· Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b)...

6
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS (Les 3) (Draft) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS (Les 3) 2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE OM TE BEREIK: Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe wette vir rasionale getalle en die eksponentwette g e b r u i k om gelykvormige terme in algebraïese uitdrukkings te kan optel en aftrek. WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Transcript of  · Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b)...

Page 1:  · Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b) Beklemtoon dat met optelling, die manier hoe drie of meer getalle gegroepeer word, verander

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS

(Les 3)(Draft)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS (Les 3)

2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE OM TE BEREIK:

Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe wette vir rasionale getalle en die eksponentwette gebruik om gelykvormige terme in algebraïese uitdrukkings te kan optel en aftrek.

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Page 2:  · Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b) Beklemtoon dat met optelling, die manier hoe drie of meer getalle gegroepeer word, verander

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE

UITDRUKKINGS (Les 3)(Draft)

3. HULPBRONNE: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboeke, Sakrekenaar.

4. VORIGE KENNIS Konvensies vir algebraïse uitdrukkings koeffisiente en eksponente in algebraïese uitdrukkings gelyksoortige en ongelyksoortige terme kommutatiewe en assosiatiewe eienskappe van optelling

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied ‘n geleentheid vir onderwysers om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte na te gaan en om problemareas wat onmiddellike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei..

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 Minute)

Aktiwiteit 1

Laat leerders in pare die gelyksoortige terme in elk van die volgende uitdrukkings identifiseer en verduidelik waarom dit gelyksoortig is en nie ongelyksoortig is nie.

a) 7 x2;−5 x3

b) −3a;2ac) 6 p3q;3 p q3

Vra ondersoekende vrae om leerders te help om die korrekte afleidings te maak

Aktiwiteit 2

Demonstreer die kommutatiewe en assosiatiewe eienskappe van optelling van gelyksoortige terme.

Kommutatiewebv. a+b=b+a

Assosiatiewebv. (a+b)+c=a+(b+c)

Bladsy2 van 4

Page 3:  · Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b) Beklemtoon dat met optelling, die manier hoe drie of meer getalle gegroepeer word, verander

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE

UITDRUKKINGS (Les 3)(Draft)

7. LESAANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

Onderwys aktiwiteite Leeraktiwiteite(Van leerders word verwag om:)

Aktiwiteit 1

Verduidelik aan leerders die verskill tussen die terme x enx2. Gebruik eie voorbeelde. Wys leerders dat terme soos 2 x+1 x opgetel kan word en ‘n ekwivalente antwoord van 3 x gee, maar x en x2 is nie gelyksoortige terme nie en kan dus nie opgetel word nie. ∴ x+x2=x+x2

Herinner leerders dat 1 x en x dieselfde is.

Aktiwiteit 2

Doen die eerste vier voorbeelde met die leerders se hulp. Vra ondersoekende vrae en skryf die leerders se antwoorde neer. Laat leerders die laaste vrae op hul eie voltooi.

Vereenvoudig die volgende uitdrukkings deur die terme te herrangskik en gelyksoortige terme te groepeer, waar moontlik, om die ekwivalente uitdrukking te vind.

a) 12 x−9+72 x+4b) 8 r3+3 r2−5 r3−18 r2

c) 5t 2−¿ 9t 3

d) (30k+14 f ¿+(50k+6+4 f )e) 27 p2+13 p−17 p2−9 pf) 7 pqr+6+8 pqr−18g) −7 x2 y3−7x3 y2

h) (3a−5b )+(−6a+7b)

Beklemtoon dat met optelling, die manier hoe drie of meer getalle gegroepeer word, verander nie die antwoord nie (kommutatiewe reël).

aan besprekings deel te neem en die vrae beantwoord

hul antwoorde te noteer en gevolgtrekkings te maak van hul waarnemings

eie woorde te gebruik om hul antwoorde te gee en te verduidelik

op vrae te reageer

voorbeelde asook oefeninge in handboeke en werkboeke op hul eie te doen

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo Boek 1 bl. 113, nr. 4

DBO Werkboek 1, bl. 66, nr. 2

Bladsy3 van 4

Page 4:  · Web view27 p 2 +13p-17 p 2 -9p 7pqr + 6 + 8pqr -18 -7 x 2 y 3 -7 x 3 y 2 3a-5b +(-6a+7b) Beklemtoon dat met optelling, die manier hoe drie of meer getalle gegroepeer word, verander

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIESE UITDRUKKINGS: UITBREIDING EN VEREENVOUDIGING VAN ALGEBRAÏESE

UITDRUKKINGS (Les 3)(Draft)

9. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: ‘n uitdrukking het gelyksoortige en ongelyksoortige terme, Gelyksoortige terme het dieselfde veranderlike eat verhef is tot dieselfde mag, slegs gelyksoortige terme kan opgetel of afgetrek word.

a) Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te bied om die bemeestering van wiskundige vaardighede wat in die klas onderrig, is te demonstreer. Tuiswerk moet dus doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede aanspreek eerder as baie aktiwiteite wat nie die leerder se begripvermoë bevorder nie.

Kies geskikte aktiwiteite noukeurig vanaf die Sasol-Inzalo Boek, die DBO werkboek en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek

Aanbevole Tuiswerk:

Sazol-Inzalo Boek 1 bl. 114, nr. 6, 7 en 8 (veelkeuse vrae)

DBO Werkboek 1, bl. 66, nr. 3

Bladsy4 van 4