek op 12 Mei. Begin Kunsmis op 13 Mei. Elke dag videoles en bespreking van huiswerk om 11 uur op TEAMS.
Hersieningsvrae uit vraestelle vir naweek 15 tot 17 Mei.Toets 20 Mei 11 uur
Elektrochemie p. 227 - p. 305 WerkboekToets 25 Mei 11 uur
Momentum p. 11 – p. 93 Werkboek
rt77r19
Elke dag opsomming van les en huiswerk wat gedoen moet word onder files op TEAMS.
Elke dag opsomming van les en huiswerk wat gedoen moet word onder files op TEAMS.
LEWENSWETENSKAPPE [email protected]
8 Kontroleer antwoorde van Hfst 3 wat op TEAMS gelaai is. Kyk ook die video op TEAMS om Aktiwiteit 1 van die vrae van Hfst 4 te beantwoord.
Kyk die skyfiereeks oor Hoofstuk 2 op TEAMS. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected] d14hgek
9 Sirkulasiestelsel
Verskillende bloedvateVerskillende soorte bloed
PowerPoint-les 3 en 4Huiswerk 4.1 - 4 (bl 26)8.1 - 8.4 (bl 26, 27) 50rviic
10
Hoofstuk 2, bestudeer die res van die skyfiereeks : ER;Ribosome; Lisosoom;
Golgi-apparaat; Sentrosoom; Plastiedes; Vakuool; Selwand Verskil tussen plant- en diersel Voltooi die hersieningsvraeAlles beskikbaar op TEAMS
Merk hersieningsvrae van hoofstuk 2Werk deur diffusie- en osmoseskyfiereeks
Bestudeer video’sVoltooi aktiwiteit 1 en 2, sowel as hersieningsvrae
Merk Hersieningsvrae van hoofstuk 3 (beskikbaar op TEAMS Vrydag 15 Mei)
Alle skyfiereekse, video’s en memo’s beskikbaar op TEAMSIndien jy enige probleem ervaar op TEAMS, stuur asseblief
e-pos na [email protected]
x3h22n0
11 Gaswisseling Hoofstuk 11bladsy 185 - 214
Hoofstukke word met verskillende PowerPoints verdeelHuiswerk bl 213 – 214
Verskillende aktiwiteite soos hoofstuk vorder16o1jfz
12 Endokrienestelsel en Homeostase (Wolkskool) Homeostase en temperatuur zu1q9gi
Klastoets: Maandag 4 Mei: 15:30 Senustelsel (30) Donderdag 7 Mei 15:30 klastoets Oog en Oor (30)
Hersiening: DNS (proteïensintese); Voortplanting Wolkskool / YouTube Wolkskool Lewenswetenskappe
Donderdag:15:30 Klastoets Endokriene en HomeostaseGEOGRAFIE [email protected] [email protected]
8 Doen aktiwiteit 8 en 9 (vrae op TEAMS) Gebruik handboek bl 42 tot 43
Merk akt 6 – 9Navrae: E-pos of chat op TEAMS
Doen aktiwiteit 10,11 en 12 (vrae op TEAMS) Gebruik handboek bl 44 tot 46
Sien opsomming 1 en 2 op TEAMSNavrae: E-pos of chat op TEAMS
din66cv
9
Merk Aktiwiteit 4 - 5Doen Aktiwiteit 6 - 7 (bl 77 - 79)
NB! Neem deel aan stemming op TEAMS vir ekstra inligting.Kyk na ekstra inligting, video’s en prente wat elke dag gelaai word!
Merk Aktiwiteit 6 en 7Doen Aktiwiteit 8. Kyk na PowerPoint en opsommings van
die impak van die mens op gronderosie. NB kyk na TEAMS of e-pos my om dit vir jou te stuur!
ei2i24o
Teorie – Merk Akt 7 - 12Doen Aktiwiteit 13 - 15 (bl 160 - 162)
Kaartwerk – Merk Akt 2, 3 en 6Doen Aktiwiteit 9 en 10
NB! Neem deel aan stemming op TEAMS vir ekstra inligting.Kyk na ekstra inligting, videos en prente wat elke dag gelaai word!
Kaartwerk - merk Aktiwiteit 7, 8, 9.Doen Aktiwiteit 11 en 12 (Hellings)
Teorie –Doen Aktiwiteit 17, 18, 19. Verskuiwings, skeurvallei en aardbewings.
Alle inligting en opsommings en video’s is op TEAMS. E-pos my gerus om dit te stuur as data ‘n probleem is.
b3v3mfr
Merk akt 11 – 15 sien ook 16 op TEAMSLees bladsy 156 – 168
Sien Opsommingsboek bl 68 – 79Doen akt 17 – 20
Kyk video’s op TEAMS/ WhatsApp-groepNavrae: E-pos, chat - TEAMS, WhatsApp
Merk aktiwiteit 17 – 20Luister na lesse 1-5 op TEAMS/WhatsApp
Doen assesseringstaak bl 169 - 170Doen eksamenhersiening bl 172 - 173Oefen kaartvaardighede bl 174 - 175
Navrae: E-pos, chat - TEAMS, WhatsApp
edj7vrx
12
Stedelike Nedersettings: Lees bl. 237 – 243, doen akt 32 en 33, Kaartwerktaak bl.239 - 240 en Eksamenoefening bl. 243,
merk akt. 23 - 27Kyk video’s, skyfiereekse, notas, memo’s en lesse soos aangedui
in Geografieplan op TEAMSVraag- en antwoordsessie 12:00 – 13:00 by Chat op TEAMS,
WhatsApp-groep en e-pos
Merk aktiwiteit 28 – 32Bestudeer Opsomming van inhoud, bl.241, Topografiese kaart bl. 24,
Lugfoto bl. 25 en Ortofotokaart bl. 39Luister en kyk na lesse op TEAMS en WhatsApp-groep
Doen Eksamenoefening bl. 243,Geografiese vaardighede en tegnieke bl. 246 en Vraag 1 van Junie-
oefenvraestelVraag- en antwoordsessie 12:00-13:00 op TEAMS Chat,
WhatsApp-groep en e-pos
3mvn1uo
GESKIEDENIS [email protected]
8
Voltooi tydlyn. Merk aktiwiteite as nog nie het nie. Kyk onder posts by TEAMS is memorandums me. Du Toit is daagliks
beskikbaar op TEAMS indien daar vrae is. Voltooi kaart en tydlyn indien nog nie voltooi is nie. Alles is op TEAMS - indien jy nie regkom
op TEAMS nie, kontak me. Du Toit
Voltooi Aktiwitetit 5 bl 166 handel oor die Berlynse konvensie en Stormloop vir Afrika. Kan
die notas op TEAMS gebruik om werk te beantwoord.
