TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT...

13
AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN TAK NOORD-TRANSVAAL VAN DIE S.A.R.L. TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA 0001 5 ? -

Transcript of TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT...

Page 1: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN TAK NOORD-TRANSVAAL VAN DIE S.A.R.L.

TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA 0001

5 ?

-

Page 2: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA

v 0 0 R SIT T E RC h r i s van R 0 0 yen Z S 6 A I N

o N D E R V 0 0 R SIT T E R / T E SOU R I E RG e 0 r 9 e H 0 nib all Z S 6 N E

S E K R ETA R I SM art i n V e n t e r ZS6BBI

TEE N SPA N N I N GPie t e r S c h 0 l t z Z S 6 L C

o N D E R DEL EDries Ellis Z S 6 A Z N

SOSIAALPetro Ellis Z S 6 Q B

K L U B H U I S B EST U U R D E RCo e n van S t a doe n Z R 6 A J W'

o P L E I DIN GE 9 b e r t Beg e m a n Z S 6 A Z G

B U L LET INK 0 b R DIN E E R D E RC h r i s van R 0 0 yen Z S 6 A I N

T E G N I E S E K 0 M I TEEJohan lehmanA t tie Hat tin 9 h

Z R 6 A N FZR6ADO

G E K 0 b P TEE RA t tie Bot h aC h r i s J 0 U b e r tH e i n e Bey l eve l d

ZR6AFW'Z S 6 - 423Z S 6 B H Z

8 3 - 321 7

62-8592

57-2919

70-6479

7 0 - 4 063

998 - 9 4 0 7

83-2749

45-3767

8 3 - 321 7

57-3360o 1 205 - 635

,. 70-3347•.46- 881 2

M A AND V ERG A D E R I N G Sl a a s t e Sat e r cl a 9 van elk e m a a n cl (J a n - N 0 v )b y cl i e K l U b h U is, And r i e s s t r a a t 11.

B U l LET INSSondae om 08:30

1 1 : 4 5Hoofkantoor 145,750 MHzT a k b u l let i n 145, 750 M H z

o o k 3,640 7,060 10,145en 14,160 MHz ESB

HER U ITS END I N G W'0 ens cl a e 1 9 : 3 0 145 , 750 M H z

Page 3: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

C'4ate Lean )81,Vl111eria,

PRETORIA.1 Jul1e 1964.

-4-

Die Sl)ln'et3ri!l,3.A. Radio LJ/;n,Poabu s 3911,f:AAF~31''\D •

• treneer,

S1'IGTII!(l VAN Vie ;;(){)P.D TRAf<S'IAAL VAN nrE

S•.A. P.ADIO I.IGA.

fns ~~et u .eedeel dat det n greet aantal lede en teleng-ste11e~de. die behnefte gevoel het co 001' to caan tot die stlg-ting Vin TI nUNe tak. D8er la n tele kJompie van die gewese8tn.tme~ers van die liga wat om sakere redes vir die afgelcpep~Br jaBr nle hulle ]idroaats~Bp hernu het nie mear .at berald1 9 om sa",,,, met die nuee t ak hul1e vol1 e ge·.9j g in te gool teropbouing en verstErking yen die liga.

,~ Al,!;e",ene ve r-gad or-I ng ia om 7.30 op 23 Junia 1964 gehouIn Dqnlfthee Is ~ lye van name van amateure wat versoek hat datdie sttetin€ van Tak NOON Tr-an sv aa I scnd e r- versuim goed!!;"keurv c rd ,

!lie v o Lg end e lede is "'9 komt tee (JP die Vt'!'gadering gekies"

VGORSIHCA:O/\'OOR5ITTEI~ ,

sa: f(/Tf:SGUR I E~:

f)Y~(Wnlil[; !.F.I)[:

C.r. SUemieI.• S;rith

M.,T •. ver t e r-,7. Er-i t8

ZS6CZ/-

ZS6Z'B

..ZS6 DB!

7S6ARR

H. B'lome r u s ;;S6rlDZG. rerbl~nche ZS&BI~

(I.E.£. W"Y 1.u1s t e r-aa rVen!sr ;r:"'f-t ("!ns u IF)~€d~~l d.!3t on s d:?41elj'K d i e jntree- en

1.3:!=g~J1e va n die per'sone we.t 1)ie ]e:de v sn die JJ.ga .•.•.81'; nieg t.vor-d e r het er; e-ns r;ag neu 0-" on t varigu VElD die amp t e l t keBsnsae~vDrms en kniloRsieboake wat onlangs deur Nannle de Be~rl~6AJH V~n U Banse.ra ju cm rne in staat ta otel om die amptellkekvltR~eieD 'uit is reik. .

