ry: ry - Rooi Rose · 2020-01-09 · Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op...

3
Hierdie patroon is vir ervare breiers. Koste : Sowat R20 per paar handskoene en R25 per paar sokkies MATE Om klein, middelslag- en groot vrouehande en -voete te pas . SPANNING 22 ste x 26 rye in koussteek met 3,75 mm-Ne = 10 x 10 em Die regte spanning is uiters belangrik; as daar minder steke in jou toetslappie is, moet dunner, en indien te veel, dikker breinaalde gebruik word . AFKORTINGS adl - agter deur Ius alt - alternatiewe aw - bre i aweregs beg - begin gl-glip BENODIGDHEDE Pingouin 100% suiwer wol DK (50 g-bolle); die hoeveelheid en kleure word by elke variasie aangedui. 68 Rool ROSE 6 MAART 1996 grtgso - glip 1 st, brei 1 st regs, trek glipsteek oor gr2tgso - glip 1st, brei 2 tes regs, trek glipsteek oor gv - gare vorentoe herh - herhaal ks - koussteek (1 ry regs, 1 ry aweregs) m1 - maak 1 st deur Ius wat voor vlg st Ie, op te tel en in agterkant daarvan te brei N(e) - naald(e) oorbl - oorblywende pat - patroon r - brei regs rif - riffelsteek (r1, awl deur- gaans, eindig met r1) r1-0 - brei regs in Ius wat onder vlg st van vorige ry Ie R(V)K - regte(verkeerde) kant van werk steel - steek(steke) tes - tesame vermeer - vermeerder vermin - verminder vlg - volgende weersk - weerskante Vir aile handskoene en sokkies: paar elk breinaalde van 3,25 mm en 3,75 mm. Reserwenaald en stekehouer. GRONDPATROON: HANDS KOENE Brei, nadat aantal ste vol gens elke afsonderlike patroon opgestel is en vereiste aantal rye vir boordjie gebrei is, vol- gens die patroon. Met RK voor, brei 6(6;8) rye ks. Vorm duiminsetsel, vlg ry: r20(20;24), m 1, r1, m 1, r tot einde. Brei 3 rye ks, beg met 'n aw-ry. Vig ry: r20(20; 24), m1, r3, m1, r tot einde. Brei 3 rye ks, beg met 'n aw-ry. Vig ry: r20(20;24), m1, r tot laaste 20(20;24) ste, m1, r1 tot einde. Brei 1 ry aw. Herh laaste 2 rye tot 51(53;63) ste op N, eindig met 'n aw-ry. Verdeel vir duim: 31(33;39), draai. Stel 2 ste op, aw13(15;17), draai. Brei 10(12;14) rye ks op laaste 13(15;17) ste. Vorm vingertop: r1 (0;2), *r2tes, r2(3;3); herh van * tot einde. Brei 1 ryaw. Vig ry: Brei r2tes tot einde - 5(6;7) ste. Brei 1 ryaw. Knip werkdraad af, ryg deur oorbl ste, trek styf vas en werk naat toe. Brei basis van vingers 56: Met RK voor, heg draad aan laaste st op regternaald vas. Tel op en r2(3;3) ste uit brei oorbl 42(43;51) ste. Brei 7(9;11) rye ks, beg met 'n aw-ry. Wysvinger: r27(28;33), draai. Stel 1(2;2) ste op, aw13(15;17), draai. Brei 16(18;20) rye ks oor die 13(15;17) ste. Vorm vingertop 5005 vir duim. Middelvinger: *Met RK voor, heg werkdraad aan laaste st op regternaald. Tel op en r2(3;3) ste uit basis van wysvinger, r5(5;6), draai. Stel 1(2;2) ste op, aw13(15;17), draai.* Brei 18(22;24) rye ks op die 13(15;17) ste. Vorm vingertop 5005 vir duim. rye ks oor die ste. Vorm vinger- top 5005 vir duim. Pinkie: Met RK voor, heg werkdraad aan

Transcript of ry: ry - Rooi Rose · 2020-01-09 · Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op...

