Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5....

7
1 JV-WAARDES Hierdie maand fokus ons op DEERNIS. Maak dit ten minste een keer ‘n week jou verantwoordelikheid om met iemand te gesels oor hoe hy/sy voel. Baie keer sien ons iemand na aan ons, of selfs net in ons klas, of in ons familie of vriendekring, voel nie lekker nie. Maak bemoeienis met so ‘n persoon deur net te luister en dalk kan jy ‘ n daadwerklike verskil maak in daardie een se lewe. TOP TIEN AKADEMIE Hier is ons Top Tien Akademie leerders vir kwartaal 3: Graad 8: 1. Joubert, Ajanke 95.56 2. Van der Merwe, Pierre 94.56 3. Buys, Jomi 92.33 4. De Vos, Katelynne 91.89 5. Slankemenac, Aleksander 91.56 6. De Swardt, Marco 90.56 7. Van Wijk, Mariana 90.33 Vorster, Corine 90.33 8. Bezuidenhout, Anastasia 90.22 9. Smalberger, Arno 90.00 10. De Bastos, Tameryn 89.89 Graad 9: 1. Vieira, Alyssa 94.56 2. Du Plessis, Kiara 90.00 3. Nagel, Naletta 89.89 4. Venter, Lucia 88.67 5. Chamberlain, John-Ernest 88.44 6. Steyn, Johan 88.11 7. Spies, Reghardt 87.78 8. Wolmarans, Martinus 87.67 9. Meyer, Anri 87.56 10. Marais, Hendré 87.33 Graad 10: 1. Bezuidenhout, Zander 92.88 2. Rörich,Rikus 87.13 3. Johnson, Angelique 85.00 4. Slabber, Coenraad 84.38 5. Van Niekerk, Darius 81.75 6. De Jong, Erik 81.29 7. Theron, Adriaan 80.88 8. Meissenheimer, Phillipus 80.14 9. Wolmarans, Marietha 79.57 10. Conradie, Joshua 77.13 Graad 11 1. Venter, Elizabeth 91.88 2. Vorster, Jean-Enrique 91.25 3. Van Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van Vollenstee, Allen 83.86 9. Wiese, Etienne 82.75 10. Smit, Lané 82.29 JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 35/2019

Transcript of Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5....

Page 1: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

1

JV-WAARDES

Hierdie maand fokus ons op DEERNIS.

Maak dit ten minste een keer ‘n week jou verantwoordelikheid om met iemand te

gesels oor hoe hy/sy voel. Baie keer sien ons iemand na aan ons, of selfs net in

ons klas, of in ons familie of vriendekring, voel nie lekker nie. Maak bemoeienis met

so ‘n persoon deur net te luister en dalk kan jy ‘n daadwerklike verskil maak in

daardie een se lewe.

TOP TIEN AKADEMIE

Hier is ons Top Tien Akademie leerders vir kwartaal 3:

Graad 8:

1. Joubert, Ajanke 95.56

2. Van der Merwe, Pierre 94.56

3. Buys, Jomi 92.33

4. De Vos, Katelynne 91.89

5. Slankemenac, Aleksander 91.56

6. De Swardt, Marco 90.56

7. Van Wijk, Mariana 90.33

Vorster, Corine 90.33

8. Bezuidenhout, Anastasia 90.22

9. Smalberger, Arno 90.00

10. De Bastos, Tameryn 89.89

Graad 9:

1. Vieira, Alyssa 94.56

2. Du Plessis, Kiara 90.00

3. Nagel, Naletta 89.89

4. Venter, Lucia 88.67

5. Chamberlain, John-Ernest 88.44

6. Steyn, Johan 88.11

7. Spies, Reghardt 87.78

8. Wolmarans, Martinus 87.67

9. Meyer, Anri 87.56

10. Marais, Hendré 87.33

Graad 10:

1. Bezuidenhout, Zander 92.88

2. Rörich,Rikus 87.13

3. Johnson, Angelique 85.00

4. Slabber, Coenraad 84.38

5. Van Niekerk, Darius 81.75

6. De Jong, Erik 81.29

7. Theron, Adriaan 80.88

8. Meissenheimer, Phillipus 80.14

9. Wolmarans, Marietha 79.57

10. Conradie, Joshua 77.13

Graad 11

1. Venter, Elizabeth 91.88

2. Vorster, Jean-Enrique 91.25

3. Van Wyk, Jacobus 90.43

4. Van der Merwe,Zandré 89.86

5. Groenewald, Hendrik 88.63

6. Botha, Garret 87.43

7. van Heerden, Morné 86.00

8. van Vollenstee, Allen 83.86

9. Wiese, Etienne 82.75

10. Smit, Lané 82.29

M

e

g

i

t

,

JV-NUUS

Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2

Rietfontein

Webblad: www.htsjv.co.za

No 35/2019

/2017

Page 2: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

2

Graad 12

1. Bezuidenhout, Xander 89.71

2. Verryne, Christo 86.71

3. Breedt, Francois 83.57

4. Megit, Dewald 81.71

5. Meyer, Pieter 76.00

6. Luus, Sascha 75.00

7. Van Rooyen, Jean-Pierre 72.43

8. Vosloo, Eugen 72.14

9. Thorburn, Joss-Thomas 71.86

10. Van Tonder, Carlie 71.71

MOSIES

Me. Lize-Marie Schwartz verjaar Vrydag, 1 November. Baie geluk!

