OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

7
1 OMSENDBRIEF 23 – AUGUSTUS 2021 Geagte ouers, PERSONEEL Baie geluk aan Me. T. Van der Merwe wat op 2 September verjaar en Mnr. S. Phalane wat op 4 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2021: 30 Augustus Tennis Krieket: O/12B Weg 31 Augustus TOETS: GESKIEDENIS Krieket: O/12A Tuis en O/13A Weg 1 September Krieket: O/9B Tuis en O/9A Weg 2 September Sagtebal tuis teen Laerskool Tuine (O/10-O/13 Dogters) Krieket: O/11A en O/10A Weg 3 September CASUAL DAY (Disney Courage and kindness) 4 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00 6 September Tennis 7 September TOETS: NWT EN NW 11 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00 13 September Geen Koor oefening Tennis 14 September TOETS: GEOGRAFIE Hokkie - O/7 - O/9 mini-hokkie wedstryde teen Mayville tuis 16 September Sagtegbal weg teen Laerskool Saamspan (O/10-O/13 Dogters) 17 September Koor - ATKV applous kompetisie 10:00 20 September Tennis 21 September TOETS: WISKUNDE Sagtebal tuis teen Laerskool Hennopsrivier (O/10-O/13 Dogters) 23 September Finale Leier Evaluasie MARKDAG GRAAD 7 SKOOL VERDAAG OM 11:00 24 September ERFENISDAG SKOOL GESLUIT 27 September Aankondiging van Leierkorps Gr R 3 Rapporte uit 28 September Gr R 3 Oueraand: 17:00 1 Oktober Hoofleiers word aangekondig 11:00 SKOOL SLUIT HOKKIE Die uitslae van die Hokkie gespeel verlede week is as volg: O/10 Wen 4 0 Doel aangeteken / Goals scored Omphile Malikane 2 Liela v.d Westhuizen 1 Malisha Scholtz 1 Speler van die wedstryd /Player of the match. Omphile Malikane

Transcript of OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

Page 1: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

1

OMSENDBRIEF 23 – AUGUSTUS 2021

Geagte ouers, PERSONEEL Baie geluk aan Me. T. Van der Merwe wat op 2 September verjaar en Mnr. S. Phalane wat op 4 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2021:

30 Augustus Tennis Krieket: O/12B Weg

31 Augustus TOETS: GESKIEDENIS Krieket: O/12A Tuis en O/13A Weg

1 September Krieket: O/9B Tuis en O/9A Weg

2 September Sagtebal tuis teen Laerskool Tuine (O/10-O/13 Dogters) Krieket: O/11A en O/10A Weg

3 September CASUAL DAY (Disney Courage and kindness)

4 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00

6 September Tennis

7 September TOETS: NWT EN NW

11 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00

13 September Geen Koor oefening Tennis

14 September TOETS: GEOGRAFIE Hokkie - O/7 - O/9 mini-hokkie wedstryde teen Mayville tuis

16 September Sagtegbal weg teen Laerskool Saamspan (O/10-O/13 Dogters)

17 September Koor - ATKV applous kompetisie 10:00

20 September Tennis

21 September TOETS: WISKUNDE Sagtebal tuis teen Laerskool Hennopsrivier (O/10-O/13 Dogters)

23 September Finale Leier Evaluasie MARKDAG – GRAAD 7 SKOOL VERDAAG OM 11:00

24 September ERFENISDAG – SKOOL GESLUIT

27 September Aankondiging van Leierkorps Gr R – 3 Rapporte uit

28 September Gr R – 3 Oueraand: 17:00

1 Oktober Hoofleiers word aangekondig 11:00 SKOOL SLUIT

HOKKIE Die uitslae van die Hokkie gespeel verlede week is as volg: O/10 Wen 4 – 0 Doel aangeteken / Goals scored Omphile Malikane 2 Liela v.d Westhuizen 1 Malisha Scholtz 1 Speler van die wedstryd /Player of the match. Omphile Malikane

Page 2: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

2

O/11 Wen 2 – 0 Doel aangeteken / Goal scored Angelique Field Kagido Letsoalo Speler van die wedstryd /Player of the match. Gontla Seopa Angelique Field O/12 Wen 1 – 0 Doel aangeteken / Goal scored Olwethu Mayekiso Speler van die wedstryd /Player of the match. René Jacobs Kimberlite Manyane O/13 Wen 5 – 1 Doel aangeteken / Goal scored Tayle Purcell 4 Micaylee Richter 1 Speler van die wedstryd /Player of the match. Tayle Purcell Baie geluk aan al die spanne met die puik prestasie, ons is trots op julle! KRIEKET Die uitslae van die wedstryde gespeel teen Voorpos is as volg:

