VIVA FIBONACCI VIVA !!
-
Upload
dalton-rowland -
Category
Documents
-
view
187 -
download
0
description
Transcript of VIVA FIBONACCI VIVA !!
VIVA FIBONACCI VIVA !!
LEONARDO FIBONACCI
ITALIAANSE WISKUNDIGE
GEBORE IN PISA (1170-1240)
FIBONACCI PROBLEEMHoeveel pare hase kan geteel word in een jaar vanaf een paar klein hasies ?
LW : Kleintjies teel weer vanaf tweede maand van geboorte
FIBONACCI GETALLE
1; 1; 2; 3; 5; 8; 13; 21; 34; 55 ; ……
GOUE VERHOUDING DEEL OPEENVOLGENDE FIBONACCI GETALLE
1/1=1; 2/1=2; 3/2=1.5 ; 5/3=1.6666; 8/5=1.6
GOUE VERHOUDING= 1.618034
GRAFIES
GOUE REGHOEK
REGHOEK SE SYE VERDEEL
VERHOUDING 1 : 1.61803
GLO IS MEER AANGENAAM OP DIE OOG
GOUE HOEK Sommige plante se blomme groei vanaf middelpunt
Probeer kleinste moontlike area gebruik
Meeste blootstelling aan son
Hoek gewoonlik 137,5°
Verhouding tussen goue verhouding
en die omtrek van ‘n sirkel
FIBONACCI IN NATUUR
TWEE KROONBLARE
AAANTAL BLARE AAN STEEL
DERTIEN KROONBLARE
FIBONACCI IN MENSGEMAAKTE STRUKTURE
DIE GRIEKSE PARTHENON
DIE TAH MAHJAL