BLOKTYD

Ouers moet asseblief daarop let dat gr 8 en 9-leerders NIE bloktyd het NIE, hulle is

verplig om elke dag – ook die dae waarop hulle nie skryf nie – tot 12:00 by die skool

te wees. GEEN leerder sal toegelaat word om voor 12:00 te loop nie. Hierdie is ‘n

Departementele reël en nie bloot ‘n skoolreël nie.

OUERVERGADERING

Die jaarlikse ouervergadering waar die begroting vir 2020 bespreek sal word, vind plaas

op 5 November om 19:00 in die skoolsaal. Die begroting is beskikbaar vir insae by die

finansiële kantoor.

HULPFONDS

Die hulpfonds benodig die volgende items vir die kospakkies wat ons vir ons 10

hulpbehoewende gesinne pak vir die vakansie: Suiker, ontbytpap, mieliemeel en

pasta (nie 2-minute noodles). Ons sal dit graag teen 15 November wil hê. Baie

dankie dat ons mag vra.

SKOOLFONDS

Baie dankie aan ons ouers wie se skoolgeld gereeld betaal en op datum is.

Daar is egter 157 ouers wie se skoolgeld agterstallig is. Dit is vir ons ‘n groot

probleem aangesien die skool geweldig baie uitgawes het en ons nie al ons

verantwoordelikhede kan nakom indien ons nie die nodige fondse het nie. Ons

sal dit baie hoog op prysstel indien u so gou moontlik die agterstallige skoolgeld

op datum kan bring. Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband.

Page 3: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

3

GRAPJAS

Koos: “Ek lees dat volgens wet moet mens jou hoofligte aanskakel wanneer

dit in Swede reën”.

Sarel: “Nou hoe de ongeluk moet ons nou weet wanneer dit in Swede reën?”

AANMELDINGSVERSLAE

Leerders het Dinsdag, 29 Oktober, hul aanmeldingsverslae ontvang.

Maak asseblief seker dat u dit by u kind kry.

KOBRADAG - 6 BUSSE VOL GENUINE JV'S GENIET BELA BELA WARMBAD

Op 24 Oktober was dit vroeg opstaan vir die Genuine JV's, want voor 8:00 wou ons in die

warm water wees, Bela Bela se warm water! 'n Gedugte span van 342 leerders en

onderwysers het na die jaar van hard werk, die uitdrukking "work hard, play harder", gaan

bemeester.

Vir hierdie 6 busse vol leerders en onnies, was dit 'n dag propvol pret - van glyritte, tot die

Warmbad-see, tot luilekkerlê in die jacuzzi...welverdiende ontspanning voor ons hard moet

leer vir die eksamen!!!

WERKSGELEENTHEID

Dameskassierepos beskikbaar by Blits Elektries. Vereistes: netjies, georganiseerd,

vriendelik, rekenaargeletterd.

Salaris na gelang van ondervinding. Vir skoolverlater met geen ondervinding, intreesalaris

R3700.00 per maand.

Stuur CV na [email protected]

Page 4: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

4

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Gee sonder om terug te verwag. Die lekkerste gee is wanneer jy dit doen sonder verwagtings of bekommernis oor die resultaat. – John Perry

SAAMRYGELEENTHEID GESOEK

• Enige iemand wat kan help met ‘n saamrygeleentheid na Steadlaan (BP

Garage), kontak Pauline Coetzee 074 186 3863.

• Enige iemand wat kan help met ‘n saamrygeleentheid vanaf

Mayville/Eloffsdal omgewing, kontak asseblief vir Reon van Sittert by 081

401 7715.

• Enige iemand wat kan help met ‘n saamrygeleentheid vanaf Braam

Pretorius-straat, kontak Elmarie Ludik by [email protected].

FONDSINSAMELINGS

Total

Ondersteun asseblief vir Total wanneer u brandstof ingooi. By Total Hertzog-straat

gooi u die strokie in die houer gemerk HTS John Vorster. Die skool kry ‘n gedeelte

terug.

My School

Gebruik u MySchool-kaart wanneer u aankope doen, die skool kry ‘n persentasie

en u kry ook afslag op u aankope. Vir meer inligting gaan na www.myschool.co.za

of skakel hulle op 0860 100 445. U kan ook ‘n aansoekvorm by die algemene

kantoor kom afhaal.

Makro

Daar is twee opsies:

• Indien u nie ‘n Makrokaart het nie, kan u aansoek doen om ‘n kaart te bekom.

U kaart word dan aan HTS John Vorster se rekening gekoppel en die skool

ontvang ‘n persentasie van die wins van die aankope in die vorm van ‘n rabat.

• Indien u wel ‘n Makrokaart besit, kan u ook die vorm voltooi en versoek dat die kaart

aan HTS John Vorster gekoppel word, sodat die skool vir alle aankope wat u by

Makro maak, die rabat ontvang.

Blits Elektries

Wanneer u enige aankope by Blits doen, noem die skool se naam sodat hulle

dit kan aanteken, die skool ontvang krediet.

Page 5: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

5

ADVERTENSIES

Page 6: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

6

Page 7: Rietfontein - SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIEVan Wyk, Jacobus 90.43 4. Van der Merwe,Zandré 89.86 5. Groenewald, Hendrik 88.63 6. Botha, Garret 87.43 7. van Heerden, Morné 86.00 8. van

7

STRESONTLAAIER