Span Wen / Verloor Kolwer Bouler Veldwerker

10A Wen Zander Pieterse Heino van Niekerk Heino van Niekerk

11A Verloor

CJ Robbertze Cayden Lamprecht CJ Robertse

12A Wen

Frank van der Westhuizen

Frank van der Westhuizen Jayden Schoeman / Jayden Kruger

13A Wen

Monre Koekemoer \ Rohan Louw

Giardt Conradie Wian van Heerden

Baie geluk ons is trots op julle! JUKSKEI Die uitslae vir die afgelope twee Saterdae is as volg: 21 Augustus: Span 1 7.5 - 7.5, 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 8 - 7 Totaal. 51.5 (5de) Span 2 7.5 - 7.5, 7 - 8, 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8 Totaal. 51.5 (5de) Span 3 8 - 7, 7.5 - 7.5, 8 - 7, 7 - 8 , 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8 Totaal 51.5(5de) Span 4 7 - 8, 8 - 7, 7.5 - 7.5, 8 - 7, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 7 – 8 Totaal 50 (6de) Span 5 8 - 7, 8 - 7, 7.5 - 7.5, 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8 Totaal 52.5 (4de) Span 6 7 - 8, 4.5 - 10.5, 7 - 8, 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8 Totaal 48.5 (7de) Span 7 7 - 8, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8 Totaal 51 (5de) 28 Augustus: Span 1 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7 10.5 - 4.5, 8 *- 7 10 - 5 Totaal 51.5 (1ste) Span 2 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 5.5 -9.5, 7 - 8 Totaal 39 (8ste) Span 3 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 8 - 7 Totaal 41.5 (7de) Span 4 8 -7, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7 Totaal 46 (4de) Span 5 8 - 7, 8 - 7, 5.5 - 9.5, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 5 - 10 Totaal 38 (8ste) Span 6 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7 Totaal 46 (4de) Span 7 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7, Totaal 46 (4de) LANDLOOP Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige uitslae:

● Lianie Potgieter 4de plek ● Karla Visser 7de plek ● Aidan Ascani 22ste plek ● Isak Vos 18de plek

Page 3: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

3

● Eugene Sneiders 10de plek ● Liné van Zyl 38ste plek ● Kaitlin Moreland 27ste plek ● Dario van Deventer 26ste plek ● Leila de Klerk 5 de plek ● Jessica Potgieter 13de plek ● Christiaan Brits 1ste plek ● Heino Schuster 17de plek ● Kaylen Niemann 1ste plek ● Natalie Moreland 10de plek ● Simoné de Koker 8ste plek ● Boipelo Mazwi 15de plek ● Rohan Horn 34ste plek ● Toni Ferreira 30ste plek

JUKSKEI Die Oefentye vir Jukskei is as volg: * Gr 1-3: Maandae & Woensdae 14:15 tot 15:30 * Gr 4-7: Maandae & Woensdae 15:30 - 16:45 KOOR Neem asseblief kennis dat Koor oefening elke Maandag vanaf 17:30 – 19:00 sal wees. WOLLIES OMGEE PROJEK As Malanners wil ons meer betrokke raak by Wollies om ‘n positiewe verskil in ons gemeenskap te maak. Alle Gr R tot Gr 7 klasse gaan deelneem aan die projek vanaf 23 Augustus tot 10 September. Elke voogklas gaan ‘n spaarblikkie ontvang wat hul as ‘n klas moet volmaak met kleingeld van die huis.

Die klasse wat 5 x blikkies teen die 10de September kan volmaak, kan as ‘n klas ‘n dag kies waar hulle almal gewone klere mag aantrek! In September, sal die Gr 7 leiers ‘n uitstappie neem na Wollies waar hulle die Wollies hondjies vir ‘n ‘walkie’ sal neem. Die geld van die spaarblikkies sal dan oorhandig word aan Wollies. Ons wil al die klasse motiveer om deel te neem sodat ons sommer baie geld kan insamel met die spaarblikkies!

2

0 0 0

2 2

5

1

5 5

6

5

0

2 2

0 00

1

2

3

4

5

6

7

Gr 1A2

Gr 1A3

Gr 1A4

Gr 1A5

Gr 1A6

Gr 1A1

Gr 2B1

Gr 2B5

Gr 2C1

Gr 2C2

Gr 2A8

Gr 3B2

Gr 3B5

Gr 3B4

Gr 3C3

Gr 3C4

Gr 3F8

Wollies Blikkies Gevul!

Page 4: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

4

Baie geluk aan die volgende klasse wat reeds in die eerste week 5 x blikkies met kleingeld gevul het. Hulle kan as ‘n klas een dag kies waar hulle almal gewone klere mag aantrek!

