Oefening 1.5
3
OEFENING 5 Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk ? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!
-
Upload
bennie-stander -
Category
Education
-
view
120 -
download
0
Transcript of Oefening 1.5
OEFENING 5
Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk ? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!
Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie . Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!
Primêre bronne ’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of eerstehandse inligting. * Primêre bronne sluit in historiese en wetlike dokumente, ooggetuieverslae, resultate van eksperimente, statistiese data, gedeeltes van kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte.