Volume 4,Uitgawe 4112 HOERSKOOL aa BELLVILLE€¦ · 0/ I 9 Rugby Boland Landbou Orkeskamp...

4
Volume 4,Uitgawe 4112 9 Desember 20lI aa HOERSKOOL BELLVILLE BOODSKAPVANDIE HOOF Belangrike Datums Sien bladsy 4. Binne hierdie uitgawe Boodskap vandieHoof bl. I Finansies bl.z Voorkoms bl.z Akademie bl.2 Sport bl.2 Kultuur bl.3 Afskeidvan personeel bl. 3 Belangrike datums bl.4 n $eagteouer Aan die einde van 2011 is dit seker goedom terugte kyk op'n jaar wat vir almal sekerlik 'n aanpassing was. Dit voel soosnou die dag dat mnr. Janse van Rensburg vir my en Hannelize op die lughawe ontmoet het toe ons die eerste keer die Kaap besoek het.Meer nog voel dit soos gistertoe Jade, Michealaen Nadia ons voor die skool ontmoet het met 'n stewige Bellville-groet. Ek kan met eerlikheid s6dat hierdie drie leerders my deur die jaar ondersteun het en dat ons ongelooflik goed saamgewerkhet. Ek wil graag hulde bring aan elke leerder van Ho6rskool Bellville se opregte vriendelikheid, entoesiasme en inisiatief. Dit salmy vir altyd by bly. Ek wil graag my dank betuig aan die Beheerliggaam en ouers vir hulle ondersteuning aan die skool. Hier moet veral die OOV en Leeuklub bedankword vir hulle onbaatsugtige diens. Ek glo sterk dat ouer - en leerderbetrokkenheid die enigste medium is waardeuronsuitnemendheid kan bereik. Dankie vir die talle boodskappeen e-posse van ondersteuningvir die skool. Dit word hoog op prys gestel. Ek is dien onder die indruk dat 'n nuwe word deur almal nie. Ek is ook terde€ bewus van die feit dat 'n visie vir die skool ftoewel dit dieselfde behoortte wees) nie op dieselfde wyse deur almal gesien, ondersteunen toegepasword nie. Daarom wil ek elke adjunkhoof, departementshoof en personeellid bedank vir die harde werk deur die jaar. Dankie aan elkeen wat my ten volle ondersteun het en my las ligter probeermaakhet. Ons as skool het ongelooflik hard gewerk en verskeie projekte aangepak. Hieronder volg 'n kort opsomming vanwat onsvermag hethierdie jaar. Getalleen bemarking . Opgradering van die webbladsyen die inkorporering van die interaktiewe leerstelsel enFacebook. o Hersiendieprospektus. r Hersien die opedag. o Ondersoek die maakvan'n nuwe skooltas vir die skool. . Stel die dra van skooldrag tydens buitemuurse aktiwiteite in. r Ondersoek die kleure en klere van alle aktiwiteite by die skool. o Strategiese beplanning vandie skool o Persoonlike besoeke aan voederskole saam met leerderleiers. e Daar word oor die 290 persoonlike onderhoude met elke nuwe leerderen sy ouers gevoer. Akademie r Daarstelling van Addisionele Wiskunde by die skool. o Diagnostiese toetse op die interaktiewe leerprogram, asook hulpklasse vir voornemende gr.8 leerders. r Persoonlikegesprekke met gr.l2leerders enhul ouers. . Skep van 'n beplanningsgids vir elke leerderin die skool envooruitsewerkte toetstelsel vir 2012. Personeel o Daarstelling van personeelstruktuur. 'n nuwe r Die aanstelling van twee nuwe interne visie-hoofde.Dit is aangenaam om aangenaam om aante kondig dat mnr. M. Aucamp (Sport en Eksterne Bemarking) aangestel is. o Die aanstelling van sewe nuwe intern e departementshoofde. Baiegeluk aan me. E. Brand, me. M. Human,me.M. Emery mnr. E. Coetzee, mnr.A. Cromhout, me. H. Rulfo, me. M. Franken o Aanstelling van twee nuwe personeelposte. e Aanstelling van'n sport- wetenskaplike in die gimnasium. Administrasie en organisasie . Herstrukturering van die finansi€le kantoor en personeel. o Die aankoop van'n nuwe finansi€le stelsel naamlikPASTEL. o Die ondersoek en aankoop van 'n nuwe administrasie stelsel naamlik SASPAC. o Hersiening van daaglikse en weeklikse organisasie van die skool. Terreinensekuriteit o Ontwikkelingvandiegimnasium. o Diesekuriteitsomheiningsprojek. Ek wil graagmy dank betuig aan elke ouer wat reeds die omheiningsprojek ondersteun het. U bydrae word ongelooflik waardeeren ons hoop dat u binnekort die vrugte van u insettesal kan sien. Ek wil graagdie hoop uit spreek dat daar nog baie ouers in 2012 sal wees wat hierdie projek gaan ondersteun. Soosu kan sien het die skool 'n groot poging aangewend om die Ho€rskool Bellville in stand te hou en te verbeter.Hopelik kan ons gesamentlik as ouers, onderwysers en leerders nog ho0r hoogtes bereik. Mag u elkeen 'n besondere Kersfees saam met u gesindeurbring en heerlik uitrus vir die nuwe uitdagings n 2012. Mag ons besef dat al hierdie dinge slegskan plaasvind, omdat'n Ho€r Hand ons lei op 'n pad wat Hy vir die skool bepaal. Mag Hy elkeen oor hierdie feesseisoen beskerm enbewaar. PARATUSADOMNIA DeonduPlessis