6qm9qkk
9
Les 1: Gaan deur die eerste notas oor die Koue Oorlog en maak aantekeninge. Voltooi Akt 3 op bl 136.
Les 2: Trek tabel 6.1 op bl 132 in Handboek oor in skrif. Voltooi hersieningsopdrag op TEAMS
Les 1: Merk die Aktiwiteite wat tot dusver gedoen moes word. Gebruik die memo op TEAMS. Indien jy nie op
TEAMS kan kom nie kontak me. Botes op simone [email protected] .
Les 2: Gaan deur Koue Oorlog notas deel 2 en maak aantekeninge.
5kgkhyl
[email protected] 10 Voltooi Franse Revolusie. Kyk die video’s gegee.
Maak jou navorsingsopdrag klaar.TEAMS MEETING Woensdag om 11 uur.
Werk deur die Oos-Kaap se tweede stel notas oor die Franse Revolusie en volooi die opsommings.
h6orcah
Merk Vraag 2 Amerikaanse Ekonomie op TEAMS.Voltooi vraag 3 Nazi Duitsland en Eugenetika.
Sien notas op TEAMS.Maak navorsingsopdrag klaar.
TEAMS MEETING Woensdag om 10 uur.Werk deur die Oos-Kaap se tweede stel notas oor die Nazi Duitsland.
Merk vrae se antwoorde op TEAMS.
1t1c5bw
[email protected] 12 Ekstra notas wat verskaf is aan leerders word by eie notas bygewerk. Begin met Hersieningsboek van ou vraestelle
Begin met nuwe werk. Vraag 3 (Bron). Leerders werk die notas en lesse deur. 0uxpv5r
GASVRYHEIDSTUDIES [email protected]
8 Hoofstuk 6: Voedselbederf en Higiëne
Handboek bl 42 – 47 Opdrag geplaas op TEAMS i621k2v
9 Hoofstuk 5 bl 37 - 42Beplanning van `n spyskaart Opdrag - TEAMS z2upc8z
Hoofstuk 15 bl. 181 – 195. Skyfiereeks, werkkaarte en video’s op TEAMS. Klaskameraktiwiteit 1 bl. 188 en 2 bl. 192, ekstra
aktiwiteit bl. 194 – 195Prakties: Eiers (oefen)
Hoofstuk 16 bl. 196 – 215. 2 Skyfiereekse, twee video’s, 12 opsommingsbladsye, blokkiesraaisel en werkkaart 1 op TEAMS.
Kaas proesessie werkkaart op TEAMS (vir pret). Klaskameraktiwiteit 2 bl. 202, Ekstra aktiwiteit bl. 214 – 215.
Prakties: Creme Caramel en Creme Brulee (oefen)
lyt9esj
[email protected] 11 Hoofstuk 14 bl. 106 – 112. Skyfiereeks en video’s op TEAMS.
Klaskameraktiwiteit 1 bl. 107 en ekstra aktiwiteit bl. 112Prakties: Sop (oefen)
Hoofstuk 15 bl. 113 – 120. Drie Skyfiereekse, werkkaart 1, hersienningsvrae op TEAMS. Video’s in skyfiereeks. Klaskameraktiwiteit 1 bl. 115 en Ekstra aktiwiteit bl. 120.
Prakties: Souse (oefen)
5pnl156
GASVRYHEIDSTUDIESh [email protected]
12 WYN bl 155 - 169Skyfiereeks op TEAMS en video’s op WhatsApp Opdrag oor wyn : TEAMS 8jca8a6
TOERISME [email protected]
8 https://youtu.be/85a8qf4wW3I Gaan kyk asb die YouTube-skakelOns reis deur Suid-Afrika 2lpzcoc
9 ERFENISTERREINE VOLGbl 38 - 55
Handboek en video’sOpdrag 3 bl 50 en opdrag 4 bl 55 4ut95q4
Handboek bl. 106 – 111.Ek sal weer Maandag, 11 Mei van 10 tot 11 aanlyn op ‘n video call
op TEAMS wees om ‘n oorsig en belangrikheid van die werk te bespreek. Ek sal ‘n uitnodiging stuur vir almal om dit by te woon.
Leerders moet asseblief navorsing gaan doen oor die Sho’t Left-veldtog wat betrekking op binnelandse toerisme het.
Leerders moet asseblief elke Vrydag hul aktiwiteite, wat gepaard gaan met die werk wat ons vir die week doen, gedoen hê en op TEAMS as
‘n chat laai
er2mxrk
Suid-Afrikaanse erfenisliggame SAHRA- logo en funksies
Professionele erfenis agentskappe en erfenispermitte.Opsommings op TEAMS.
PowerPoint gelaai op TEAMS.Handboek bl. 103 - 138
Buitelandse valutaBronne: Opsommings en google
drive (T2W15) se PowerPoint en aktiwiteite (alles op TEAMS)hapx5tv
[email protected] 12 Diensvoorwaardes en die doel en waarde van ‘n gedragskode. Vorme van betaling en buitelandse markaandeel. ky0axzi
Handboek bl. 278 – 288Opsommings op TEAMS
Handboek bl. 197 - 201Doen aktiwiteit 1 bl. 200 in handboek.
