Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van...

26
Kollig April 2017 1 April 2017 Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging Posbus 2108 E-pos: [email protected] Sasolburg Webwerf: http://www.vdbp-photo.org/ 1947 Facebook: https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub Koos Fourie Canola wereld PSSA Silver Medal Category Winner 4 th PSSA National Digitale Salon K LLIG

Transcript of Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van...

Page 1: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 1

April 2017

Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging Posbus 2108 E-pos: [email protected]

Sasolburg Webwerf: http://www.vdbp-photo.org/

1947 Facebook: https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub

Augustus 2016

Koos Fourie Canola wereld

PSSA Silver Medal Category Winner

4th

PSSA National Digitale Salon

K LLIG

Page 2: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 2

Inhoudsopgawe:

Redaksie aan die woord ............................................................................................................. 2 Boodskap vanaf die Voorsitter................................................................................................... 3 Komiteelede ............................................................................................................................... 4 Ander portefeuljes ...................................................................................................................... 4

Klub Facebook ........................................................................................................................... 4 Klub Webtuiste .......................................................................................................................... 4 Lief en Leed ............................................................................................................................... 5 Verjaarsdae ................................................................................................................................ 5 LCD Skerms............................................................................................................................... 5

Nuwe lede / Een en twee ster fotograwe .................................................................................... 6 Klub ledegeld – Elsa Brits ......................................................................................................... 6 Fotografie wenke – Koos Fourie................................................................................................ 7 Opleidingskursus - 2017 ............................................................................................................ 7 Klub Dagboek ............................................................................................................................ 8

Foto Inskrywings ....................................................................................................................... 9 Wenners - Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging ........................................................... 10

Voorsitterstrofee 2017 - Straatfotografie ................................................................................. 10 Maart 2017 Klubaand .............................................................................................................. 11

Sertifikate van Meriete (COM) – Maart 2017 Klubaand ......................................................... 14 Fotografie geleenthede ............................................................................................................. 15

Werkswinkel ............................................................................................................................ 16 Werkswinkel terugvoer ............................................................................................................ 16 PSSA ........................................................................................................................................ 17

PSSA Kongresse ...................................................................................................................... 17 PSSA Salonne – Fotografiejaar 2016-2017 ............................................................................. 18

PSSA Salonne Impala Trofee Fotografiejaar 2016 - 2017 ...................................................... 18 Salon uitslae ............................................................................................................................. 19

Humor ...................................................................................................................................... 20 Kollig snuffel rond ................................................................................................................... 20

Vorderingstaat - Johan Enslin en Chanel Enslin...................................................................... 24

Redaksie aan die woord

Soms is die kontras van hoe ons die lewe beleef so opmerklik. Tydens 'n

onlangse blitsbesoek aan Botswana, met die motorfiets nogal, word ons in die

oggende wakker met die mooiste bosgeluide. By die huis word die mense

wakker met die nuutste nuus en onsekerheid oor ons land se toekoms. Dit

laat mens diep dink.

Wat wel ook baie opmerklik was is die afwagting en opgewondenheid van ons mede

reisgenote om die foto’s van ons "trip" te siene te kry. Dit laat mens net weer besef hoe

belangrik fotografie tog steeds is. Mense hunker daarna om oomblikke van hulle lewe met

foto’s vas te vang. Hulle wil graag onthou en weer die oomblik kan "sien". Dit bly

doodeenvoudig lekker om foto’s te neem en as jy so hier en daar 'n goeie ene raakskiet dan

raak die lekker nog beter.

Geniet die Kollig en jou fotografie.

Henk & Louisa

Page 3: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – Maart 2017 3

Boodskap vanaf die Voorsitter

Ons Fotoklub het so pas ʼn baie suksesvolle Fotografie kursus by die

Klipriver Country Estate aangebied en dit is bygewoon deur 21

kursusgangers.

Die kursus was daarop gemik om beginner fotograwe ʼn stewige grondslag

te gee in die korrekte gebruik van hulle kameras en toerusting. Die

teoretiese opleiding is opgevolg deur praktiese klasse in o.a. landskap;

natuur; sport; makro en portret fotografie. Die kursusgangers is ook gewys hoe om basiese

fotoverwerking in Photoshop te doen. Die kursusgelde was R2500 pp vir die 4 x dae wat ʼn

ligte ete en verversings elke dag ingesluit het.

Ek het met die meeste kursusgangers gesels en hulle was dit almal eens dat dit ʼn puik kursus

is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en

entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle het werklik waarde vir hulle geld gekry en

sal die bywoning van die kursus sonder twyfel aanbeveel vir enige iemand wat ʼn behoefte

aan fotografie opleiding het.

Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om al die betrokke persone van ons

Fotoklub wat ʼn bydrae gedurende die kursus gelewer het, bedank. Julle is ʼn besonderse

groep mense wat baie moeite met fotografie doen en julle kennis onvoorwaardelik te deel.