Page 1: ry: ry - Rooi Rose · 2020-01-09 · Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op reserwenaald - brei dus die laaste 14 ste van die ry voor die eerste 14. Brei 13(15; 17) rye

Hierdie patroon is vir ervare breiers. Koste: Sowat R20 per paar handskoene en R25 per paar sokkies

MATE Om klein, middelslag- en groot vrouehande en -voete te pas . •

SPANNING 22 ste x 26 rye in koussteek met 3,75 mm-Ne = 10 x 10 em Die regte spanning is uiters belangrik; as daar minder steke in jou toetslappie is, moet dunner, en indien te veel, dikker breinaalde gebruik word.

AFKORTINGS adl - agter deur Ius alt - alternatiewe aw - brei aweregs beg - begin gl-glip

BENODIGDHEDE Pingouin 100% suiwer wol DK (50 g-bolle); die hoeveelheid en kleure word by elke variasie aangedui.

68 Rool ROSE 6 M AART 1996

grtgso - glip 1 st, brei 1 st regs, trek glipsteek oor gr2tgso - glip 1st, brei 2 tes regs, trek glipsteek oor gv - gare vorentoe herh - herhaal ks - koussteek (1 ry regs, 1 ry aweregs) m1 - maak 1 st deur Ius wat voor vlg st Ie, op te tel en in agterkant daarvan te brei N(e) - naald(e) oorbl - oorblywende pat - patroon r - brei regs rif - riffelsteek (r1, awl deur­gaans, eindig met r1) r1-0 - brei regs in Ius wat onder vlg st van vorige ry Ie R(V)K - regte(verkeerde) kant van werk steel - steek(steke) tes - tesame vermeer - vermeerder vermin - verminder vlg - volgende weersk - weerskante

Vir aile handskoene en sokkies: paar elk breinaalde van 3,25 mm en 3,75 mm. Reserwenaald en stekehouer.

GRONDPATROON: HANDSKOENE Brei, nadat aantal ste vol gens elke afsonderlike patroon opgestel is en vereiste aantal rye vir boordjie gebrei is, vol­gens die patroon. Met RK voor, brei 6(6;8) rye ks. Vorm duiminsetsel, vlg ry: r20(20;24), m 1, r1, m 1, r tot einde. Brei 3 rye ks, beg met 'n aw-ry. Vig ry: r20(20; 24), m1, r3, m1, r tot einde. Brei 3 rye ks, beg met 'n aw-ry. Vig ry: r20(20;24), m1, r tot laaste 20(20;24) ste, m1, r1 tot einde. Brei 1 ry aw. Herh laaste 2 rye tot 51(53;63) ste op N, eindig met 'n aw-ry. Verdeel vir duim: 31(33;39), draai . Stel 2 ste op, aw13(15;17), draai. Brei 10(12;14) rye ks op laaste 13(15;17) ste. Vorm vingertop: r1 (0;2), *r2tes, r2(3;3); herh van * tot einde. Brei 1 ryaw. Vig ry: Brei r2tes tot einde -5(6;7) ste. Brei 1 ryaw. Knip werkdraad af, ryg deur oorbl ste, trek styf vas en werk naat toe. Brei basis van vingers 56: Met RK voor, heg draad aan laaste st op regternaald vas. Tel op en r2(3;3) ste uit

brei oorbl 42(43;51) ste. Brei 7(9;11) rye ks, beg met 'n aw-ry. Wysvinger: r27(28;33), draai. Stel 1(2;2) ste op, aw13(15;17), draai. Brei 16(18;20) rye ks oor die 13(15;17) ste. Vorm vingertop 5005 vir duim. Middelvinger: *Met RK voor, heg werkdraad aan laaste st op regternaald. Tel op en r2(3;3) ste uit basis van wysvinger, r5(5;6), draai. Stel 1(2;2) ste op, aw13(15;17), draai.* Brei 18(22;24) rye ks op die 13(15;17) ste. Vorm vingertop 5005 vir duim.