Bronne: Opsommings op TEAMS en handboek
MUSIEK [email protected]
SK 8
Opdrag 3 – MEMO beskikbaar op TEAMS – merk selfOpdrag 4: Nootwaardes, Rustekens en Tydmaattekens – gebruik een periode om verduidelikings deur te lees en eerste oefening te doen; gebruik tweede periode vir hersiening en doen ander oefeninge
Daar is nou VIDEO’S op TEAMS beskikbaar met verduidelikings!
Opdrag 4 – MEMO beskikbaar op TEAMS – merk selfOpdrag 5 – Hersiening
Prakties – Kletsrym PDF-dokument en video sal op TEAMS gelaai word. Inhandigingsdatum sal bevestig word.
5wif0uq
SK 9
PRAKTIES: Toonsetting van gedig. (Sperdatum vir gedig ingee: 5 Mei) TEORIE: 5 Mei – 18 Mei: Tema 3 – Intervalle Majeur & Rein
*PowerPoint-aanbieding op TEAMS (Bevat beide Inligting en Opdragte)
TEORIE: 5 Mei – 18 Mei: Tema 3 – Intervalle Majeur en Rein*PowerPoint-aanbieding op TEAMS (Bevat beide Inligting en Opdragte)
jfn0g9t
[email protected] [email protected] 10
AMK: 4 Mei - Lockdown Quiz #3 - Indiese Musiek (Op TEAMS) 5 Mei – 13 Mei: Rock en Pop
*Handleiding, PowerPoint en Video op TEAMS
TEORIE: Melodieskryf: Voltooi die volgende melodieë (Louis van Loggerenberg Gr. 3) bl. 77 nr. c, d, g, h, i.
Vraag-antwoordsessies op die WhatsApp-groep vir Gr. 10.Geskeduleerde praktiese lesse soos afsonderlik gereël op
Zoom, WhatsApp video call
AMK: 13 Mei - Lockdown Quiz #4 - Rock en Pop (Op TEAMS)
5 Mei – 13 Mei: Rock en Pop *Handleiding, PowerPoint en Video op TEAMS
MUSIEKTEORIE: Vierstemmige skryfwyse van primêre drieklanke. Louis van Loggerenberg Gr. 4 bl. 19 – 21 Huiswerk: bl. 21 nr. 1.Vraag-antwoordsessies tydens merkwerk op WhatsApp-groep vir
Gr. 10. Geskeduleerde lesse soos vorige weke.Geskeduleerde praktiese lesse soos afsonderlik gereël op
Zoom, Whatsapp Video Call
u00g2c1
[email protected] [email protected] 11
AMK: Handboek Bl. 28 – 30. Afhandeling van die kunslied – F. Schubert. Erlkonig.
YouTube skakel beskikbaar op die graad 11 WhatsApp-groep.
Musiekteorie: Handboek bl 47 – 52 (voltooing van 12-maat melodie).YouTube video’s op TEAMS
Vraag-en-antwoordsessies Woensdae 09:30 en Vrydae 10:00 op TEAMS video chat
Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp-video)
AMK: Klastoets: Die Kunslied – F. Schubert. Vrydag, 15 Mei. Hoofstuk 3: Inleiding tot Twintigste Eeuse Musiek aan die hand
van YouTube-skakels.Vraag-antwoordsessies op die graad 11 WhatsApp-groep
Musiekteorie: Handboek bl 47 – 52 (voltooiing van 12-maat melodie). Klaar teen 15 MeiYouTube video’s op TEAMS
Vraag-en-antwoordsessies Woensdae 09:30 en Vrydae 10:00 op TEAMS video chat
Praktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp video)
inrl4oa
AMK:Mendelssohn en konsertoverture – hersieningsvrae op TEAMS. Klaar teen 8 Mei,
Memo op TEAMS op 7 Mei.Musiekteorie:
Eenheid 7 volledig klaar teen 8 Mei.Vraag-en-antwoordsessie weekliks op
Maandag/Woensdag/Vrydag 11:00 op TEAMS video chatPraktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks
gereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp-video/TEAMS)
AMK:Selfstudie: Musiekindustrie (handboek bl 109-123)
Hersien Mendelssohn terwyl jy na die YouTube opname luisterMusiekteorie:
Eenheid 8 Oefening 1 klaar teen 15 Mei.Vraag-en-antwoordsessie weekliks op
Maandag/Woensdag/Vrydag 11:00 op TEAMS video chatPraktiese lesse deurlopend soos met praktiese onderwysers weekliks g
ereël (Zoom/Hangouts/WhatsApp-video/TEAMS)
828ehtc
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP [email protected]
10
Hoofstuk 4 Meganiese tekeninge -Bl 29 - 32 Memo’s gelaai
Bl 33 PowerPoint op TEAMS gelaai
Hoofstuk 4:Doen bladsy 34 - 38
Die memo’s is op TEAMS gelaai. huvh13z
11
NUWE HOOFSTUK 7: Vaste liggameGaan kyk hersiening clips op TEAMS
Doen bladsy 64 tot 69Gaan kyk vaste liggaam PowerPoints op eksterne bronne. (Dis ander mense se
manier, maar kan baie help)
Hoofstuk 7:Doen Bladsy 70, 72, 73
Gaan kyk clip op TEAMS (en PowerPoints) oor die sny van ‘n keël of silinder as vaste liggaam.Doen bladsy 74 en 75
b3ad04d
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP [email protected]
12
Voltooi Isometriese tekeninge.Hoofstuk 6 (Bl 53 – 63)
(Daar behoort net enkeles te wees wat ons vroeër oorgeslaan het) Sien ook die Isometriese slideshows op TEAMS.
