Nuwe Dips - Clover Sitesstorage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-07-09 ·...

3
Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang nuus en gebeure. Welkom aan al die nuwe lede wat ons bygekry het na die Vaskap episodes op ETv. So kom en geniet die nuusbrief en kontak ons gerus as julle vir ons bietjie nuwe idees kan gee wat julle in die nuusbrief wil sien om te lees. Besoek gerus ons webblad op n gereelde basis om op hoogte te bly van alle veranderings en ge- beure. Ons het begin om video grepe te laai en dit sal op gereelde basis gedoen word. Ons het nogsteeds die foto albums waar jy jou eie vis fotos kan vertoon. Al wat jy moet doen is jou vis foto met beskywings vir ons te stuur na [email protected]. Stuur ook gerus vir ons voorstelle wat op die webblad vertoon kan word vir julle. Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groei mooi en ons getalle raak elke week meer. Ons het begin om die ou nommers wat nie meer aktief is nie oor te gebruik so baie van die nuwe lede gaan lae nommers kry maar dit beteken nie dat die klub net 20 lede het nie…. Onthou dat ons die 3de van elke maand afsluit so maak seker julle gelde is voor die 3de betaal van elke maand.Ons debiet order stelsel gaan ook binnekort aan die gang kom en dit sal alles heelwat beter maak….. Ons vra weer dat julle asb julle Lid nommers moet gebruik vir die betalings. Die lede word nou meer en dit vat baie lank om elkeen se naam te gaan soek en te kyk of dit die regte persoon is. Met die lid nommers gaan dit net soveel makliker en vinniger. So einde Julie sit julle lid nommers by as julle betaal! Stuur asb vir ons idees wat julle het oor die klub en wat julle nog sal wil he in die klub…. Kan elke lid hier wat toegang het tot e-pos vir ons net n e-pos stuur met jou besonderhede op sodat ons kan seker maak dat alles reg is. Dis meer vir die ouer lede maar elkeen moet stuur asb. Dan kan ons sommer kyk ook hoeveel lede lees hierdie nuusbrief. Maak die “SUBJECT” Vaskap Nuusbrief asb dan kan ons dit maklik groep… Die Like en Share kompetisie is nog steeds aan. Die 1 viskas en staander gaan aan n OVHD kyker wat sy selfie neem en stuur na ons toe en die ander viskas en staander gaan aan n Vaskap Facebook vriend. Gaan kyk gerus daar en neem deel…. Moedig ook julle vriende aan om die blad te LIKE en dan te SHARE…. Nuwe Dips Kyk uit vir hierdie 2 nuwe dips wat een van die dae op die rakke gaan wees… Bedazzled is n lekker sterk duiweldrek geur en Yellow Raptor is n lekker sterk piesang geur. Begin gerus solank kyk na Anglers Mall by www.anglersmall.com. Dis n aanlyn koop blad waar jy kan vis gereedskap koop reg oor die land. As jy n Vaskap lid is gaan jy afslag kan kry daar. Ons gaan begin om die lede op te laai daar sodat julle kan aflsag kry een van die dae.

Transcript of Nuwe Dips - Clover Sitesstorage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-07-09 ·...

Page 1: Nuwe Dips - Clover Sitesstorage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-07-09 · beteken dat ek nou 2 stokke op 70 meter gaan hengel. My ander stok hou ek op RKO

Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang nuus en gebeure. Welkom aan al die nuwelede wat ons bygekry het na die Vaskap episodes op ETv. So kom en geniet die nuusbrief en kontak

ons gerus as julle vir ons bietjie nuwe idees kan gee wat julle in die nuusbrief wil sien om te lees.

Besoek gerus ons webblad op ngereelde basis om op hoogte tebly van alle veranderings en ge-beure. Ons het begin om video

grepe te laai en dit sal opgereelde basis gedoen word.

Ons het nogsteeds die fotoalbums waar jy jou eie vis fotos

kan vertoon. Al wat jy moet doenis jou vis foto met beskywings vir

ons te stuur [email protected].

