Oktober 2020 59...GWK Veilings en André Kock & Son Livestock Auconeer/Estate Agent het die veiling...

16
Bladsy 10 Bosveld Skouveiling Die einde van ‘n baie moeilike jaar is om die draai, maar dit beteken nie die einde van ons doelwitte nie. Dit is bloot 'n herinnering aan waar ons begin, en hoe ver ons gekom het. Kom ons tel momentum van die vloer af op en hou aan glo en hoop. INHOUD: Oktober 2020 Beste SABTV Lede Bladsy 2 4 Africa Boerbok Veiling Bladsy 3 Innibos Boerbokgroep Produksie Veiling Martin Compion Produksie Veiling Bladsy 4 Bosveld Boerbokklub Streekskampioenskappe BOERBOK VENSTER NO 59 Bladsy 12 Lukas Burger Produksie Veiling Bladsy 13 Wiese Besigheidstrust Produksie Veiling Doornpoort Genetics Produksie Veiling Bladsy 11 Karsten Boerdery Produksie Veiling Bladsy 16 Hoëveld en Sentraal Binneland Veiling Bladsy 15 Innibos Boerbok groep Produksie Veiling Ooskaap Klub Veiling

Transcript of Oktober 2020 59...GWK Veilings en André Kock & Son Livestock Auconeer/Estate Agent het die veiling...

  • Bladsy 10 Bosveld Skouveiling

    Die einde van ‘n baie moeilike jaar is om die draai, maar dit beteken nie die einde van ons doelwitte nie. Dit is bloot 'n herinnering aan waar ons begin, en hoe ver ons gekom het. Kom ons tel momentum van die vloer af op en hou aan glo en hoop.

    INHOUD:

    Oktober 2020

    Beste SABTV Lede

    Bladsy 2 4 Africa Boerbok Veiling Bladsy 3 Innibos Boerbokgroep Produksie Veiling Martin Compion Produksie Veiling Bladsy 4 Bosveld Boerbokklub Streekskampioenskappe

    BOERBOK VENSTER NO 59

    Bladsy 12 Lukas Burger Produksie Veiling Bladsy 13 Wiese Besigheidstrust Produksie Veiling

    Doornpoort Genetics Produksie Veiling Bladsy 11 Karsten Boerdery Produksie Veiling

    Bladsy 16 Hoëveld en Sentraal Binneland Veiling Bladsy 15 Innibos Boerbok groep Produksie Veiling Ooskaap Klub Veiling

  • Veiling & Skou uitslae Aangebied deur André Kock en Seun

    Afslaer: Corné du Plessis

    4 Africa Boer Goat Sale 18 Julie/July 2020

    Average on Stud ewes/ Gem oor stoet ooie - R21,130.00

    Average on Flock ewe with lamb/ Gem oor kudde ooie met lam - R14,555.56.

    Most expensive Flock Ewe/ Duurste kudde ooi - R39,000.00

    Most expensive Flock Ewe with lamb/ Duurste kudde ooi met lam - R21,000.00

    Most expensive Flock Ram/ Duurste kudde ram - R35 000

    Average on Flock ewes/ Gem oor kudde ooie - R14,250.00

    Die duurste ooi op die veiling was Lot 54, wat verkoop is vir R71 000. Die verkoper was Mnr Hein Booysen en die trotse nuwe eienaar is Mnr Pieter Smith van Alldays.

    Average on Stud rams/ Gem oor stoet ramme- R57,687.00

    Die duurste ram op die veiling was Lot 4 (Obrie) wat verkoop is vir R180 000! Die verkoper was Mnr Jacques Pretorius en die

    trotse nuwe eienaar is Mnr Koenie Kotzé van Prieska.

    Most expensive Stud Ram/ Duurste Stoet ram - R180 000

    Most expensive Stud ewe/ Duurste stoet ooi - R51,000

    Average on Flock rams/Gem oor kudde ramme - R17,625.00

    Die 2de duurste Ram op die veiling was Lot 3, wat verkoop is vir R100 000. Die verkoper was Mnr CR Botha en die trotse nuwe eienaar is Mnr Shaun Keeny van Tosca.Die 2de duurste ooi op die veiling was Lot 55, wat verkoop is vir R60 000. Die verkoper was Mnr Hein Booysen en die trotse nuwe eienaar is Milamiek Boerdery van Thabazimbi.

    Average on Stud ewe with lamb/Gem oor stoet ooi met lam - R31,388.00Most expensive Stud ewe with lamb/ Duurste stoet ooi met lam - R71,000.00

    2

  • Boerbok Kudde ooie 27 R12 000.00 R6 314.81Boerbok Stoet ooie 17 R80 000.00 R17 000

    Aangbied deur Vleissentraal Afslaer: Craig le Roux

    Boerbok Kudde ramme 14 R20 000.00 R10 076.92Boerbok Stoet ramme 6 R37 500.00 R20 928.57

    Innibos Boerbokgroep Produksieveiling1 Augustus 2020

    Boerbok dragtige Kudde ooie 26 R13 000.00 R7 519.23

    Beskrywing Hoeveelheid Hoogste Prys Gemiddeld

    Boerbok dragtige Stoet ooie 26 R45 000.00 R15 181.82

    Martin Compion Produksie Veiling - 6 Augustus 2020Upington

    Item Aangebied Verkoop Hoogste Gemid

    KUDDE BOKOOI 11 11 5,200.00R 3,872.73R STEEL GRAIN LOGISTICS

    STOET BOK OOI 9 8 7,000.00R 6,162.50R CONSTANTIA DORPERS

    Koper

    KUDDE BOKRAM 2 2 7,200.00R 6,800.00R MMWS BOERDERY(EDMS)BPK

    STOET BOKRAM 5 4 8,500.00R 7,200.00R BADENHORST AL

    Baie dankie aan alle kopers en almal wat gehelp of aandeel gehad het aan ons produksie veiling, tot aan die jongste koper vandag, P. J. Nagel, baie geluk!

    3

  • BOSVELD BOERBOKKLUB STREEKSKAMPIOENSKAPPE 2020BELA-BELA

    BEOORDELAARS: HEIN BOOYSEN, JACQUES PRETORIUS EN BRAAM MARITZRINGBEAMPTE: EDRICH KLEYNHANS

    BOERBOK KALAHARI REDJunior Kampioen Ram Junior Kampioen Ram Marhan Boerbokstoet Albie Horn

    Reserwe Junior Kampioen Ram Reserwe Junior Kampioen Ram Pieter Smith Anton & Rickus Bothma

    Senior Kampioen Ram Senior Kampioen Ram Johan Boshoff (Joker) Anton & Rickus Bothma

    Reserwe Senior Kampioen Ram Reserwe Senior Kampioen Ram Milamiek (Nikon) Anton & Rickus Bothma

    Junior Kampioen Ooi Junior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Antoinette Dry

    Reserwe Junior Kampioen Ooi Reserwe Junior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma

    Senior Kampioen Ooi Senior Kampioen Ooi Salmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma

    Reserwe Senior Kampioen Ooi Reserwe Senior Kampioen Ooi Pieter Smith Josef Kleynhans

    Groot Kampioen Ram Groot Kampioen Ram Marhan Boerbokstoet Albie Horn

    Reserwe Groot Kampioen Ram Reserwe Groot Kampioen Ram Pieter Smith Anton & Rickus Bothma

    Groot Kampioen Ooi Groot Kampioen OoiSalmon van Huyssteen Antoinette Dry

    Reserwe Groot Kampioen Ooi Reserwe Groot Kampioen OoiSalmon van Huyssteen Anton & Rickus Bothma