Maak seker jou PAT Fase 1 is reg om ingegee te word sodra die skool heropen. Die memo’s van verlede week se werk is gelaai u1p3q1q
SIVIELE TEGNOLOGIE [email protected]
10 Fondasies en beton - vervolg Werk aan PAT – sien TEAMS en Whatsapp-groep 9ri96dh
11 Bouberekeninge – vervolg Werk aan PAT – sien TEAMS en Whatsapp-groep sopgbs6
12 Steenwerk – PowerPoint op TEAMS en relevante aktiwiteite in handboek. (Dieselfde as verlede week soos gekommunikeer op WhatsApp-groep) Werk aan PAT – sien TEAMS en Whatsapp-groep i5m42kn
TEGNOLOGIE [email protected]
8 Hoofstuk 3
Isometriese sketseTeken bladsy 30 - 33
Hoofstuk 3Isometriese sketseTeken bladsy 34 - 37
HersieningstoetsWoensdag (13 Mei) oor die jaar se teorie.
Dit moet asseblief onder ouertoesig plaasvind en dit tel nié vir kwartaal- punt nié
Hoofstuk 1, 3, 4
en7ojqs
9 Hersieningstoets:MAANDAG (4 Mei) oor die jaar se werk.
Dit moet asseblief onder ouertoesig plaasvind en dat dit nie tel nié vir kwartaal- punt nié.
Hersieningstoets:MAANDAG (11 Mei) oor die jaar se werk. Tydgleuf vir toets 09:00-17:00.
Instruksies is op TEAMS.
8a4xw1p
Dan volg daar ook IGO PowerPoints (Hoofstuk 3)- Maandag 4 Mei : bl 29 - Woensdag 6 Mei: bl 30- Vrydag 8 Mei: bl 31
(in die Graad 9-sketsboek)
NB: Dit moet asseblief onder ouertoesig plaasvind en dat dit nié tel nie vir kwartaal punt nié.
Dan volg daar ook IGO PowerPoints (Hoofstuk 3)- Maandag 11 Mei : bl 32- Woensdag 13 Mei: bl 33- Vrydag 15 Mei: bl 34
(in die Graad 9-sketsboek)
LEWENSORIëNTERING [email protected]
8 Werkboek Les 24, 25, 26 Werkboek Les 27, 29 8v4yu8c
9 Werkboek Les 25, 26 Werkboek Les 27, 28, 29, 30 sf1hmhr
10 Werkboek Les 25, 26, 27Werkboek Les 29, 30
usib701
11 Werkboek Les 27, 28, 29 Werkboek Les 30, 31, 32 0ef0ywg
LEWENSORIëNTERING [email protected] 12 Portefeulje-Opdrag : Gesinsgeweld ingehandig tydens eerste teorieperiode
na skool heropem. Werkboek Les 27, 28, 29Werkboek Les 30, 31
Stuur jou portefeulje-opdrag in PDF-formaat na jou LO-teorie onderwyser 7c3alyy
SKEPPENDE KUNSTE:KUNS GRAAD8 l [email protected]
SK: KUNS GRAAD 8 Kwartaal 2 Opdrag 1 Vraag 4 Kwartaal 2 Opdrag 1 Vraag 4 9he2kjf
SKEPPENDE KUNSTE:KUNS GRAAD 9 [email protected] [email protected] Whatsapp: 0608744298 (Me. Seegers)
SK: KUNS GRAAD 9
OPDRAG 3 vir kwartaal 2Verpak jou maquette in ‘n houer soos ‘n skoenboks of ‘n roomysbak
Voeg die volgende inligting by:1) NAAM EN VAN2) KUNSKLAS
3) SELNOMMER4) Die boodskap wat jou beeld gaan moet oordra.
5) Waar jy “beplan om die finale groot beeld op te rig”(nie regtig nie!)Rond die werk aan die ontwerp van jou handelsmerk af.
OPDRAG 4 vir kwartaal 2
1) Verwys na die toepaslike assesseringsrubrieke agter in jou handboek om seker te maak dat jou praktiese take tot nou afgerond en volledig is.
2) Om jou teorie-eksamen van die vierde kwartaal sinvol te kan aflê, sal jy al jou kunsterme moet kan
verduidelik. Gebruik ‘n los A4-papier en jou handboek - som jou terme baie volledig en netjies op.
Werk kreatief – jy gaan hierdie opsomming in jou kunsportefeulje plak. Konsentreer net op kwartaal 1 en 2.
Verwys ALTYD na jou TEAMS-opdragte.
rf22vua
SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA GRAAD 8 [email protected] [email protected] Whatsapp: 0608744298 (Me. Seegers))
SK:DRAMA GRAAD 8
OPDRAG 3 vir kwartaal 2Maak seker dat jy jou lofgedig met selfvertroue en volgens die spesifieke riglyne op bladsye 94 – 96 in jou handboek kan voordra (sodra die skool
heropen)Maak seker dat jy ‘n sinvolle resensie geskryf het volgens die riglyne op
TEAMS, asook die volgens die riglyne op bladsye 86 – 89 in jou handboek.
OPDRAG 4 vir kwartaal 2.Om jou teorie-eksamen van die vierde kwartaal sinvol te kan aflê, sal jy al jou dramaterme moet kan verduidelik. Gebruik ‘n los A4-
papier en jou handboek om al die terme wat jy raaksien, puntsgewys neer te skryf met elkeen se
definisie langsaan.Konsentreer op kwartaal 1 en 2.
Verwys ALTYD na jou TEAMS opdragte.
is0a22w
SKEPPENDE KUNSTE:DRAMA GRAAD 9 carla [email protected] [email protected] Whatsapp: 0608744298 (Me. Seegers)
SK: DRAMA GRAAD 9
Verwys na lesse op TEAMS. ( Kode: ggototg): Monoloog-oefening en TEAMS quiz. Verwys na lesse op TEAMS. ( Kode: ggototg) Inleiding tot film en quiz ggototg
DRAMATIESE KUNSTE [email protected] [email protected]
10 Verwys na TEAMS (kode: 0e3f5ux): Redigering en dialoog video. Verwys na TEAMS (kode: 0e3f5ux):Film opstel 0e3f5ux
11
Luister na stemopnames op WhatsApp,Kry solank eie keuse item en stuur via WhatsApp vir goedkeuring
(voor 8 Mei)Doen navorsing oor Gestroopte- en Werkswinkel Teater.