U s31 oodrf! dit' gecocn io van vc lle besonderhede vcorslenw or-d , Ona "'11 Il v er-seke r dat <lit.! step waar t oe on a oorrregHunhet in bellng van die S.A. Podia LigB if! en ons is ernetlg

Page 4: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-s-

em onmiddellik n:et die werks8a:r.hede voort te ga an ,Hlermee doen Dns oak aansoek om die toekenning van n

:frekwensie in die 80 meter band om '!1 7feekliks~rief' ui t te .saai.Hierby ingesluit is '11 poaordar van 20c en dit sal ·.•aardeer wordas u Hoofkantoor Goedkeuring tot die stigting van dis tak en diefrekwenale on~Jddellik sal telegrafeer.

Sons u bewus is is <ltt die begin ven die nuwe bcekj"arV8.n dia 112.a en Jie drineendheid van hierdle aangeleentheid kan nie~enoeg beklemtoon wardnle en u onmiddellike aandee sal h60gw€'lr<leer word. \feea daarvan veraeker dat ons alle poglll£s salaanwend om die 11ge te versterk en sterk te hou <:'mdie <l091ste1-linga met aukaes te bekroon.

VCORSITTE~

T.27.

RECEIVEDONTVANG

~~A103 KAAPSTAD F 14.2~ 1203 =';:':O:,:TIK"'ZS6ZCPOS~US "92 ··1. . -~.----... jL.;~:.~..':c.:r ," ..".c~_._ .-,-_··-'c'-'~._...__:.c.:..:._.c ...•·

12 25

~;'I"_-;-- • .•..•.•..L- ~ •__ ~ .. ~~ . _

SARLEAGUE +- .--,--~ --------.--.-

..~.--~--" .. -:-"-'.- ..-~.-... --.- "

:=~~~,.~~.~~~_11112UD~OORD.TRlHfSVm+.-·-.--- ...;..----.---;.--.-.---._----------------_._-_ ..__ ._-- -.

Page 5: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-8-

BELANGRIKE DATUMSr

196423 ,1unie: Formele stigting van TNT om 19:30 by Mannie de BeerZS6A,THse QTH.1 ,Tulie: Brief word gerig aan SARL Hoofkantoor waarin goedkeuring

'I vir die stigt.ing van die nuwe tak gevra word.21 JuIis: Telegram wat stigting goedkeur van SARL ontvang.23 .Ju L'i.e: Roepsein ZSEiTNT word deur Charles ZS6CZ geregistreer. CarlBooysen ZS6BEE staan sy posbus (1492) aan die tak af. Die posbus wordvandag nog steeds gebruik.26 Julie: Eerste bulletin word uit die vuis op 80 meter uitgesaai.(Kalie ZS6SY, destyds in Bloemfontein, het op die bulletin gerapporteer).

o ~

Augustus: Eerste TEENSPANNING sien dieOlig onder redakteurskap vanCbristo Viljoen ZS6HX, bygestaan deur Marten du Preez ZS6ZY en Tonide Wit ZS6ADF.213 Auq--7 SE?pt: Bema.n eerate amat eur-r-adf.ost as i,e by die Pretoriase Ny-,,,,prheidsteljtoonstelling in gedeelte van WiIlers en van Zyl se stalle-tjie. Kontakte worrl me~ meei as 200 ~tcisies oor die w@reld gemaa~.Veroorsaak konsternasie by luisteraars a.g.v. steurseine in die me-diulngolf band. (Kyk koerantuitknipsel elders in hierdie uitgawe).5-7 Sept: Verskaf kommunikasie by geleentheid van die Staatspresi-dentstxofeelugwedren wat van Wonderboomlughawe oar Vryburg, Bethlehem,Kimberley Em t.er uq na Bethlehem gegaan het. Die volgende ouker eLsneem onder aanvoering van Toni de Wit ZS6ADF deel:

\'lillWillers ZS6BIJ, Harry Blomerus ZS&BDZ, Mannie de Beer ZS6A.JH,Car 1 BooysE'n ZS6BEE, Charles Stiemie ZS6CZ, A Smith ZS6ZB, Marten duPreez ZS6ZY,Gijs de Vries ZE!6AKO, Stompie ZS4KB, Andries ZS4IC, IsakZ541, Errol ZS4GtJ en Frik de Bruyn ZS4F.210"022Nov; TN'r .ae eerste amateursaamt.rek, oop vir alle amatel\.rs, vindpl.aas te Kl e i.n Kariba. Mannie ZS6A.JH en Koekie verantwoordelik virdie reiHings. .:-

1965

,Janunrie: voors ien stof vir Februarie ui t.qawe van Radio-ZS.september: Ds Dirk Human ZS6'l'van Coligny word TNT se eerste stilsleutel.Oktober: Christo Viljoen ZS6HX (redakteur van TEENSPANNING) aanvaarPOB van SenIor Lektor aan die Stellenboschse Universiteit.

1966

t4aart: 50Waott toetssender op 50,070 MHz in werking geste1. ChrisZS6AIN, Harry ZS6BDZ en Mannie-ZS6AJH verantwoordelik.

Page 6: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-9-

1961

30 sept: Maandveigadering word verskuif van laaste Vrydag na laasteSat'~rdagvan die maand. (Omieranderd na 22 jaar).13 okt: Stuur eerste CQ Hou Koers van stapel. Groot lof en waarde-rinrJvan die kant van oom Bennie Badenhorst van die Voortrekkers.

1973

Augustus: 2 m-Herhaler word getoets maar lewernog probleme op.29 sept: 31 Lede aktief op 2 meter.Oktober: 2 m-Herhaler word in bedryf gestel by Hartebeespoortdam.Taklede installeer mas op kabelspoorhuisie en verdien R300,00 vir tak.

1974

\ '

Julie: TNT onderneern vertalin~an die liqa se Grondwet en Reels inAfrikaans. Anna Steytler (ZS6ATN) en Chris van Rooyen (ZS6AIN) aan-gewys vir 'die taak.Aug: 6 m-Herhaler op Magaliesberg, bokant·die wonder boom , in werkinggestel. Roelf Klopper ZS6ATK die verantwoordelike persoon.November: Die tak se 10 jarige bestaan word feestelik by Stokkies-draai gevier. Elke lid ontvang 'n vlekvry staal balpuntpen waarop syroepsein gegraveer is. Eerste dame, Petro Ellis ZS6QB, word tot diekomitee verkies - tot grootontsteltenis van 'n paar oukerels! Byge-woon deur 110 volwassenes en 56 juniors.

1975

28-29 Maart: TNT gasheertak vir die liga se AJV.in die BoulevarClHotel.

Funksie vind plaas

1976

April: Tak ontvang die Neill Do.eltreffendheidskildby die liga AJV.

1977

18 April: Probleme met toegang tot die herhalerperseel'op die kabel-spoorstasie steek kop uit.28 Mei: Deur die inisiatief van Danie (ZS6BQW) en Annetjie (ZS6BPW)Muller bekom die tak 'nklubhuis in Visagiestraat.Sept: 2 m-Herhaler verwyder van die kabelspoorstapie a.g.v. toegangs-probleme.30 Sept-2 Okt: TNT-lede' aan die spits van reelings vir Hamfest byLoskopdam. Voorsitter by geleentheid George Miller ZS6ACQ.

jL...;..;;... ....:.._-'-- ---'- --' ~

Page 7: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

II ,L,' 1980

-10-

1978

Febr: Verskuif 2 m-herhaler na Rhenosterkop (naby Groblerdal).

18 Febr: Betrek klubhuis fnVisagiestraat. Gebou gereedgem~ak deuroom llerman van Lochem ZR6LM.

12-14 Mei: Tweede Hamfest by Loskopdam gereiH in samewerking met'ander takke.

Jul ie: Kurumanherhaler deux' Jaap Z;S4NKin bedryf gestel onder TNTsebor qskap , Frehi~ns 145,750 MHz5005 TNTs'n.

Okt: Toni de Wit_ZS6AO, 'n steunpilaar van TNT, word 'n stil sleutel.

8 Nov: Ontruim die klubhuis in Visagiestraat.

April: 2 m-Herhaler terug 0).> Magaliesberg naby FMtoring.

1979

27 Jan: Toni de Wit-f~nds in die lewe geroep met skenking van EIs'ade Wit! vir diebevordering van tegniese kundigheid.

31 Maart: 70 cm-Herhaler deur Mike van der. Westhuizen ZS6UPen DanieMuller ZS6BQI>Jvir toetsdoeleindes in bedryf gestel.4 April: Klubhuis te Andr i.ess tr-aa t 11 luisterryk ingewy onder bLy'kevan groot belangstelling.

April: 'l'ak ' on.tvang die Neill Doel treffendheidskild vir die 2de keerby die AJV in Durban.

22 Sept: 15 m Hoe mas vir die herhaler by die FM-toring opgerig

5 April: l'NT deel die Neill Doeltreffendheidskild met tak Kaapst ed ,

1982 ../"

Attie Hattingh ZH6ADOrig op eie koste 'n'RBBS ("NDABA")by die her-halerhuisie op en ste! dit oap vir alle RTD-entoesiaste.

1985

2-7 April: TNTis gasheertak vir die liga AJV, aangebied in die PalmsHotel, Si1 vel-ton. Die tak bied terselfdertyd Hamcomptronics tesamemet 'n uitstalling van ou radiotoerusting geleen dour die PoskantoorMuseurn , aan onder toesig en gereel deur TJerk Lammers zs6p. -

1-7 Julie: Tak lewer kommunikasie vir fakkelloop, georganiseer deurjeug van die N G Kerk, van Messina af tot in Pretoria. Kalie van derLinde, ZS6SY, reis saam met die fakkeldraers en Banie Pretorius ZS6BZE

'en Albert Dragt ZS6JU beman 'n monitorstasie in Pretoria.

Page 8: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-11-

1987

22 Okt: Die tak se eie pakketherhaler (144.675 MHz) op dieselfde per-seel as die 2 m-herhaler in werking gestel onder Attie Hattingh ZR6ADOse sorg. Sover bekend is TNT die eerste tak wat so 'nherhaler opge-rig het op daardie tydstip.

198830 Jan: Oom Hennie van der Merwe ZS6CM. oudste lid van die tak en le··wenslange erelid van die SARL. oorlede. Hy was 51 jaar 'nradio-ama=teur.9-14 Des: Vier lede van die tak lewer kommunikasie vir die FAK Fakkel-marathon. eerste van sy soort ooit. van Kaap L'Agulhas af na die Voor-trek.;zermonument. Die fakkeldraers hardloop dag en nag en voltooi diemarathon van 1650 km in vyf dae. Operateurs: Pieter Scholtz ZS6LC.!-TenniePourie ZS6AMC. Kalie van der Linde ZS6SY en Arthur JordaanZS6CCV. "1nStasie in Pretoria is hoofsaaklik beman deur Petro EllisZS6Qd en Chris van Rooyen ZS6AIN. bygestaan deur ZS6AJ. ZS6BLT.ZS6AYSZS6BEN. ZS6NE , ZS6JU en ZS6AZN.

0000('0000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000000

REDAKTEURS1964-1974:

1975-76:'1976-80:1980-81 :1981-82:Jul-Okt 1982:Nov 82-Jun 83:1983-84:1984-::35:1985-.39:

Christo Viljoen ZS6HXHeins du Preez ZS6NSHarry Blomerus ZS6BDZRoelf Kloppers ZS6ATKSteve Schmidt ZS6AWHF Amsenga ZS6YVFrans Durand Zs6BACAnna Steytler ZS6ATNGert Louw ZR6FGAnna Steytler ZS6ATNFrancois Steyn ZS6AGXTina van Zyl ZS6BVGJoff Papenfuss ZS6EYTina van Zyl ZS6BVGPieter Scholtz ZS6LC

Bebal.wevir die Augustus en September 1964 uit.qawes , is TEENSPANNINGin A5-formaat uitgegee van 1964 tot 1971 en A4-grootte van 1972 totSeptelnber 1988. Daarna is weer oorgegaan na AS-grootte.Frans Durand ~n Francois Steyn is Stil Sleutels.