Transcript of Volume 4,Uitgawe 4112 HOERSKOOL aa BELLVILLE€¦ · 0/ I 9 Rugby Boland Landbou Orkeskamp...

  • Volume 4,Uitgawe 41129 Desember 20lI

    a a

    HOERSKOOL BELLVILLE

    BOODSKAPVANDIE HOOF

    Belangrike DatumsSien bladsy 4.

    Binne hierdie uitgaweBoodskap van die Hoof bl. IFinansies bl.zVoorkoms bl.zAkademie bl.2Sport bl.2Kultuur bl.3Afskeid van personeel bl. 3Belangrike datums bl.4

    n$eagteouerAan die einde van 2011 is dit seker goed om

    terug te kyk op'n jaar wat vir almal sekerlik'n aanpassing was.

    Dit voel soos nou die dag dat mnr. Janse van

    Rensburg vir my en Hannelize op die

    lughawe ontmoet het toe ons die eerste keer

    die Kaap besoek het. Meer nog voel dit soos

    gister toe Jade, Micheala en Nadia ons voor

    die skool ontmoet het met 'n stewige

    Bellville-groet. Ek kan met eerlikheid s6 dat

    hierdie drie leerders my deur die jaar

    ondersteun het en dat ons ongelooflik goed

    saamgewerk het. Ek wil graag hulde bring

    aan elke leerder van Ho6rskool Bellville se

    opregte vriendelikheid, entoesiasme en

    inisiatief. Dit sal my vir altyd by bly.

    Ek wil graag my dank betuig aan die

    Beheer l i ggaam en oue rs v i r hu l l e

    ondersteuning aan die skool. Hier moet

    veral die OOV en Leeuklub bedank word vir

    hulle onbaatsugtige diens. Ek glo sterk dat

    ouer - en leerderbetrokkenheid die enigste

    medium is waardeur ons uitnemendheid kan

    bereik.

    Dankie vir die talle boodskappe en e-posse

    van ondersteuning vir die skool. Dit word

    hoog op prys gestel.

    Ek is dien onder die indruk dat 'n nuwe

    word deur almal nie. Ek is ook terde€ bewus van

    die feit dat 'n visie vir die skool ftoewel dit

    dieselfde behoort te wees) nie op dieselfde wyse

    deur almal gesien, ondersteun en toegepas word

    n ie . Daa rom w i l ek e l ke ad junkhoo f ,

    departementshoof en personeellid bedank vir die

    harde werk deur die jaar. Dankie aan elkeen wat

    my ten volle ondersteun het en my las ligterprobeermaakhet.

    Ons as skool het ongelooflik hard gewerk en

    verskeie projekte aangepak. Hieronder volg 'n kort

    opsomming van wat ons vermag het hierdie jaar.

    Getalleen bemarking. Opgradering van die webbladsy en die

    inkorporering van

    die interaktiewe leerstelsel en Facebook.o Hersiendieprospektus.r Hersien die opedag.o Ondersoek die maak van'n nuwe skooltas

    vir die skool.. Stel die dra van skooldrag tydens

    buitemuurse aktiwiteite in.r Ondersoek die kleure en klere van alle

    aktiwiteite by die skool.o Strategiese beplanning van die skoolo Persoonlike besoeke aan voederskole

    saam met leerderleiers.e Daar word oor die 290 persoonlike

    onderhoude met elke nuweleerder en sy ouers gevoer.

    Akademier Daarstelling van Addisionele Wiskunde

    by die skool.o Diagnostiese toetse op die interaktiewe

    leerprogram, asookhulpklasse vir voornemende gr.8 leerders.

    r Persoonlike gesprekke met gr.l2leerdersen hul ouers.

    . Skep van 'n beplanningsgids vir elkeleerder in die skool en vooruitsewerktetoetstelsel vir 2012.

    Personeelo Daarstelling van

    personeelstruktuur.

    'n nuwe

    r Die aanstelling van twee nuwe internevisie-hoofde. Dit is aangenaam omaangenaam om aan te kondig dat mnr. M.Aucamp (Sport en Eksterne Bemarking)

    aangestel is.o Die aanstelling van sewe nuwe

    intern e departementshoofde.Baiegeluk aan me. E. Brand, me.M. Human,me. M. Emery mnr. E.Coetzee, mnr. A. Cromhout, me. H.Rulfo, me. M. Franken

    o Aans te l l i ng van twee nuwepersoneelposte.

    e A a n s t e l l i n g v a n ' n s p o r t -wetenskaplike in die gimnasium.

    Administrasie en organisasie. Herstrukturering van die finansi€le

    kantoor en personeel.o Die aankoop van'n nuwe finansi€le

    stelsel naamlik PASTEL.o Die ondersoek en aankoop van 'n

    nuwe administrasie stelsel naamlikSASPAC.

    o Hers iening van daagl ikse enweeklikse organisasie van dieskool.

    Terrein en sekuriteito Ontwikkelingvandiegimnasium.o Diesekuriteitsomheiningsprojek.

    Ek wil graagmy dank betuig aan elke ouer

    wat reeds die omheiningsprojek ondersteun

    het. U bydrae word ongelooflik waardeer en

    ons hoop dat u binnekort die vrugte van uinsette sal kan sien. Ek wil graag die hoop uitspreek dat daar nog baie ouers in 2012 salwees wat hierdie projek gaan ondersteun.

    Soos u kan sien het die skool 'n groot poging

    aangewend om die Ho€rskool Bellville in

    stand te hou en te verbeter. Hopelik kan onsgesamentlik as ouers, onderwysers enleerders nog ho0r hoogtes bereik. Mag u

    elkeen 'n besondere Kersfees saam met ugesin deurbring en heerlik uitrus vir die nuwe

    uitdagings n 2012. Mag ons besef dat alhierdie dinge slegs kan plaasvind, omdat'n

    Ho€r Hand ons lei op 'n pad wat Hy vir die

    skool bepaal. Mag Hy elkeen oor hierdie

    feesseisoen beskerm en bewaar.

    PARATUSADOMNIADeon duPlessis

  • Ho€rskool Bellville

    FINANSIESDie skool se finansies verkeer steeds onder druk en ons doen 'n

    beroep op ALLE ouers om hul verpligtinge stiptelik na te kom! Allevorms t.o.v. u finansiEle verpligtinge (ook vrytellingsaansoeke)vir20l2 moet nou reeds by die skool wees. Indien dit nie die gevalis nie, moet ons u dringend versoek om nou na talle versoeke in dieverband, die betrokke vonns inte handig. Kontak gerus Me. EstelleSmit, ons debiteureklerk, in die verband.Ons herinneru ookdaaraandatuR500 afslag kry indienuvoor ofop3 I Januarie 20 12 u v olle skoolfond s vir 20 12 betaal !

    VOORKOMSAIle leerders se voorkomsmoet reeds op dag 1 van dienuwe skooljaar aan diegedragskode voldoen. (vgl.Webtuiste)

    AKADEMIEBaie geluk aan al die leerders wat hierdie jaar hard gewerk het en mooi prestasies behaal het.Dietoppresteerders sal tydens die akademiese prysuitdeling in Februarie vereer word, maar elke leerder watvolgens sy vermoe presteer het, is 'n wenner.

    Ons is ook trots op die groot aantal oudleerders wat by tersiOre inrigtings hul merk gemaak het. 'n

    Oudleerder, Jaami Koch wat in Graad 12 die eerste posisie landswyd beklee het, het ook haar MBCHBgraad Cum-Laude verwerf. Baie geluk!

    Ons vra om verskoning dat 'n groot aarfial selfgedrukte werkboeke vir 2012 nie tydens diehandboekverkoping beskikbaar was nie. Die drukkea Afri-Digital/ Mendec ,het ons lelik in die steekgelaat en dit nadat hulle ons keer op keer verseker het dat al die boeke betyds gelewer sou word en dieeerste manuskripte op 14 November aan hulle oorhandig is. ( Nie een van hierdie boeke is betydsgelewer nie!) Werkboeke sal nou eers op 10 Januarie vanaf 15:00 - 18:00 beskikbaar wees.

    SPORTBert Moolman is as sportwetenskaplike en gimnasiumbestuurder aangestel en is tans hard besig om al dieonderskeie sportspanne te evalueer.

    Tans word daar ook hard gewerk om die gimnasium voor te berei vir 2012.In samewerking met Pae Blaauw,biokinetikus, en OPTI-M Sport Solutions word 'n "tubesgym" geinstalleer. Dit gaan gebruik word om al diesportspanne te evalueer en voor te brei tot ho€r hoogtes. Ons is baie opgewonde oor die program.

    Etienne Nagel, Francois Botha en Mome Willemse is gekies vir die WP-0/198 krieketspan. Hulle gaanaandie 0/19B nasionale krieketweekdeelneem wat van 5- 8 Desember in Kaapstad gehou word.

    In die laaste drie jaar het Hoerskool Bellville vier spelers gehad in die WP-kreieketspanne. Wel gedaan.

  • Hoerskool Bellville

    KIJLTIJIJROp kultuurgebied bied die Hodrskool Bellville vir elke leerder'n verskeidenheid aktiwiteite aan. Ons is baie trots op diewonderlike prestasies van ons leerders die afgelope jaar, maar dit is ook belangrik dat soveel as moontlik van ons leerdersbetrokke is by die kultuuraktiwiteite. Dit ontwikkel hulle veelsydig tot volwassenes. Baie dankie aan al ons leerders wat dieafgelopejaar so hard gewerk het. Sonder die ouers se aanmoediging en betrokkenheid sou dit nie moontlik gewees het nie.

    Die skoolkoor, van vanjaar af o.l.v. mev. Hannelize du Plessis, het toptoekennings van Eisteddfods en Koorfeeste ontvang. Dieblaasorkes het net so goed presteer en was die wenners van hulle afdeling by die Tygerberg Eisteddfod.

    Ons skoolkoerant, Sapiens,het die derde plek behaal in die Nasionale Skoolkoerantkompetisie en die redenaars het ook goedpresteer. Hulle wen die interskole en behaal'n tweede plek in die Model United Nations Debatefor High School Learners.

    Die groep Handsfor a Bridge het'n samewerkingsooreenkoms met'n skool in Langa en een in die VSA. Vyf van ons leerders entwee onderwysers was gedurende die Septembervakansie op besoek aan Roosevelt High in Seattle.

    Ook op toneelgebied het ons 'n besige jaar gehad. Die Hoerskool Bellville het weer die Stad Kaapstad Tbneelspelkompetisie opnasionale vlak aangebied en Gavin Kruger behaal die derde plek. Twee van ons produksies neem aan verskeie toneelfeeste deelen wen twee daarvan. Groot getalle leerders was ook betrokke by die Kinderteater, Gr. 1 I -regisseurs en verhooggrimering.

    Ons moedig leerders aan om in20l2 betrokke te raak by die groot verskeidenheid Kultuuraktiwiteite.

    AFSKEID VAN PERSONEEL

    Me. Renate WesselsDaar is inderdaad 'n tyd om te kom en'n tyd om tegaan. Metjou aankoms twee jaar gelede hetjy ons metjou entoesiasme, toewyding, positiewe gesindheid en

    ffn sin vir humor kom oorweldig. Ons mooiste wensevergesel jou op die nuwe afdraai van jou lewenspad.Jy het diep spore gehap in die harte van kollegas entalle leerders.

    Me. Taryn CatherineBaie dankie vir twee wonderlike jare wat jy metons gedeel het. Jou borrelende persoonlikheid enlekker lag sal ons altyd onthou. Die leerders gffulal die hartsgeselsies en saamkuier in jou kantoorweeslik mis. Die Sederbergkampe, Outeniqua-staptogte, Oranjerivier, Tafelberg en alle anderkampe is almal mooi herinneringe wat jy saammet ons beleefhet. Baie dankie vir alles en senietdie nuwe uitdagings,

    Me. Lettie GouwsJou fantastiese menswees en mooi beginselswaarvolgensjy leef, was elke dag vir ons'n inspirasie.Jou stiptelikheid, deeglikheid, regverdigheid enwerksvermod het nie 'n gelyke nie. Ons kan ons gladnie indink sonder jou nie. Mag jou aftrede metvreugde gevul wees, want'vreugde kan die eggo vanGod se lewe binne-in jou wees.' Dankbaarheid vir 'n

    vol lewe gee sin aan gister, bring vrede vir vandag enskep 'n nuwe droom vir m6re.