TEAMS - South African theatre r94fj9y
12
Verwys na TEAMS (kode: a4baf6a): Dramatiese Kunste: Vraestel November 2018 (6 Mei)
1x video own choice by me. Van Staden vir krit
Verwys na TEAMS (kode: a4baf6a):Soek derde praktiese stuk (Own choice) en stuur vir goedkeuring.
Drama terme - navorsing.a4baf6
VISUELE KUNSTE [email protected]
10 Vrae om te leer.1. Verduidelik hoe die Egiptiese Reliëfwerk
ontwikkel het deur ‘n vergelyking te tref tussen die Tablette van Koning Akhenaten en sy famillie se reliëf in opstelvorm.
Die volgende moet opgesom en geleer wees(NB! Hierdie opsommings gaan geasseseer word)
Hiërogliewe (bl. 145) Demotiese skrif (bl 145) Petrogliewe, die twee grotte met prehistoriese rotskuns, die San, die Rosettasteen, antropomorfies, tablet van Namen
en koning Akhenater
1. Woordelys op bl 146 (Demotiese skrif, Hiëroglief, Farao2. Woordelys op Bl 147 (Antropomorfies, politësme,
Monoteisme)3. Beeldhouwerk bl. 149
(Farao mycerinus en sy vrou Khamerernebty - Ken baie goed)
1. Kenmerke oor die Egiptiese styl bl. 1482. Reliëfbeeldhouwerk bl. 151
Palette van Narmer Koning Akhenaten en sy vrou Nefertiti en hulle drie dogters
bl. 152 (Jy moet die twee kan vergelyk)
10 MeiPapirus - Wat is dit? (bl. 154) Boek van die dood, papirus van Ani se Oordeel -
Ken baie goed.
Argitektuur- Piramide van Khufu by Giza (bl. 155)(leer hard, want julle gaan daaroor toets skryf)
Prakties - Julle portefeulje behoort teen dié tyd flink te vorder, net nog afrondingswerk.
Ek het ‘n voorbeeld van ‘n canvas gestuur wat julle moet aankoop. Ons sal volgende week stap vir stap met behulp van ‘n video saamverf .
Whatsapp- groep
11 Prakties: Portefeulje reeds voltooi.
Skildery: 1/2 -pad Teorie: Voltooi Ekspressionisme in handleiding
Teorie: Voltooi Kubisme en Fauvisme in handleiding Teorie: Voltooi Junie-eksamen vraestel op TEAMS Prakties:
Ontvang portefeulje terug met kommentaar vir verbetering Prakties: Skildery ¾ -pad voltooi
- groep
12 Prakties: Portefeulje reeds voltooi.
Kunswerk/Skildery: ¾ - pad Teorie: werk vraestel uit wat op TEAMS gelaai is
Teorie: Alle teorie moet voltooi wees en vraestel op TEAMS reeds gedoen. Prakties: Ontvang terugvoer op portefeulje.
Prakties: Skildery moet voltooi wees. Prakties: Begin idees insamel vir rekordeksamentema: Passie Prakties: Sien
TEAMS oor Passie PPT
Whatsapp- groep
ONTWERP [email protected]
10
Jy moet die volgende teen 4 Mei onder die knie en opgesom hêOntwerp: beroepe, ontwerpproses, gestalt, kriteria vir ‘n goeie logo,
Hoe word die teikenmark vasgestel?NB. Ontwerpbeginsels en elemente
5 MeiLeer opsommings van – Griekse erdeware (bl 145), die verskil tussen
vorms en inhoud (bl. 189) Belangrikheid van advertensies en reklame in die bemarkingsproses (bl 203)
6 MeiKriteria vir goeie advertensies (bl 205) Hoekom is handelsmerke so
belangrik (bl. 210) Alles oor verpakking (bl 210 - 213)
Voltooi portefeulje dat jy teen 12 Mei met jou finale verfstuk kan begin.
Koop asseblief ‘n A3-ontwerpbord aan, maak seker dit is vir ontwerp
7- 11 Mei moet hierdie en die vorige opdragte volledig en bemeester wees om daaroor toets te skryf.
Die volgende moet nagevors word. 1. Wat is visuele bemarking?2. Is dit belangrik en hoekom?3. Is kleur belangrik? Hoekom?4. Beïnvloed seisoene die kleur?
5. Doen ‘n bespreking van die uiteensetting en spasie van die winkel.6. Professionele hulp: is dit belangrik met die uitleg van ‘n winkel?7. Kies twee winkels - een goed, die ander een mider goed. Doen
‘n vergelyking tussen die twee.8. Wat is jou ideale winkel?
9. Kyk na die uitleg, die winkelvensters ensovoorts.10. Tot watter slotsom kom jy oor die ideale winkel met betrekking tot
visuele bemarking.
NB. twee A3-bladsye met prente(Bl. 221 – 229)
WhatsApp- groep
11 Die volgende moet teen 4 Mei afgehandel wees.By elkeen moet die invloede, kenmerke en ‘n ontwerper van daardie tyd met ‘n werk van hom of haar behoorlik geken wees. Dit is baie belangrik omdat die vraag is wat die meeste in die graad 11- en 12-
eindeksamen telTeorie
PraktiesSlegs afronding van portefeulje. Begin met
finale verf. (Van julle reageer nie op my versoeke om my te kontak nie. Ek kontak julle maar sonder sukses. Julle weet wie
- moenie dat ek jou naam hier noem nie)
WhatsApp- groep
Die volgende moet heeltemal afgehandel en 100% geleer wees.
Arts and crafts, Art Nouveau, de Stijl, Bauhaus, Art Deco, kralewerk en Zenzulu.