Page 9: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

v 0 0 R SIT T E R S.-12-

1964--65 :

196~)-66 :

1966-67:

1967-68:

1968-69:1969--70 :1970..,71 :1972:

1973 :

1974:

1975:

Ji'JJ1-,hm 16:

1976-78:,JuPO](t 78:Nov 78-,Jun 80:

1980--81 :

1981-82:

1982-83:'1983-84 :

Charles stiernie ZS6C:Z-dc-

Monnie de Beer ZS6AJH (noll 7.S6AK)Chris van Rooyen Z~;6:nN

·-do~Charles stiemie ZS6CZBeins S .] du Preez ZSGNS

-do-Tinus Lanqe Zs6TLChris van Rooyen ZS6AINMarten du Pr<~ez ZS6ZYMannie de Beer ZS6AI{l>Jillie St8yn ZS6BCVNorrnan Postrna ZS6BPIGeorge Miller ZS6ACQPieter Scholtz ZS6LC\<Ji11i('-) stoyn ZS6BCVGeorge Hon i.bn.l I ZS6N8 /-

'"Pieter Scho Lt.z ZS6LC

,~Jl B4-Sept 88: Willie Steyn ZS6BCVChris van Rooyen ZS6AJN1988-89;

Al bogernelde persone 18 nog in die lewe.

Page 10: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-13-o 11 D E R V 0 0 R SIT T E R S.- -'''' - - - - - - - - - - - "'- - -

19G4-65 :19<05-66 :1%6-67 :19b7-68:19(,8-69 :1969-70:1970-71 :1972:1973:1974:19-/5:Jan...,.Jun1976:1976-77:1977--78:,Jul-Okt 1978:1979-·80 :1960-81 :1981-821982-83:1983-84:1984-85:1985-89:

A smith ZS6ZB (nou ZSlABC)Heins du Preez ZS6NSRoelf Kloppers ZS6ATKMike Roos 2S6t'-'lX

.Willie Latter ZS6BDM-do-

Tinus Lange ZS6TL-do-

Gert Terblanche ZS6BIKMarten ·du Preez ZS6ZYT Lange ZS6TL / Will Willers ZS6BIJWillie Steyn ZS6BCVNorman Postma ZS6BPIChris van Rooyen ZS6AINGeorge Miller ZS6ACQPieter Hepburn ZR6CGTjerk f.;arnrnersZR6PZPieter Scholtz ZS6LCMarten du Preez ZS6ZYG Honi~all ZS6NE·Pieter.Sch()ltzGeorge Honiball ZS6NE

Page 11: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

-15-

SARL TOEKENNINGS AAN HUIDIGE OF GEWESE LEDE

LEWENSLANGE ERELEDE1979: H J van der Merwe ZS6CM (oorlede 1988)

WILLIE I'lILSONGOUE WAPEN1976: Anna Steytler ZS6ATN

JACK TWINE TOEKENNINGS1965-1974; IV HV R Boshoff ZS6AKM

A Steytler ZS6ATNF Anderson ZSILA (tans ZS6PW)M Lange ZS6TL

29-3-1975: R Klopper Z56A'rK15-5-1975: M de Beer ZS6AK2-10-1975: M du Preez ZS6ZY2-10-1975: ·F Amsenga ZS6YV"20-1-1976: B Roode ZS6YQ17-3-1976: C van Rooyen ZS6AIN

-e: 7-4-1976: . C Stiemie Zs6CZ\ 22-6-1978: G Miller •ZS6ACQ. ,.

i L Pienaai ZS6BRNJ Gutjahr ZR6AL (nou ZS6AGU)W Steyn ZS6BCV

15-5-1979: B Steytler ZS6ATM26-6-1985: P H Scholtz ZS6LC25-3-:-1989: K van der. Linde ZS6SY

ROSS KENT DX TROPHY1971: B Roode ZS6YQ

ARTHUR HEMSLEY VHF FLOATING TROPHY1979: Fred Anderson

BER'r BUCKLEY 6 METER FLOATING TROPHY1981: Fred Anderson ZS6PW

Page 12: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

i..

'nBLIK OP DIE HUIDIGE STAND VAN TNT EN SY SAKE

As lid van Tak Noord"'-Transvallvir onqeveer 22 van die 25 jarige bestaanvan die tak illnoue verb and J"etdie bestuur daarvan in verskeie poste indie komitee oor die jare, wiJ.ek met trots bevestig dat TNT na die ver-loop van 25 jaar lewenskragtig en aktief gebly het. Met die hulp van sylede,en'bestuur in die tyd, het hy diep spore getrap in veral die hand-hawing van ons A:frikaanse taal en kultuur in die verband van amateurra-dio, asook die pligte wat namensdie lede nagekom is.

