SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys
-
Upload
education-moving-up-cc -
Category
Education
-
view
1.594 -
download
19
Transcript of SAAWK Gehalte of Kwaliteit Onderwys
1
1
Die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskapen Kuns (SAAWK) - Mini-Simposium
Tema: Die toepaslikheid van ‘n ‘drie stappe’benadering tot kwaliteit-onderrig in Suid-Afrika
Aanbieder: Dr Muavia Gallie (PhD)
Universiteit van Pretoria – Fakulteit Opvoedkunde
(09h30-10h15) 17 Oktober 2009
www.slideshare.net - search ‘muavia’
2
Inhoud1. Inleiding;2. Kwaliteit Onderrig (KO);
- Hoe belangrik is die KO debat?- ‘Drie stappe’ benadering tot KO- Kwaliteit en Gelykheid- Bou ‘n brug tussen Kwaliteit en Gelykheid
3. Om wyer te dink- Kwaliteit onderwysers by Agtergeblewe skole- 10 Onwaarhede in disfunksionele skole
4. Gevolgtrekking
2
3
Inleiding• Onderwyser in die klaskamer, Departemenshoof, Hoof van
‘n sekondêre skool – wat in die skole aangaan;• Geonderrig in ‘township’ – 15 jaar;• Opgelei in Worcester – plattelandse lewe;• Provinsiale & Nasionale professionele ontwikkelings-
amptenaar - professionele behoeftes van onderwysers;• Vir 10 jaar ‘n Senior lid van SADTU - unionisme;• Vir 7 jaar ‘n Direkteur van SARO – etiese en professionele
ontwikkeling van die professie;• Deeltydse en voltydse dosent by UWC, Wits & UP –
teoretiese en praktiese debat;• Betrokke vir 15 jaar in die beleidsmakings proses -
professionele beleide .
4
Gespreksfokus
Onderwysers
•Department of Education•Departement van Onderwys
3
5
2. Kwaliteit Onderrig
• Google- Nasionale en provinsiale parlement,- Ministers tot LURs van Onderwys,- Presidente van unies,- Dekane van Opvoedkunde Fakulteite;
6
2.1 Hoe relevant is die KOdebat?
• 1,2 Miljoen leerlinge in Gr 1 - 0,55miljoen in Matriek (net 45%);
• 66% Matrieks slaag die eksamen;• 1/3 verlaat skool met ‘n volwaardige
sertifikaat ;• Net 10% sukseskoers.
4
7
Success rate = 8,1%
•Sukseskoers van die sisteem = 8,1%•Vir elke 12 leerlinge wat met Graad 1begin, bereik slegs 1 leerling wat diesisteem hulle belowe het - data 2005!
8
Different Perspectives
Understanding the situation well
5
9
Waar is ons nou?
20% (5%)
50%30%
10
Logistiek van Onderrig en Leer
Skool Gereedsheids-komponente
30%
Onderrig40%
100%90%80%70%60%50%40%30%20%10%10%20%30%
Huidige Akademiese JaarVorige Jaar
Leer50%
Assesse-ring10%H
FSLF
SD
FS
Skool Gereedheids-komponente
30%
Skool Gereedheids-komponente
30%
Onderrig30%
Onderrig20%
Versteu-rings10%
Assessering20%
Leer virassesserings
20%
Leer20%
Versteurings en chaos
20%
Leer10%
90%
50%
30%Tyd aan taak spandeer
6
11
KO Konferensie - 2002
12
Strewe na KO
7
13
2.2 Drie-stap benadering na KO
14
2.3 Kwaliteit en Gelykheid• Kwaliteit vir Wie?- Verhoog die standaarde van Goeie
Presteerders - Ekonomiese Belangrikheid;- Verhoog die standaarde van Swak
Presteerders - Ekonomiese ‘league table’;- Verhoog die standaarde vir Spesifieke
Groepe - meisies, landelike gebiede, etc.;- Verhoog standaarde - Transformasie
8
15
2.4 Bou ‘n brug tussenKwaliteit en Gelykheid
3 Essensiële elemente• Kern diens moet by die doel pas;• Fisiese omgewing (konteks) waarin
die diens gelewer word;• Verhouding tussen diegene wie die
diens verskaf en wie die diensontvang (gedeelde plan)
16
Inter-verbandhoudende netwerk
9
17
3. Om wyer te dink• Ons kan dit doen!• Ek weet dit, want ek is ‘n lewende voorbeeld;• En so is die meerderheid van u in die gehoor;• Ons kom vanuit uitdagende omstandighede;• Die kuns is om ons sukesse te meervoudig
10, 100, 1000, 10 000, 100 000, 1 000 000,…
• Twee idees!!
18
3.1 Kwaleit onderwysers byAgtergeblewe skole
• Kwaliteit onderwysers – diegene wat uitdagendeomstandighede as geleenthede sien, nie nadelig;
• Nie maklik nie, benodig innerlike krag;• Om een leerling op ‘n slag te ‘red’;• Om leerlinge op 3 vlakke te laat presteer:- Socio-ekonomiese en Politieke prestasie;- Persoonlike prestasie;- Akademiese prestasie;
Pogings moet verdriedubbeld word, niegelykstaande wees nie!!
10
19
3.2 Tien Onwaarhede in dieOnderwys
1. Demokratiese besluitneming in skole isbevorderlik vir die skool se kultuur-stemming;
2. Ouerbetrokkenheid is belangrik;3. UGO is hulpbron intensief;4. Hulpbronne (rekenaars en biblioteke) sal ‘n
groot verskil maak;5. Die Departement ondersteun nie onderwysers
nie en hulle is dus gedemotiveerd.
20
3.2 Tien onwaarhede in dieOnderwys
6. Swak dissipline van leerlinge lei tot ‘n tekort aanonderrig;
7. Klaskamers is oorvol – kleiner klasse sal ‘nverskil maak;
8. Dit is moeilik om leerder sukses te verkry inarmmoede geteisterde gemeenskappe;
9. Leerders is nie op die vlak waar hul moet weeswanneer hulle skooltoe gaan nie (geen voor- ofkleuterskool onderrig; kannie lees of skryf nie)
10. Onderwyser ontwikkeling sal die meestewerksverrigtingsprobleme oplos.
11
21
4. Gevolgtrekking• Net onderwysers kan die situasie
verander (omdraai);• Dit gaan oor wat ons sê en doen:- Ek kan ‘n verskil maak;- Ek sal ‘n verskil maak;- Ek wil ‘n verskil maak; Begin om die 8 Skool Gereedheids-
Komponente moet in plek wees!!
22
1. Teenwoordigheid (beide onderwysers en leerlinge)2. Ken en verstaan ons onderwysers;3. Ken en verstaan ons leerlinge;4. Doen behoorlike Jaarlikse Beplanning en implementeer dit;5. Stel werkbare Tydsroosters op en gebruik onderwysers
effektief (geen voortrekkery);6. Kwartaalikse Onderrig Skedules hou ons elke dag
aanspreeklik;7. Ondersteunende Organogram om aanspreeklikheid te skets;8. Onderrig en Leer Ondersteunende materiaal vir elke
onderwyser en leerling op die 1ste skooldag van die jaar.
12
23
Jy kan nie dingeanders doen tensy
jy dinge anderssien nie.
24
Essence of being a Teacher
13
25
Baiedankie!