Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug...

8
1 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK `U, Here, is my hoop` Psalm 71:5 Sondag 18 Augustus ROETE 12 Erediens Sondagskool Gr 16 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Gr 711 09:15 17:30 Maandag 19 Augustus ROETE 12 Dinsdag 20 Augustus ROETE 12 Woensdag 21 Augustus ROETE 12 Donderdag 22 Augustus ROETE 12 Vrouebybelstudie 10:00 Vrydag 23 Augustus ROETE 12 NGK Miederpark Gholfdag 11:30 Mannebiduur 07:00 Saterdag 24 Augustus Wat gebeur DV die volgende week …. Inhoudsopgawe Kontak ons ..................... 2 Sending Gebedsversoeke 3/4 Gholfdag ..................... 5 Biltongprojek ................. 4 KANSA Vrywilligers ........ 4

Transcript of Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug...

Page 1: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

1

18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK

`U, Here, is my hoop`

Psalm 71:5

Sondag

18 Augustus

ROETE 12

Erediens

Sondagskool Gr 1—6

Kruislig Koffiediens

Tienerdiens Gr 7—11

09:15

17:30

Maandag

19 Augustus

ROETE 12

Dinsdag

20 Augustus

ROETE 12

Woensdag

21 Augustus

ROETE 12

Donderdag

22 Augustus

ROETE 12

Vrouebybelstudie

10:00

Vrydag

23 Augustus

ROETE 12

NGK Miederpark Gholfdag

11:30

Mannebiduur 07:00 Saterdag

24 Augustus

Wat gebeur DV die volgende week ….

Inhoudsopgawe

Kontak ons ..................... 2

Sending Gebedsversoeke 3/4

Gholfdag ..................... 5

Biltongprojek ................. 4

KANSA Vrywilligers ........ 4

Page 2: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

2

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

018-2948197 018-2977926

082 340 7549 083 262 6783

Kerkkantoor

018-2948121

Faks—018-2943900

Sluit by ons aan op

-2-

HOSPITAAL OPNAMES

Wanneer lidmate van die gemeente op-

geneem word in Potch Medi Kliniek, moet

hulle asseblief by opname duidelik meld

dat hulle lidmate van die NG Kerk Mieder-

park is. Dit maak dit vir die leraars mak-

liker om hulle tydens die weeklikse hospi-

taalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te

spoor.

BANKBESONDERHEDE:

NG Kerk Miederpark,

ABSA Tjekrek 680 590

591 , Potchefstroom

NG Kerk Miederpark

Sending, ABSA Tjekrek

405 041 9146,

Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected]

Page 3: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

3

KONGO VERITAS

Ds Dawie en Naomi

Dawie help tans vir Theuns Henn en Riaan Ter-blanche met die opleiding van 45 leiers van onafhanklike kerke (3 groepe van 15) in Zam-dela Sasolburg. Dis 'n groot voorreg en uitda-ging om herdie kerke te help om die Woord reg te verstaan en toe te pas vir hul eie mense. -Bid asb vir die Here se seën op hierdie projek wat die visie is van ‘n vrouelidmaat van die gemeente NG Sasolburg Fontein en ook deur dié gemeente gesubsidieer word. Ds Dawie het laat weet dat die 1e helfte van die opleiding baie geseënd was. Hulle gaan weer in September om die 2e opleiding te doen. -Ons is baie hartseer oor die heengaan van oom Hendrik Pieterse van Kemptonpark, ‘n jare lange ondersteuner van ons bediening en bid dat ons Here sy geliefdes sal troos.

MALAWI SENDING

(Pieter Loots)

Pieter skryf: Ons is almal grieperig hier. Bid asb vir:

Dorcas en veral vir Mama Rebekka wat baie swaar kry. Haar gesondheid is glad nie goed nie. Mama Lolis. Die vervolgling kom nou na haar kant toe. Haar familie wil haar weg hê, want sy wil Jesus volg. Bid asb dat Je-sus haar sterk sal maak - dat sy nie satan

se vrees sal toelaat in haar lewe nie. (ons besef nie hoeveel voorregte ons het nie. Hierdie mense kry baie swaar vir hulle geloof. Bid asb vir hulle) Families wat geïntimideer word en hulle weet nie altyd hoe om dit te hanteer nie. Teresa, ‘n vrou van oor die 60 in ons Ntaka 2 Bybelstudiegroep wat op die punt is om haar saak met die Here reg te maak. Bid asb dat sy alles mooi sal verstaan. Vir ons Bybelstudiebyeenkomste: Dat die groepie wat dit elke dag hoor, dit sal uitdra na die wat nog nie belangstel nie. En dat hulle altyd ‘n getuie sal wees van wat Jesus vir hulle gedoen het. Vir oop harte .