Dis ʼn voorreg om met sulke mense te werk wat 4 dae opgeoffer het om die opleiding te doen

vir die liefde van die saak sonder enige vergoeding. Henk Scheepers het ʼn groot bydra

gelewer met die samestelling van die modules wat aangebied is en die koördinering van die

kursus. Hy is bygestaan deur Louisa wie ook met die praktiese gedeeltes kom help het.

Francois Roux het ook heelwat van die modules aangebied en sy kennis en ervaring was baie

handig. Johan Brits het die Landskap module hanteer en goed agter die skerms gewerk om

van die kursusgangers as lede van ons Fotoklub te werf. Hennie Karsten het gereël dat ʼn

Photoshop weergawe beskikbaar was vir die opleiding daarvan. Haig en Rensia Fourie het die

kursusgangers ontvang, die kursus materiaal uitgedeel en ook gehelp met die praktiese

opleiding. (Wat ons geagte voorsitter nie noem nie, is dat hyself ook een van die aanbieders

was en net so saam met die res gewoeker het om die kursusgangers by te staan. Dankie Koos

dit word opreg waardeer. Red.)

Teen die tyd ken almal van ons die Klipriver Country Estate en ons is weereens op 5 ster

diens getrakteer wat verseker ʼn positiewe bydrae gelewer het om die kursus so suksesvol as ʼn

geheel te kon aanbied. Ek wil die Klipriver Country Estate namens die Fotoklub bedank vir

hulle puik fasiliteite wat vir ons beskikbaar reggestel is en die diens wat die kursusgangers en

ons as aanbieders ervaar het.

Vir die persone wat die kursus bygewoon het en by ons Fotoklub gaan aansluit wil ek sê baie

welkom. Jy het die regte besluit geneem om voort te bou op die fondasie wat by die kursus

gedoen is. Ek kan jou verseker dat jou fotografie gedurende die volgende paar maande ʼn

reuse sprong vorentoe gaan gee. Woon die klubaande gereeld by en skryf jou foto‟s in vir

beoordeling en leer uit die terugvoering wat jy van die beoordelaars gaan kry.

Groetnis, tot ons weer gesels,

Koos Fourie

Page 4: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – Maart 2017 4

Komiteelede

Voorsitter:

Koos Fourie APSSA

016 889 4090 (w)

083 468 1173 (s)

[email protected]

Skakelbeampte:

Johan Brits FPSSA

016 970 1717 (w)

082 718 8394 (s)

[email protected]

Vise-voorsitter; Nuwe lede; Klubtoerusting:

Francois Roux MPSSA; Hon FPSSA;

EPSSA; AFIAP

082 572 3560 (s) 016 421 1034 (w)

[email protected]

Tesourier/Korrespondensie:

Elsa Brits

016 973 3205

083 287 7446(s)

[email protected]

Sekretaris:

Renee Storme

016 976 2671 (w)

082 452 2539 (s)

[email protected]

Webwerf:

Hennie Karsten LPSSA

083 715 2167 (w)

082 321 2742 (s)

[email protected]

Ander portefeuljes

President van PSSA:

Francois Rousseau APSSA

0725387555

[email protected]

Westelike Gauteng Streeks

Direkteur:

Francois van Jaarsveld LPSSA 0836599657

[email protected]

Facebook:

Frank dos Santos

082 978 8381 (s)

[email protected]

Photovault:

Johan Enslin APSSA

016 932 2992

081 011 9114

[email protected]

Vordering;

Fotograaf van die jaar

Chanel Enslin

082 870 7024

[email protected]

Klanksisteem:

Pine Pienaar

016 980 2524

083 635 8504

[email protected]

Geskenke:

Werner Nell

016 932 2604

082 407 7015

[email protected]

Redaksie:

Henk Scheepers APSSA

016 931 1755 (w)

072 260 0513

[email protected]

Redaksie:

Louisa Scheepers APSSA

016 971 9052 (w)

082 376 0352

[email protected]

Klub Facebook

We are a local photographic club where amateurs and

enthusiasts can meet and share images of various

genres.

Klub Webtuiste

Jy kan op die volgende skakel kliek http://www.vdbp-

photo.org/ of jy kan ook op die onderstaande foto

kliek indien jy ʼn aktiewe internet konneksie het, om

toegang tot die webtuiste te verkry.

Onthou dat jy die Online – kompetisie uitslae en

kommentaar ook op die webtuiste kan sien.

Page 5: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 5

Lief en Leed

Lyk my daar is troukoors in die lug:

Francois en Maretha se jongste dogter Rudene en Shaun Irwin trou Saterdag

22 April 2017.

Nicolaas en Marina Louw se dogter Nicolene trou met Tinus Erasmus trou

Donderdag 27 April 2017.

Ons beste wense vir die aanstaande getroudes en natuurlik ons gelukwense

aan die trotse ouers.

Ook Elsa Brits het ʼn nare besoeker ontdek. Sy is gediagnoseer met bors kanker. Elsa, ons

dink aan jou.

Oom Willie Roux het ʼn draaitjie by die hospitaal gemaak. Mag Oom sommer gou herstel.

Susan Jacobs is besig met haar behandeling. Sterkte.

Verjaarsdae

Die volgende lede verjaar in April en Mei:

Is jou naam nie op die verjaardaglys nie? Laat weet asseblief sodat dit reggestel kan word op

die ledelys [email protected]

LCD Skerms

LCD skerms moet ongeveer een keer per maand gekalibreer word. Die klub se Spyder is dus

beskikbaar vir die persone wat dit sou wou gebruik. Francois Roux hanteer die klub se

fotografietoerusting en sal dus van nou af vir die uitleen van die Spyder verantwoordelik wees. Maak

gerus enige tyd kontak met hom om te hoor wanneer jy die Spyder sal kan leen. [email protected]

ʼn Ander opsie is om van die metode op PSSA se webtuiste

gebruik te maak. Die volledig artikel, sowel as enige van die

foto‟s wat jy sal benodig, is ook daar beskikbaar. Indien jy bo-oor

die ikoon links beweeg sal jy ʼn direkte toegang tot die webbladsy

kry (indien jou rekenaar dit toelaat).

Natuurlik kan jy ook jou eie Spyder koop. Maar asseblief, dit is as ʼn reël nie beskikbaar by ʼn

troeteldierwinkel nie. En ook staan dit nie bekend as ʼn Tarentula nie.

April

1 Sarné Lategan 2 Marietjie van Staden

5 Nico Coetzee

6 Johann Steyn

9 Louisa Scheepers

9 Pierre Erasmus

25 Stefan Roets

29 Elsjé Vermeulen

Mei 1 Joey Enslin

3 Piet Roets

8 Sakkie de Jager

9 Elaine Lategan

11 Sobrina Jv Rensburg

21 Mietsie Visser

25 Natasja Raijmakers

Page 6: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 6

Nuwe lede / Een en twee ster fotograwe

Marie Erasmus Praat gerus met Elsa Brits - 0832877446(s) of per e-pos:

[email protected]

Sy het heelwat inligting wat baie handig te pas kan kom.

Probeer ook die volgende links: http://www.vdbp-photo.org

https://www.facebook.com/VdbpPhotoClubhttp://www.pssa.co.za/

Indien jy die eerste keer Photovaultonline wil gebruik om ʼn foto op te laai vir die klub

kompetisies, moet jy eers registreer.

Gaan na http://www.photovaultonline.com en kliek op die registreer opsie en vul die nodige

velde in. Sodra jy die bladsy „submit‟ sal ʼn e-pos na die gespesifiseerde e-pos adres gestuur

word. In die e-pos sal ʼn webadres wees wat jy moet volg om die registrasie te voltooi.

Onthou om ook in die „junk‟ vouer te kyk as jy dink dat jy nie die e-pos ontvang het nie.

Hierna kan jy inteken op Photovaultonline met die gekose „Login id‟ en wagwoord wat ook

in die bevestigings e-pos sal verskyn.

Klub ledegeld – Elsa Brits

Die klub se boekjaar strek van

1 Julie – 30 Junie.

Klub ledegeld kan of by Elsa of direk in

die bank inbetaal word. Onthou dan net om

‟n bewys van betaling aan Elsa te stuur:

[email protected]

Vir boekjaar wat eindig 30 Junie 2017:

i. PSSA lede: R110 per gesin

ii. Nie-PSSA lede: R150 per gesin

iii. Pensioenarisse: R50 per gesin.

Bank besonderhede:

Vanderbiljparkse Fotografiese

Vereniging

ABSA Spaarrekening 92 450 707 16

Page 7: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – Maart 2017 7

Fotografie wenke – Koos Fourie

Portrait

Cropping

Cheat

Sheet

Opleidingskursus - 2017

Fotografiekursus ... Fotografiekursus ... Fotografiekursus

Fotografiekursus ... Fotografiekursus ... Fotografiekursus

Soos julle kan sien het van ons lede sommer as modelle ook „diens‟ gedoen.

Page 8: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 8

Klub Dagboek

14 April 2017 Aanlynkompetisie inskrywings sluit

18 April 2017 Klub inskrywings sluit

21 April 2017 NWU –Vaalrivier

kampus Samancorgebou 6-G02

18h30

Sport – Johan Brits

Sports photography covers any

aspect of a sporting event. Images

must depict an active pastime or

recreation involving physical

exertion and/or skill that is governed

by a set of rules or customs and

often of a competitive nature. Images in this section could

include the spectators or judge or umpire in a sporting event. In

Camera manipulation is allowed to illustrate movement (slow

shutter speed panning; zoom out of lens etc).

18 April 2017

19h00 vir 19h30

Klipriver Country Estate

Werkswinkel! Opleiding en Beoordeling-opleiding. (Elke 3de Dinsdag van die maand)

Sien meer inligting onder Werkswinkel banier.

Mei 2017 Makro – Haig Fourie

23 Jun 2017

4de Vrydag van Junie

(16 Junie Jeugdag)

Wildlife – Rene Storme Minireeks - aand

8 Julie 2017 Sluitingsdatum: Voorsitterstrofee – Straatfotografie

21 Jul 2017 Jaarkompetisie

29 Julie 2017 Ysbeer uitstappie

Aug 2017 Musiek – Elsjé Vermeulen

Hierdie tema bied „n wye keuse:

instrumente/sangers/musikante ens. – enigiets solank

mens kan sien musiek speel „n rol.

AV - aand

Sept 207 Trappe – Dorathea Steyn

Okt 2017 Water – Johan Enslin

Die enigste vereiste is om die beoordelaars in staat te stel om “Water” varswater of seewater in die foto te kan identifiseer. Die onderwerp is oop vir kreatiwiteit.

Nov 2017 Veelsydigheidskompetisie Scapes; Nature; PJ/Sport; Visual

Arts/Altered Reality; Macro; Portrait (Humans only); Table Tops/Still Life;

Architecture.

Page 9: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 9

Foto Inskrywings

Tydens die meeste van ons klubaande is teenwoordigheid verpligtend om te mag

deelneem. WEES DAAR en moenie vergeet om aan te teken nie

Onthou dat ʼn foto of soortgelyke foto nie twee keer ingeskryf mag word

nie – Slegs tydens ons jaarkompetisie in Julie is dit toelaatbaar dat

dieselfde foto wat al tydens klubaande vertoon is, weer die lig mag sien.

Hoeveelheid foto‟s per maand

Alle maande – uitgesluit

Julie;

November en

Desember

Aanlyn deelname 1 foto

Hierdie word voor die klubaand

beoordeel.

Teenwoordigheid nie verpligtend.

Onthou dat Aanlyn foto‟s in HD formaat moet wees

Sien onder Vorderingstaat vir meer inligting

Maandonderwerp

Ope afdeling 1 of 2 foto‟s

Maksimum van 3 foto‟s in die eerste

twee afdelings + 1 foto in

Monochrome afdeling

Teenwoordigheid verpligtend.

Monochrome 1 of 2 foto‟s

AV inskrywings

& minireekse

Klubteenwoordigheid

– nie verpligtend

1 foto

Maart en

Augustus

10 foto‟s (ingeskryf

vanaf Augustus vorige

jaar tot Junie huidige

jaar)

Kriteria verskyn in

die Kollig Teenwoordigheid verpligtend.

Julie Voorsitterstrofee

Onthou die foto‟s mag reggemaak

word voor inskrywing, soos deur

beoordelaars aanbeveel.

Teenwoordigheid nie verpligtend.

November –

Veelsydigheid 5 foto‟s volgens spesifieke kriteria

Teenwoordigheid nie verpligtend,

maar vir die wat nie teenwoordig is

nie, tel hulle foto‟s se punte nie vir

bevordering nie en kan hulle ook nie

in aanmerking kom as wenners nie.

Desember Geen klubaand

Die oplaai van foto‟s geskied via http://www.photovaultonline.com. Indien jy onseker is hoe

om dit te gebruik, gaan kuier gerus op ons webwerf http://www.vdbp-photo.org vir meer

inligting.

PSSA lede moet asseblief hulle „M‟ nommers op photovaultonline gebruik. Dit verskyn op

julle lidmaatskapkaartjies. As julle onseker is, kontak gerus vir Ria Katzke van PSSA of Elsa

[email protected].

‟n Foto wat volgens kommentaar deur die beoordelaars „reggemaak‟ is, kan by die volgende

klubaand saam met die oorspronklike foto vertoon word. Hierdie foto‟s moet vooraf aan

Francois per e-pos gestuur word waarna hy 2 of 3 voorbeelde, wat gewerk het of nie, sal kies

om tydens die daaropvolgende klubaand te bespreek.

Lede word daarop gewys dat die gebruik van dieselfde of soortgelyke foto in twee

verskillende mediums byvoorbeeld in digitaal kleur en digitaal monochroom nie aanvaarbaar

is nie. Dit word geheel en al ontmoedig.

Page 10: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 10

Beoordelaars 2017

Datum Onderwerp A* B C

2017/04 Sport Buitebeoordelaars

2017/05 Makro Francois Roux Johan Brits Louisa Scheepers

*A-beoordelaars het die reg om ‟n toekenning wat gemaak is te wysig indien hy/sy dink dat

die toekenning foutief is. A-beoordelaars moet asseblief hierdie reël toepas. Na die

beoordeling moet die A-beoordelaar die aand se beoordeling kortliks met die ander

beoordelaars bespreek.

Wenners - Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging

Datum Junior

(1– 3 ster)

Senior

(vanaf 4ster)

Maandonderwerp Monochrome

2016/04/18 Nicolaas Louw Hennie Karsten Makro Elsje Vermeulen Rensia Fourie

2016/05/20 Susan Jacobs Hennie Karsten Wildlife Louisa Scheepers Henk Scheepers

2016/06/10 Elsje Vermeulen Haig Fourie Mense Hennie Karsten Elsje Vermeulen

2016/07/15 Gerrie Labuschagné Hennie Karsten Voorsitterstrofee Altered Reality Chanel Enslin

2016/08/19 Gerrie Labuschagne Koos Fourie Blou Elsje Vermeulen Danie du Plessis

2016/09/16 Henry Swanepoel Mietsie Visser Nagfotografie Mietsie Visser Haig Fourie

2016/10/17 Elsje Vermeulen Johan Brits Kos Sobrina Janse van

Ransburg Koos Fourie

2016/11/18 Elsje Vermeulen Henk Scheepers Veelsydigheid Henk Scheepers

2017/01/20 Nicky Jansen van

Vuuren Danie du Plessis Hande Elsje Vermeulen Danie du Plessis

Elsje Vermeulen Brenda Karsten

2017/02/17 Susan |Jacobs Chanel Enslin Spreekwoorde Danie du Plessis Haig Fourie

Nicolaas Louw Mietsie Visser

2017/03/17 Elsje Vermeulen Hennie Karsten Two of a kind Sobrina Janse van

Rensburg Mietsie Visser

Elsje Vermeulen Werner Nell

Die wen foto‟s word in die plaaslike koerant geplaas, saam met ʼn beriggie oor die klub.

Indien daar lede is wat nie hulle foto‟s geplaas wil hê nie, laat weet asseblief vir Elsa Brits.

Geen antwoord sal aanvaar word as instemming dat dit gepubliseer mag word.

Indien jy die gelukkige wenner is van die Junior en Senior afdelings, sal Francois Roux jou in

PSSA se klubkompetisie inskryf. Baie geluk met jou wen. Hou PSSA se webtuiste dop. Ons

glo sommer julle gaan baie goed doen.

Voorsitterstrofee 2017 - Straatfotografie

Page 11: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 11

Maart 2017 Klubaand

Monochrome afdeling:

Wenner: Mietsie Visser 5*

Leopard close up mono – 12

Maandonderwerp: Wenner: Sobrina Janse van Rensburg 5K

Curry Spice - 12

Page 12: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 12

Ope Afdeling – Juniors: Wenner: ElsjeVermeulen 3*

Goldfish – 12

Naaswenner: Elsje Vermeulen 3*

Iquana Claw - 12

Page 13: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 13

Ope Afdeling – Seniors: Wenner: Hennie Karsten MB

Dreaming – 13 COM

Naaswenner: Werner Nell MK

Ponte Umberto – 13 COM

Page 14: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 14

Sertifikate van Meriete (COM) – Maart 2017 Klubaand

Let wel dat alle COM’s deur Haig elektronies aan die betrokke

fotograwe gestuur sal word.

Aanlyn Afdeling:

Koos Fourie MB

Marking my territory -13

Ope Afdeling:

Anmar Collins 1*

50 Shades of Blue – 11

Ope Afdeling:

Johan Brits MS

Reier in laat middag son – 13

Page 15: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 15

Ope Afdeling:

Werner Nell MK

Ponte Umberto – 13

Ope Afdeling:

Hennie Karsten MB

Dreaming – 13

Fotografie geleenthede

Elke laaste Sondag van die maand op Walkerville skougronde is motorfietse.

SAMX Nationals Onthou jou glimbaadjie! http://www.samxnationals.co.za/

Padwedrenne – Cycle Lab webtuiste http://www.cycleevents.co.za/category/road-events/

Bergfietswedrenne – Cycle Lab webtuiste http://www.cycleevents.co.za/category/mtb-events/

Warrior Race http://advendurance.com/warrior/

8 – 23 Julie 2017 Hockey World League – Johannesburg

AFCON Hockey 18 – 27 Augustus 2017

5 – 7 Mei – Fouriesburg area Kostes: Fouriesburg Country Inn of Meiringskool A slaap 2

R1060 2 nagte; R285 per nag per persoon

Gauteng Cano Union – Race Calendar 2017/2018 http://www.gcu.co.za/gcu-race-calendar-2017-2018-for-planning-purposes/gcu-race-cal-2017-2018_final_revised/

Page 16: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 16

Werkswinkel

Onthou elke derde Dinsdag van die maand – uitgesluit Junie, Julie en

Desember – word daar ʼn werkswinkel aangebied deur Vereeniging

Photographic Society. Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging is nou al

so deel daarvan dat ons elke tweede geleentheid aanbied.