  • Hodrskool Bellville

    BELANGRIKE DATUMS

    JANUARIE9-Skool open vir opvoeders

    10-Gr. 8 ori€ntering begin.Handboeke te koop (1 5 :00 - I 8:00)

    I 1-Skool open vir leerdersl2-Gr.8 Oueraand13-Gr. 8Aanlegtoetse

    Gr. 8Atletiek(14:30 - 17:00)l4-Krieketproewe

    Atletiek: Kliniek Bredasdorp16-HandboekkontroleI 7-Ori€nteringsaand vir nuwe ouers/leerders

    BaadjieplegtigheidI 8-Leeuklubvergaderingl9-Gr.12 & 1l Inligtingsaand2l-Krieket

    Atletiek: Bellvilleklub22-Kerkdiens :7 5 jaar

    25-Skool verj aardag: Optog entuinpartyMTBS (12:30-14:15)

    27 -Gr. 12 F inale vakkeuseAtletiek : Norm an Hauzer

    uitnodigingsbyeenkoms28-Krieket

    Atletiek:WPJuniorVCSV Saamtrek van Laerskole en Ho€rskoleby Ho€rskool Bellville

    3O-Krieket

    l2-Impulse Gr. 8 KampI 3 -Hokkie Afr igtersvergaderingl4-Civiedag

    ValentynsroseHokkieproewe 0/18

    15-Netbalproewe 0/16Hokkie proewe 0/18

    16-0/16 NetbalproeweI 8-Krieket Interskole20- Seksieleierverkiesing

    Paaseierinsameling2 I -Hokkieproewe 0/ I 6

    Netbalproewe 0/1422 -P aas eier insame I ing

    Hokkieproewe 0/1623 -Paaseierinsameling

    Redenaarkompetisie HSBNetbalproewe 0/14

    24-Paaseierinsameling75jr. BringenBraaiPersoneelfunksie Pretloop

    25-Krieketvs SACS27 -Graadleierverkiesing gr. 82 8-Graadleierverkiesing

    Hokkieproewe 0/1429 - Gr aadleierverkie sin g

    Hokkieproewe 0/14Krieketvs Stellenberg

    5 -Boek en L€erkontrole tot n MrtProjekte/ Terreinkomitee ( I 8 : 00)

    6-Krieket7-Krieket8-Beheerliggaam Dagbestuur ( I 9 : 00)

    Kinderteater9-Kinderteater

    Finale vakveranderins Gr. I 0+1 I12-Orkeskamp

    Krieket0/ I 9 Rugby Boland LandbouOrkeskamp

    l3-Krieketl4-Gr. 7 Hoofleierbraai

    CivviedagKrieket

    l3-Besoek Laerskole14-Besoek LaerskoleI 6-Loopbaanuitstalling

    HFBKampBrackenfell Sportdag0/14 HokkiekliniekKrieket

    17-HFBKampBrackenfell Sportdag0/14 HokkiekliniekKrieket

    2l-MensregtedagVISFEESPretloopRugby 0/19 en 0/14 RugbyweekImpulse klim LeeukopNasionale HokkiekursusRugby 0/19 en 0/14 Rugbyweek

    23-Skool sluit24-Rugby 0/19 en 0/14 Rugbyweek

    Netbaltoemooi Paarl 0/16

    F'EBRUARIEl -Toets / MTBS hele dag

    Krieket2-Skool tot I 2:30 - MTBS Big Brag

    Waatlemoenfees3-MTBS6-Projekte/Terreinkomitee ( I 8:00)

    Krieket7-Eerste toetsreeks begin

    Netbalproewe 0/198-Krieket9-PrysuitdelingI 0-Atletiek : Villiersdorp1 1 l ' -^" lca l i r Q Tlamn

    MAARII -Toneelkompetisie-uitdunne

    (lMaarr-23 Maart)Graadleierverkiesing Gr. 8Rugbyproewe

    2-Rugbyafr igtingskliniekBellville hokkiedagKoorkampVCSVWeS-Kaapkamp

    3-Krieket vs StellenbergKoorkampVCSVWes-Kaapkamp

    4-KoorkampVCSVWes-Kaapkamp