rye ks oor die ste. Vorm vinger­top 5005 vir duim. Pinkie: Met RK voor, heg

werkdraad aan

Page 2: ry: ry - Rooi Rose · 2020-01-09 · Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op reserwenaald - brei dus die laaste 14 ste van die ry voor die eerste 14. Brei 13(15; 17) rye

WARM

voee Hier is iets anders! Handskoene en

sokkies wat almal sal pas ...

naald. Tel op en rl (3;3) ste uit basis van ringvinger, r tot einde -11(13;15) ste. Brei 11(13;15) rye ks, beg met 'n aw-ry. Vorm vingertop: rl, *r2tes tot einde. Brei 1 ryaw. Knip werkdraad af, ryg deur oorbl ste, trek styf vas en werk vinger- en synaat toe.

GRONDPATROON: SOKKIES Brei, nadat aantal ste volgens afsonderlike patroon opgestel is en die vereiste aantal rye vir boordjie gebrei is, volgens die patroon. Gebruik 3,75 mm-Ne en brei 12 rye rif. Knip werkdraad af. Glip 14 ste op 'n reserwenaald, die vlg 26 ste op 'n stekehouer en heg werkdraad aan die laaste 14 ste op breinaald. Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op reserwenaald - brei dus die laaste 14 ste van die ry voor die eerste 14. Brei 13(15; 17) rye ks, beg met 'n aw-ry. 17e ry (ons volg aan na die grootste maat, maar vir die kleiner mate sal dit die 14e of 16e ry wees): r18, r2tesadl, draai. 18e ry: aw9, aw2tes, draai. 1ge ry: r9, r2tesadl, draai. 20e ry: 5005 18e ry. Herh laaste 2 rye tot 10 ste oor­bly, eindig met 'n aw-ry. Sonder om te draai, tel op en r12(14;16) ste langs hakinsetsel,

draai, r22(24;26), tel op en r12(14;16) ste uit ander kant van hakinsetsel - 34(38;42) ste. Sool, vlg (VK) ry: awl, aw2tes, aw tot laaste 3 ste, aw2tes, awl. Vlg ry: rl, r2tes, r tot laaste 3 ste, r2tes, rl.

3e ry: *r2tes, r3*; herh van * tot * tot laaste st, rl. Se ry: *r2tes, r2*; herh van * tot * tot laaste 51. rl. 6e ry: awl, *aw2tes, herh van * tot einde. Heg af.

AFWERKING Herh die laaste 2 rye tot Werk die nate rondom 24(28;32) ste oorbly, eindig met wreef en hakinsetsel 'n aw-ry. toe. Brei 30(34;40) rye ks. Toonvorming, 1e ry: rl, *r2tes, r3(4;5)*; herh van * tot * tot laaste 3 ste, r2tes, rl. ~,,".t:::;!~~ 2e en 4e ry: Deurgaans aw. 3e ry: rl, *r2tes, r2(3;4)*; herh van * tot * tot laaste 2 ste, r2tes. Se ry: *r2tes, rl (2;3)*; herh van * tot * tot laaste 2 ste, r2tes. 6e ry: awl, *aw2tes, herh van * tot einde. Heg af. Wreefvorming: Met RK voor, heg werkdraad aan die 26 ste op stekehouer.

van * tot * tot laaste 2 ste, r2tes. 2e en 4e ry: Deurgaans aw.

Brei 36(40;46) rye ks.

Toonvorming, 1e ry:

*r2tes, Gespikkelde stel HANDSKOENE

BENODIGDHEDE 2 bolle Magic Blue (kleur nr. 27), en resbietjies maroen (25).