Venue: Klipriver Country Estate

Tyd: 19h00 vir 19h30

Werkswinkel terugvoer

Christiaan Kotze is an International award winning Photojournalist who specializes in Sport

and has covered Olympic games, Rugby world Cups, Cricket world cups, Soccer world cup

and numerous other high profile sporting events.

There are two things you need to know about Christiaan Kotze, One: his work will make you

think about the photography world and two, his work contains some of the most beautiful

store telling images you will ever see.

Photojournalist Christiaan Kotze‟s exhibition at the Kliprivier Country Estate is a testimony

of commitment to telling the stories of sport and Photo Journalism events.

As a respected photojournalist, Christiaan has spent the last 17 years visiting the world‟s

most famous sporting events, using his lens to give a voice to the sporting world.

Many of his pictures stand out as photographic art in their own right. The Pictures record a

moment or a fact, the emphasis is therefore more often on the subject matter.

The photographers at the exhibition were lucky enough to have seen these pictures…

The photos gave you an emotional punch.

What Christiaan has is very special – the creativity, the energy, and the relationships – it was

wonderful to see his art work played back through his brilliant images.

Thanks to Christiaan, we can only imagine what it was like to be there while it happened.

Page 17: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 17

PSSA

Kontak asb. [email protected] as enige van jou persoonlike inligting in die afgelope 3

jaar verander het.

Indien ons lede by PSSA aangesluit het, laat weet asseblief - [email protected]

Vir meer inligting oor PSSA, gaan besoek gerus die webtuiste. http://www.pssa.co.za/

Dit is die moeite werd om PSSA se webtuiste op ʼn gereelde basis te besoek. Daar is

konstant nuwe inligting en oulike kompetisies.

PSSA Kongresse

The Streets of Jozi – 2017 PSSA National Congress Join us from 24 September to 29 September to experience Johannesburg and its hidden treasures that you did not know exists!  This congress is all about street and urban photo opportunities in places you would normally not have access to. Photograph from the rooftops of the city, “hang-out” with fellow photographers at all the rejuvenated spots in the city, whizz through the city on the Big Red Hop-on-Hop-off bus, learn all about street, urban and travel photography from international host of “The Candit Frame” – Ibarionex Parrelo as well as local award winning photographers. Join us at PhotoZA gallery in Rosebank to celebrate Street and Urban photography with an exhibition of your won photographs. The venue for the congress is the conference facilities at Emirates Airways Park (formally known as Ellis Park). Delegates will be limited to 250 to ensure a very exclusive experience. 

Page 18: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 18

PSSA Salonne – Fotografiejaar 2016-2017

2017.04.22 - Tygerberg Photographic Society

Salon

2017.04.29 - Youth Division Salon

2017.05.13 - Hibiscus Coast Photographic Society

Salon

2017.05.27 - Springs Photographic Club Salon

2017.06.10 - Bloemfontein Kameraklub Salon

Onthou om julle salon uitslae vir Chanel Enslin [email protected] te stuur om in

aanmerking te kom vir die Werker en Fotograaf van die jaar.

Johan Enslin herinner die lede: “ Lede moet daarop let dat die fotoklub korrek geselekteer

word wanneer hulle inskryf vir Salonne. Indien nie, word dit gelys as “Independent”

inskrywing.

PSSA Salonne Impala Trofee Fotografiejaar 2016 - 2017

Soos op 25 March 2017

Name Nature Open Mono Total

Brits, Johan 15 14 9 38

de Jager, Malinda 2 6 2 10

Enslin, Chanel 7 6 1 14

Enslin, Johan 6 12 10 28

Fourie, Haig 16 20 20 56

Fourie, Koos 7 29 15 51

Fourie, Rensia 3 12 5 20

Jacobs, Jan 1 8 7 16

Jacobs, Susan 2 2

Janse van Rensburg, Sobrina 4 1 5

karsten, brenda 3 30 6 39

Karsten, Hennie 15 49 16 80

Labuschagne, Gerrie 2 13 1 16

Nicolaas Louw 1 1

Nell, Werner 2 2 4

Pienaar, Pine 2 10 1 13

Potgieter, Hanna 1 9 2 12

Potgieter, Morne 5 5 5 15

Roux, Francois 19 7 25

Scheepers, Henk 4 9 7 20

Scheepers, Louisa 1 4 1 6

Storme, Renee 2 3 1 6

Swanepoel, Henry 2 2

Vermeulen, Elsje 1 1

Visser, Mietsie 15 13 8 36

Zijlstra, Dion 1 1

Page 19: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 19

Salon uitslae

Indien jy nie seker is hoe Salonne werk nie, of hoe jy kan inskryf ... vra gerus

een van ons komiteelede. Hulle is almal kundig op die vlak van Salonne.