Stuur ook gerus vir ons voorstellewat op die webblad vertoon kan

word vir julle.

Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groeimooi en ons getalle raak elke week meer.

Ons het begin om die ou nommers wat nie meer aktief is nie oor te gebruik sobaie van die nuwe lede gaan lae nommers kry maar dit beteken nie dat die klubnet 20 lede het nie….

Onthou dat ons die 3de van elke maand afsluit so maak seker julle gelde is voordie 3de betaal van elke maand.Ons debiet order stelsel gaan ook binnekort aandie gang kom en dit sal alles heelwat beter maak…..

Ons vra weer dat julle asb julle Lid nommers moet gebruik vir die betalings. Dielede word nou meer en dit vat baie lank om elkeen se naam te gaan soek en tekyk of dit die regte persoon is. Met die lid nommers gaan dit net soveel maklikeren vinniger. So einde Julie sit julle lid nommers by as julle betaal!

Stuur asb vir ons idees wat julle het oor die klub en wat julle nog sal wil he in dieklub….

Kan elke lid hier wat toegang het tot e-pos vir ons net n e-pos stuur met joubesonderhede op sodat ons kan seker maak dat alles reg is. Dis meer vir dieouer lede maar elkeen moet stuur asb. Dan kan ons sommer kyk ook hoeveellede lees hierdie nuusbrief. Maak die “SUBJECT” Vaskap Nuusbrief asb dan kanons dit maklik groep…

Die Like en Share kompetisie is nog steeds aan. Die 1 viskas enstaander gaan aan n OVHD kyker wat sy selfie neem en stuur naons toe en die ander viskas en staander gaan aan n VaskapFacebook vriend. Gaan kyk gerus daar en neem deel…. Moedigook julle vriende aan om die blad te LIKE en dan te SHARE….

Nuwe DipsKyk uit vir hierdie 2 nuwedips wat een van die daeop die rakke gaan wees…

Bedazzled is n lekker sterkduiweldrek geur en

Yellow Raptor is n lekkersterk piesang geur.

Begin gerus solank kyk na Anglers Mall by www.anglersmall.com.

Dis n aanlyn koop blad waar jy kan vis gereedskap koop reg oordie land. As jy n Vaskap lid is gaan jy afslag kan kry daar. Onsgaan begin om die lede op te laai daar sodat julle kanaflsag kry een van die dae.

Page 2: Nuwe Dips - Clover Sitesstorage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-07-09 · beteken dat ek nou 2 stokke op 70 meter gaan hengel. My ander stok hou ek op RKO

Vosrite Fishing Adventures is defnitief my gunsteling hengelplek op die Vaalrivier. Vosrite is so paar kilometer buite Parys, rivier af. Vosrite bied van die beste hengel op die Vaalrivier en die moeite wat daar vir hengelaars gedoen word is ongekend. Daar is verskeie kampe asook ‘n volledig toegeruste hout cabin wat bespreek kan word vir hengel uitstappies. Al is al die kampe vol is daar genoeg plek om te hengel en elke kampplek bied baie privaatheid.

Ons het besluit om by Mannapools, of anders bekend as die sand eiland, te gaan hengel vir onsprogram. Hierdie is ‘n hengel kamp wat alles bied van stil water tot ‘n vinnig vloeiende diep stroom.Gewoonlik hengel ons gedeeltelik in die diep stroom vir groot rivier karpe maar hierdie keer was ditanders. Die rivier was ‘n bietjie hoog agv baie reen in die opvangs gebied.

Ek het gekies om met my 11 voet Shimano Vengange stoke en 8000 XTRB Shimano Baitrunners tehengel, 10lb DoubleX High-Vis is my lyn van keuse met ‘n 18lb DoubleX Hi-Vis voorslag lyn.M0rietvley stroppe met Fear None no1 hoekies wat met 7lb DoubleX Extreme Abrasion opgebind was ismy stroppe waarop ek 99% van my hengel doen, selfs in die rivier.

