SPINALE STENOSE
description
Transcript of SPINALE STENOSE
SPINALE STENOSE
CEA PUTTER &
FANIE DE KLERK13/09/12
Ysbreker
Definisie
Berkow, Robert, editor. Merck Manual of Medical Information. Whitehouse Station, NJ: Merck Research Laboratories, 2004.Gale Encyclopedia of Medicine.
Dit is die vernouing van die spinale kanaal wat kompressie van die spinaalkoord veroorsaak.
Degeneratiewe toestand veroorsaak:• Verlies van sommige liggaams funksies• Pyn
Patofisiologie Met degenerasie, of ‘wear and tear’, mag die vertebra die
spinale kanaal verklein:
Ø ‘Wear and tear’ a.g.v. veroudering en herhaalde kompressie kan veroorsaak dat vertebra verswak.
-Kan veroorsaak dat diskus inwaarts gedruk word en kompressie op spinaalkoord veroorsaak.
• Degenerasie veroorsaak dat osteofiete vorm. -Kan inwaarts groei op lamina en teen spinaalkoord druk en lei tot
simptome van spinale stenose.• Die ligamentum flavum lê tussen lamina en spinaalkoord.
-verdikking van ligament kan ook kompressie veroorsaak.
Patofisiologie (verv.)Spinaalkoordkoord kompressie word dus veroorsaak deur: Verdikte ligamentum flavum Annulus wat uitbult Osteofiete wat vorm rondom die werwelliggaam en
fasette
Bogenoemde neem ruimte op wat vererger tydens ekstensie
o Spinal Stenosis [http://www.niams.nih.gov/Health_Info/Spinal_Stenosis/default.asp](National Institute of Arthritis and Musculoskeletal and Skin Diseases)
Oorsake
Arthritis – van die werwel kolom Been siektes bv. Paget’s disease of Chondroplasia Kogenitale siekte “Slipped disk” – gereeld in die verlede Ongeluk wat druk op senuwee wortels geplaas het
of werwelkolom Gewasse in die werwelkolom Geneties van aard
o Spinal Stenosis [http://www.mayoclinic.com/print/spinal-stenosis/DS00515/DSECTION=all&METHOD=print](Mayo Foundation for Medical Education and Research)
Tekens en simptome Proksimale pyn – in erge gevalle waar senuweewortel
betrokke is kan simptome die patroon van kroniese senuweewortel volg
Sx. Verskyn meer of vererger in staan of met loop Krampe in kuite Bilaterale kuitpyn Dooie gevoel Swakheid van ‘n gedeelte van ‘n arm of been Swak balans Probleme om urinering te beheer Vererger met tyd
Tekens en simptome (verv.)
Simptome vererger tydens staan, ekstensie, maaglê, loop en hardloop a.g.v. intervertebrale foramen wat verder vernou.
Verbetering van simptome vind plaas met sit of tydens fleksie
Tekens en simptome (verv.)
NB!
Simptome kan verwar word met spondilolistese en intermitterende vaskulêre kloudikasie.
Differensieër: Spondilolistese pasiënte toon onstabiliteits teken
wanneer terugkeer vanuit fleksie Intermitterênde kloudikasies word verlig sodra pasiënt
ophou loop of hardloop. Stenose pasiënte moet sit of vooroor buig vir verligting.
Behandeling
In vroeë stadium: Koue- en warmpakke Mobilisasies: fleksie oefeninge rotasie in fleksie traksie in fleksie Snellerpunte Neurale mobilisasies (wees versigtig en progresseer stadig) Strek van rug ekstensore en m. psoas Versterk abdominale stabiliseeders Houding korreksie Tuisraad en advies
Mediese behandeling
Lumbale laminektomie:
Chirurgiese prosedure wat drukking op spinaalkoord verlig.
• Verwyder gedeelte van lamina en been groeisels wat teen spinaalkoord druk.
• Vergroot die spinale kanaal
Volledige laminektomie:
Spineuse proses, lamina aan beide kante sowel as gedeelte van ligamentum flavum word verwyder
X-strale
X-strale
Artikel
“short fusion versus long fusion” Chirurgie beter opsie teenoor nie-
chirurgies
Verwysings Berkow, Robert, editor. Merck Manual of Medical Information.
Whitehouse Station, NJ: Merck Research Laboratories, 2004. Gale Encyclopedia of Medicine.
Spinal Stenosis [http://www.niams.nih.gov/Health_Info/Spinal_Stenosis/default.asp](National Institute of Arthritis and Musculoskeletal and Skin Diseases)
Spinal Stenosis [http://www.mayoclinic.com/print/spinal-stenosis/DS00515/DSECTION=all&METHOD=print](Mayo Foundation for Medical Education and Research)