So het die mens 'n lewende siel geword

4
DIE SIEL Die SIEL is saam met die GEES deel van die nie-materiele aspek van die mens . . . Genesis 2 ver 7 se: “ Die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde & in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het die mens ‘n lewende SIEL geword.”. God het die Gees van Lewe in ‘n dooie liggaam ingeblaas & onmiddelik het die mens ‘n lewende SIEL

Transcript of So het die mens 'n lewende siel geword

Page 1: So het die mens 'n lewende siel geword

DIE SIEL

Die SIEL is saam met die GEES deel van die nie-materiele aspek van die mens . . .

Genesis 2 ver 7 se: “ Die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde & in sy neus die asem van die lewe geblaas.

So het die mens ‘n lewende SIEL geword.”.

God het die Gees van Lewe in ‘n dooie liggaam ingeblaas & onmiddelik het die mens ‘n lewende SIEL geword . . .

Page 2: So het die mens 'n lewende siel geword

Die Siel is ‘n gees wat in die liggaam gehuisves word . . .

Die siel funksioneer dus deur middel van die liggaam . . .

Die gees vorm die kern & bron van die menslike lewe, terwyl die siel die “persoon” of persoonlikheid

van die menslike lewe is . . .

Die SIEL & GEES is onafskeidbaar deel van mekaar . . .Net soos die GEES het die SIEL ook sy eie wil . . .

Page 3: So het die mens 'n lewende siel geword

Die SIEL is elke mens se individuele karakter , die gedeelte wat die mens van mekaar & van die natuur onderskeie . . .

Die SIEL maak bewuste keuses in ‘n persoon se lewe vanaf geboorte tot sterwe

Die SIEL is LEWE : Beide mens & dier het ‘n siel = lewe

Leviitikus 17 vers 11: Want die siel (lewe) van die vlees is in die bloed Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening

te doen; want die bloed bewerk versoening deur die sielDie siel van die mens verskil van die siel van die dier in die sin,

dat die siel van die mens lewend gemaak word deur die gees tydens die proses van wedergeboorte . . .

Page 4: So het die mens 'n lewende siel geword