    TELER VAN KAMPIOENE Salmon van Huyssteen

    Meeste Punte 24 Boerbok Vertoners Meeste Punte Kalahari reds 1 Salmon van Huyssteen (107) 1 Anton & Rickus Bothma (160)2 Shongololo (107) 2 Dhidejak Josef Kleynhans (64)3 Pieter Smith (69) 3 Albie Horn (49)4 Schoonheid Boerbokstoet (32) 4 Van Heerden (41)5 Bosland en Milamiek (25) 5 Blyde Vallei (38)

    INTERRAS KAMPIOEN Antoinette Dry Kalahari Red Ooi

    4

  • 5

  • 6

  • Junior Kampioen ooiSalmon van Huyssteen

    Reserwe Junior Kampioen ooiSalmon van

    Huyssteen

    7

  • Senior Kampioen ooi Salmon van Huyssteen

    Reserwe Senior kampioen ooi

    Pieter Smith

    Junior Kampioen ram Marhon BoerbokStoet (CoenieMeyer)

    Reserwe Junior Kampioen RamPieter Smith

    Senior Kampioen Ram Johan Boshoff

    Reserwe SeniorKampioen ram

    Milamiek Boerbokstoet

    Groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen

    Reserwe groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen

    8

    Groot Kampioen ooiSalmon van Huyssteen

  • Groot kampioen ram Marhan Boerbokstoet

    (Coenie Meyer)

    Reserwe groot kampioen ram Pieter Smith

    Junior Kampioen ooiAntoinette Dry

    Reserwe Junior Kampioenooi: Anton & Rickus

    Bothma

    Senior Kampioenooi: Anton & Rickus Bothma

    Reserwe Senior Kampioen ooiDhidejak Kalahari red stoet

    Junior Kampioen ramAlbie Horn

    Reserwe Junior Kampioen ramAnton & Rickus Bothma

    9

  • Senior Kampioen ram Anton & RickusBothma

    Senior Kampioen ram Anton & Rickus

    Bothma

    Reserwe Groot Kampioen Ooi Anton en RickusBothma

    Groot Kampioen RamAlbie Horn

    Reserwe Groot Kampioen RamAnton & RickusBothma

    Groot Kampioen ooi en Interras kampioenDouw & Antoinette Dry

    10

    SKOU V E I L I N G Item Duurste Gemiddeld Boerbok dragtige ooi kudde 17 R30 000 R17 823

    Boerbok ooi met lam 2 R160 000 R95 900

    Boerbok kudde ooi 52 R40 000 R12 711

    Kalahari red ram stoet R75 000 R75 000

    Kalahari red ooi kudde R20 000 R19 000Kalahari red ram kudde R8 000 R8 000

    Kalahari red dragtige ooi kudde R18 000 R18 000

    Boerbok kudde ram 18 R160 000 R29 888

    Kalahari red drgtige ooi stoet R29 000 R24 250

    Boerbok stoet ram 17 R50 000 R25 058

    Boerbok dragtige ooi stoet 7 R32 000 R22 857.14Boerbok ooi met lam kudde 2 R18 000 R14 000

    Boerbok stoet ooi 11 R37 000 R23 000

    R E K O R D P R Y S E ! ! Baie geluk aan Verkopers en Kopers!

    Duurste ooi verkoop deur Pieter SmithKoper annoniem.

    Duurste ram verkoop deur Wentzel Lombard aan Clarence Rossouw

  • Karsten Boerdery Produksieveiling 20 Augustus 2020

    Aangebied deur KLK - Afslaer: Corne du Plessis

    Item Aangebied Verkoop Hoogste Gemiddeld KoperStoet Bokram 3 3 R16 000 R11 083.33 Henry Badenhorst Kudde Bokram 5 5 R10 000 R9 300.00 L May

    Kudde Bokooi 13 13 R8 000 R6 115.38 Al3 Hanekom StoetStoet Bokooi 12 12 R12 000 R7 716.67 Passano Boerdery

