cederbergfpa.co.zacederbergfpa.co.za/.../11/Kontrakteur-VereistesN2.docx  · Web...

2
Voortrekkerstraat 1 Tel: (023) 004 0219 Posbus 454 Porterville Kontak persoon – Engela Celliers Porterville 6810 6810 OPNAME OOR DIE BESKIKBAARHEID VAN PLAASLIKE KONTRAKTEUR/TOESIGHOUER IN DIE NIEUWOUDTVILLE AREA Die Groter Cederberg Brandvereniging (GCBBV), beoog om ‘n “Fire Safe” Gemeenskap in die Nieuwoudtville area te vestig. Dit gaan basies wees waar mense (11) brandbane gaan maak by strategiese areas op die Nieuwoudtville Plato en om ander aksies te implementeer om die area en die mense minder bloot te stel aan brande. Daar word beplan dat die span deur ‘n Kontrakteur/Toesighouer bestuur sal word onder leiding van die Projekbestuurder, Engela Celliers wat op Porterville gevestig is. Hiermee ondersoek ons nou of daar wel kontrakteurs / toesighouers beskikbaar is in die Nieuwoudtville omgewing wat voldoen aan die minimum vereistes. MINIMUM VEREISTES Moet nie by ander besighede en of organisasie werksaam wees nie; Moet ‘n Suid-Afrikaanse burger wees; Moet op Nieuwoudtville woonagtig wees; Moet oor Graad 10 kwalifikasie beskik; Moet oor eie padvaardige en gelisensieerde voertuig asook ‘n sleepwaentjie vir die vervoer van gereedskap beskik; Moet oor ‘n geldige Publieke Bestuurspermit (PDP) beskik ; Moet oor goeie toesighouding, administratiewe en finansiële vaardighede beskik; Moet kontakbaar wees – landlyn en of selfoon Moet ‘n span van 11 mense uit die plaaslike gemeenskap werf, bestaande uit 55% vrouens, 55% jeugdiges en 2% gestremdes.

Transcript of cederbergfpa.co.zacederbergfpa.co.za/.../11/Kontrakteur-VereistesN2.docx  · Web...

Page 1: cederbergfpa.co.zacederbergfpa.co.za/.../11/Kontrakteur-VereistesN2.docx  · Web viewVoortrekkerstraat 1 Tel: (023) 004 0219 Posbus 454. Porterville Kontak persoon – Engela Celliers

Voortrekkerstraat 1 Tel: (023) 004 0219 Posbus 454 Porterville Kontak persoon – Engela Celliers Porterville 6810 6810

OPNAME OOR DIE BESKIKBAARHEID VAN PLAASLIKE KONTRAKTEUR/TOESIGHOUER IN DIE NIEUWOUDTVILLE AREA

Die Groter Cederberg Brandvereniging (GCBBV), beoog om ‘n “Fire Safe” Gemeenskap in die

Nieuwoudtville area te vestig. Dit gaan basies wees waar mense (11) brandbane gaan maak by

strategiese areas op die Nieuwoudtville Plato en om ander aksies te implementeer om die area en die

mense minder bloot te stel aan brande.

Daar word beplan dat die span deur ‘n Kontrakteur/Toesighouer bestuur sal word onder leiding van die

Projekbestuurder, Engela Celliers wat op Porterville gevestig is. Hiermee ondersoek ons nou of daar

wel kontrakteurs / toesighouers beskikbaar is in die Nieuwoudtville omgewing wat voldoen aan die

minimum vereistes.

MINIMUM VEREISTES

Moet nie by ander besighede en of organisasie werksaam wees nie;

Moet ‘n Suid-Afrikaanse burger wees;

Moet op Nieuwoudtville woonagtig wees;

Moet oor Graad 10 kwalifikasie beskik;

Moet oor eie padvaardige en gelisensieerde voertuig asook ‘n sleepwaentjie vir die vervoer

van gereedskap beskik;

Moet oor ‘n geldige Publieke Bestuurspermit (PDP) beskik ;

Moet oor goeie toesighouding, administratiewe en finansiële vaardighede beskik;

Moet kontakbaar wees – landlyn en of selfoon

Moet ‘n span van 11 mense uit die plaaslike gemeenskap werf, bestaande uit 55% vrouens,

55% jeugdiges en 2% gestremdes.

ALGEMEEN: Indien u wel voldoen aan die vereistes wil ons u aanmoedig om beskikbare vraelys in te vul,

beskikbaar by Oorlogskloof Natuureservaat Kantoor, Goedehoopstraat, en met stawende

dokumente, in ‘n geseëlde koevert terug te besorg by Oorlogskloof Kantoor, uitgemaak aan

Engela Celliers, voor of op Vrydag 15 Augustus 2014. U kan ook gaan kyk op die volgende webtuiste: www.cederbergfpa.co.za onder Fire Wise

Project vir die Inligtingsdokumente.

Die GCBBV beskou die kennisgewing slegs as poging om inligting te bekom oor die

beskikbaarheid van kontrakteurs en toesighouers.