TeorieModernisme -vaartbelyning/ streamline (bl 283 en 327 - 329)
1. Invloede/insperasie2. Kenmerke (materiale bl 295)
3. Ontwerper- Le Corbuster se leunstoel (bl 295)
Skandinawiese Ontwerp (bl. 304 en 331 en 332)1. Invloede/inspirasie
2. Kenmerke3. Ontwerper Verner Panton – Stapelstoel4. Oppervlaksontwerp – tekstiele (bl. 313)
12 Handel portefeulje en tonaal af. Handel portefeulje en tonaal af.Stuur foto van verfwerk vir Juf. Grobler
WhatsApp- groep
DANS [email protected]
10 PAT: Dance composition/choreography/improvisation. Task book: 45 – 46 for your written activities in term 2.
SPACE: Aktiwiteit 1 - 4
Choreography sequence PAT. Datum vir inhandiging 6 Mei.Practical work sent via YouTube and WhatsApp.
WhatsApp groep
11 PAT: Dance composition/choreography/improvisation. SPACE: Aktiwiteit 1 - 4 Practical work sent by WhatsApp. International dance work and choreographer. WhatsAp
p groep
12 Veilige danspraktyk, Eenvoudige noodhulp behandeling VRYKE terapie, Aktiwiteite 1 - 10
International dance choreographer and dance work. Lesson sent via WhatsApp. Praktiese ballet nuwe oefeninige deur WhatsApp gestuur.
WhatsApp groep
FRANS [email protected]
8 Tricolore 1 bl. 18 no 1 – dialoog (lees) Oefeninge op TEAMS ya84wk7 9 Oefeninge op TEAMS – adjectifs possessifs Oefeninge op TEAMS odzgmtm 10 Oefeninge op TEAMS Oefeninge op TEAMS e3s1lfv 11 Volg program soos deurgestuur Program soos deurgestuur nqfd11r 12 Voorgeskrewe boek en oefeninge Voorgeskrewe boek 2c9pt1b
REKENAARVAARDIGEID EN KODERING(RVK) [email protected]
8
Handel les 4 se werk af en doen dan:Les: 6 Inleiding tot MS Word
Lees die inleiding op bl. 23 en 24 en doen die opdrag op bl. 25 en 26. Alles word op die rekenaar gedoen, slegs vraag 2 en 5 word in jou handboek gedoen. Jy kan enige tyd ‘n vraag op die TEAMS-groep
vra
Maak seker die vorige week se werk is afgehandel en vra vrae as jy nie verstaan nie.
Werk deur les 7 - bl.26 - 28. Maak dus jou eie nuwe dokument in Word deur die punte te gebruik soos op bl. 26 - 28 aangedui
Qa4h8cg .
9
Handel les 4 se werk af en doen dan:Les 5 – Woordverwerking – tabelle
Volg die handboek van bl. 17 af. Doen die opdrag op jou rekenaar en skep die lêerstruktuur dan op jou eie rekenaar. Doen dan die opdrag op bl. 18 en 19 (van vraag 1 tot 7) op jou rekenaar. Jy kan enige tyd
‘n vraag op die TEAMS-groep vra.
Maak seker die vorige week se werk is afgehandel en vra vrae as jy nie verstaan nie.
Gaan voort met jou tabel, deur vraag 6 tot 8 op jou rekenaar te doen (bl.19 en 20 in jou HB)
ojdm5la
REKENAARTOEPASSINGS-TEGNOLOGIE [email protected]
10
Prakties:Videolesse:
Kopieer en plak, spelkontrole, Soek en vervang,afkappingstekens, koppeltekens, en- sowel as em-strepe, harde- en sagte spasies.
Akt 1, 2, 4 en 5, Bl 157 - 164SMA en PMA bl 165
Elektronies ingee via TEAMS skakel wat Vrydag 8/5 beskikbaar sal wees.
Vrae kan via die TEAMS-groep gevra word
Prakties:Videolesse:
Insit, formateer en manipuleer van grafika, vorms, slimkuns en grafieke. Gebruik van kleur, gradiëntkleure, rame en spesiale effekte.PMA en SMA oefening soos aan einde van lesse verskaf.
Leerders kan my via TEAMS Chat of WhatsApp vir enige vrae oor die werk kontak.
11
Werk deur PowerPoint van mod 5.3. Vraag 8 Mei moet die praktiese opdrag ingehandig wees. Gee nog aandag
aan PAT. Fase 1 moet einde Mei klaar wees.Vrae kan via die TEAMS-groep gevra word
Vir Maandag tot Woensdag - PowerPoint van mod 7.1 - Vind inligting. Hierdie module kan met die PAT help.
Gee aandag aan PAT Fase 1 - moet einde Mei klaar wees.14 Mei begin met Mod 6.1 webontwerp. Aanbieding sal Donderdag geplaas
word.Vrae kan via die TEAM- groep gevra word.
g9tlcrp
REKENAARTOEPASSINGS-TEGNOLOGIE [email protected]
12
Videoles 5 en 6:
PAT FASE 3 bespreking Finale verslag
Webtuiste met TUISBLAD en nog twee ander bladsye.
Werk aan fase 3 vir die res van die week.
PAT FASE 3 Inhandig: 15 Mei 2020
Praktiese Assesseringstaak finaliseer.
Skryf van finale verslag volgens info in die brontabel. Gebruik van opskrifte per afdelings geskep.
Antwoord van vrae rondom navorsing. Opsomming van sigblad en databasis navorsing in finale verslag.
Afronding van verslag.
INLIGTINGSTEGNOLOGIE [email protected]
10
Opdrag van wat ingehandig moet word sal op TEAMS gegee word. Baie belangrik is dat leerders saam met die PowerPoint, Delphi ook oop het en die werk in Delphi oefen. Daar is geen sin om net deur die
PowerPoint te werk nie. Ons begin hierdie week met Hoofstuk 2 van Delphi .