    Doornpoort Genetics Produksieveiling5 September 2020 - Bela-Bela

    Aangebied deur Vleissentraal - Aslaer: Stefan Greyling

    DESCR QTY MAX_AMT AVG_AMT

    BOERBOK DRAGTIGE OOI.KUDDE 38,00 17 500,00 10 223,68

    BOERBOK DRAGTIGE OOI.STOET 10,00 36 000,00 26 900,00

    BOERBOK OOI MET LAM 8,00 20 000,00 13 562,50 BOERBOK OOI.KUDDE 37,00 23 000,00 9 459,46 BOERBOK OOI.STOET 11,00 27 000,00 17 272,73 BOERBOK RAM.KUDDE 15,00 31 000,00 13 200,00 BOERBOK RAM.STOET 5,00 39 000,00 29 200,00

    124,00

    DESCR QTY MAX_AMT AVG_AMT

    BOERBOK DRAGTIGE OOI.KUDDE 38,00 17 500,00 10 223,68

    BOERBOK DRAGTIGE OOI.STOET 10,00 36 000,00 26 900,00

    BOERBOK OOI MET LAM 8,00 20 000,00 13 562,50 BOERBOK OOI.KUDDE 37,00 23 000,00 9 459,46 BOERBOK OOI.STOET 11,00 27 000,00 17 272,73 BOERBOK RAM.KUDDE 15,00 31 000,00 13 200,00 BOERBOK RAM.STOET 5,00 39 000,00 29 200,00

    124,00

    Duurste ram verkoop deur S.W. Malan vir R39 000 aan Masisi Fuels Pty LtdDuruste ooi verkoop deur Kleingeluk Boerdery vir R36 000 aan Y and A Ravat Investments Pty Ltd

    11

  • Die prys van R 375,000 is 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord vir 'n Boerbok-ram.

    Die Boerbok kudde-ram het 'n prys van R 75,000 behaal en die Boerbok stoet-ramme 'n gemiddeld van R 63,000.

    Die tweede duurste ram (Lot 2) van Hermien Burke, Campbell is verkoop teen R 320,000 aan Petrus Visagie van Voorbok Boerbok-stoet, Louis Trichardt.

    Al die lotte wat aangebied was tydens die veiling het 'n algehele gemiddeld van R 44,582 behaal.

    Baie geluk aan die Lukas Burger-span en dankie aan almal wat die veiling ondersteun het.

    LUKAS BURGER PRODUKSIE VEILING - 16 SEPTEMBER 2020, KIMBERLEY

    Van Rooy ramme is verkoop teen R 6,500 gemiddeld.

    Die duurste ooi (Lot 31) van Riekie de Witt, Griekwastad is verkoop teen R 65,000 aan Martin Compion, Upington.

    GWK Veilings en het die veiling gesamentlik aangebied, André Kock & Son Livestock Auc�oneer/Estate Agent

    Boerbok kudde-ooie behaal 'n gemiddeld van R 26,454 en die stoet-ooie R 32,276 gemiddeld stuk.

    Die duurste ram (Lot 4) van Riekie de Witt, Griekwastad is verkoop teen R 375,000 aan Boeram Venter van Venter Boerdery, Kirkwood.

    CDP Auc�oneers - Corne Du Plessishet die aanlyn-gedeelte van die veiling behartig en Deon Klopper was die afslaer.

    Die ramme, lot 3 en lot 20, van Abraham Burger, Griekwastad is albei verkoop teen R 200,000 stuk aan Boeram Venter van Venter Boerdery, Kirkwood en Langkloof Wilds Plaas, Cresta.

    12

  • 29ste KASTEEL VEILING 24 September 2020 - Aangebied deur BKB

    WIESE BESIGHEIDSTRUST

    Duurste ram gekoop deur Pieter Bosman vir R18 000.