AANWYSINGS Gebruik Magic Blue en 3,25 mm-Ne en stel 41 ste op. Brei 20 rye rif. Met RK voor, slaan oor na 3,75 mm-Ne en grondpatroon, maar brei terselfdertyd volgens dia­gram 1 oor hele handskoen . Let wei: Beg die 1 e diagram-ry by 1 e ry van duiminsetselvor-

mingo Herh en pas

aantal ste en rye van dia-

gram

5005

vereis vol-gens pat.

Beskou hand rug, hand­palm en duiminsetsel as

afsonderlike dele wat die diagram betref, hoewel

alles aaneen gebrei word. Voig die diagram afsonderlik

vir elke vinger.

SOKKIES

BENODIGDHEDE 2 bolle maroen (kleur nr. 25), resbietjies Magic Blue (27).

AANWYSINGS Gebruik 3,25 mm-Ne en maroen en stel 60 ste op. Brei 20 rye rif. Vig ry: rif 2, (gr2tgso, rif 17) 2 keer, gr2tgso, rif 15 - 54 ste. Slaan oor na 3,75 mm-Ne en rif, brei 4 rye. Slaan oor na grondpatroon vir ~

:'i sokkies, maar brei volgens dia- ~

gram 1 oor die hele sokkie. ai Beg die 1e ry op die diagram ~ by die hak-ry, die 3e sool-ry en Yl § die 3e wreef-ry. Herh en pas -

RoO! ROSE 6 MAART 1996 69

Page 3: ry: ry - Rooi Rose · 2020-01-09 · Vorm hak, 1e ry: r14, met RK voor, dan r 14 ste op reserwenaald - brei dus die laaste 14 ste van die ry voor die eerste 14. Brei 13(15; 17) rye

die aantal ste en rye van die diagram aan 5005 dit vir die patroon vereis word.

Sybokhaarboordjie HANDSKOENE

BENODIGDHEDE 2 bolle liggroen (kleur nr. 10) en resbietjies Magic Blue (27), vlootblou (28), sybokhaar in kleur na keuse en maroen (wynrooi, 25) .

AANWYSINGS Gebruik sybokhaar en 3,75 mm-Ne en stel 60 ste op. Brei 12 rye regs. Slaan oor na Iiggroen en brei 5 rye ks. Vig ry: Deurgaans aw, en ver­min 19 ste, eweredig gespa­sieer, oor die ry - 41 ste. Slaan oor na grondpatroon, maar brei slegs vir handrug volgens

diagram 1, dus op die laaste 20(20;24) ste vir linkerhand en die eerste 20(20;24) ste vir regterhand. Beg 1 e ry van diagram by 1 e ry van duiminsetsel.

SOKKIES

BENODIGDHEDE 2 bolle Iiggroen (kleur nr. 10), resbietjies Magic Blue (27), wynrooi (25), vlootblou (28) en sybokhaar in kleur na keuse.

AANWYSINGS Gebruik sybokhaar en 3,75 mm-Ne en stel 41 ste op. Brei 18 rye r. Vig (VK) ry: Slaan oor na lig­groen, brei aw, maar vermeer 12 ste, eweredig gespasieer, in die ry - 54 ste. Brei 6 rye rif. Brei voort in grondpat vir sokkies, maar brei

DIAGRAM 1

,

v v I

V

V

V V

9 8

7 6

5 4

3 2

1817 16 15 14 13 12 1110 9 8 7 6 5 4 3 2 1

DIAGRAM 2

I I I I I I I I I I I I I I I I I I I I

I I I I I I I I I I I I I I I I I I I I I I

I !