Vrae kan via die TEAM- groep gevra word
Delphi hoofstuk 2 – geneste if en case-stelling word die week ingeoefen.Aanbieding sal Maandag geplaas word om die werk te verduidelik. Opdrag sal
by assignments geplaas word.Vrae kan via die TEAMS-groep gevra word
7oyo93y
11
PowerPoint van mod 4.2 - opdrag van wat ingehandig moet word sal op TEAMS gegee word. Werk verder aan PAT fase 1. Fase 1 moet einde Mei voltooi wees. Werk deur die merkblad van fase 1 om
presies te weet wat van jou verwag wordVrae kan via die TEAMS- of WhatsApp-groep gevra word
PowerPoint van mod 4.3 - opdrag van wat ingehandig moet word sal op teams se Assignments geplaas word.
Werk aan PAT fase 1.Fase 1 moet einde Mei voltooi wees.
Werk deur die merkblad van fase 1 om presies te weet wat van jou verwag word
Vrae kan via die TEAMS- of WhatsApp-groep gevra word
su70or4
12
Kyk na die video oor 2 Dim skikkings en voltooi aktiwiteit 7.2 op bl. 81 op jou rekenaar. Kyk weer na die vb. (7.1) voor jy 7.2 doen.
Kyk na die video oor hoe jy die som van die diagonale bereken en doen dan akt. 7.3
Werk deur die inligting op bl 82 en 83 oor die StringGrid en doen akt. 8.1 en 8.2
Vra gerus vrae op die TEAMS- of die WhatsApp-groep
Maak seker jy het al die vorige werk voltooi voordat jy hierdie week s’n aanpak.Bestudeer die video oor die StringGrid se gebruik en lees weer bl.82 en 83.
Doen nou aktiwiteit 8 vr 3 op bl. 84 en akt. 8 vr 4 (Ma. tot Wo.)Doen akt.8 vr. 4 en 5 in jou skrif (Do. en Vr.)
Onthou om vrae te vra – via TEAMS- of WhatsApp-groep
okkgh31 en whatsapp groep
8
TEAMS-ontmoeting Maandag 4 MeiOefening 2.4
Verduidelik die effek van transaksies op Rekeningkundige vergelyking
Huiswerk Oefening 2.6, 2.7 en 2.8Grootboekrekeninge Hoofstuk 3 Teorie
TEAMS-ontmoeting Maandag 8:00 Res van ontmoetings sal op die TEAMS- groep onder beplanning gereël word
6ztpae7
9 Oefening 2.1 Oefening 2.1 memorandum en oefening 2.2 en oefening 2.3.
Key 2: 4irw0kh Key 7:
ncbx75p Key 12:
wcqzpu5
BESIGHEIDSTUDIES [email protected]
10 Antwoorde van Ondernemingsvorme word op 4 Mei gestuur.
Kwartaalhersiening moet dan aan die einde van die hoofstuk in die handboek gedoen word. Antwoorde sal 11 Mei gestuur word.
Kwartaalhersiening word steeds gedoen en antwoorde sal eers op 18 Mei gestuur word. PowerPoints sal gestuur word met hersiening van die Kwartaal
se werk.
10/6: g8mlzgw
10/4: 4iu43pl
10/5: 0i6wupx
10/1: 84orrv6
Agste vak: ofblrd3
11 Professionalisme en Etiek word steeds behandel en die vrae moet die 11de Mei voltooi wees. PowerPoints met klank word gestuur om
werk te verduidelik
Professionalisme en Etiek se antwoorde word Maandag 11 Mei gestuur. Nuwe hoofstuk Aanbieding van Data word gestuur en sy vrae en PowerPoint
met klank. Die vrae moet teen 25 Mei voltooi wees.
11/1: u0x1hlj
11/2: 766dnso
11: k9onu73
11/4: wewyj9j
11/5: pdmac3d
Agste vak: 1tgfwzy
12
Gehalte van prestasie se memo word 27 April gestuur. Dan word ekstra vrae gestuur vir hersiening dit moet 11 Mei voltooi wees. Antwoorde word 11 Mei gestuur. PowerPoints met klank sal ook
gestuur word om weer hersiening te doen oor werk wat by Wolkskool behandel is.
Ekstra vrae se antwoorde word 11 Mei gestuur. PowerPoints met klank word gestuur om hersiening te doen oor werk wat by Wolkskool gedoen is.
Leerders ontvang ook nuwe informele aktiwiteite wat teen 25 Mei moet klaar wees.
12/1: 8d3r7xo
12/2: rm2dddn
12/5: fzhpsxh
12/6: 07nwuf7
Agste vak: hor6oep
EKONOMIE [email protected]
10 Vrae is gelaai op TEAMS Die openbare sektor. Vrae tot Minimum prys. 06srig1
11 Memorandum van vrae op TEAMS
Mikro-ekonomie TEAMS-les. Sien ook YouTubeVraag en aanbodverhoudings - substitute
Mikro-ekonomie KomplementeTEAMS-les 33la8h3
12 Memorandum van vrae op TEAMS
Mikro-ekonomie TEAMS-les Sien ook YouTube Mikro-ekonomie TEAMS-les individuele besigheid
12/5 wuvvlpn
12/4 vugec68
REKENINGKUNDE [email protected]
8 Inoefening van KOJ-inskrywingsOefening 10 en 11 is vir huiswerk
KontantbetalingsjoernaalVideo as voorbeeld en huiswerk inoefening m33ynv7
9 Inoefening : KOJ, KBJ, DJ, DAJ en KKJ (2 x addissionele oefeninge)Inoefening : EBL (een addissionele oefening)
Skyfiereeks, video’sAddisionele oefening: GarciaVerduideliking Voorbeeld 1
KrediteurejoernaalVoorbeeld 1 Oefening 6.1
10
Algemene Joernaal-oefeninge uit die handboek.6.10, 6.11, 6.14, 6.16
Salarisse en Lone hoofstuk 9SalarisskaleAftrekkingsBydraes
9.1 vir huiswerk
Salarisse en lone Hoofstuk 9Salarisjoernaal
opdrag 9.19, 9.20Aanlyntoets Vrydag, 15 Mei
Onderwerp: Algemene Joernaal
etjc0es
11 Vennootskappe : inoefening van finansiële stateBegin met Ontleding en vertolking van Finansiële state
Ontleding en vertolkingOpdrag 7.9, 7.11, 7.13 en 7.19 vxp6w7h
12 Versoeningstate : Krediteureversoeningstate (Opdrag 11.1, 11.2)
Kontrolerekeninge : internOpdrag 11.4 en 11.5
Kontrole rekeninge Opdrag 11.6 en 11.11Debiteure ouderdomsontleding :Opdrag 11.13, 11.14 en 11.16
12 Mei : Aanlyntoets (Vervaardigingsondernemings)siyuh47
LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected] 8
LEESVAARDIGHEID: Twee Leeslesse en oefeningeDaar is nog steeds leerders wat nie lees nie ! Voltooi lesse van
verlede week asseblief dringend.