Behal-We dat ons voor in die koor FM-baanbrekerswerk op 2 meter gedoenheLl is ons spraakherhaler op 145,750 MH?: sedert 1973 al met slegs bai~kor t ronderbr-ek i nqs-, voltyds op die lug met baie groot dekkingsvermoee.Tesame!Tetdie~e9rste p;a.kket- en RTD-herha.ler, het TNT 'n wye diens aandie teun:re==enskap in die algemeen gelewer .

r- ~ ~ :r=_~~ :=ar cc e die tak baie vermag, bv. die FAK~~La~~~-ke-5~e ssen Kaap L'Agulhas en Pretoria op HF en

;XJ1rEs::Ja:=-::e ~.o.v. erhalerpersele landswyd beding vir onsself enLe S "01iga, deelnames aan verskeie en veral. fietswedrenne vir

omrnunikasiedoeleindes asook takdeelnames aan BHF-wedstryde en die her-stel en onderhoud van die klubhuis, het baie aktiw.iteit voorsien. Uit- ,breiding van ons weeklikse nuusbulletins met heruitsending Woensdagaan-,de nou deurentyd, t:esame met die opknapping. van 'fEENSPANNING nouda t ons..'n eie f ot.ost.aatrnasjLen het, het kontak met lede verseker •

.In die a,lgemeen qesLen , voel ek dat TNT 'nbloei tyd J)lnne gegaan het watdie groter ledetal tans, tesame met Hoofkantoor nou in die PWV-gebied ge-f,etel,puik vooruitsigte vorentoe hied.

Met dank aan almal wat meegehelphet om die huidige mYlpale te kon af-baken.

.r:VOORsiTTER

Page 13: TAK NOORD-TRANSVAAL POSBUS 1492 PRETORIA …...TAK NOORO-TRANSVAAL VAN DIE S A RAOIOLlGA v 0 0 R SIT T E R C h r is van R 0 0 yen Z S 6 A I N o N D E RV 0 0 R SIT T E R / T E SOU R

H-

-17-

'n TERUGBLlK NA VYF-EN-TWlNTlG JAAR

Ja vyf-en-twintig jaar, dit is 'nhele kwarteeu! Dit klink so oneindig lanken t09 voel dit nog soos gister toe 'nklompie van ons amateurs gevoel hetc1at daar 'ngroot leemte by die 1;'uid-AfrikaanseRadioliga is, betreffende dieverteenwoordiging van die Afrikaanssprekende radio-amateur~emeenskap inNoord-·Transvaal.Di t was toe ook daar in die tweede helfte van Junie 1964 dat 'npaar van onsberaadslaag het en daar besluit is om soveel moontlik van die amateurs by-mekaar te kry om 'nnuwe tak te stig.Ekdink aan die geesdrif wat daar geheers het en almal was vuur en vlam insoverre dit die stigting van ~ nuwe tak betref.

'Ek dink aan die baie vriende wat een aand by die QTH van Mannie, tans ZS6A~,byeengekom het. Daardie aand is daar op stigting van Tak Noord-Transvaalbesluit. Daar is 'nbestuur gekies en ek was geeerd om as die eerste voor-sitter te dien met oukerel Smittie ZS6ZB as vise-voorsitter, Martin 256BBlas sekretaris en manne soos Gert ZS6BIK, Jan ZS6ARK, Harry ZS6BDZ, a1malgeesdriftj.gemanne op die bestuur. Ongelukkig istwee van die lede, nL, JanARK en Gert ElK soos hulle aLom bekend wa s.,sedertdien ,oorlede, maar ons salhulle altyd onthou.Na die byeenkoms het ans onmiddellik aan Hoofkantoor te Kaapstad geskryf engoedkeuring vir die stigting van Tak Noord-Transva~l gevra. Intussen h8t ekin die namiddae en aande na werk, Pretoria platgery om amateurs te soek watdestyds nie lede van die liga was nie en hulle te vra om aan te sluit.Die resul tate was fantasties, oral waar ek gekom het was daar 'ngoeie geesen entoesiasme en binne 'nkort tyd het Tak Noord-Transvaal sterk gestaansover d i,t die ledetal betref. Daar was 'npragtige gee.s van samewerking envandaar die sukses.Ek dink aan die vergaderings wat in die ope lug gehou is by die fonteine met'nvleisbraai en gesellige byeenkoms na vergader.ings. Dit was soos een groot

'familie!/-

Na 25 jaar is Tak Noord-Transvaal een van die sterk tak"ke van die 1'igaenek wil horn sterkte, voorspoed en sukses toewens vir die volgende vyf-en-twin=tigjarige feesvierings.