    Koper - PW Botha

    Koper - VenterBoerdery

    22 kudde ramme

    27 stoet ooieGemid - R11 074

    6 stoet ramme

    Duurste ram verkoop deur PW Botha vir R75 000

    Duurste ooi verkoop deur André Barnardt vir R26 000

    47 kudde ooieGemid - R5 910

    Gemid - R12 363

    Gemid - R30 833

    OOSKAAP KLUB VEILING en Jaarvergadering - 25 SEPTEMBER 2020Somerset-Oos

    Aangebied deur BKB

    13

  • ‘n Junior en Senior kursus is aangebied deur die Ooskaap Boerbokklub. Johnny Henderson, Kobus Lötter, PW Botha en Ivan van Heerden was Kursus Leiers. 16 Kursus gangers vanaf Pretoria en Limpopo, 6 uit die Wes en Suid-Kaap en

    die ander van die Ooskaap het kursus bygewoon.

    14

  • Most Expensive Buck/ Duurste kudde ram - Lot 7: R70,000-00

    Average Price of Stud Does/ Gem oor stoet ooie: R24,828-57Most Expensive Flock Doe/ Duurste kudde ooi : R15,000-00

    2nd Expensive Doe/ 2de Duurste Ooi - Lot 36: R58,000-00

    Die uitstekende pryse wat behaal is, weerspieël duidelik die asemrowende bokke wat te koop was, met geen bokke ouer as 2,5 jaar nie! Hierdie filosofie is 'n ware bewys van hul verbintenis tot die Kalahari Reds-bedryf.

    **NUWE S.A. REKORD PRYS VIR ‘N OOI. Average Price of Flock Does/ Gem oor kudde ooie: R12,666-67

    Average Price Stud Bucks/ Gem oor stoet ramme: R27,818-18

    INNIBOS BOERBOK GROEP PRODUKSIE VEILING (Inlig�ng ontvang van Vleissentraal)

    Baie geluk ook aan al die kopers van die wêreldklas gene�ka, asook die afslaer Craig le Roux van Vleissentraal vir 'n fantas�es aanbieding van die Innibos Boerbok GROEP Kalahari Reds Veiling.

    Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Bushra Kalahari Reds

    Most Expensive Flock Buck/ Duurste kudde ram Lot 14: R65,000-09

    Baie geluk aan die Innibos Boerbok GROEP-span met 'n uiters suksesvolle 4de Kalahari Reds-produksieveiling in Polokwane op 26 September 2020.

    Most Expensive Doe/ Duurste Ooi- Lot 34: R82,000-00**Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Bushra Kalahari Reds

    Dankie aan al die telers, Anton & Rickus Bothma, Ruan Smit, Fielie Du Toit en Xander Deyzel wat hul beste bokke aangebied het.

    Average Price of Flock Bucks/ Gem oor kudde ramme: R19,416-67

    Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Jenny Kalahari Reds

    Verkoop deur/Sold by: Anton Bothma aan/to Van Heerden Kalahari reds

    15

    Die jaar is nog nie verby nie. Bly gefokus op jou doelwitte.

  • Hoëveld en Sentraal Binneland Boerbokklub Veiling 25 September 2020 - Fire and Wine Venue, Pretoria

    Aangebied deur CdP Veilingsdienste - Afslaer: Corné du Plessis

    Item Hoeveelheid Duurste Gemiddeld Verkoper KoperBoerbok ooi Kudde 32 R19 500 R5 383 Salmon van Huyssteen Al3 HanekomBoerbok ooi Kuddedragtig 11 R27 500 R10 841 Soetdoring BB Stoet Cattlerock PtyBoerbok ooi Kuddeen lam 16 R22 500 R10 594 Soetdoring BB Stoet Dricus FerreiraBoerbok ooi stoet 33 R23 000 R6 689 Salmon van Huyssteen Benchmark BoerbokstoetBoerbok ooi stoet dragtig 6 R19 000 R7 833 Collen Meatmasters Nico Brits Boerbok ooi Stoet en lam 6 R44 000 R25 500 Soetdoring BB Stoet PJ Alba Boerd.Boerbok Ram kudde 12 R6 000 R1 333 Gerrit Prinsloo Zac & Zoe FarmBoerbok Ram Stoet 8 R46 000 R10 125 Soetdoring BB Stoet Kleentech Inv.

    16