Op Vaskap hengel ek slegs met die Conoflex Signature Series produkte. Hierdie reeks produktebestaan uit dips, boldips, floaties, grondvoer, pitte en backings. Hierdie reeks produkte word deurRapalaVMC versprei en is beskikbaar aan alle winkels. Lees meer op ons webblad van ons produkte.

Om die Conoflex Signature Series voer te gebruik is iets heeltemal anders. Waar jy gewoonlik, inmate gewys, 2 mates voer en een mate water gebruik by gewone voer moet jy met hierdie SignatureSeries voer 4 mates voer gebruik en 1 mate water. Meng dit goed deur en laat dit vir ‘n paar minutestaan.

Ek hou nie daarvan om, wanneer die water hoog is in die rivier, met floaties te hengel nie, omdat diegeelvis baie daarop pla. Twee skoon soet wit degies met ‘n bietjie T-Rex en Raptor, uit die ConoflexReeks, op die voerbal was my eerste gooi en op my ander stok het ek RKO en Spitfire op die voerbalgesit. My een stok het ek op omtrent 70 meter gegooi net voor die vinnige vloeiende water en dieander een het ek op 80 meter binne in die stroom gegooi. My linkerkantste stok op 80 meter het vir 9tellings gesak voor dit die bodem getref het en die stroom het my lyn redelik styf getrek. Ek was bangdat die lyn sou haak as dit deur die stroom gespoel word, maar ek het besluit om eers die stok te losen te kyk wat gebeur.Na sowat 15minute trek my regter stok weg en ek vang ‘n karp van omtrent 3kg.ek laai dit weer met T-Rex en Raptor, weer met 2 degies en gooi dit weer op 70 meter. Presies 15minute later loop dieselfde stok vir nog ‘n 2kg vaalrivier karp. Ek tel my ander stok op en voel dat ditvashaak, gelukkig kom dit los en ek verloor nie my strop nie. 2 vis op 70 meter met T-Rex en Raptorbeteken dat ek nou 2 stokke op 70 meter gaan hengel.

My ander stok hou ek op RKO en Spitfire. Albei stokke le om en by 15 minute voor eers die linker eenwegtrek en amper gelyk saam hom die regter stok. 2 Karpe van oor 4kg land op die unhookingmat.Vir die res van die dag vang ons karpe met ‘n le tyd van 7 tot 10 minute op kolle wat keer op keerraak gegooi word. Die muddies is skaars op hierdie uitstappie maar ‘n mooi barber tel ons deeg opom ons program mee af te sluit.Ander kombinasies uit die Conoflex Signature Series Reeks wat goedgewerk het was :Raptor saam Jinx, Coldfront saam Spitfire en Kiana saam Paint.

Groete Loutjie

Besoek gerus www.vosritefishing.co.za

Page 3: Nuwe Dips - Clover Sitesstorage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-07-09 · beteken dat ek nou 2 stokke op 70 meter gaan hengel. My ander stok hou ek op RKO

BANK BESONDERHEDEVaskap Hengel

FNB Tjek rekening62411539664

Takkode – 250655Stuur bewys van betaling na:

[email protected] 648 6351

Gebruik asb jou lidnommer as verwysing

spitfire

Ons klere winkel kom nou mooi aan die gang en ons het n hele paar nuwe produkte vir julle. Gaan bestelgerus op die webblad - www.vaskap.net vir julle…

Weereens baie dankie vir elkeen van julle wat deel is van die klub.. Hengel groete

Hier is ons Vaskap Kas enStaander. Die Kas se kostebeloop R1350 leeg enR1950 uitgelê soos op diewebblad. Dan ons staanderkos R1350 en met die be-stelling van die kas enstaander moet jy as koperself vir aflewering sorg asb.Die Kas en Staander kan opdie webblad bestel word

Besoek gerus hulle webblad bywww.mieliebommoulds.co.za