0 I o 0 0 o 0 0

o 0 o 0 o 0 o 0 o 0 o 0 0 o 0 0 o 0 0 o 0 0 o 0 0

I I I I I I I I x I I I I I I I I x I I I x x x I I x x x I x x x I I x x x I x x x I I I I I I I I I x I I I I I I I I x I I I o 0 1 0 o 0 0 0 o 0 i 0 1 0 0 0 1 0 0

o 0 o 0 1 0 0 I o 0 o 0

0 o 0 0 o 0 0

I

I I I I I I I I I I I I I I : I J ! J J I I I I I ' J I J I

I I , J I I i J I J I J I J J I J J

U I J J II J I I' I I I J

I I

I I I

I J

HANDSKOENE 0= maroen v = Magic Blue

SOKKIES o = Magic Blue v = maroen

I I

I I I

I J

I I

I I

I I

12 ~ ~ 12

5

4 3

2 2

~ 1

1 0 1

o 01

1 0 o 01

o 9

8

7 6

5 4

3 2 1

o

I I I 1 x x x I I I 1 o 0 01

o 01

09 8 7 6 5

14

3

J I 2

I' J ;1

26252423222120191817161514131211 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1

70 Rool ROSE 6 MAART 1996

o = vlootblou I = Magic Blue X = maroen o = liggroen

volgens diagram 1 oor die wreefgedeelte. Beg 1 e dia­gram-ry by 3e wreef-ry.

Kantpatroon­boordjie HANDSKOENE

BENODIGDHEDE 2 bolle Magic Blue (kleur nr. 27).

AANWYSINGS Gebruik 3,75 mm-Ne en stel 37 ste op. Brei 3 rye regs. Slaan oor na pat. **1e (RK) ry: awl, *r2tesadl, gv, rl-o, gv, r2tes, awl; herh van * tot einde. 2e ry: rl, *aw5, rl; herh van * tot einde. 3e ry: awl, * r5, awl; herh van * tot einde. 4e ry: 5005 2e ry. 5e ry: rl, *gv, r2tes, awl, r2tesadl, gv, rl-o*; herh van * tot *, maar brei laaste st rl, nie rl-o nie. 6e ry: aw3, *rl, aw5*; herh van * tot ~, maar eindig met rl, aw3. 7e ry: r3, *awl, r5*; herh van * tot *, maar eindig met awl, r3. 8e ry: 5005 6e ry. Brei die 8 rye nog 1 keer, dan weer 1 e tot 4e ry. ** Vig (RK) ry: Deurgaans aw, maar vermeer 4 ste, eweredig gespasieer, oor die ry - 41 ste. Slaan oar na 3,25 mm-Ne en brei 20 rye rif. Keer terug na 3,75 mm-Ne en brei volgens grond-pat.

SOKKIES

BENODIGDHEDE 3 bolle Magic Blue (kleur nr. 27).

AANWYSINGS Gebruik Magic Blue en 3,75 mm-Ne en stel 49 ste op. Brei 3 rye r. Slaan oar na pat. Brei van ** tot ** 5005 vir handskoen. Vig (VK) ry: Deurgaans aw, maar vermeer 5 ste, eweredig gespasieer, oor die ry - 54 ste. Brei 8 rye rif. Slaan oor na grondpat vir sokkies, maar brei wreef­gedeelte in rif in pia as van ks.O

Wenk MAASWERK Maaswerk kan vir verskeie doeleindes aangewend word . Dit is baie geskik om 'n netjiese skouerafwerking te verkry. Gaan 56 te werk: Wanneer die skouer gebrei word, moenie die steke afheg nie; laat dit ongebrei 5005 wat dit afgeheg sou word, en gaan voort. Wanneer voor- en agterpant voltooi is, word die steke dan met naald en breidraad afgewerk. Neem tel kens een steek van elke breinaald, 5005 op skets 1 en skets 2 gewys word.

Jy kan die steke ook afbrei. Plaas dan die breinaalde met steke van voor- en agterpant­skouer albei in linkerhand, punte na regs, en brei telkens 1 st van elke naald tesame af. Plaas tel kens die voorlaaste gebreide steek oor die wat laaste gebrei is, 5005

wanneer gewoonweg afgeheg word. Skets 3 wys hoe 'n mens 'n gat in breiwerk kan toemaas om dit onsigbaar te herstel.D

Skets 3