VANDAG 27 Oktober 2019 · 2019-10-24 · Simoné Swanepoel Megan Ter Haar Rena Theron Ferdie van...
Transcript of VANDAG 27 Oktober 2019 · 2019-10-24 · Simoné Swanepoel Megan Ter Haar Rena Theron Ferdie van...
Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek
getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die
inbetaling is / 2. Jou van
Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied.
Bankbesonderhede:NG Gemeente Tygerpoort
ABSA 632005Tjek 163 058 0060
Verwysing: Naam en Van + doel van betaling
KO N TA K
www.ngtyger.com012 809 0107/[email protected]/ngtygerpoort
Alle navrae en versoeke i.v.m.gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer.
Dr. Zander vd [email protected]
Ds. Karin [email protected]
Ds. Wouter van [email protected]
27 Oktober 2019VANDAG
N OTA S
S O N DAG P R O G R A MSondag 27/10 HERVORMINGSFEES08:00 / 10:00 Erediens met nagmaal – ds. W van Wyk08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens met nagmaal – ds. K Steyn18:30 Tiener groeigroepe
27 OKTOBER 2019
HERVORMINGSONDAG
Die kerkhervorming wat in die 16e eeu plaasgevind het, het begin by dieherontdekking van die Bybel. In die teologiese fakulteite het teoloë met ywerGrieks en Hebreeus geleer, ou tekste uit die kloosters se stof gehaal en met nuwe metodes eksegese gedoen. Dit het gelei tot die formulering van ’n kernbeginsel van die kerkhervorming: Sola Scriptura! Die Skrif alleen ...
PSALM 1
KALENDER
Morsjors - Geen verversings of vloeistof word in die kerkgebou toegelaat nie.
enRoute Cafè - Ondersteun gerus die bediening - voor en na die eredienste.
Lidmaatskap - Lidmate kan by www.winkerkonline.co.za registreer en deur die kerkkantoor goedgekeur word om vanaf ‘n eie selfoon toegang tot hul eie data te verkry. Lidmate kan dan hul eie inligting verander en dit word ook deur die kerkkantoor in Winkerk goedgekeur.
ANDER EREDIENSTE
Sondag 03/1108:00 / 10:00 Erediens (Doop) – dr. Z vd Westhuizen08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe17:30 enRoute diens (Belydenisaflegging) – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe
VOLGENDE SONDAG
Okt. 30 15:00 Equestria ds. K Steyn
Nov. 01 09:30 Paul Jungnickel ds. W van Wyk
03 09:00 Pretoria-Oos Eie prediker
04 08:00 Kapeldiens ds. W van Wyk
07 10:00 Selrose Park ds. H van Graan
GEBEURE
VERJAARSDAE
01/11Hanneke Du PreezMia HumanRonel JordaanSantie KotzeSantjie Marais02/11Mandré de Jager
Karla DickasonMaya DickasonHanlie GrobbelaarWerner NieuwoudtNina SwanepoelLouis vd WaltDaniélle van NiekerkJaco Venter
03/11Retha BothaNico BreytenbachSelenta de VilliersAnnelie JoubertJohan KrügerGerrit MareeLouis Pepler
Christiaan PretoriusAmeli Verloop
27/10Petro EyseleXavier GerberVinay GroblerJana LateganRikus MeintjiesJohn MillsMarc Pretorius
Daniël ReaderMartie Swart28/10 Lisa BlignautRené de BeerDanie HoneyFanie HurterAndrew Makkink
Martelize EngelbrechtMarieta GerberHugo vd WesthuizenConnor van EschMariette van Vuuren01/10Alida Dreyer
Armandt SteynSusan SwanepoelNico van Nieuwenhuizen29/10Nanna BassonCarien FieldTiana LanguageLizelle Lubbe
Simoné SwanepoelMegan Ter HaarRena TheronFerdie van Biljon30/10Dian CoetzerMelanie de BeerSophia de Beer
Jan de VosDanie SmitRienie SwanepoelFranci van HeerdenAlisna Visagie31/10Raymond AusmeierTjokker Botha
EREDIENSHULP Frandelene Langenhoven
Liana Engelbrecht
27 Okt.
3 Nov.
Geen
Lienkie de Kock
ALGEMEEN
BAKERS CHOICE ASSORTED 1KG PAKKIE VIR BOSCHKOP PERSONEELBy Boschkop Primary is daar 100 personeellede wat elkeen met ‘n 1kg Bakers Choice Assorted verras gaan word. ‘n 1kg boks kos ongeveer R100. Jy is welkom om ‘n donasie (duidelike verwysings, asb!) te gee of die spesifieke boks koekies by die infotoonbank/kerkkantoor af te gee. Die Graad 7’s is altyd baie opgewonde oor hul afskeidsfunksie wat deur Tygerpoort gemeente befonds word.
BLOEDSKENK 5 November 2019 | 08:00 tot 18:00 | Kerk Foyer Maak ‘n verskil, net soos die vorige keer!
KERSSANGDIENS24 November I 16:30 / 19:00
JUNIOR EN TIENER GROEIGROEPE SLUIT SONDAG 10 NOVEMBER AF.
VRIESVRIENDEOnthou om oorskietkos te vries en in die kerkkombuis se vrieskas te plaas. Daar is baie behoeftige gesinne wat dit met groot waardering ontvang. Polistireenbakkies is in die kombuis vir die doel beskikbaar.
GESINSKAMP28 Feb – 1 Maart 2020 | Weesgerus VakansieoordDie beplanning vir volgende jaar se gesinskamp het reeds afgeskop. Ons kon voorlopig plek bespreek by Weesgerus. Die oord vereis egter dat getalle vroeg in Januarie bevestig word. Daarom wil ons jou vra om reeds voor die Desember vakansie jou plek vir die kamp te bespreek by Riana
Riana 012 809 0107 [email protected]
OKTOBER IS TIENDE-DANKOFFERMAAND In Tygerpoort Gemeente is Oktober tradisioneel tiende-dankoffermaand. Ons probeer dan om iets meer as ons gebruiklike dankoffer te gee. Daarmee erken ons dat alles wat ons besit aan die Here behoort en sê ons op ‘n spesiale manier dankie vir die Here vir al die liefde wat ons daagliks uit sy hand ontvang. Ons gee vanuit die Bybelse beginsel ‘n “spesiale offer” en bevestig daardeur dat alles ‘n geskenk vanuit sy hand is! Gee jou tiende-dankoffer deur elektroniese oorbetaling (verwysing “Tiendemaand”) of handig jou eie kontantkoevert (gemerk “Tiendemaand”) by die kerkkantoor of infotoonbank in. Bydraes kan tot die einde van die jaar nog gemaak word.
BANKBESONDERHEDEABSATjek: 1630580060 | Takkode: 632005
3 November | 17:30
Een van die grootste groepe graad 11’s in die gemeente se geskiedenis lê belydenis van geloof af. Ons nooi die hele gemeente om die spesiale geleentheid by te woon
KleingroepeAlle kleingroepe in die gemeente se inligting is op www.ngtyger.com beskikbaar.
Daar is baie geleenthede om betrokke te raak in die gemeente. Besoek gerus ngtyger.com vir meer inligting. Ons het jou nodig!
RAAK BETROKKE