● Gr 2 / B1 ● Gr 2 / C1 ● Gr 2 / C2 ● Gr 3 / B2 ● Gr 4 / E1 ● Gr 4 / E2 ● Gr 4 / E5 ● Gr 5 / D7 ● Gr 5 / E3 ● Gr 6 / F3 ● Gr 6 / D8 ● Gr 7 / D3 ● Gr 7/ F2

LOSLITDAG 3 SEPTEMBER 2021

● Die leerders kan op 3 September vir Loslitdag gewone klere aantrek en R10 skenk vir Alma skool, of ‘n Loslitdag plakker koop teen R20. Ons sal die gelde na afloop van Loslitdag aan Alma skool skenk. Geen leerder is verplig om die R10 te betaal nie. ● Die leerders mag ook soos die tema van Loslitdag aantrek naamlik “Disney courage and kindness”. ● Die leerders kan ook vir die volgende kompetisies inskryf: o Gr 1-3: Inkleurkompetisie – R10 o Gr 4-7: Gedig-skryf kompetisie – R10 ● Alle betalings moet asb deur d6 betaal word. ● Leerders kan hul inkleurprentjie kom haal en hul gediggie inhandig by juffrou Carmen se klas in C5, die leessentrum. ● Inskrywings sluit 3 September 2021 ● Die leerders kan individuele foto’s en foto’s saam met hul vriende en vriendinne neem. U moet toestemming daarvoor verleen. Ons sal die

toestemmingsvorm vir elke kind stuur met die pryse van die pakette. 2021 TOELATINGSPROSES Neem kennis van die nuwe prosedures rakende die Aanlyntoelatings vir 2022: Die Aanlyn Aansoektydperk vir die 2022 Akademiese jaar word soos volg in twee fases verdeel:

● 13 September – 20 Oktober – GRAAD 1 VIR 2022 o Fase 2: Aanlynregistrasies open vir alle voornemende Graad 1 leerders sowel as graad 7 leerders

in privaatskole. Registrasie begin op 13 September 2021 en duur tot 20 Oktober 2021. Plasing vir fase 2 begin op 15 November 2021 en eindig op 15 Desember 2021.

5

0

7

0

5

0

5

2

0

9

8

2

9

4

3

5

4 4

5

0

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

Gr 4E2

Gr 4E4

Gr 4E5

Gr 4F7

Gr 4E1

Gr 5D4

Gr 5E3

Gr 5F5

Gr 5F6

Gr 5D7

Gr 6D8

Gr 6F1

Gr 6F3

Gr 6F9

Gr 7D1

Gr 7D3

Gr 7D5

Gr 7D6

Gr 7F2

Wollies Blikkies Gevul!

Page 5: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

5

BEHOEFTIGE LEERDERS VERJAARSDAE Ons het reeds 44 behoeftige leerders se hartjies bly gemaak deur aan hulle 'n verjaardaggeskenk en 40 cupcakes te gee wanneer hulle verjaar het. Daar is nog 12 kinders wat die jaar verjaar. Indien u 'n kinderhartjie op sy/haar verjaarsdag wil bly maak, vra ons dat u 'n epos sal stuur aan [email protected]. Sy sal dan vir u 'n kind se wenslysie gee en ook die datum van verjaarsdag. Dankie ook aan Danie Malan se ouers vir julle omgeeharte.

DANIE MALAN SKOOLKLERE Neem kennis dat ons nou Danie Malan skoolklere by die skool verkoop. U kan vir Efstra Anagnostou skakel of WhatsApp vir ‘n afspraak by 0747357100. Ons het kaartfasiliteite ook beskikbaar.

PRODUK VERKOOPPRYS PRODUK VERKOOPPRYS

Seuns Groen hemp R220.00 – R235.00 Oxford “Jacket” R425.00 – R435.00

Vrydagdraghempie R205.00 Sweetpak (Broek + baadjie) R500.00 – R515.00

Vrydag- en sportkortbroek R145.00 Wit sportkouse R65.00

Dogters groen hemp R220.00 – R245.00 Winterskouse R50.00 – R55.00

Rompie R275.00 – R290.00 Pullover R230 – R240

Kulot / “Skort” (Broekrompie) R270.00 – R285.00 Trui R235 - R255

ONBEKENDE DEPOSITO’S - Die volgende elektroniese betalings ontvang, se verwysingsnommer is foutief en kan nie na die korrekte

skoolrekening geallokeer word nie. Datum Verwysing gebruik Bedrag

2021-06-01 CAPITEC VIRTUAL PLAN GR3 R40.00

2021-06-05 KAARTLOSE DEPOSITO SUNNYPARK (... R1 500.00

2021-08-26 CAPITEC LOSLIT PIEKNIEK DAG R35.00

- Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. - Neem asseblief kennis: U moet u familiekode as verwysing gebruik. - Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA

vir naskool byvoeg. - Indien u vir iets anders behalwe skoolgeld moet betaal moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing

soos Behoeftige fonds byvoeg. LIEWE AARDE PROJEK BESTE GRAAD BESTE KLAS

Page 6: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

6

TOP TWINTIG

Vriendelike groete. Groete Hettie Smith Skoolhoof

Page 7: OMSENDBRIEF 23 AUGUSTUS 2021

7