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAKTwee leeslesse en oefeningeDankie vir dié wat getrou lees.
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nie Voltooi lesse van verlede week asseblief dringend.
Daar gaan ‘n e-pos aan jou ouers gestuur word.
Aanlyn- lees:
www.lab-on-
line.com
8 Lees en Leer:LEER: Inligtingstukke deurwerk en toepas: Vlakke waarop jy jou werk moet leer en ken.
Tipiese wyse wat vrae gevra word op verskillende vlakke.LEES:
Hoe om te onthou wat jy lees?
Lees en Leer:
LEER: Inligtingstukke deurwerk en toepas: Goeie gewoontes vir studie Belangrikheid van oefeninge.
LEES:
4vzx624
(Skakel by Afr.)
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikelOUERLEIDING: word per e-pos gestuur
Hoeveel skermtyd word toegelaat? Positiewe en Negatiewe leessiklus en gevolge
Uitbreiding van sigwoordeskat Hoe verbeter ek begripslees?
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Watter soort ouer is jy? Helikopterouer of Lighuisouer?
Lees en Leer
LEES EN LEER LEESVAARDIGHEID (keusevak) [email protected]
9
Lees en Leer:LEER: Inligtingstukke deurwerk en toepas: Vlakke waarop jy jou werk moet leer en ken.
Tipiese wyse wat vrae gevra word op verskillende vlakke.LEES:
Hoe om te onthou wat jy lees? Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur Hoeveel skermtyd word toegelaat?
Positiewe en Negatiewe leessiklus en gevolge
Lees en Leer:
LEER: Inligtingstukke deurwerk en toepas: Goeie gewoontes vir studie. Belangrikheid van oefeninge.
LEES: Uitbreiding van sigwoordeskat Hoe verbeter ek begripslees?
Lees elke dag 10 minute aan eie boek/artikel
OUERLEIDING: word per e-pos gestuur: Kontroleer kinders se inligting op TEAMS gelaai.
Watter soort ouer is jy? Helikopterouer of Lighuisouer?
d7jj3uq
(Skakel by Afr.)
Lees en Leer
9
LEESVAARDIGHEID: Twee leeslesse en oefeningeDaar is nog steeds leerders wat nie lees nie. Voltooi lesse van
verlede week dringend.!
LEESVAARDIGHEID: ONTHOU: dit is die KEUSEVAKTwee leeslesse en oefeningeDankie vir dié wat getrou lees
Daar is nog steeds leerders wat nie lees nie. Voltooi lesse van verlede week dringend!
Daar gaan ‘n e-pos na jou ouers uitgaan.
Aanlyn- lees:
www.lab-on-
line.com
ROBOTIKA [email protected]
8 PDF-dokument en Video op TEAMS:Aflaai van JGrasp en JDK Update
Graad 8 Robotika Opdragte(4 - 8 Mei).pdf
PDF-dokument en Video op TEAMS:Graad 8 Robotika Opdragte(11 - 15 Mei).pdf b1i7vyq
9 PDF-dokument en Video op TEAMS:
Graad 9 Robotika Opdragte(4 - 8 Mei).pdf PDF dokument en Video op TEAMS:Graad 9 Robotika Opdragte(11 - 15 Mei).pdf 8vy8kci
ALPHA WISKUNDE [email protected]
8 Oef. 8.5, Bl. 55, nr. 1 – 5Oef. 8.6, Bl. 55, nr. 1 - 4
Multikeuse oefening 1, Bl. 23Multikeuse oefening 3, Bl. 42 yvdhz5c
9 Hoofstuk 4 vervolg : bl.28-34 oefening 4.5; 4.6 en 4.7 Hoofstuk 3: faktorisering oef. 3.1 bl.12 oef. 3.2 bl.15 - 16Video-lesse op TEAMS 6bccexm
Mnr Fanus Vorster 084 3115385 10 Hfst 4 afgehandel Bl 30 - 35
Oef 13 bl146 ezj5lti
Mnr Manie van Rensburg 0827831154 11 Oplas v trigonometriese vergelykings Radiaalmaat,booglengte, oppervlakte van sektore
Mnr Fanus Vorster 12 Oef 10 bl 30 Rasionale funksies bl 32 zwh8zjm
OMGEWINGSOPVOEDING [email protected]
8 Voltooi die vrae op bladsy 9 en 10 Voltooi 13 & 14 op bladsy 11 en bladsy 13 en 14. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected] j2634aa
9 Voltooi die vrae op bladsy 11 en 12. Begin met die taak op bladsy 15-17. Enige navrae gebruik TEAMS of e-pos [email protected] vj14jms
11 Mei 12 Mei 13 Mei 14 Mei 15 Mei
Graad 8Wiskunde, Algebraïese vergelykings 11:00 - 11:30
Graad 9Graad 10 RekeningkundeGraad 11 Wiskunde
Graad 12Wiskunde, Analities, beskikbaar 14:00 - 18:00
TOETSROOSTER 11 TOT 15 MEI