TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm...
Transcript of TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm...
![Page 1: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/1.jpg)
GLOBALE LUGSIRKULASIETAAK 5, 6 EN 7
![Page 2: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/2.jpg)
Lugdruk: Dit is die druk wat lug uitoefen
as gevolg van die swaartekrag van die
aarde wat op die lug inwerk.
Die lugdruk op enige plek van die aarde
is gelyk aan die massa van die kolom lug
wat op ‘n eenheidsoppervlakte by
daardie plek rus.
Werk lugdruk net afwaarts?
Nee, dit werk in alle rigtings.
Die druk is vertikaal en horisontaal.
![Page 3: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/3.jpg)
Drie belangrike eienskappe van lugdruk:
Lug het gewig
Lug kan saamgepers word
Lug kan beweeg
![Page 4: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/4.jpg)
Waar is die digtheid van lugdruk
die hoogste?
Die feit dat lug massa het en saam-
gepers kan word, veroorsaak dat die
onderste luglae deur die massa van die
boonste luglae saamgepers word.
Die digtheid sal dus op die aardopper-
vlakte (seevlak) die grootste wees.
LUGDRUK VERMINDER DUS MET ‘N
TOENAME IN HOOGTE.
![Page 5: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/5.jpg)
Hoe word lugdruk gemeet en in watter
eenhede?
‘n Barometer word gebruik om lugdruk te meet.
‘n Barograaf gee ‘n deurlopende opname van die
lugdruk.
Die eenheid van lugdruk is die hektopascal (hPa).
Voorheen is millibar (mb) gebruik. (1 mb – 1 hPa).
![Page 6: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/6.jpg)
Barometer:
![Page 7: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/7.jpg)
Vyf faktore wat lugdruk op die aarde
(horisontaal) beïnvloed.
Temperatuur:Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak.
Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.
Posisie oor land
of see:
In die somer is die land warm, en dit veroorsaak lae druk.
In die winter is die land koud, en dit veroorsaak hoë druk.
Waterdamp-
inhoud:
Waterdamp is ‘n ligte gas, en dus het lug met ‘n hoë vogtigheid ‘n lae druk
terwyl droë lug ‘n hoë druk het.
Lugbeweging:
Samestroming (konvergering) van lug laat die lug styg, en dit veroorsaak lae
druk. Die uiteenstroming (divergering) van lug laat lug sak, en dit veroorsaak
hoë druk.
Hoogte:Plekke naby seevlak ervaar hoë druk, en plekke hoog bo seevlak ervaar
laer druk.
![Page 8: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/8.jpg)
Drukgradiëntkrag:Drukgradiënt: Dit is die verandering van die lugdruk oor die horisontale afstand, soos gemeet in die rigting van hoë na lae druk. By enige punt word die drukgradiënt reghoekig met betrekking tot die isobare aangedui.
Lugdruk word met isobare op sinoptiese weerkaarte aangedui.
Dit is lyne wat plekke met gelyke lugdruk verbind.
(isoterm = gelyke temperatuur) - (isohieet = gelyke reënval)
![Page 9: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/9.jpg)
SUIDELIKE HALFRONDE
Hoogdruksel (Antisikloon)
Dalende lug
Antikloksgewys
Koue, droë lug
Divergeer
Laagdruksel (Sikloon)
Stygende lug
Kloksgewys
Warm, vogtige lug
Konvergeer
![Page 10: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/10.jpg)
Hoogdruk en laagdruk:
![Page 11: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/11.jpg)
Wrywing se invloed op winde:
Wrywing met die oppervlakte van die aarde kan
laevlakwinde beïnvloed deur:
die windspoed te verminder
die windrigting te verander
Drukgradiënkrag
Veroorsaak die wind.
Beïnvloed die windrigting.
Beïnvloed die windspoed.
Corioliskrag Beïnvloed die windrigting.
Wrywing Beïnvloed die windrigting.
Beïnvloed die windspoed.
![Page 12: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/12.jpg)
Wanneer lug konvergeer (samestroming)
en divergeer (uiteenstroming):
![Page 13: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/13.jpg)
Wanneer lug konvergeer (samestroming)
en divergeer (uiteenstroming):
![Page 14: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/14.jpg)
Lugdruk:
Drie eienskappe wat eers herlei moet word om normale of
standaardtoestande te verseker by ‘n barometerlesing:
Temperatuur: Daar word vanaf ‘n standaard temperatuur
(0 ºC) gewerk.
Breedtegraad: Die 45 º -breedtelyn word as standaard
beskou.
Hoogte bo seevlak: Word na seevlak herlei.
Lugdruk word met isobare op sinoptiese weerkaarte aangedui.
Dit is lyne wat plekke met gelyke lugdruk verbind.
![Page 15: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.](https://reader033.fdocument.pub/reader033/viewer/2022053113/608c20865665da5e1a77acf6/html5/thumbnails/15.jpg)