4th PSSA National Salon 2017/02/25

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Hennie Karsten APSSA 9 9

Haig Fourie LPSSA(Vers) 1 5 6

Morné Potgieter LPSSA 5 5

Koos Fourie APSSA 1 3 4

Brenda Karsten 1 3 4

Rensia Fourie LPSSA 4 4

Hanna Potgieter LPSSA 2 2

Chanel Enslin 1 1

Jan Jacobs APSSA (Vers) 1 1

Francois Roux MPSSA Hon FPSSA EPSSA AFIAP 1 1

Mietsie Visser LPSSA 1 1

Totaal vir VDB 2 1 35 38

Baie geluk Haig Fourie vir jou foto - Tranquility - wat ʼn PSSA

Runner-up Brons Medalje in die Open Colour kategorie gewen

het.

Baie geluk Koos Fourie vir jou foto - Canola wereld - wat ʼn PSSA

Silwer Medalje in die Our Country kategorie gewen het.

11th Krugersdorp Digital Salon 2017/03/11

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Jan Jacobs APSSA (Vers) 8 8

Koos Fourie APSSA 7 7

Haig Fourie LPSSA(Vers) 2 4 6

Hennie Karsten APSSA 6 6

Rensia Fourie LPSSA 5 5

Hanna Potgieter LPSSA 4 4

Johan Brits FPSSA 3 3

Mietsie Visser LPSSA 3 3

Morne Potgieter LPSSA 2 2

Francois Roux MPSSA Hon FPSSA EPSSA AFIAP 2 2

Sobrina Janse van Rensburg 1 1

Brenda Karsten 1 1

Totaal vir VDB 2 46 48

Page 20: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 20

Humor

Kollig snuffel rond

Natuurlik het ons sommer heelwat ratse lede in Vanderbijlparkse

Fotografiese Vereniging en dit was weereens heerlik om te hoor dat

Januarie se Eretitel beoordeling sommer vir drie van ons lede uiters

suksesvol was. Onthou dat julle gerus PSSA se webtuiste kan besoek om „n groter weergawe

van die foto‟s in elkeen van ons suksesvolle lede se panele te sien. Vir julle gemak het ek ook

by elkeen „n „link‟ geplaas.

Dit is met trots dat ek ons nuutste Eretitel-lede aan julle voorstel.

Hennie Karsten, baie geluk met jou APSSA. Ek moet erken dat jy dit sommer baie maklik

laat lyk. Dan moet ek egter ook erken dat jou foto‟s beslis van bostaande gehalte is en die

beoordelaars het nie „n fout gemaak om aan jou die APSSA eretitel toe te ken nie. Goeie

werk.

http://www.pssa.co.za/panels-jan-2017/1500-apssa-digital-colour-hennie-karsten

Page 21: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 21

Page 22: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 22

Hanna Potgieter van die begin af beindruk jou fotografie my. Jou kunsinnigheid is beslis vir

my „n aansporing. Baie geluk met jou LPSSA eretitel. Dit is welverdiend en ek spog sommer

namens jou daarmee. Ek is trots op jou en ek kan nie wag om nog meer van jou kunswerke te

sien nie.

http://www.pssa.co.za/panels-jan-2017/1481-lpssa-digital-colour-hanna-potgieter

Page 23: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 23

Nou kyk, almal weet ek is ongelooflik opgewonde wanneer die skoner geslag „n Eretitel

verwerf. Wat „n plesier om nog „n dame met haar LPSSA geluk te wens. Rensia Fourie, baie

geluk! Ek weet dit het „n bietjie (eintlik baie) aanmoediging vanaf Haig gekos om jou te laat

probeer. Nou het jy jou eerste Eretitel. Nou wag ek vir die volgende een .

http://www.pssa.co.za/panels-jan-2017/1490-lpssa-digital-colour-rensia-fourie

Page 24: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 24

Vorderingstaat - Johan Enslin en Chanel Enslin

1.) Salon aannames:

Salon aannames na Chanel Enslin – Alle aannames wat sy tot en met die klubaand van

daardie maand ontvang het, sal op vorderingstaat van die Kollig van die volgende maand

verskyn. [email protected] Salon resultate, aannames of nie, moet na Chanel toe

gestuur word, binne twee maande na die uitslae verskyn het. Onthou dat slegs twee aannames per foto vir bevordering in die klub aanvaar word. Dui aan

waar ʼn foto ʼn derde aanname of meer het. Internasionale aanvaardings tel slegs vir PSSA

Diamond Graderings en nie vir klub bevordering of PSSA Impala trofee nie.

2.) Klubpunte:

Dit is belangrik dat elkeen sy vorderingstatus op Photovault Online moet gaan

opdateer. Lede moet ook onthou om hulle Eretitels (Honours) op te dateer op

Photovaultonline.

3.) Punte Toekenning:

Vir meer inligting oor hoe die vorderingstelsel werk, gaan kyk gerus na www.PSSA.co.za –

Onder die CLUBS skakel – CLUB ADVANCEMENT GUIDELINES.

