Vader se seën

16
Vader Vader se se seën seën

description

Vader se seën. Riaan & Sanet. Andries & Annemarie. VOORBEELDE UIT DIE SKRIF. Gen 1:28 En God het hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Vader se seën

Page 1: Vader se seën

VaderVadersese

seënseën

Page 2: Vader se seën

Andries & Annemarie

Riaan & Sanet

Page 3: Vader se seën

VOORBEELDE UIT DIE SKRIF

Page 4: Vader se seën

Gen 1:28En God het hulle geseën, en gesê:

Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van

die seeen die voëls van die hemel

en oor al die diere wat op die aarde kruip

Page 5: Vader se seën

Gen 9:1En God het Noag en sy seuns geseën

en aan hulle gesê:Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde

Page 6: Vader se seën

Gen 12:2-3Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou

naam so groot maak, dat jy ‘n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom

vervloek wat jou vervloek;

en in jou sal al die geslagte van die aarde

geseën word

Page 7: Vader se seën

Gen 14:18-19En Melgisédek, die koning van Salem, wat ‘n priester van God, die Allerhoogste,

was, het brood en wyn gebring en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram

deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en

aarde

Page 8: Vader se seën

Gen 17:16En Ek sal haar seën en jou uit haar ook ‘n seun gee; ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies

sal word; konings van volke sal uit haar voortkom

Page 9: Vader se seën

Gen 24:60En hulle het Rebekka geseën en aan haar gesê: Ons suster, mag jy duisende van tien duisende

word, en mag jou nageslag die poort van sy vyande in besit neem

Page 10: Vader se seën

Gen 26:12Isak het toe in dié land gesaai

en daardie jaar honderdvoudig gewen,want Jahweh het hom geseën

Page 11: Vader se seën

Gen 27:27-39

Page 12: Vader se seën

Gen 49

Page 13: Vader se seën

Deut 33

Page 14: Vader se seën

Mark 10:16

Page 15: Vader se seën

Daar is verskillende soorte seëninge:

van die eersgeborene - byv. Jakob & Esau

van ander kinders - byv. Rebekka, Samuel

van vrouens - byv. Sara

van mekaarMat 5:44 ... julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek ...

Page 16: Vader se seën

Wat gebeur as die een wat kan seën,nie meer daar is nie?

1Kor 4:14... ek vermaan julle as my geliefde kinders ...

1Pe 5:1Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n mede-ouderling .. is ... hou as herders toesig oor die kudde ...