Dankie Here vir: Vir Lafika wat reggemaak het met die Here.

“Weet jy, jou geloof is baie groot,” het Jesus haar

toe geantwoord. “Ek sal jou wens waar maak.”

Matteus 15:28

SENDING GEBEDSVERSOEKE

-3-

Page 4: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

4

Selfs nie die diepste see hier op die aarde nie … letterlik niks in hierdie Skepping kan ons ooit van God se liefde skei nie.

(Rom 8:39)

-4-

BOTSWANA SENDING

(Jerry en Magda)

Sê asb saam met ons dankie: Vir die Here vir Sy genade en liefde. Bid asb vir:

Ons kerk op Shakawe vir volharding. Hulle het regtig ’n behoefte om die waarheid te hoor. Die Kinderbediening wat van niks af begin met Tsepi. Ons Bybelstudie Dinsdae en Donderdae. Die „Gosi“ (Village Kaptein) en sy vrou wat kom inskakel by die kerk. Dit kan baie mense beïnvloed vir die Evangelie. Wat ’n voorreg het ons as gemeente om vandag vir Jerry en Magda uit te stuur om namens elkeen van ons die Woord van die Here uit te dra in Botswana. Bid asb vir hulle vir ’n veilige rit terug en dat elkeen van ons hulle sal help met dit wat hulle nodig het..

HOSPITAAL SENDING

(Petro)

Ons sê dankie aan ons Heer en ook vir jul gebede:

Student Dawid vd Spuy lid van ons Hospitaalkomitee wat in ’n motorongeluk was en baie lank in die hospitaal was is by die huis. Ons is so dankbaar dat sy Pa na Suid-Afrika gekom het en in hierdie tyd vir Dawid kon bystaan. Bid asb vir Dawid vir volkome genesing. Hy loop nog met krukke. Jannie Erasmus is vandag besig om die Woord by die hospitaal te bring. Bid asb vir hom. Bid asb vir persoon met heupvervanging wat deur motor raakgery is. Iemand wat in `n ongeluk betrokke was en wie se pelvis gebreek is en baie pyn verduur. ’n Ou dame met ’n heupoperasie en bang is dat sy nie weer sal kan loop nie. ’n Diabeet wat ’n groot operasie gehad het om ’n bedseer te verwyder. Vir genesing van die wond.

ANGOLA SENDING

(Freddy)

`n Oorhoofse projektor is ge-skenk aan Freddie. Sondagskool liedjies kan op so ’n manier aangeleer word. Hul geniet dit baie, dit is voorwaar ‘n treffer, ’n wenresep. Die saal weergalm van stemme elke week. Ons sê dankie dat God so ver-heerlik kan word deur sang-stemme.

Page 5: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

5

Arm is die lewe as ons nie kan stilstaan en sien nie William Henry Davies

-5-

NG MIEDER-

PARK

23 AUGUSTUS 2013 om 11.30 vm

BUITEKLUB POTCHEFSTROOM FORMAAT: Beter Bal “Shotgun start”

R1200-00 inskrywingsgeld vir ‘n 4-bal

Borg van ‘n putjie R800-00

Borg van ‘n putjie en ‘n 4-bal; R2000

Borge kan baniere ens. opsit by putjie

Borg van pryse ook welkom

Goeie pryse

Individuele pryse vir naaste aan die pen op syfer 3-gate

Navrae: Chris vd Walt 0836278142

Hansie Viljoen 0716436599

Page 6: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

6

“Elke mens is spesiaal: elkeen wat bestaan is ‘n unieke gedagte van God”

(Martin Kiri)

-6-

VERKOPING Selgroep 64 beplan om teen einde Oktober ‘n verkoping van tweedehandse items te hou. Dit is eersdaags lente en ons sorteer mos nou ons kaste uit. ENIGE oortollige items sal welkom wees:

klere (ook kinder-en babaklere) Skoene Beddegoed Gordyne Enige breekgoed en kombuisware Ornamente Ensovoorts!

Ons beplan om met die fondse loophulp/loophulpe aan te skaf vir bejaardes in ons gemeente. Indien u kan help, sal ons dit waardeer as u dit by die kerkkantoor aflewer. Merk dit asseblief “Sel 64-projek”. U kan dit ook by Dassie Lombaard, Uitsigstr 28 (0845004828 / 018-2932437)

WELKOM IN ONS GEMEENTE!!! Jenny Pieterse Berna, Anstruther, Alexander, Cameron en Dillan Bradley. Faan en Bets Benade

POTCH LENTEFEES

Kom deel in die Habitat Potch Lentefees se eerste Gospelaand, met Christelle Nolte en Danie Botha, Donderdag 29 Augustus 2013, Trimpark, om 18:30. Kaartjies teen R60 per volwassene en R40 per kind. Die kaartjies sluit toegang tot die feesterrein in. Kontak Hester Freeke (sel: 074 457 6336) vir kaartjies.

Page 7: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

7

“Die Vader se genade vir ons strek so wyd soos ‘n oseaan” Frederick William Faber

-7-

VERJAARSDAE!! 1 Aug Ystie Beukman

Gerhard Bezuidenhout

Riaan Calitz

Louise Spamer

Andre de Beer

2 Aug Sanet Smit

Elsa Pavier

3 Aug Joeye Viljoen

Salome Smit

Jaun Rusch

4 Aug Isabel Ollerenshaw

5 Aug Marina Smit

Louise Strydom

Francois Ferreira

6 Aug Freddie Pretorius

Johan Conradie

Anna Beukman

Christo van Niekerk

Sandra du Toit

7 Aug Jaquea Gouws

8 Aug Nic Stassen

9 Aug Pieter van Rooyen

Rudi van Rooyen

Loutjie vd Walt

Dané Phaal

10 Aug Anna Steyn

Dennis Pothas

Rosa Koekemoer

Alta Hamilton

11 Aug David Naude

Anel Pretorius

12 Aug Hennie Fourie

Stefan Terblanché

Santi Gouws

13 Aug Bettie van Wyk

14 Aug Shaun Croft

15 Aug Alta Pothas

Kristél Scheepers

Mariette Lombard

Don v d Merwe

16 Aug Leandri Swanepoel

Wittie Botha

Hanro vd Walt

17 Aug Marelize Adams

Larissa Gouws

Luhann Pat

18 Aug Ronel du Toit

19 Aug Christo van Eck

Jimmy Pavier

20 Aug Elsabe Swart

Arlene Meyer

Boet van Heerden

Kathleen Froneman

Page 8: Wat gebeur DV die volgende week Augustus.pdf · Riaan Calitz Louise Spamer Andre de Beer 2 Aug Sanet Smit Elsa Pavier 3 Aug Joeye Viljoen Salome Smit Jaun Rusch 4 Aug Isabel Ollerenshaw

8

21 Aug Wouter Kirstein

Adelé Pretorius

Wilna Liebenberg

22 Aug Mandie Carstens

Megan Coertzen

24 Aug Hennie vd Merwe

Meisie Grobler

Lana vd Merwe

WJ Strydom

Lana vd Merwe

Fanie Ferreira

SJ Fourie

Andries Fourie

25 Aug Sandra Barnard

27 Aug Chrisna Human

28 Aug Martie Greeve

Gerhardus Joubert

Anhé J van Nieuwenhuizen

29 Aug Ansie Haarhoff

Lisa Brink

Carli Pelser

Okkie Cilliers

Joané vd Walt

30 Aug Marnus Lombard

Maritana le Roux

Lana Stassen

Tjaart Nel

31 Aug Alta Smit

Gertruida Tullues

-8-

“U het alles in wysheid geskep”

Redaktrise: Naomi Scheepers - 0791349256 [email protected] Kommentaar en berigte welkom!