4.) Aanlyn foto’s – HD formaat:

Afmetings: 1920 pixels (wydte) x 1080 pixels (hoogte). Die minimum wydte of hoogte is 500 pixels Maksimum Lêer grootte: 1.2 megabytes

Page 25: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 25

Digitale Vorderingstaat soos op 2017/03/17

Mietsie Visser vanaf 5* na Meester Brons

Name Honours CurrentLevel

Club Required

Club Current

Salon Required

Salon Current

Francois Roux

MPSSA Hon FPSSA EPSSA AFIAP

Meester Goud 198 92 509 548

Johan Brits FPSSA Meester Silwer 198 138 379 373

Pine Pienaar Meester Silwer 198 78 379 450

Henk Scheepers APSSA Meester Silwer 198 60 379 368

Louisa Scheepers APSSA Meester Silwer 198 16 379 369

Koos Fourie APSSA Meester Brons 198 282 259 198

Malinda de Jager LPSSA Meester Brons 198 154 259 231

Hennie Karsten APSSA Meester Brons 198 120 259 278

Haig Fourie LPSSA (Vers)

Meester Brons 198 32 259 246

Mietsie Visser LPSSA Meester Brons 198 2 259 208

Danie du Plessis Meester Kandidaat 0 243 164 40

Jan Jacobs APSSA (Vers)

Meester Kandidaat 0 155 164 46

Johan Enslin APSSA Meester Kandidaat 0 144 164 130

Werner Nell None Meester Kandidaat 0 75 164 46

Pieter Matthyser APSSA 5 Ster 198 195 164 42

Joey Enslin APSSA 5 Ster 198 186 164 100

Frik Nel 5 Ster 198 139 164 46

Tom Prins FPSSA 5 Ster 198 121 164 50

Elsa Brits 5 Ster 198 95 164 50

Etienne Burger LPSSA 5 Ster 198 85 164 34

Renee Storme 5 Ster 198 73 164 101

Deon Ferreira LPSSA 5 Ster 198 68 164 109

Pieter du Plessis LPSSA 5 Ster 198 19 164 0

Page 26: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · is in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings en die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

Kollig – April 2017 26

Rensia Fourie LPSSA 5 Ster 198 16 164 92

brenda karsten 5 Ster Kandidaat 0 101 86 75

Chanel Enslin 5 Ster Kandidaat 0 83 86 71

Willie Roux 5 Ster Kandidaat 0 47 86 11

Sobrina Janse van Rensburg

5 Ster Kandidaat 0 38 86 31

Frank Dos Santos 5 Ster Kandidaat 0 32 86 11

Morne Potgieter LPSSA 5 Ster Kandidaat 0 22 86 60

Johann Steyn 5 Ster Kandidaat 0 13 86 12

Hanna Potgieter LPSSA 5 Ster Kandidaat 0 9 86 52

Marietjie Van Staden

4 Ster 198 129 86 24

Suzy de Beer 4 Ster 198 126 86 12

Attie van Staden 4 Ster 198 123 86 31

Chris Versfeld 4 Ster 198 90 86 3

Gerrie Labuschagne LPSSA 4 Ster 198 56 86 90

Retha Froneman 4 Ster Kandidaat 0 33 26 1

Grietjie Nel 3 Ster 154 101 26 2

Elsje Vermeulen 3 Ster 154 92 26 1

Annelize Coetzee 3 Ster 154 76 26 1

Johan Coetzee 3 Ster 154 63 26 5

Henry Swanepoel 3 Ster 154 58 26 6

Dorothea Steyn 3 Ster Kandidaat 0 72 1 0

Hendrik Haverkamp 3 Ster Kandidaat 0 55 1 0

Pierre Erasmus 3 Ster Kandidaat 0 19 1 0

Elaine Lategan 3 Ster Kandidaat 0 19 1 0

Melissa van Basten 3 Ster Kandidaat 0 0 1 0

Dion Zijlstra 2 Ster 120 113 1 17

Johan Froneman 2 Ster 120 103 1 0

Lourens Swart 2 Ster 120 71 1 0

Lourens Erasmus 2 Ster 120 57 1 0

Nicolaas Louw 2 Ster 120 52 1 1

Elbie Fleming 2 Ster 120 38 1 0

Mark Fleming 2 Ster 120 14 1 0

Susan Jacobs 2 Ster 120 0 1 2

Adrian Weerts 2 Ster 120 0 1 1

Nicky Jansen van Vuuren

1 Ster 88 60 0 0

DRICKY GOUWS 1 Ster 88 37 0 0

Piet Roets 1 Ster 88 28 0 0

Jaco Kloppers 1 Ster 88 15 0 0

Stefan Roets none 1 Ster 88 15 0 0

Anmar Collins 1 Ster 88 13 0 0